Astrid

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Ragab, die onbeskaamde

Sy hou van swart.  Swart is n praktiese kleur. Dit pas by alles. Sy haat dit om haar wit en navy uniform in die oggend aan te trek vir die vervelige kantoorpos, waar sy by ‘n dokterspraktyk in Lenchenlaan in Centurion vir die laaste twee jaar al werk. Sy voel naar  elke oggend as sy die naam Algemene Praktisyn bo die grys gebou lees. Sy geniet die tannies se ontevrede kyke as die ooms skuldig vir haar bene onder haar navy mini-rompie loer en hulle oë boontoe beweeg na waar haar swart kantbra, wat sy moedswillig die oggend aangetrek het, deur haar wit bloes skyn. Sy geniet dit as sy leêrs liaseer en haar bloes optrek om gedeeltes van die groot tattoeermerk op haar sy te ontbloot. Die feit dat Dokter Venter, haar baas, amper tagtig jaar oud is en nie meer ordentlik kan sien nie gee haar die tipe vryheid wat nodig is om ‘n klein bietjie te ontsnap van die eentonige hok waarin sy haar daagliks bevind.

Astrid is nie die tipe meisie wat beindruk word deur duur motors, beleggingshorlosies en pretensieuse kletspraatjies oor goue wildebeeste op eksotiese jagplase nie. Sy hou van Whiskey, goedkoop whiskey, en rook Stuyvesant Filter. Sy geniet Tarantino-films en skilder in die aande swart en rooi olieverf abstrakte en aggressiewe beelde op groot doeke in haar klein eenslaapkamerwoonstel, met n onnodige groot tuin waarvan die gras soms so lank is dat jy letterlik n dwerg-orgie daarin kan hê sonder dat die bure sal weet – sy het by haarself geglimlag toe die gedagte opkom. Sy dra nie panties onder haar jeans nie. En is nie bang om reguit vir ‘n ou (of ‘n girl) te sê dat sy jags is nie.  Haar hare is rooi en sy kleur dit nog rooier met Mercurochrome.Kwart oor vier, Vrydagmiddag, het Astrid opgekas en in die gang afgestap om vir Dokter Venter te groet.  Hy was steeds besig met verslae en Astrid het vinnig sy brillense skoon gevryf en die lessenaarlamp effe verstel sodat hy beter kan sien.  “Lekker naweek, dok,” het sy gesê.  Hy het soos altyd  met n glimlag vir haar gesê, “Soet wees, Juffie.”  En soos altyd het sy geknipoog.

By die huis het sy vinnig gestort, ‘n kort leerrompie en swart The Kills vest aangetrek.  Haar hare het sy in ‘n slordige bolla op haar kop vasgesteek. Sy het vinnig ‘n paar slukke whiskey uit die bottle gedrink en met n sigaret in die mond in haar kar geklim. Daar was ‘n local band wat ‘n gig in Melville gehad het en sy het gedink sy sal sommer by haar pel Steffie oorslaap wat in Wesdene bly. Sy het by die klub aangekom en na Steffie gesoek tussen die massa mense. Sy het by die kroeg gesit saam met van hulle ander pelle. Sy het nader gestap, vir Steffie op die mond gesoen en ‘n dubbel bestel.  Oor Steffie se skouer het sy hom gewaar. James. Die baskitaar speler van vannaand se hoofband. Hy het stip vir haar gekyk en ‘n trek van sy sigaret gevat.  Skinny jeans, plein swart T-shirt met sterk getatoeërde arms en ‘n baard.  Sy groen oë was selfs in die swak lig treffend.

Hy het oor gestap en gevra of sy ‘n drink wil hê. Sy het gesê sy het pas een bestel, en met haar Zippo se kappie gespeel.
“Wat van ek kry jou hier na die gig?  My treat,” en op haar onderlip gebyt.
Hy het geglimlag, omgedraai en verhoog toe gestap.  Hy het ‘n manier gehad hoe hy daardie kitaar te speel, met toe oë en soveel passie dat sy haarself voel warm word het in haar onderlyf. Hy het af en toe in haar rigting gekyk en dit het gevoel asof hy net vir haar speel. Voorspel deur die musiek. Sy het bBedwelmd en lighoofdig gevoel.

