Belangrike goed oor die nuwe Kombiekiehier

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Liewe Kombiekiehierleser,

As jy hierdie lees dan beteken dit dat jy of ‘n skrywer is op ingeskryf het op Kombiekiehier. Baie dankie as dit die tweede geval is. Ek dink ek gaan nog ‘n ruk moet verstel en peuter voor alles lekker werk, maar vir eers net die volgende:

  • As jy die eerste keer ingeskryf het, log van dan af eerder met die “Log in” tab in die menu in.
  • As jy ingelog is sal jou profiel voor jou op die bladsy oop wees – om dan by die nuwe posts te kom soos waaraan julle gewoond is, kliek jy net op die tab langs die huisie met die naam “Nuutste inhoud”
  • Die stelsel het ‘n probleem – dit gooi heeltyd mense af wat ek reeds geregistreer het. Ek werk met my service provider aan die probleem en glo dat ons dit sal regkry. Intussen check ek gereel wie afgegooi is en sit ek jou weer op. Gebruik asb dan die password wat ek vir jou met registrasie gestuur het, want as ek jou weer moes registreer na jy reeds jou password verander het, weet ek nie wat jou nuwe ene was om dit vir jou te kan gee nie. Die probleem is net op kombiekiehier.

(Kom lees asseblief weer gereeld hierdie post want ek gaan by hom voeg soos ek probleme uitsorteer. Julle kan ook hier kommentaar lewer oor goed wat nie werk nie.)

Lus en liefde

Annelise

4 thoughts on “Belangrike goed oor die nuwe Kombiekiehier

  • Jagsie

    Wil net weet van wanneer af moet die subskripsie begin plaasvind

    Reply
    • annelisePost author

      Dit het al?

      Reply
    • annelisePost author

      Van Vrydag af

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)