Strippoker

deur Wille Will

Dit het gebeur in my amateurtoneel dae.

By ons eerste bymekaar kom vir die nuwejaar het daar ‘n lang, maer Skot by ons groep aangesluit. Alhoewel van oorsee, kon hy al redelik Afrikaans praat en het aangebied om agter die skerms ons te help.

Ons Geselskap het nooit ‘n belangstellende weg gewys nie en mettertyd het ek en Roy redelik bevriend geraak. Ons het ‘n gesamentlike gewoonte, na repetisies elke tweede aand, ontwikkel om saam ‘n bier of twee te gaan drink by ‘n watergat daar naby. Een aand stel hy voor dat ons by sy woonstel iets gaan drink aangesien hy nie kontant by hom het nie.

Daar gekom en die bottles geknak, vertel hy my van sy buurvrou.

Haar kombuisvenster, kyk op sy kombuisvenster sowat twee meter uitmekaar. Hy sê as hy saans laat by die huis kom en water gaan drink of besig is om op te ruim dan het hy haar verskeie kere betrap dat sy deur haar venster vir hom loer. Sodra hy egter waai of glimlag haar kant toe, laat sy die gordyn val. Hy het al by haar deur gaan klop, maar sy maak nooit oop nie.

Hy het haar nog nooit buite haar woonstel gesien nie, maar hy weet daar is ‘n skoolgaande kind wat saam met hom hysbak ry as hy soggens werk toe gaan. Hy sien egter net ‘n man by haar woonstel elke naweek.

Ons trek al by ons derde bier toe ons besluit sy moet kom saam drink.

Die plan van aksie is dat hy kombuislig sal aanskakel en doenig wees daarbinne, terwyl ek uitglip en aan haar voordeur gaan klop.

Die plan het gewerk, want na my tweede kloppie gaan haar deur op ‘n redelike skrefie oop en sy vra: “yes?”

Met my beste glimlag stel ek myself voor en lig haar in dat ek haar buurman, Roy, se beste vriend is en ons gewonder het of sy dalk ‘n drankie saam met ons wil geniet.

Sy’t my op en af gemeet terwyl ek praat en sy kyk my ‘n oomblik stip in die oë voor sy antwoord: “Dit is dalk beter as die verdomde verveeldheid in die plek, ek sien julle binne ‘n paar minute.” Sy druk die deur toe en ek draai met bonsende hart terug na Roy se plek.

Hy was net so oorstelp soos ek en ons het vinnig opgeruim, ‘n kers op die middeltafeltjie aangesteek, die ligte verdof en ‘n musiekie van Foster & Allan op die draaitafel gesit.

Die volgende oomblik was daar ‘n ligte kloppie aan sy deur en hy het gaan oopmaak. Na hy homself voorgestel het en ek hoor haar naam is Sam kom hulle binnegestap. Sy’s ‘n gemiddelde lengte met ‘n bos rooi hare wat haar gesig omraam. Sy’t ‘n lemmetjie-groen kortbroek aan met ‘n wit bloes met kort moue. Sy’s kaalvoet met ‘n goue kettinkie om die linker enkel. Na hy na my gewys het: “You’ve met Will …Will this is Sam,” het ek haar hand geskud en gevra: “Sal ons vir sy onthalwe Engels praat?” Voor sy kan antwoord, sê Roy met ‘n uitbundige laggie: “I know the ‘Taal, you two.”

Ons het almal gelag en die spanning was gebreek toe hulle gaan sit en ek vra: “Kan ek vir jou ‘n Hansa bring, Sam?”

“Sal heerlik wees, dankie ! Sommer in die bottel.”

Ons drie het mekaar omtrent ‘gevind,’ want ons het te lekker gesels en bier gedrink. Sam het vertel dat sy ‘moes’ trou, maar haar man wat op konstruksie werk en net naweke tuis is, stel nie veel in die huwelik belang nie, sy vermoed hy het ‘n paar meisies op ‘site’ in die week. Naweke speel hy soms met die kind en verder sit hy en drink voor die TV waar hy gewoonlik aan die slaap raak ook. Sy kan nie onthou wanneer hy laas langs haar in die bed geslaap het nie.

Toe sy hierna haarself verskoon om toilet toe te gaan, kyk ek en Roy vir mekaar en knik met wedersydse glimlagte.

Met haar terugkeer stel Roy voor ons speel bietjie kaart. Sy vra: “Maar moet julle nie gaan werk môre nie ?” Ek stel haar gerus dat plesier baie lekkerder is as werk!

Ons speel sommer Strip poker vir die fun, sê Roy.

