Bloumaandagfoto op ‘n Dinsdag ;) February 11, 2020 annelise 2 Comments Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute
Vis……………………..
Ek vang net naweke vis vir gaarmaak…in die week eet ek hulle ROU, soos sushi ☺