Die Affêre (15)
deur Ramkat Erasmus
Natasha laat my drie weke wag. Sy reageer nie op my boodskappe nie. Sy kom nie saam met die mamma’s tee drink nie en ek begin verlief neem dat dit oor is. Dan kry ek 2 uur op ‘n Woensdag, na die laaste mamma geloop het, ‘n sms. Die sms sê: More -10h00, en ‘n adres…
Fanie werk die oggendskof op Donderdae so dit pas in my kraal. Ek is vroeg op en ry by ons verskaffers aan om alles op te laai wat ons nodig het vir die restaurant. Ek laai dit af, gesels ‘n paar administratiewe sake met Fanie en vat dan die pad.
Dis ‘n stil deel van die stad, met groot huise, hoë mure en groot hekke. Ek kry die adres, druk die interkom knoppie en raak bewus van ‘n sekuriteitskamera wat sy oog na my toe draai. Na ‘n ruk gaan die hek oop en ek ry in.
My hart skop in my borskas en ek haal vlak asem. Ek weet nie wat om te verwag nie en dit maak die opwinding groter. Ek stop voor die deur en klim uit. Die tamaai voordeur staan oop en ek stap versigtig in.
Die huis voel leeg. Keurige meubels wat by die huis pas vertoon goeie smaak, maar geen uitspattigheid nie. Ek hoor musiek van die gang se kant af en stap agter die klank aan. Ek stoot die deur waaruit die musiek kom stadig oop. Dis ‘n slaapkamer met ‘n groot hemelbed, twee leunstoele, ‘n chaise en ‘n tv. Daar is ‘n deur wat vermoedelik na die badkamer loop. Op die bed sit die wit Liewe Heksie met haar hoed en masker in plek. Ek stoot die deur agter my toe en staan en wag.
Sy wys na een van die leunstoele en ek gaan sit. Sy leun terug teen die kussings en trek haar bene op. Dan laat sy hulle oopval. Sy trek die kort rompie op sodat ek haar koekie duidelik kan sien. Dan vroetel sy onder een van die kussings ‘n vibrator uit. Dis ‘n interessante masjientjie wat lyk soos ‘n platterige “c”. Ek het al van die goed in prentjies en winkels gesien. ‘n Vrou kan dit so in haarself insit dat dit haar g-kol en klitoris tegelyk stimuleer, of sy kan dit in haar vagina en anus indruk vir ‘n heeltemal ander ervaring. Die vrou kan ook omgang hê met ‘n man terwyl die apparaatjie in plek is en die vibrasies sal dan albei se genot verhoog.
Liewe Heksie kyk my aan sonder enige uitdrukking op die deel van haar gesig wat ek kan sien. Sy trek haar rompie hoog op, kyk af en druk die ding in haar in sodat die onderste deel van die “c” in haar is en die boonste deel aan haar geluksknoppie raak. Ek hoor ‘n sagte vibrasie en besef sy het dit aangeskakel. My horing veg om verlossing uit my broek, en ek begin my belt losmaak …
“Nee!” Haar stem tref my soos ‘n sweepslag en ek besef dat sy siedend, bedonnerd, die rooifokkenmoer in is … Ek skuif my horing eenkant toe sodat dit darem bietjie meer gemaklik is en sit my hande op die leunings van die stoel.
Liewe Heksie se hand hand gly by haar toppie in en ek weet sy gaan haar tepeltjies liefkoos soos sy altyd doen as sy masturbeer. Met haar ander hand vryf sy die toestel stadig heen en weer en in en uit.
Die sonlig val by die venster in en ek bespeur ‘n glinstering tussen haar bene. Ek weet sy is sopnat en wag vir haar om te klimaks. Dit gebeur ook nie te lank daarna nie. Haar lyf ruk en sy gee ‘n harde kreun, en dan in plaas daarvan om my naam te fluister of skree, sê sy: “Jou doos! Ek is vir jou so die moer in ek kan slange vang!”
Ek wil iets sê, maar haar stem sny weer deur my. “Moenie ‘n fokken woord sê nie! Jy gaan ly soos ek gely het!”
Sy haal die apparaatjie uit en gooi dit eenkant toe. ‘n Aaklige gedagte kom sit in my kop. Hoe ver is sy bereid om te gaan om my te straf vir die misverstand by die maskerbal? Want dis al wat dit was, ‘n misverstand.
