Beskerm jou “omgewing”
Die kondoomvervaardigers Sustain het ‘n advertensieveldtog geloods wat hulle “Protect your environment” noem. Hulle sê ons moet net soveel vir ons liggame en seksuele gesondheid omgee as wat ons vir die omgewing doen.
Hier is so paar van die foto’s wat hulle vir die veldtog geneem het. 🙂