16 thoughts on “Wat draai jou aan?

  • August 27, 2018 at 5:16 pm
    Permalink

    Ek het nog nooit iets hier geskryf nie, net gelees. Maar nou voel ek ek het tog iets om te deel.

    My meisie hou daarvan as ek haar met die plathand op haar kaal boutjies piets tot hulle bloedrooi en effens opgeswel is. Dan soen ek hulle tot sy kreun van die lekker. Sy hou ook daarvan as ek my arm om haar keel sit en haar liggies wurg terwyl ek haar met die ander hand vinger.
    Maar haar beste is as ek haar hande viervoet op die bed vasbind met haar bene oop sodat sy nie kan beweeg nie. Dan vat ek een van haar perdry karwatsies en piets haar op die klit Sy hou baie daarvan en kom sommer gou. Daarna vat ek haar vibrators en druk die eerste een in haar anus in. As hy goed in is sit ek die tweede een – die grote – in haar vagina in en dan terg ek haar klit met die derde een. Dis so lang dun ene met ‘n ronde punt. Ek hou aan en aan tot sy bewe van moegheid. Partykeer moet ek haar mond toebind want sy skree so hard.

    Sy soek die goed op die internet en wys dit dan vir my. As ek ook daarvan hou, doen ons dit.

    Sy’t gevra ek moet dit hier op sit.

    Reply
  • August 27, 2018 at 11:06 am
    Permalink

    Botterblom, wat van orale seks van agter terwyl jy op di balkon staan?

    Reply
  • August 25, 2018 at 1:46 pm
    Permalink

    Ramkat ego omtrent my fantasië of begeertes.
    Openbare of buitelug seks.
    Om nakend op die balkon van my huis te staan, die son oor die see te sien sak, of die maan se weerkaatsing op die water dop te hou en van agter genaai te word.
    Om my volkome aan n man oor te gee vir sy plesier, maar ook myne.
    Om orale seks te ontvang

    Reply
    • August 27, 2018 at 4:50 pm
      Permalink

      ‘n Vrou so na my hart.

      Reply
  • August 25, 2018 at 9:38 am
    Permalink

    Ek is mal oor n vrou met kurwes.
    Dan as daar gesoen word en sy byt my lip onverwags.

    Om vir n vrou wat gemaklik is met haar sexualiteit te kyk terwyl sy met haar self speel

    Sjoe … laat ek stop. My prentjie brein kook

    Reply
  • August 25, 2018 at 8:03 am
    Permalink

    Die kink wat my absoluut aandraai en selfs verby draai is, om n vrou se kllitoris en G-kol te masseer, tong, vingers of penis en haar dop te hou hoe sy haar klimaks bereik en dan alles dadelik weer te herhaal vir haar opvolgende klimakse, met n crecendo van n spuitende klimkas. Absoluut wonderlik!

    Reply
  • August 25, 2018 at 1:11 am
    Permalink

    Meer as een paartjie saam. Alamal doen alles aan almal. Seks waar ek weet iemand kyk na ons.
    Kinky? As iemand gekasty word terwyl sy my afsuig.

    Reply
  • August 24, 2018 at 10:33 pm
    Permalink

    Wat kinks / effense kinks aanbetref dalk maar net orale seks op ‘n vrou en ook ‘n versugting om saad op ‘n vrou se gesig te skiet.

    Ek is bereid om NET orale seks op iemand toe te pas, sy hoef my niks anders toe te laat nie. Die blote gedagte aan dit… hmmm! Ek is versot op poesies / vulvas en sal omtrent enigiets gee om net vir ure met een te kan speel, te lek, saggies te byt, haar klittie te streel met my tong.

    Die diepste ander droom is om ‘n enorme orgasme oor ‘n vrou se gesig te kry en my warm, romerige saad oor haar gesig uit te spuit.

