Die baba-oppasser (1)
deur Jan Pielewiet
Vir ons sewende huweliksherdenking het ek en my vrou besluit om ‘n baba oppasser te kry vir die aand en bietjie alleen weg te breek vir ‘n ete en ‘n fliek. Dit sal ons eerste keer weg wees van ons kinders en ons is in twee geskeur tussen die opwinding om bietjie weg te kom en die vrees om ons kinders by iemand te los. Wie kry ons? Oupa en ouma is te ver. Die bure wat ons ken is te oud. As ‘n mens ‘n agentskap kry weet jy nie hoe betroubaar is die persoon wat hulle uitstuur nie. Dan onthou ons dat vriende van ons, wat redelik naby bly, se dogter tuis is na haar wegbreekjaar oorsee en volgende jaar gaan begin swot. Ons bel vir Grant-hulle en Emily stem sommer maklik in.
Net na ses die aand lui die voordeurklokkie en ek gaan maak oop terwyl my vrou die kinders gaan roep. Ons het haar seker ses jaar laas gesien aangesien sy op kosskool was in die hoërskool en daarna vir ‘n jaar oorsee was. Sy wou ‘n breek maak om seker te maak onderwys is die regte keuse om te gaan studeer en het gaan “au-pair” vir ‘n ryk Japanese paartjie wat in London werk.
Soos ek Emily onthou was sy net bene en tande met sproete en twee boksterte wat langs haar kop gevleg was. Wanneer ek die deur oopmaak dink ek eers dit is iemand anders, maar as die persoon groet met ‘n “Goeie naand, oom Jan” besef ek dat die wurm nou in ‘n koekon toegespin is en reg is om uit te breek as ‘n vlinder. Emily het sulke sakkerige klere aan, sy het snaaks genoeg geen grimering aan nie (al die jong meisies beplak hulle mos deesdae as hulle êrens heen gaan) en haar hare is in ‘n lang bokstert agter haar rug vasgemaak. (Heimlik was ek bekommerd dat sy haar kêrel gaan insmokkel en ons huis as ‘n vrykamer gaan gebruik terwyl die kinders slaap, maar soos sy lyk sal geen kêrel belangstel in vry nie.) Sy glimlag egter breed met wit tande wat blink in die voorstoep se lig en haar blou oë flikker ondeund. Daar is net ‘n paar fyn sproete op haar neus en mens kan sien sy versorg haarself goed. Sy moes seker gebad het voor sy na ons toe gekom het, want sy ruik skoon en vars met net ‘n subtiele lekkerruik reukie wat my neusgate amper ontwyk.
Ek nooi haar in en stel haar voor aan ons driejarige woelwaterseun en ons skaam, maar vriendelike dogter wat die jaar vyf word. Ek wys haar die TV en hoe die toerusting werk. Die kinders mag iets kyk terwyl hulle eet en dan moet hulle agtuur bed toe. Emily het min om te doen, eintlik net kos gee en in bed sit en daar wees as een van hulle dalk wakker word. Gelukkig het hulle die heel dag buite baljaar en behoort vroeg aan die slaap te raak weens die uitputting van die dag se speel.
Dan wys my vrou vir haar waar die kinders se kos is en waar die koeldrank en peuselhappies is as hulle vir iets lus is. Dan gaan wys sy vir haar die badkamer en wanneer almal uitgesorteer is kan ek en sy die pad vat vir ons “date night”. Ons reël om teen elfuur tuis te wees sodat ons nie hoef te jaag om terug te kom nie en kry die versekering sy is glad nie haastig nie, ons kan maar langer uitbly as ons wil. Sy sal sommer op die bank lê en ‘n film kyk. Dan groet ons haar en vat die pad, baie opgewonde, maar ook effens bekommerd…
Die restaurant waar ek plek bespreek het is ‘n intieme plekkie met ‘n Italiaanse tema. Die tafeltjies is met geruite tafeldoeke oorgetrek en die dekor neig na die sestigerjare toe. Ek verwag amper dat Elvis die kos gaan bedien en dat een of ander mafiabaas met sy lyfwagte enige tyd gaan kom sit by die tafel langsaan. Ek bestel vir my ‘n pasta met ham, spek, knoffel en bloukaas terwyl my vrou ‘n pizza met olywe, mossels en peperroni bestel het. Die bottel Merlot wat die kelner aanbeveel het, het ‘n sagte smaak waaroor ek en my vrou beide gaande is.
My vrou se oë blink in die kers- en lampligte en ek voel hoe sy haar been tussen myne indruk onder die klein ronde tafel waar ons oorkant mekaar sit. Terwyl ons vir ons kos wag gesels ons oor enigiets anders as die huis en kinders, soos toe ons pas getroud was en daar nog geen woelwaters was wat tydig en ontydig kom aandag soek nie. Wanneer een van ons gunsteling liedjies speel trek ek my vrou op en gaan dans ons op die klein dansbaantjie. Aangesien die restaurant redelik leeg is, is ons alleen op die dansbaan. My vrou pas mooi in my arm in en sy is lig op haar voete. Na die dans is daar ‘n rustige liefdesliedjie wat begin en voor ek kon vra of ons nog gaan dans voel ek hoe haar kop neer nestel teen my skouer vir die “slow dance”. Ek voel my vrou se been skuur teen my binnebeen en ek kan sien sy geniet dit as sy voel hoe my penis begin groei. Terug by die tafel het ons skaars gaan sit of die stomende borde kos word voor ons neergesit. Ek kan nie veel oor die kos vertel nie, behalwe dat dit uit die boonste rakke was. Geurig en net groot genoeg porsies dat mens nie ongemaklik vol ge-eet is nie. Na die heerlike ete het ons net genoeg tyd vir ‘n vinnige “night cap” voor ons ons moet haas om betyds vir die film te wees.
