Dit is vir my een van die mees erotiese foto’s wat ek nog ooit gesien het !
Die geheim van erotiek lê reeds in dit wat jy NIE sien nie teenoor volkome blatante naaktheid.
Die samestelling van die foto met die fokuspunt op die stiletto-hak skoene, roep gedagtes en visuele assimilasie na vore, en om dit dan te koppel aan die naaktheid in die agtergrond skep jou eie foto in jou gedagtes wat jou eie stimulasie na vore bring.
2 COMMENTS
Een ding kan niemand darem ooit stry nie, ‘n vrou het darem maar net eenvoudig mooier boude as ‘n man.