Boudjies
deur Ramkat Erasmus
“You look so perfect standing there, in my American Apparel Underwear” weerklink oor die karradio. Ek draai dit sagter en dink aan haar. Ek het nog nooit American Apparel Underwear besit nie, maar daar was eenkeer ‘n meisie wat daarvan gehou het om my onderhemp te dra…
Ek stop voor die restaurant en stap in, terwyl die liedjie deur my kop maal. Die manne sit in ‘n hoek en ek stap nader. Ons is so 5 of 6 manne wat elke Vrydagmiddag bymekaarkom om peri-peri hoender te eet. Ons kies elke keer ‘n ander plek in ons soektog na die perfekte peri-peri hoender. Op die spesifieke Vrydag daag net 4 manne op. Andre, Joggie, Johan en ek.
Die plek wat ons gekies het sit in ‘n voorstedelike straat reg langs ‘n klein hotelletjie. Nie baie grend nie, maar skoon en gerieflik. Ons bekyk die kelnerin wat haar spyskaarte met ‘n vrolike glimlag vir ons bring. As sy wegstap word almal dadelik bewus van haar boude onder die stywe denim. Hulle is effens te groot vir haar lyf, maar rond en stewig – wat die Amerikaners ‘n “bubble butt” sou noem.
Fok, maar sy’t ‘n gat aan haar”, sê Joggie wie se meisies almal dieselfde lyk en vir wie hy almal dieselfde bynaam gee. Hy hou van lang, baie maer meisies, verkieslik blond, en hy noem hulle almal “Bag-o-bones.” Andre lag. “Nou nie juis jou smaak nie…”
Ek sê niks want ek is die een ou wat nie ‘n vaste meisie het nie en ook lanklaas een gehad het. Nie dat daar iets met my verkeerd is nie! Ek het ‘n fabriek gekoop wat spykers en skroewe en skarniere en goed maak en dit verg al my aandag op die oomblik. Trouens dis die eerste keer in weke wat ek my weg oop gesien het om saam met die manne te kuier.
Die meisiekind het haarself voorgestel as Heidi en gevra dat ons asseblief nie die liedjie moet sing nie want sy het dit al baie gehoor en dis nie meer snaaks nie. Andre is natuurlik nie links nie en val dadelik weg met sy weergawe van “Heidi”. Sy rol haar oë maar as sy wegstap rol haar boude net effens meer as vroeër.
Ons drankies kom aan en ons gesels soos altyd oor besigheid, meisies en rugby, in daai volgorde. Ons ken mekaar al van skool af en het nog altyd kontak met mekaar behou. Die peri-peri hoeder is ‘n onlangse ding, maar ons gaan gereeld saam rugby toe. Joggie het ‘n losie op Loftus en daar word gereeld groot gekuier.
Heidi leun oor my om my leë glas weg te vat en onder haar ligte parfuum kry ek ‘n effense reukie van haar. Effens sweterig, muskusagtig. Ek is dadelik bewus van hoe lank laas ek die wildehoenderdans met ‘n vrou gedoen het neem my voor om dadelik ‘n paar ou girlfriends te bel en te kyk of ek iets kan reël.
Ons kos kom aan en die peri-peri is warm, maar die hoender effens droog. Ons bespreek die kos en Heidi hoor waarvan ons praat. Ek verduidelik vir haar van ons gereelde Vrydag peri-peri sessies. Sy skud haar kop met ‘n effense fronsie en sê ons het duidelik te veel tyd op hande. Dan glimlag sy. En dis asof die son opkom. Sy’t skewe voortand en haar vol lippe vertoon, vir my altans, beter as gevolg daarvan.
Ons word luidrugtiger en Heidi lag nou openlik vir Andre se grappe wat net so openlik met haar flankeer. Dan lui my foon.
Die reël is dat al die fone in die middel van die tafel gesit word. Niemand mag antwoord nie. Jy mag kyk wie dit is ingeval dit ‘n familiekrisis is, maar andersins bly die fone onaangeraak. Ek kyk na my foon se skerm. Dis die kantoor. En ek weet sommer dis ‘n krisis.
Ek haal diep asem, tel die foon op en loop uit. Agter my juig die manne, want my straf gaan wees om vir die drank te betaal.