My vrou het die film gekies – een of ander romantiese komedie wat se naam my nou ontgaan. Die bekende aktrise is een van my gunstelinge met ‘n lyf wat skrik vir niks en sy is nie skaam om daai lyf ten toon te stel nie. Gedurende een van die warmer tonele voel ek hoe my vrou se hand oor my binnebeen streel op antwoord vir my hand wat al van die begin af op haar been rus. Ek lees die tekens reg en verskuif my hand hoër sodat my pinkie amper aan haar koek raak. Sy het so uitklok rompie aan en ek kan voel hoe sy dit effens reg trek sodat my hand onder kan inglip. Wanneer my hand nog hoër opskuif voel ek haar broekie is sopnat en net daarna voel ek hoe haar hand oor my stokstywe horing streel. Net daar voel ek hoe my balle bars van lus. Hier gaan ons getroude paartjie soos twee tieners tekere in die fliek se agterste ry. Gelukkig is die fliek amper op die einde en kon ek uithou tot na die fliek.
Op pad kar toe trek my vrou my in een van die stiller gange in en bespring my sonder enige waarskuwing. Sy gee my ‘n tongsoen wat enige gesoute akteur sal laat kwyl en net so vinnig los sy my en stap aan kar toe asof niks gebeur het nie. Wanneer ons in die parkeerarea kom is ons kar omtrent die enigste een oor. Ek stap heel galant om na haar kant toe en maak haar deur vir haar oop, maar plaas van om in te klim draai sy om en kyk na my. Dan buk sy en trek haar panty uit voor sy op die kar se sitplek gaan sit met haar bene oop en haar nat doos wat blom vir my.
“Eet my!” kom haar bevel en ek laat my nie twee keer nooi nie. Ek het skaars begin om haar binne bene te kus toe sy my kop vasvat en my mond teen haar doos druk en sê: “Vinnig. Daar is nie baie tyd nie!” Ek zoom in op haar klit en suig en lek vir die eerste span en dan hoor ek hoe sy kreun en voel ek hoe sy styf onder my saamtrek voor sy haar eerste orgasme vir die aand uitkreun. Ek wou nog verder lek toe word ek weggestoot en beveel om in te klim en te ry voor die sekurteitsmense opdaag. Mens weet deesdae nooit meer waar daar oral kameras is nie.
Ons was skaars uit die parkering toe ek voel hoe haar hand weer oor my meneer streel. Dan wikkel sy my gulp los en ontknoop my belt en broek met bietjie hulp van my een hand wat nie op die stuurwiel is nie en bevry my piel uit sy laptronk. Haar lang dun vingers omsirkel my skag en haar duim vee my nat kwyl oor my kop. Stadig trek sy my draad terwyl sy my vertel hoe lank sy al uitsien na so ‘n aandjie. Dan sak haar kop af en haar warm lippe sluit om my rooi opgeswelde kop. Sy gee slegs een of twee lekke en dan kom sy weer op. Ek is seker as sy nog een lek gegee het, het ek haar net daar haar mond vol kom gespuit. Wanneer ek my teleurstelling uitsug omdat sy nie die daad voltooi het nie word ek reggehelp dat die aand nog lank is en dat sy ander planne met my het. Dan sit sy terug in haar stoel, laat sak dit effens agteroor en begin met haarself speel …

…. klink of die storie net lekkerder kan raak
Jan,
Jy laat my terug dink na baie jare gelede; so sewe maal sewe plus een. Daardie ‘onbeplande’ uitgaan waar jy baie goed beplan en dit nog beter uitwerk as wat jy jou voorgestel het. Nog steeds bly dit lekker, sien uit na die opvolg en dan ook sommer wat met Emily gebeur het?
UITHALER GESKRYF !….soos net Jan kan, Lekker !
Opvolg-bydrae? Is dit ‘n uitnodiging om die volgende episode te skryf?
Ek verstaan nie Will
Nee ek bedoel dat ‘n ander skrywer genooi word om die volgende episode te skryf soos ons destyds ook ‘n storie kn skryf oor ‘n seker toneel of foto…verskeie bydraes deur verskillende skrywers.
nee, hy skryf selfs die storir verder. Ek het net nie verstaan waarom jy dink hierdie is so soort storie nie. Het gewonder watter woorde jou so laat dink het 🙂 Onthou daardie ander storie wat ons saamskryf is steeds daar en jy kan daaraan skryf ook. 🙂
Herinner die ou man, asb., my hart. Wat was daai storie se naam ?
Kan jy my ou suf brein asb, herinner wat’s die naam v/d storie waaraan ons saamskryf….(bietjie vergeet daavan)
Baas speurder Faber.
Dankie Jan,,,is die storie nog op ons werf? Ek sal graag wil gaan loer daarna…
Groetnis.