
Beste pelle
deur Whale
Elke minuut van die afgelope vyftien wat verbygegaan het, het ek amper letterlik afgetel, en vir elkeen van daai minute het ek meer en meer getwyfel oor die wysheid van my daad…of dade. Die koffiewinkel voel benoud, en al druis die reën wat buite val deur die geklingel en gekletter van breek- en messegoed, kry ek steeds warm. Die tipe warm wat mens kry as jy weet jy het ‘n kak besluit geneem wat besig is om soos ‘n stinkbom in jou gesig te ontplof.
Ek herken dadelik die gesig in die foto’s toe sy by die deur instap. Nie dat ek foto’s nodig het om haar te herken nie, ek het after all 15 jaar gelede ‘n crush op haar gehad. Sy sien my ook byna dadelik raak en kom reguit na my toe aangestap. Sy is voller in figuur as wat ek haar onthou, maar die fletsblou van haar oë is steeds iets waaraan ek my verkyk. Dit, en die kuiltjies in die wange wanneer sy glimlag. Die groetery is styf, amper formeel. Ons bestel koffie, en begin gesels. Ek kan die ongemaklike roering in my broek nie ignoreer as ons oor die kontrak begin praat nie, al is dit net ‘n baie effense en ligte beweging. Hierdie afspraak is nie toevallig nie, ook nie om ou vriendskapsbande weer op te tel nie. Dit is ‘n tipe sake-transaksie. En dit het alles begin omdat ek ‘n porn site nie kan uitlos nie, en my nuuskierigheid die oorhand gekry het oor ‘n advertensie vir gay couples.
-o-
Ek ry agter haar aan na ‘n kompleks in ‘n gegoede buurt. Hoe dan anders, sy het haar droom gevolg en sielkundige geword. En ‘n lesbian. Die roering is weer in my broek as ek dink aan die fantasieë wat ek op skool in die aande lê en uitdink het terwyl ek myself gehelp het …sy kaalgat daar by my in die bed, die tieties wat altyd so gepunt gebly het as ek haar bra skielik losgemaak het in Engels-klas…haar bene wat sy oor my gooi en hoe ek haar penetreer. Ek ry amper in haar vas by ‘n stopstraat. Fok! Ek moet wakker wees, en nie nou teen die reëls gaan nie, dit is ‘n sake-transaksie, niks anders nie. Maar die ligte roering in my broek is nou ‘n volbloed-horing.
-o-
Haar maat is ons ouderdom, slank en effens langer as sy. Ek word vriendelik ingenooi, en word amper doodgelek deur ‘n oorywerige St Bernard wat ook kom groet. Ek word genooi om in die sagte leerstoel naaste aan die flatscreen TV te gaan sit. Hulle kom neem plaas oorkant my in ‘n rusbank, ‘n skinkbord met sap om die glas-koffietafel tussen ons. Dit is haar vriendin wat eerste praat.
“Okay, so jy help ons, en ons help jou?”
Ek sluk. Hoe kan so mooi vrou dit regkry om woorde so gevaarlik te laat klink. Ek knik. Sien sy kyk vir my. Dit is weer die vriendin wat die praatwerk doen.
“Het jy die kontrak gebring?”
Ek knik weer soos ‘n aap, grou in my rugsak en bring die enkel-vel papier te voorskyn waarop ek amptelik onderneem om van hierdie ontmoeting nie ‘n woord te rep nie. Ek sal in elk geval nie, dit kan my loopbaan as oog-spesialis kelder, summier. Hulle kyk altwee na die vel papier, glimlag en teken dan ook. Haar maat is ‘n veearts, en het dus net so baie op die spel wat sy kan verloor. Drie professionele mense dus, die drie van ons. Hulle sit terug, duidelik meer ontspanne.
“Wel, welkom hier in ons Nessie, kom ons gaan speel” kondig sy aan en staan op.
Soos ‘n skaap ter slagting volg ek hulle die gang af, dieper in die huis in.
-o-
Dit is doodstil om my, iewers speel die musiek wat hulle gesê het ek moet saambring. Ek kan voel die temperatuur in die vertrek word beheer, want al lê ek kaalgat op ‘n bed, is dit nie koud nie, ten spyte van die winter buite. Al is ek geblinddoek kan ek voel my meneer staan stokstyf. En ek kan hoor hulle beweeg hierbinne. Ek gee my oor aan die musiek, aanvaar my lot en ontspan, my hande en voete met iets sags en baie lig vasgebind aan die vier hoeke van die bed. My gedagtes word onderbreek deur ‘n skerp ‘Ah!’ gevolg deur wat klink soos water wat spuit. My voël klop. Ek ruik die parfuum, dit is hier teenaan my. Ek voel die bed langs my induik soos iemand daarop klim. Die volgende oomblik word my meneer stewig vasgevat, nogals growwe hande vir iemand so fyn. Die reuk van seks hang swaar in die lug, maar dit laat my voel net harder pols. Die ferm greep om my voël begin stadig en ritmies op en af beweeg, toe nog ‘n hand skielik, hard en beslis aan my balsak vat en my kringspier begin masseer. Ek kreun en hulle giggel. Dan is die hande weg en voel ek ‘n warm mond oor my voëlkop sak. Ek kreun weer. Die onbekende liggaam is terug, en hierdie keer ruik ek die soet reuk van gegeurde smeermiddel. Hulle trek ‘n rubber-agtige eier vol koue olie oor my voël se kop en begin hom dan met mening op en af pluk.
Ek weet nie of hulle beurte maak nie, maar die ritme bly dieselfde. Ek hoor hulle kreun en uit die geluide kan ek aflei hulle vinger mekaar. Hulle kreun sensueel en ek probeer hard om my eie vrag binne te hou. Die rukkery aan my meneer hou so vinnig op ek dog daar is fout. Ek wonder benoud wat aangaan toe hulle my hande en voete losknoop en beveel om op my sy te lê. Ek bewe, skielik onseker oor wat om te verwag. Dan sluit ‘n warm mond oor my voëlkop en ek ruik weer die strawberry-reuk van die olie wat hulle gebruik het. Maar ek het nie te veel tyd om te wonder nie, want daar word skielik ‘n sagte, ferm en warm voorwerp diep en vol in my boude ingedruk. Die gevoel van ‘n penis is oorweldigend-realisties. Ek kreun van genot, gewoond aan die gevoel, omdat ek al van universiteit af met anale seks eksperimenteer. Ek ruik weer die olie. Dan begin die polsende ritme, een hand ruk my voor en die ander een werk my op dieselfde ritme agter. Ek voel hoe my asem begin jaag, die sterretjies in my kop, die vol gevoel agter as my kringspier styf span en die saamtrek van my balsak…dan kom ek hard, aanhoudend en met lang spuite. Ek voel ‘n mond oor my polsende voëlkop sluit, kom agter wie ookal agter was is nie meer daar nie en gee my oor aan die esktase as iets warms my in die gesig tref.
-o-
My lyf is seer toe ek in my kar klim daardie aand. Maar dit is ‘n lekker seer. Die hernude kontrak is veilig in my werkstas. Ek waai vir oulaas voordat ek by die kompleks se hek uitry, my geheim dat ek ook gay is veilig by my. En ek weet nou dat daar ‘n man by ons was, die oorblyfsels van die skoot wat my in die gesig getref het is onmiskenbare bewyse daarvan. Ek kan nie help om te glimlag nie, al weet ek nie eers hoe hy lyk nie.