Ek was reg. Dit is ‘n krisis.
Ek gesels eers met Franko die voorman, dan met my assistant, Rika, dan weer met Franko en dan klink dit my die problem is beredder indien nie heeltemal opgelos nie. Onderdeur my gesprek kom Heidi uit en steek ‘n sigaret aan. Sy hou my dop terwyl ek met swaaiende arms en al maar volume probeer om die problem van my kant af op te los.
As ek my foon eindelik dooddruk skiet sy haar stompie in ‘n asdrom in en glimlag vir my.
“Klink ernstig”
Ek sug. “Dit is. Maar dis nie onmoontlik nie. As mense net wil dink!”
“Ek werk in ‘n restaurant”, lag sy. “Jy kan my niks van dom mense vertel nie.”
Sy kyk na die kar waarteen ek leun. “Joune?”
Ek knik.
“Wat is dit?”
“Skyline GT R.”
“Nog nooit daarvan gehoor nie”
“Hy loop dat dit vrek.”
“Natuurlik. Jy’s nie ‘n ou vir ‘n Yaris nie.” En sy draai om en stap met daai manjefieke rollende boude in die restaurant in.
Binne moet ek die spot van my maters aanvaar en instem om vir die drank te betaal. Ons kuier lekker verder en dan kom vra Heidi of sy die rekening kan bring, dis tyd vir haar skof om te eindig. Ons stem in alhoewel Andre prober om haar geld aan te bied om nog te bly. Sy lag net en loop til toe.
Sy gee die rekening vir die drank vir my, en sit die ander rekening voor Andre neer. Ek haal my kredietkaart uit en sy gaan haal die masjien. Ek kom agter dat ek nie meer kan wegkyk as wegloop nie. Daai boude….
Andre werk uit wat ons afsonderlik skuld en ons dra almal by. Hy werk ‘n vet tip vir Heidi in, en dan groet sy en verdwyn na agter.
Ons vertel nog ‘n laaste grap of twee en dan staan ons ook op en loop. Buite staan die restauranteienaar na my kar en kyk. Ek druk die knoppie en die alarm biep-biep oop. Soos ek inklim kom hy nader.
“Nice car!”
“Thank you.”
“Very nice car…”
Ek knik, skakel aan en ry. Ek sit die draadloos aan en hoor van ‘n reuse ongeluk en oponthoud op die snelweg. Ek draai net daar om en besluit om oor die berg te ry.
Daar is ‘n eiland wat my verhoed om regs te draai waar ek beplan het, en ek word geforseer om ‘n ent verder te ry voor ek afdraaiplek kry. Ek probeer uitwerk watter roete my die vinnigste by my huis gaan kry en draai links tussen die jakaranda’s in. Voor my op die sypaadjie stap Heidi met rollende boudjies. Ek ry tot langs haar, maak die venster oop en vra of sy wil saamry. Sy stop en kyk my lank aan. Dan loop sy om die kar en klim in.
“Volg jy my?”
Ek lag en vertel van die ongeluk en die kortpad oor die berg.
“Daar bars jy nou my bubble … Ek het gehoop dis die ridder in die vinnige rooi perd wat my wou kom red.”
“Red? Waarvan?”
“My fokken saai lewe …”
Ek laat dit gaan. Daar is ‘n bitterheid in haar stem wat my effens laat huiwer.
“Ag fok dit,” sê sy skielik. “Vat my op ‘n date toe. Enigiets. Ons kan roadhouse toe gaan. Of sommer net na Madiba se standbeeld gaan kyk. Enigiets. Ek wil net nie weer vannaand alleen in daai kak flat van my sit nie…”
Ek kyk haar lank en dan glimlag sy weer daai sjarmante glimlaggie met die skewe tandjie. Ek glimlag terug.
-0-
Die venster na die balkom toe staan oop. Net die gaasgordyn is toegetrek sodat die lig van buite af oor my bed val. Haar spierwit vel vertoon nog witter teen my swart satyn lakens. Sy lê op haar rug met haar bene teen mekaar. Ek sit bo-oor haar en vryf die masseerolie in haar skouers in. Haar oë is toe en ek bestudeer haar gesig. Sy’t skerp gelaatstrekke wat in iemand anders streng sou wees, maar haar geredelike glinlag en haar vrolike natuur maak haar mooier as wat sy is. Haar borsies is klein maar goed gevorm met donker bruin tepels. Haar magie is ferm, seker van al die rondhardloop in die restaurant en haar bene is okay. Nie wonderlik nie, maar definitief okay.
