Verjaarsdagselfie

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Selfie, omdat Kombiekiehier verjaar het en dit julle is wat dit ondersteun. Dis my  dankie. 🙂

 

 

 

 

9 thoughts on “Verjaarsdagselfie

  • Castle

    Baie mooi Annelise en baie dankie

    Reply
  • mydream

    Pragtig! Baie dankie en ek sien uit na die volgende verjaarsdag! lol

    Reply
  • Kannie wag vir die 2e nie…….

    Reply
  • Ysbeer

    Ek sien niks nie ek sal dit maar in braile moet ” sien”. Baie pragtig

    Reply
  • bobcat

    Ek hou van die cupcake met die enkele kersie….dit is so sinoniem deesdae met verjaarsdae.
    Die lekker daaraan is om die ‘icing’ van die cupcake van buite na binne en in die rondte tot teen die kersie af te lek….weer en weer.

    Reply
  • Kunstenaar

    Sjoe, ek is stokstyf want ek dink jy is sooooo sexy

    Reply
  • O Vader ! Ongevalle afd.elings in hospitale landswyd gaan vanaand oorvloei met manlike pasiënte wat aanmeld vir mallinum penilaitus ( broken/damaged penae)(meervoud van penis) na bg. foto’s.
    “n Geknakte baie dankie, Koningin van Lus.

    Reply
  • Wow dis baie mooi!!!

    Reply
  • Anonymous

    Jy kan meer gereeld verjaar asb!!!

    Reply

Leave a Reply to Anonymous Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)