Sy rol van die bed af en kom na my toe. Die materiaal van die rompie kleef aan haar nat lyf vas en haar poesie is duidelik sigbaar. Sy kom staan voor my. Dan buk sy af en soen my vol op die mond. Ek wil terugsoen, maar sy byt my onderlip tot ek kreun van die pyn en ek my verbeel dat ek bloed proe. Dan tel sy iets op wat langs die leunstoel lê en die volgende oomblik begin sy my aan die stoel vasmaak met dik, swart kleefband. Ek wil protesteer en opspring, maar die kleefband hou my vas. As sy tevrede is staan sy terug en maak die rompie los. Sy skop dit eenkant toe en staan daar met die wit toppie wat half oophang, die heksehoed op haar kop en die masker en sy het hoë hak sandale aan.
Sy draai om en kyk vir my oor haar skouer. Dan buk sy vorentoe en kyk vir my deur haar bene. Sy vat haar een hand en vryf oor haar nat skaamlippes. Dan glip sy ‘n vinger in haarself in.
“Jy kon hierdie ou plesiertjie geniet het … maar nee. Toe gaan naai Batman, die dom doos, die verkeerde meisie. En jy geniet dit so, jy besef nie eers ek wag vir jou op die trap, en staan en kyk hoe jy haar naai nie!”
Ek maak my oë toe en kreun. Hierdie gaan erger wees as wat ek gedink het. Sy’t gekyk hoe ek die ander girl spyker. Maar ek het gedink dis sy!
“En moenie dink jou ou verskoningkie van ‘n ‘misverstand’ gaan help nie. Daai girl het sulke hangtiete gehad. Lyk dit vir jou of hierdie tiete hang?” En sy bluk haar bloes oop sodat haar borsies fier en regop vir my staar.
Ek kreun weer. Die laaste ding wat ek nou moet sê, is dat hulle vir my dieselfde gelyk het.
Sy kom vorentoe en sit ‘n voetjie op die armleuning langs my arm. Dan gryp sy my aan die hare en trek my kop tot teen haar poesie. “Het sy so geruik? Het sy so geproe?”
Sy’t ‘n punt beet, want die ander meisie se koekie het anders geruik. Natasha gebruik ‘n besonderse parfuum (ek behoort te weet, ek het vir haar ‘n bottel Bulgari gekoop…)
Sy druk my kop weg en begin my belt losmaak. Dan trek sy my broek en onderbroek af tot by my knieë. Normaalweg sou dit ‘n verligting wees, maar sy is nogal hardhandig en ek voel ‘n skerp steekpyn as sy my so hardhandig ontklee.
My horing staan regop. Sy vat my vas en druk hom hard. “Au!” protesteer ek, maar sy druk harder. “Eina, fok, Natasha! Asseblief!”
“Nee, Batman. Natasha is weg. Sy’t gewaai die aand toe jy besluit om die verkeerde heks te naai. Nou het jy met Liewe Heksie te doen. En moenie te veel hoop op die “liewe” plaas nie!” Sy kom nader met ‘n glas water en forseer my om ‘n paar groot slukke te vat. Dan sit sy die gls neer en kom staan voor my. “Ja nee… Liewe Heksie het ‘n gifaplletjie geword..”
Sy klap my pielkop en loop bed toe. Ek word amper flou van die pyn. Sy skop haar skoene uit. Haal die hoed en masker af en trek die toppie van haar skouers af. Dan draai sy na my toe.
“Ek is nie die moer in dat jy ‘n ander girl gespyker het nie. Ons is per slot van rekening nie met mekaar getroud nie. Ek is vir jou die moer in dat jy nie eers besef het dis die verkeerde girl nie! Het jy so min van my geleer oor die laaste paar maande? Kon jy nie voel dis nie ek nie? Kon jy nie sien nie?!”
Ek laat sak my kop, terdeë bewus daarvan dat sy so die moer in is dat ek maklik ernstig seer kan kry. Sy storm vorentoe en ek maak my reg vir ‘n skop of ‘n klap, maar sy gryp my piel en begin my een van haar soete, soete blowjobs gee. Dis so onverwags dat ek na my asem snak. Die kombinasie van die vreemde huis, haar woede, die feit dat ek magteloos is en dat sy besig is om my een van die beste blowjobs van my lewe te gee, maak my so jags dat ek my heupe begin beweeg om reg te maak vir die groot kom.