Na die gig het hy die kabels en amp in sy kar gaan laai en haar by die kroeg gekry.

“Is jy bang?” het hy gevra.

Sy het met duiweltjies in haar oë vir hom gesê:  “Lyk ek bang?”

Hy het oorgeleen haar onverwags gesoen en gesê: “Nou kom saam met my.”

Sy het vir Steffie gewaai. Steffie het terug geknipoog en vir haar ‘n middelvinger gewys en sy het ‘n soen terug geblaas.

Na n rit van ontrent tien minute en ‘n paar klipharde ACDC-songs, het hulle by sy huis aangekom.  ‘n Mooi ou huis wat hy met ‘n vriend gedeel het, karig gemeubuleerd, met houtvloere, ‘n kaggel en twee leerbanke. By die deur het hy haar weer hard gesoen, opgetel en aanhou soen terwyl hy oopsluit. Haar rompie het opgeskuif bo haar boude en hy sy hand van agter af tussen haar boude inbeweeg. Hy het haar hard op die bank neergegooi, haar bene oopgesper en sy tong oor haar swart kant g-string laat gly. Sy het die rugleuning van die bank agter haar kop vasgegryp en haar kop van links na regs gedraai met haar mond oop.  Hy het haar g-string uitgetrek en haar met mening geëet terwyl sy vingers gelyktydig haar anus en pussy gepenetreer het. Sy tong het alles van haar geproe en gedrink tot dat sy met ‘n harde kreun gekom het. Haar sappe het op die houtvloer gedrip.

Hy het sy belt losgemaak en sy voël uitgehaal. Sy het vorentoe geleun en die kop van sy groot polsende orgaan met die punt van haar tong geterg sodat sy die sout, slymerigheid van sy jagsheid, soos ‘n connoisseur kon ervaar, dan gulsig hom diep ingesluk terwyl sy sy skrotum in haar hande gebrei het. Hy het haar bene gegryp en haar nader getrek op die bank. Met sy duim het hy haar anus masseer. En toe sy voël saggies ingewikkel. Sy het hard gemoan. Met twee vingers het hy tussen haar skaamlippe ingeglip. Hy het haar stadig en passievol gesodomiseer en sy was op die punt om weer te kom toe hy haar omdraai.

“Ek wil alles van jou hê, jou binneste vol maak,” het hy oor haar skouer in haar oor gefluister toe hy dringend haar pussy ingaan. Hy het haar hande agter haar rug vasgegryp met een hand en haar boude weggtrek met die ander. Hy het haar teen hom opgetrek sodat haar rug teen sy bors raak en met sy hand het hy haar klitoris gestimuleer, terwyl sy ander hand om haar keel was. Sy het haar totaal oorgegee aan sy honger vel.

Net voor sy skree gryp hy haar heupe met albei hande vas en sy voel hoe sy penis polsbewegings binne haar maak en hoe sy kom warm deur haar vloei en uit drup oor sy skag en skrotum. Sy kom weer en verslap die greep op sy voorarms waar haar naels agt stukkende halfmaantjies op sy vel gelos het.  Hy soen haar agter op haar nek en gly uit haar uit.
Sy staan op en stap na die koffietafel om haar lighter en smokes te kry.
“Koffie?” vra hy.
“Whiskey,” sê sy.

2 thoughts on “Astrid

  • Lawmangler

    Al waaroor Ragab skaam hoef te wees, is omdat sy so min skryf.

    Reply
  • Wille Will

    Voorwaar ” Onbeskaamd ” !
    Lekker-op-die-man-af storie, baie geniet.
    Skryf nog !

    Reply

Leave a Reply to Wille Will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)