
Studentepret – “Truth or dare”
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Een warm somersdag besluit ons klomp om die aand te braai en elkeen wat saam braai moet ‘n shooter vir die groep saambring. Daar was Springbokkies en Longdrops, Suitcases en Blowjobs, Screwdrivers en nog vele meer. Ons het in ‘n kring om die vuur gekuier en elkeen twee opwarm-shooters gekry. Daarna kon elkeen ‘n “truth vraag” of ‘n “dare om te doen” vir die groep gee en die een wat sy vraag nie wil beantwoord nie of die een wat die dare nie slaag nie, moes ‘n shooter down.
1 COMMENT
‘n Heerlike stukkie voyeurisme !
Knap geskryf Jan, my self bietjie opgewerk daarmee!
Dankie.