Sy laat los net voor die groot oomblik en loop weg. Ek ruk my heupe op en af, maar met my hande wat vas is gaan ek nie verlossing kry nie. Sy loop bed toe en vat ‘n glas van die bedkassie af. Daar is ‘n bruinerige vloeistof in en sy vat ‘n klein slukkie. Dan maak sy haar mond vol en kom terug na my toe. Sy kniel voor my, vat my piel in haar hand sit met ‘n vinnige beweging haar mond oor my voëlkop. Dit brand soos vuur. Eers het sy my pielkop geklap. Toe het sy my gesuig en nou die vloeistof. Ek kreun, knyp my oë toe en probeer om nie te huil nie. Van die vloeistof loop teen my skag af, oor my knaters en in my poephol in. Fok! Ek kreun en skree nou onbeskaamd. Sy staan op en kyk my met koue oë aan.
“Jy’t mos gesê jy hou van goeie brandewyn…” En dan glimlag sy. “KWV – 18 jaar oud…”
Sy loop weer na die bed toe en gaan sit met oop bene voor my. Sy glimlag. “Brand dit jou alie?” vra sy in ‘n kleinmeisie stem.
Ek kreun. En knik.
Sy lag ‘n tintellaggie. “Nou voel jy hoe ek gebrand het toe jy nie besef jy naai iemand anders nie…”
Ek besef dat ek nou iets moet sê en begin verduidelik, smeek, mooipraat. Sy sit ‘n rukkie en luister, dan skud sy haar kop en gaan badkamer toe. Ek hoor hoe sy pie en dan trek sy die ketting. Na ‘n rukkie hoor ek ‘n kraan en water wat loop. Dan kom sy in. Sy’t ‘n japon aan en sy begin haar klere optel en in ‘n sak sit.
“Hierdie huis behoort aan vriende van my. Hulle is op vakansie en ek kom elke tweede dag om die plante water te gee… Niemand gaan jou hoor as jy skree nie … ek sal oor twee dae terug wees. O, ja… daai water wat ek jou gegee het. Dit het iets in om jou te laat slaap sodat die tyd vinniger verbygaan. Soet wees!”
Sy loop uit die kamer uit en ek begin in paniek skree. Ek roep haar naam, pleit, smeek praat mooi, maar al wat ek hoor is stilte. Dan dwing ek myself om te kalmeer. Ek begin dink. Ek voel-voel aan die kleefband. Dit sit styf, te styf om los te wikkel. Ek probeer dit losbreek, maar dis puur verniet. In die verte hoor ek ‘n donderslag. Naderhand raak ek aan die slaap van pure spanning en moegheid. En natuurlik die goed in die water …
-0-
Ek skrik wakker. Daar is ‘n moerse donderslag buite die venster en die vertrek is amper donker. Ek lê op my sy op die vloer met ‘n kombers oor my. Ek sit regop. Iemand slaap in die bed. My lyf is styf en seer.
Ek staan versigtig op en loop na die bed toe. Dis Natasha wat op die bed lê en slaap. Vir ‘n oomblik vererg ek my bloediglik en wil-wil haar aan die strot gryp. Dan besef ek, ek is weer besig om ‘n horing te kry. Die fokken vrou het altyd daai uitwerking op my. Ek trek die beddeken versigtig af. Sy is kaal. Ek bewonder daai lyf waaraan ek so verknog is en pluk dan die beddegoed af. Sy word vervaard wakker en wil regop sit, maar ek druk haar plat. Sy stoei, maar ek is te sterk vir haar. Sy is droog en ek kry seer, maar ek druk weer en weer in haar in. Dan skielik is sy sopnat en sy het my gesig in haar hande en sy soen my oraloor.
Ek soen terug en naai al my vrees en frustrasie op haar uit. Buite storm die donders en bliksems en ek gebruik dit om my ritme in haar te meet. Ek stamp in haar in en sy stamp terug. Ons naai mekaar soos twee diere wat geen perke ken nie. Oermonsters of jagse Griekse gode. Die donderweer en bliksemstrale naai saam. Ek gryp haar aan die skouers en druk haar in die bed in asof ek haar deur die bed wil naai. Sy beur terug en dryf haar naels in my skouers in. Ek lig haar bene en haak hulle oor my skouers. Dan stamp ek weer in haar in.
Haar oë is toe. Sy byt op haar lippe en kreun diep as sy keer op keer kom. En dan uiteindelik kan ek nie meer hou nie. Ek pluk uit, lig my lyf op en kom oor haar tiete en haar gesig.
Vir lank daarna, lê ons inmekaar se arms. Dan steel sy oor my gesig.
“Ek het jou gehaat daai aand…”
“Ek het …” Ek bly stil.
Ek fluister haar naam.
En Mona Lisa glimlag.