Brug
deur Paul Temba
“As jy weer hier by die gastehuis kom werk, kom drink koffie saam met my,” het Ella gesê toe ek in die bakkie klim. “Kom gou weer, ek wag vir jou …” het sy vervolg. Sy was mooi met haar byna goudbruin vel, rooi hare, donker oë, vol lippe – tipies van die bruin meisies van die Noordkaap. Haar lyf perfek. Ek het haar so 1,6 geskat, kurwes net waar jy kyk, effens mollig, definitief nie vet nie, behalwe haar tieties,’n volle 38 DD.
Ella het my die volgende dag geskakel. “Ek het alweer ‘n probleem hier,kan jy kom help,” het sy gevra.
Die gastehuis was naby die rivier, so omtrent vyf kilo’s uit die dorp uit. Ek het voor die gastehuis op die rivier se wal gestop. Voor ek kon klop het die deur oop gegaan en daar was sy, Ella.
“Hi, Doep, jy is vinnig. Ek het jou nie só gou verwag nie. Kom in,” het sy gesê.
“Jy weet mos ek lewer altyd vinnige diens. Vertel my jou probleem,” het ek geantwoord.
“Eers koffie, dan kan ons gesels.” Sy het voor my in die rigting van die kombuis gestap. Sy het ‘n wit losserige rokkie gedra en rooi spykerhakke. Ek kon eenvoudig nie die rol van haar goedgevormde heupe miskyk nie. Hel, sy was mooi en ek was jags.
Sy het koffie gemaak en toe die een beker na my uitgehou en langs my kom staan. Haar parfuum soet in my neus, haar vol lippe bloedrooi.
“Vertel my eers wat is jou probleem,” het ek gevra en ‘n slukkie koffie geneem.
Sy het so effens na my gedraai en haar half vol beker op die kas gesit. Haar tepels soos twee bergies onder die dun rokkie, borste uitdagend vorentoe. Toe knoop sy die rokkie oop en laat dit stadig afgly oor haar skouers.
“Wat maak jy nou, Ella?” het ek half geskok gevra.
“Weet jy wat boertjie, van ek jou die eerste dag gesien het wou ek jou naai, ek dink jy het ‘n piel soos ‘n perd,” het sy geantwoord en reg voor my kom staan. Toe is daardie dik sensuele lippe op myne, ons monde het oop gegaan, haar tong was diep in my mond, heupe beurend teen myne. Ek weet nie hoe lank daardie soen geduur het nie. Ek het baie meisies gesoen, maar nog nooit het ‘n meisie my so gesoen nie. Terwyl ons so gesoen het, het sy my klere help uittrek. Sy was vinnig self poedelnakend.
“Jissis, ek was toe reg. Jy het ‘n piel soos ‘n perd,” het sy gehyg.
Nou ja, ek moet bieg, my piel is net so ‘n raps oor die 300 mm en byna so dik soos my arm.
“Hel, maar jy het mooi tiete.” Ek het my hande op haar borste geplaas, haar groot donker tepels wat letterlik baklei teen die palm van my hande. Ek het my hande oor haar rug laat gly tot op haar sitvlak en haar styf teen my getrek. Ons het weer en weer gesoen.
“Kom boertjie, kom naai my nou,” het sy teen my oor gefluister. “Kom kamer toe, kom!”
Ek het agter haar gestap, sy voor my gatswaaiend. Toe ons in die kamer kom het sy voor ‘n groot spiël gaan staan. Ek het haar in haar nek gesoen, my hande op haar vol borste. Toe vind my hand die pad na haar poesie toe. Ek het my vinger diep in haar kont gedruk, haar lyf het geruk. In die spieël kon ek sien hoe druk sy my vingers dieper in haar sopnat poesie. Toe draai sy om en weer was haar mond oop onder myne, ons tonge wat veg met mekaar. Hoe ons op die bed gekom het weet ek nie, maar ons was daar. Sy op haar rug, haar bene wyd oop, ek wat tussen haar bene op my knieë staan. Sy het altwee haar hande gebruik om haar poesie oop te maak.
“Jissis boertjie, naai my nou, ek wil daardie bedonnerde ding in my kont voel,” het sy gesoebat.
Sy was vreeslik jags! Sy het hande viervoet op die bed gaan staan. Ek het agter haar op die bed geklim en toe het ek stadig en versigtig my bedonnerde ding in haar poessie laat ingly.
”Oe!” het sy gekreun toe ek my hele lengte in haar poes opdruk. Sy het haar bo-lyf laat sak tot op die bed, haar ruggie hol getrek.
“Naai my boertjie, fok my op!” het sy geraas. “Kom in my,” het sy hortent gesê.
Toe naai ons. Ek het diep in haar ingedring. Sy het my ritme opgetel, vinniger en vinniger! Sy het gesteun, geraas.
“Naai my van voor af.”
Ek het van haar af gerol. Sy het op haar rug gedraai en haar bene wyd oop gegooi. Ek het twee van my vingers in haar kont laat gly, so diep as wat ek kon.
“Naai my nou, steek my, toe, toe asseblief” het sy gesnik.
Ek het nog steeds langs haar gelê, toe draai ek op my linkersy en toe is haar tepel in my mond. Ek het haar tepel diep in my mond ingesuig en bietjie liggies met my tande geknibbel.
“Oeiiiiiiiiiiiiiiiii,” het sy gegil, haar lyf rukkend. Toe klim ek tussen haar oopgesperde bene in. En toe naai ons. Haar naels het in my rug ingegrawe, haar lyf rukkend onder myne. Toe ons in die bodemlose put val, haar dierlike geluid wat die stilte verbreek. Ons het langs mekaar gelê, moeg, maar net vir ‘n uur of wat, toe klim sy op. Toe naai ons weer van nuuts af.
“Jy moet baie vir my kom kuier, boertjie, laat my weet dan hou ek vir jou ‘n verrassing,” het Ella afskeid van my geneem.
4 COMMENTS
Mense hoekom kry ek nie sulke plekke nie. Ek sal ook vir Ella dik soyker
Wow sal graag daai gastehuis wil besoek. Klink my Ella is gewillig en lekker.
Man dit is mos nou soos ‘n storie moet wees, kort en kragtig – reguit op die vrou af (of is dit in?)
Net vir my…… dankie!