Die Droom

Hoe lank gaan ek lees: 2 minute

deur Bosvelder

Die hele kantoor was verlief op haar, eintlik nie verlief nie, meer belustig, selfs die asters en die gays. Sy was net so sexy, lang bene, donker hare, blou oë. Haar vel sag en skoon. Boonop hoogs intelligent en artisties. Sy het graag hoë hak skoene gedra, haar klik-klak stappie bekend in die gange.

More staan ek en sy voor die Direksie met ons nuwe advertensie veldtog wat die maatskappy se profiel moet verhoog. Dae se werk, ten nouste saam, idees geruil, fotos aanmekaar geplak. Woord, woorde, woorde tot alles saam een groot klimaks geword het.

Ek kom by die huis, stort, ‘n koue bier, vis en tjips en dan die bed. Atira is daar, bedek deur die laken. Ek klim in, sy het net ‘n kantbroekie aan. ‘n Droom word waar …

Sy draai na my, kruip onder my arms in. Ek soen haar, lank, my tong verken haar mond, stroop haar broekie af. Sy sprei haar bene, nat, gereed. Sonder woorde draai sy my op my rug, klim bo-op my en lei my in haar verborge dieptes in. Woorde is onnodig, ons weet wat ons wil, sy weet wat sy wil hê, waarom sy hierheen gekom het, ongevraagd, ongenooid. Sy vat dit, onbeskaamd, sonder woorde, sy eet my op. Dis stil seks, woordeloos, afgewissel met ‘n sagte kreun, haar beken vorentoe en agtertoe oor my, haar slym druppende op my. Dan gooi sy haar kop agteroor, gevolg deur ʼn paar vinnige bewegings, ʼn kreun, haar doos trek en melk my, totdat die saad onkeerbaar uit my uitstoot, spuitend in haar dieptes in.

Dis volbring.

Sy verdwyn so stil soos sy gekom.

Ons kom saam by werk aan, ek en sy, gaan vinnig weer deur ons aanbieding, enkele laat verstellings.

‘n Vinnige gesteelde soen, ‘n glimlag, ‘n knipoog. “Kom ons gaan show,” haar selfvertroue aansteeklik.

‘n Week later.

“Hi pel, wie de fok is Atira?” kom dit van IT kollega Nosay.

“Wat bedoel jy?”

“Atira, die girl in jou storie op kombiekiehier.”

“Hoe nou,” speel ek vir tyd.

“Kom nou, die hele kantoor weet, al wat ons nie weet nie is wie van ons mooi girls is Atira.”

“Fok, wat weet jy van kombiekiehier?”

“Pel, moenie die werk se epos gebruik nie, dis so goed soos Wi-Fi.”

“Bliksem.”

“Tussen ons, wie is dit, Katie, Sara, Inge, Miranda, en was dit regtig, of net ‘n fantasie?”

“Ag fokken los dit Nosay, jy is nou net nosey. Dis net ‘n fantasie ok?”

Ek stap in my kantoor in, maak die laptop oop, my inbox oorstroom van die eposse. Die bliksem het die storie die hele kantoor vol gestuur. Die manne se reaksie is tipies, terg my, stoute aanmerkings, die direkteur stuur ‘n algemene waarskuwing oor die misbruik van epos, gevolg deur ‘n stoute grappie vir my, om dit te versag. Die dames se vrypostige reaksies is wat my skaam en verbaas laat.

“Ek wens ek het geweet jy voel so oor my.”

“Moenie net droom nie, doen iets.”

“Hoekom vra jy my nie net nie, dalk kom jy reg?”

“Ek is reg as jy reg is.”

En dit boonop van verskeie gmail adresse af. Ek weet nie wie met my die spot dryf nie. Die laaste een is van Adna die skone, die een oor wie ek wel sou kon droom.

“Ek het dieselfde droom gehad. Seweuur, my plek, Adna.” Daarmee saam haar adres en haar selnommer.

Dit was regtig maar net ‘n storie, geskryf vir kombiekiehier, maar die begin van goeie tye.

Nosay, jou bliksem, jy was ‘n pel.

2 thoughts on “Die Droom

  • Heerlike storie. Dankie vir die skryf.

    Gee daai IT nerd ‘n bells!

    Reply

Leave a Reply to JouBok Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)