
Taboe #1
deur Saffie
Sy staan in die donker kamer met haar gesig naby aan die oop skrefie in die gordyne. Haar hart klop woes in haar klein borskas en haar asemhaling is effens onreëlmatig. Haar hand is bo-oor haar sagte somersrok styf vasgeknyp tussen haar bene. Skuldgevoelens maal deur haar kop, maar sy kan haarself nie help nie.
Petro wil wegkyk, maar sy kan nie. In die oorkantse kamer van die L-vormige huisie met die klein swembad in die middel sien sy Theuns se harige rug en boude op en af pomp soos hy vir Zelda hard penetreer in die sendeling-posisie met haar bene wyd oop.
Vandat haar en Leon se paaie geskei het, word sy gereeld genooi vir naweke weg, saam met Zelda en Theuns. Sy weier omtrent nooit die uitnodigings nie, want hulle is so goed vir haar. Hulle geniet mekaar se geselskap. Per slot van rekening is sy en Zelda al beste vriende vandat hulle saam skooltoe is. Later toe hul ouer word, het hulle gereeld by mekaar oorgeslaap. Dis daar waar hulle saam hul vroeë seksuele ontwakings gehad het. Toe Zelda se borste begin vorm het voor hare eie, het Petro haar daaraan verwonder. Sy sal die sagte vlesige gevoel van haar borste nooit vergeet toe Zelda haar die eerste toegelaat het om daaraan te vat nie. Daarna het hulle gereeld saam gemasturbeer totdat Zelda haar eerste
kêrel ontmoet het. Toe het hulle nooit weer oor hul ervarings gepraat nie, selfs nie eers op die laaste aand voor Zelda se troue met Theuns nie.
Hulle dink seker sy geniet ’n middagslapie, want die skuifdeur se gordyne is wyd oopgetrek. Toe Theuns sy manlikheid uit haar onttrek en sy sien hoe sy onbesnede horing horisontaal voor hom uitstaan, kan sy dit nie help nie en lig haar rok oor haar heupe en trek haar broekie na die kant, sodat haar kaalgeskeerde rosie oop sit. Sy vryf twee vingers daaroor en dit glip moeiteloos in haar nat gleuf. Haar wêreld begin draai toe Zelda regop sit en sy staaf in haar hand vat. Sy sien hoe sy die voorvel terugtrek en sy knop in haar mond verdwyn soos sy dit insuig. Sy maak haar bene wyer oop en vinger haarself harder todat haar asem jaag. Die harde slurpgeluide van haar nat vrug vul haar ore en sy voel ’n tinteling oor haar vel soos sy nader aan ’n orgasme kom.
Iewers besef sy iemand kyk haar stip in die oë. Dis Zelda. In haar opgewondenheid het sy vorentoe getree deur die skreef in die gordyne en nou staan sy oop en bloot. Met Theuns se staaf in haar hand, kyk Zelda in haar oë en wink haar nader.
“Petro kom join ons,” sy voel of die realiteit uit haar ontsnap toe sy haar naam hoor. Met dieselfde gevoel toe haar ma haar die eerste keer betrap het met dié se vibrator in haar vagina, stap sy nader in ’n waas. Dit voel of alles in stadige aksie gebeur – Theuns voor haar, die afstroop van haar rok, sy asem naby aan haar mond, die aftrek van haar broekie van agter deur Zelda, haar asem in haar nek en hande om haar borste. Hulle staan vir ’n paar oomblikke stil teen mekaar asof saamgebind deur ’n onsigbare hand en vryf saggies mekaar se lywe. Sy voel Zelda se groot borste en harde tepels teen haar rug en wil met alle
geweld hê Theuns moet haar penetreer. Nee, naai – hard naai soos hy ’n paar oomblikke
tevore met Zelda gedoen het.
Hy druk haar terug op die bed, gryp haar enkels en spalk haar oop soos ’n slagding en druk sy piel diep in haar oopgevingerde poes. Voor sy haar oë kan toemaak, hurk Zelda oor haar gesig en met twee vingers wat haar klitoris ontbloot, bied sy haar nat vrug vir haar aan om te lek. Kreune van ekstase vul die kamer. Elkeen is in sy eie wêreld. Sy voel voel Theuns se dringende pomp soos die tempo opbou. Iewers hoor sy Zelda se sagte geprewel: “Ek kom, ek kom, ek kom …”
Theuns ejakuleer doodstil binne haar en sy voel die klopping van sy dik voël. ’n Gil ontsnap uit haar keel – “fôk!” en dit raak donker voor haar soos die orgasme haar oorspoel.
Toe sy tot verhaal kom en haar kop langsaam oplig, sien sy Zelda se gesig tussen haar bene. Hulle kyk in doodse stilte stip na mekaar met trane wat in Zelda se oë opwel en oor haar wange rol, terwyl sy die wit kom van haar opgehewe skaamlippe aflek.
3 COMMENTS
Wooooooow!!!
Saffie jy beskryf een van my fantasieë.
Die is ‘n heerlike storie met sexy beelde wat gemaklik oor my brein kom lê.
Dit is waarlik ook n fantasies wat ek ook het met Al wat n buurvrou om my is, wens hulle kon ook so n vriendskap met my vrou deel