    Reply
  • August 24, 2018 at 10:30 pm
    Permalink

    Hmm…

    Om orale seks op ‘n vrou te dien en haar te hoor gil van genot…

    Groterige borste met lekker groot tepels…

    Die gedagte om saad te skiet oor ‘n vrou se gesig…

    ‘n Vulva met groot lippe, mens moet dit so met jou hand kan vashou. Veral as die labia minora so groot is dat hulle buite die buitelippe hang…

    ‘n Lekker, groot klitoris dat mens dit lekker vir haar kan lek en soen en stimuleer…

    ‘n Klein, ferm agterstewe…

    ‘n Geskeerde liefdesheuwel en vulvatjie…

    Om twee pragtige lesbiers te sien liefdemaak…

    Reply
  • August 24, 2018 at 9:31 pm
    Permalink

    Hande, ek het n ding oor groot, grof gewerkte hande. En vuilbaard, week of 2 oud baard, daar is nie baie wat weet watse lekkerte n vaard kan veroorsaak nie.

    Reply
  • August 24, 2018 at 4:39 pm
    Permalink

    Openbare seks. Die moontlikheid om uitgevang te word. Om haar oor die balkon van die Staatsteater te buig en haar van agter af vat terwyl die malende massa onder ons salig onbewus is van enigiets.
    Om haar vas te bind en haar te gebruik soos ‘n speelding.
    Om haar dop te hou terwyl sy masturbeer.
    Om haar te naai terwyl haar man of kerel toekyk.

    Reply
  • August 24, 2018 at 3:48 pm
    Permalink

    Annelise…ek is maar ‘n gewone ou. Het nie fetish…donker gedagtes nie. Die ergste sou seker wees om geblinddoek te wees en dan gestreel/gemasseer te word deur ‘n mooie iemand van die vroulike geslag…dan die verwyderring van die blinddoek en dit wat volg…verkieslik dan seksuele gemeenskap. Maar defnitief geen pyn, BDSM (wat jy dit ook mag noem) of gevaar nie… sjoe…ek is seker eintlik te “ordinêr”, “normaal??” konserwatief? Maar met ‘n groot lus! Hoe sê jy altyd…”lus en liefde…” Groete Arauna

    Reply
  • August 24, 2018 at 1:35 pm
    Permalink

    Annelise…identiteite sal altyd beskerm word? ja goed…maar almal (veral die vroulike lesers!) kan maar weet wat my aandraai. Niemand weet tog wie ek werklik is nie…altans ek dink so! Groete. Arauna

    Reply
    • August 24, 2018 at 2:03 pm
      Permalink

      Ek het net bedoel dat ek nie iets vir die wêreld gaan uitblaker wat met my in ‘n epos gedeel word nie. Ek sal net oor die kink/fetish skryf – dit nie aan ‘n spesifieke persoon verbind nie.

      Reply
  • August 24, 2018 at 1:33 pm
    Permalink

    Wat draai my aan? baie dinge…’n Slanke, fyn geboude (petite) dame. Dit wakker die beskermdrang in my aan. Ek wil haar dan in my arms toevou, verkieslik nakend, en haar weghou van die wrede wêreld. En dan haar hele, fyn liggaam bestryk met my tong, soen, lek, soen. En natuurlik ‘n skoongeskeerde pubiese gedeelte. Al die skaamhare weg! Dat mens kan soen, en lek en soen. O ja…van soen gepraat, tongsoen (French-kissing) is ‘n groot aandraai….so intiem soos kan kom. Groot, ferm tieties. Makie sakie of daar regstellende chirugie (enhanced) by betrokke was nie..net solank ek dit met my hele hand kan toevou en liefkoos. Nou het jy my so warm laat word met hierdie uitnodiging tot skryf Annelise, dat ek met ‘n GROOT probleem sit…iets sal daaraan gedoen moet word! dankei Arauna

    Reply
    • August 24, 2018 at 2:02 pm
      Permalink

      Hehe, nie een van daardie sou ek as ‘n kink of fetish beskryf nie. 😉 Ek is seker jou antwoord sal ander mense ook aandraai.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)