Ek werk laer af teen haar lyf, vryf haar borsies in, en dan haar maag. As ek by haar koekie kom werk ek rondom na haar bo-bene toe. Dan af tot by haar tone. Ek vryf haar tone goed in ek soek na die drukpunte op haar voetsole. Dan draai ek haar om.
Die keer werk ek van onder af tot by die waai van haar boude. Dan werk ek verby hulle tot op haar lae rug en boontoe tot by haar skouers. Ek trek haar bene effens oop en kan sien hoe die natigheid op haar poeslippies sit. Dan … eindelik …
Ek maak albei my hande vol masseerolie en begin daardie manjefieke boude invryf. Ek druk hulle, knie hulle, vryf hulle, liefkoos hulle. Ek rol hlle tussenmy hande soos met met ‘n lemoen doen voor jy die sap uitsuig. Ek byt hulle, soen hulle lek hulle. Ek verdrink in hulle en algaande begin ek nader en nader aan haar spleet kom met my duim.
Ek raak aan haar rosyntjie en sy verstyf effens. Ek streel hom liggies met my duim tot sy ontspan. Met my vry hand hark ek die bottel olie nader en laat dit in haar boudspleet indrup van bo af. Sy glinster in die lig wat deur die oop deur kom. ‘n Manjefieke glimmende vrou met boude wat my asem wegslaan. Dan glip ek ‘n vinger in haar rosyntjie in.
Sy kreun. Ek werk hom tot by die kneukel en dan verder tot by die tweede kneukel. Sy kreun weer en dan voel ek hoe sy heeltemal ontspan en my vinger gly heeltemal in haar in. Ek begin hom stadig in en uit beweeg. Sy krul effens en dan lig sy haar boude na boontoe.
Teen die tyd kan ek nie meer nie en ek gooi die laaste olie oor my voël uit en vryf hom goed in. Dan kniel ek agter haar en werk hom baie stadig by haar kringspier verby tussen daardie pragtige ronde boude deur.
Sy kreun hard.
Dan sit sy haar hande op haar boude en trek hulle uitmekaar uit. Ek begin stadig en diep steek.
-0-
Die nag word ‘n warboel van plesier en pyn en haar gesig voor my, haar lyf onder my. Haar kreune en ligte vloekies weergalm in my oor. Haar sweterige muskusgeur word sterker met elke rondte… En dan is ek klaar. Poegaai. Flou genaai.
-0-
Sy lê op haar maag langs my, met haar een arm op my bors. Sy kyk my diep in my oë. Deur die gaasgordyn begin die son vir ons wink.
“Jy laaik my hol, ne?”
Ek knik.
“Meeste mense dink hulle is te groot.”
“Hulle is perfek.”
Sy glimlag en druk haar kop ondertoe. Sy neem my in haar mond en wonder bo wonder kom die man regop vir nog een laaste heroïse poging!
Die keer lê sy op haar rug en trek my in haar warm, sappige poesie in.
Ek skiet haar vol saad en rol van haar af. Sy lag diep in haar keel.
“Jou gesê … jy’s nie ‘n man vir ‘n Yaris nie …”
Sy rol van die bed af en loop na die stoel toe waar ons inderhaas gisteraand ons klere gegooi het. Sy soek tussen die klere deur, kry my onderhemp en trek dit oor haar kop. Dan krap sy in haar handsak en gaan met sigarette in hand uit op die balkon. My onderhemp hang tot net onder haar boude. Sy leun oor die reling, steek ‘n sigaret aan en trek ‘n diep teug. Onder die soom van die onderhemp, kan ek sien hoe my kom teen haar bene afloop …
“She looked so perfect standing there …”
1 COMMENT
Oeps, dit lyk my dit was ‘n fout – maar darem nie ‘n ernstige een nie – om die masseerolie sommer so uit die bottel op die persoon se lyf uit te gooi. ‘n Ervare masseur sal die olie altyd eers in sy handpalm warm maak.
Andersins was dit ‘n mooi en sensuele storie!