Bloufoto vir ‘n bloumaandag September 18, 2017 Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute Hoop jou naweek is vol hiervan … ;) Karoostories 4 – Afskeid
3 COMMENTS
Ag toggies daardie boudjies…
Nee ou Will – dis maar n geval hoe rooier hoe mooier.
Nog altyd gewonder hoekom “rooi” gevaar verteenwoordig maar tog ook die gunsteling kleur is op “Valentynsdag”.
Nou weet ek.