Ek ken nie Poker nie, antwoord Sam, maar ek’s ‘game’

Na ons die basiese reëls veduidelik het begin ons speel. Met die beste hand op die tafel kyk ek vir Roy en sê: “O shit, ek’t verloor, sal maar my hemp moet uittrek!” Hy’t my beplanning gesnap om haar op haar gemak te laat voel en sy hemp en sy plakkies binne twee rondtes verloor. Sy’t lekker gelag oor die twee halfnaak maats om haar toe sy die volgende rondte “verloor.” Skaam-skaam het sy haar bloes oopgeknoop en uitgetrek, maar dadelik een arm oor haar borste gevou en diep gebloos. Sy’t nie ‘n bra aangehad nie! Roy en ek was nonchalant asof twee ongelooflike vol, naak wit borste vir ons alledaags was soos tande borsel.

Sy kon egter nie speel sonder om die heuwels ten volle te ontbloot nie, maar toe sy dink ons kyk nie eers na die twee trotse regop tiete met die donker dik tepels nie het sy meer ontspan en die soveelste bier het seker ook die inhibisies laat vervlak.

Ons het aldrie met gekruisde bene op die mat sit en speel. Ek het ‘n erekesie gehad wat ek tussen my bene probeer verbloem het.

Sy’t die kortbroek verloor, maar het ‘n ragfyn, kantpanty onder dit aangehad. Dit het egter nie veel van die Venusheuwel tussen haar bene toegemaak nie. Ek en Roy met sy wit Skotse lyf was op die stadium ook nog net met onderbroeke bedek, maar ons jagsheid het met groot knoppe in die kledingstukkies vertoon.

Aan die einde van die volgende ronde het Roy, sonder om eers sy hand behoorlik te wys, verklaar dat hy die ‘game’ nou verloor het.

Hy het sy bene saam opgetel en die onderbroek om sy voete uitgewikkel en plat op sy rug gaan lê. Ek het self met bewondering na sy lang wit, besnyde penis gekyk toe dit kliphard sweepslag teen sy maag.

Sam en ek kyk mekaar weer in die oë asof ons wil bevestig dat ons geweet het dit sou tot op hierdie punt kom.

“Eet my asseblief,” sê sy saggies soos wat sy ophurk en die rooi hare oor sy bene laat val en hom van sy kniëe af opwaarts begin lek terwyl haar hande weerskante van haar lyf die panty oor haar boude stoot.  Ek kom op my kniëe agter haar en ruk my dik erekte voël met een hand uit die onnie. My ander hand rus op haar een boud en ek trek die wange oop dat haar genotsgrot soos ‘n Venusblom wat oopgaan voor my in natheid pols. Haar rooikop is nou by sy trillende penis en sy vryf met haar hande die dun lang skag op en af terwyl sy sy ballas een vir een in haar mond neem en suig en lek.

Ek het haar kaalgeskeerde buitelippe nou met my twee duime oopgespêr en ek laat my tong met een lang haal van onder tot bo oor die pienk binnelippe gly terwyl ek terselfdertyd suig aan die groot nattigheid rondom hulle.

Haar hele liggaam ruk asof in skok as my tong haar klit raak.

“O goeie fok!” roep sy voordat sy Roy se voël so diep moontlik in haar mond neem. My tong se ritme, rakend aan haar klit elke slag soos ek in en uit haar poesie haar mondnaai het bykans dieselfde ritme as haar mond wat al hoe vinniger Roy se lang voël op en af in haar keel afstoot.

As Roy sy penis uit haar mond ruk en lang spuite van kom in die lug sliert met “What the fuck!” wat hy uitkreun, bereik sy ook ‘n klimaks en slaan haar hele onderlyf meedoënloos teen my mond terwyl komsappe uit haar uitloop. Ek kom orent op my kniëe, neem my kloppende genotstok in my een hand en druk dit eers stadig en dan met een geweldigde slag agter in haar in. Sy gee een lang uitgerekte gil met haar kop agteroor gegooi, dan sak sy vorentoe en gryp met beide hande oor Roy se skouers en skree: “Steek my! Steek my!” en val in by my ritme.

                                  ****

Nodeloos om te noem het ons drie nog menigte aande daarna met mekaar verkeer. Net die twee voëls, een poesie, met verskillende variasies en gate en alle moontlikhede en posisies afgewissel.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Strippoker

  • November 19, 2016 at 6:46 am
    Permalink

    Jyt so pas my lewenslange fantasie om met n natuurlike rooikop te wees weer woes wakker geruk. As daar enige Sam’s is……

    Lekker storie. Hou so aan!!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)