Kombiekiehier se groot masturbasie-eksperiment (2n)
(Kombiekiehier kom vir julle plesier)
deur Annelise en Neil A Morum
So rukkie terug het Neil se storie verskyn waarin ons ons eksperiment aangekondig het. Onthou asseblief om deel te neem deur julle metodes met ons te deel. As julle hierdie metodes probeer, sal ons ook graag julle terugvoer wil hê. Skryf sommer in die kommentaar hieronder, asseblief.
Hierdie is die basiese idee van die eksperiment:
Ons wil weet wat julle doen, die hoe, wat, waar en met en vir wie. Ons sal julle noukeurig-beskryfde tegnieke op die proef stel en dan daaroor verslag lewer. Sy sal die vroue-tegnieke probeer, ek die manne se mannewales… as dit partners verg, sal ons ons eie gebruik (meeste van die tyd…)
Lesers wat ons van hulle tegnieke wil vertel, kan vir my (neilamorum@gmail.com) ‘n e-pos stuur. Onthou jou skuilnaam, maar onthou jou tegniek in fyner detail… Ons sien daarna uit om van julle te hoor!
Neil en Annelise maak beurte om proefkonyne te wees. 😉
Agtergrond en rationale
Die idee het ontstaan uit die vraag oor hoe mense masturbeer. Elkeen (die wat dit doen) het tog ‘n eie resep, een, of selfs ‘n paar tegnieke wat die groot “o” waarborg.
Ons het besluit om net twee kriteria te gebruik om die ervarings te beskryf: Tydsduur en Intensiteit. Ander aspekte sal in Kommentaar oor die ervaring aangespreek word.
Om ‘n meting aan my ervaring te kan koppel, moet ek dan seker beskryf wat vir my gemiddeld, d.w.s ‘n 5 uit 10, is.
Tydsduur is omtrent 7 minute: ek neem gemiddeld so lank om te kom as ek net my hand gebruik.
Intensiteit is baie subjektief; hier gaan ek die orgasme wat ek in ‘n gemiddelde tyd ervaar, as basis gebruik.
Die vraag of kort (tyd) of langer dan goed is, ontstaan ook. Dit was ‘n taai ene, tot ek besef het dat ek nie lank gaan uithou as dit mallekker is nie; dus, hoe korter, hoe meer punte.
Brulle en gille en grom en kerm (of die afwesigheid daarvan) sal seker die intensiteit weerspieël.
Ek waarborg nie dat jy noodwendig van iets gaan hou wat my laat swymel nie en ek reken jy gaan oor ‘n paar van die metodes wonder … maar hoe sal jy weet as jy nie probeer nie; meer nog, hoe gaan ons weet as jy ons nie vertel nie?
Masturbasieverslag 2 – Neil A. Morum
Dubbelloop
Henk van Humansdorp skryf
My vrou is mal oor haar rubbervoël wat sy gereeld gebruik om haarself (en my ook) lekker op te werk. As sy hom so deur daardie lippes vryf en hom op haar klit hou tot sy kom, word ek jags genoeg om ‘n beer te spyker.
Ek het eenkeer gewonder of ek nie ook kan lekkerkry nie, toe speel ek met hom toe sy weg was.
Die vibrasie was lekker, maar ek het iets meer gesoek. Toe ek hom onderdeur my sak skuif, het ek gevoel dit raak beter, en toe ek my bene toeknyp, was dit great.
Met ander woorde: hy’s onder my, selfs naby my ring, styf teen my balle en hy steek effens voor my uit soos ‘n tweede meneer.
Die vibrasiestelling moet op sy ergste wees, ek knyp hom lekker vas en laat waai dat jy net sien sop spat.
Neil probeer
Blerrie lekker. Vrou se *Wim is lekker lank en het nog ‘n paar testikels daarby. Na ‘n bietjie rondspeel het ek die volgende gedoen: ek het hom erg laat bewe, hom so gedraai dat daardie tweetjies in my holte pas, die skag teen my balle vasgedruk en bene toegeknyp. Die sensasie was onmiddellik in my hele onderlyf. Ek het ‘n paar keer saamgetrek; dan raak dit nog beter. Met “laat waai” het ek aangeneem Henk bedoel die standaardtrek …
Telkaart
Tydsduur: ek het gekroek en dit langer laat aanhou as wat ek moes, want dit is blerrie lekker. As ek volgens die “voorskrif” net moet begin en aanhou tot ek kom, reken ek dit sal maar kort wees, dus 7/10.
Intensiteit: sjoe. Daar kom ‘n stadium wat ek wens my hele lyf kan die vibrasie voel; die sametrekkings wat met die orgasme gepaardgaan is heerlik intens 8/10
Kommentaar
‘n Ander ding is die visuele; om af te kyk en nog ‘n penis tussen my bene te sien uitstaan, is eroties op ‘n total ander vlak en dra baie by tot die ervaring.
*Wim Vibrator: nee, hy is nie so dik of so lank soos ