Waterval

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Francois

Liz was in standerd ses toe ek in matriek was. Nege jaar later kry ons mekaar een aand in ‘n nagklub en begin dans en gesels. Toe is sy ‘n fikse jong vrou met lang bene en lekker B-koppies. Lang bruin hare en dimpels weerskante van ‘n mooi mond voltooi ‘n begeerlike prentjie. Toe ons mekaar groet later die aand is dit met ‘n oopmondsoen tot ons albei se verbasing. Die res van die naweek dink ek heeltyd aan haar, en die Maandag bel ek haar.

Sy is op universiteit en bly nog by haar pa-hulle. Sy nooi my na ‘n vriendin se troue toe en ons vry later heerlik in die kar voor ek haar aflaai. Ons altwee raak lekker jags en sy sê sy beter nou uitklim anders gaan dinge gevaarlik raak. Sy prikkel natuurlik net my belangstelling meer. Ek werk en bly toe in Johannesburg en sy swot in Pretoria.

Maar hulle sê mos jy sal verbaas wees hoe ver ‘n man agter poes aanry en ons begin gereeld naweke saam deurbring. Sy kon my amper onder die tafel in drink en het ‘n vrek oulike sin vir humor gehad. Vrek intelligent en sportief boonop, werklik die volledige pakkie. Een aand is ons by haar stiefbroer se 21st, en kuier lekker. Die partytjie is in Johannesburg, nie ver van die woonstel wat ek met ‘n vriend deel nie. Haar pa ken my toe al en sê sy kan maar by my oorslaap – hy vertrou ons.

Terug by my woonstel klim ons saam in my bed en begin witwarm vry. Nie lank nie, of ons is albei sonder klere. Sy is papnat en ek stokstyf. Ek lê op haar en ons soen dat die sop spat. Sy kon vrek lekker soen. Mettertyd werk ek my lyf tussen haar bene in en my styfte skuur teen haar bos skaamhare. Dit was 1996, en kaal skeer was toe nog nie mode nie. Sy hyg in my mond en lig haar heupe op sodat my pielkop tussen haar hare die slymerige sloot vind. Ons albei weifel so bietjie, maar ons is te jags en kort voor lank is ek in haar en ons naai naarstiglik. Ons albei kreun van plesier en kort voor lank voel ek dat ek dit nie meer kan hou nie. Ek sê vir haar ek gaan kom, en trek uit haar uit. Sy gryp my vas en vryf haar heupe honger teen my, met my piel wat tussen ons lywe skuur sodat die strome kom ‘n klewerige gemors vorm tussen ons mae en in haar skaamhare. Toe is die ys gebreek en elke geleentheid wat ons kry herhaal ons die heerlike speletjie.

Een aand kuier sy in die week by my. Ons was by ‘n plek met binneshuise rotsklim mure en ek het lekker vir haar boude en poesie wat in haar sweetpakbroek deur die harnas beklemtoon word gekyk, terwyl ek haar tou op die grond styf hou as sy klim. Terug by die woonstel wat ek met my vriend deel drink ons iets op die balkon langs sy kamer. Hy het al geslaap. Dit was nie lank nie toe vry ons en begin mekaar se klere uittrek. Sy staan toe met haar arms op die balkon se muurtjie terwyl ek haar van agter af naai. Ek moes haar mond toedruk om te keer dat my vriend wakker word en sy gordyne oopmaak. Hy het al voorheen gekla dat ons raas en hom uit die slaap hou wanneer ons saam in die kamer is. Dit sou my ook honger gemaak het.

Toe ons klaar is, maak ons die klere bymekaar en gaan maak skoon in die badkamer. Daarna is ons na my kamer toe, maar ons is altwee nog lus vir mekaar en begin weer vry. Ons is nog poedelkaal en ek lê op haar met ons warm velle teen mekaar, terwyl ons tonge vleg en nog jagser raak. Ek maak my mond los van hare en soen haar eers in haar nek voor ek afbeweeg na haar borste. Ek sit ‘n hand aan die buitekant van elkeen en soen eers oor die toppe voor ek om elke tepel sirkel met my tong. Sy gooi haar kop agteroor en haal hard asem terwyl ek haar langerige knoppies om die beurt in my mond neem en liggies daaraan lek en suig. Daarna maak my tong ‘n paadjie oor die ligte bruin haartjies op haar plat magie wat die roete na haar genotgrot aandui. Sonder moeite vind ek haar sopnat sloot tussen die hare wat reeds nat is met haar slym. Sy kreun van plesier toe ek haar klit begin terg met die punt van my tong. My piel wil toe reeds weer uit sy nate bars, want ek geniet dit vreeslik om ‘n vrou uit te eet. My toppunt is as sy in my mond kom en ek hoor en voel hoe sy in ekstase is.

Sy het elke keer na ek haar laat kom het, ‘n groot warm nat kol op die laken gelos waaroor sy baie skaam was. Ek was egter mal daaroor. Watter man hou nie van ‘n vrou wat papnat is tussen haar bene nie? Toe sy effens kalmeer het na haar orgasme kom sy regop en druk my agteroor terwyl sy my weer oopmond soen. Sy plant haar lang bene weerskante van my en laat sak haarself stadig totdat ons mees jagse dele aanmekaar raak en ons albei snak na ons asems in mekaar se monde. Eers laat gly sy haar nat binneste lippies op en af teen my paal en maak my net al hoe maller. Toe verlaat haar lippe myne soos sy haar poesie op beweeg na my maag sodat my stokstywe piel se kop tussen haar lippe beland toe sy weer stadig af beweeg. Sy soen my weer terwyl sy haarself oor my styfte werk tot ek diep in haar is. Toe begin sy my stadig ry deur haar heupe op te lig en weer te laat sak. Dit hou nie lank nie, want sy is te jags.

Sy druk haar self regop met haar hande op my borskas, en my piel sink diep in haar in. Sy stut haarself met haar hande op my bors en skuur haar klit heen en weer teen my pubis sodat my piel diep in haar gebêre bly. Haar boudjies skuur oor my ballas en ek vat haar tieties wat bo my gesig hang in my hande met my arms weerskante van hare. Sy begin al hoe harder kreun, en ek weet sommer my woonstelmaat gaan weer kla, want dis nog ‘n weeksaand ook. Sy ry my al hoe harder en ek besef sy gaan binnekort kom. Gelukkig het ek klaar gekom op die balkon en ek gee nie om dat sy my nie genoeg stimuleer om ook te kom nie. Ek geniet haar meevoering verskriklik. Dis vir my baie lekker om ‘n vrou te laat kom, veral terwyl my piel in haar is. Met ‘n lang kreun wat amper na pyn klink begin sy kom, en hou aan om my te ry. Toe ervaar ek vir die eerste keer hoe dit voel as ‘n squirter op jou kom. Terwyl sy verlore is in haar klimaks stort sy heerlike warm vloeistof oral oor my maag, bobene en ballas. Dit was die lekkerste gevoel ooit, en ek kon boonop haar gesig bewonder terwyl sy kom en haar tieties in my hande hê. Toe sy klaar gekom het, het sy op my neergesak met my piel nog in haar. Ons het so aan die slaap geraak. Toe ek die volgende oggend opstaan om te gaan piepie, het die muskus reuk van haar kom oral om my en in my bed gehang. Ai, hoe verlang ek nou terug…

One thought on “Waterval

  • Aiiii daai was lekker wonderlike dae hehehe

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)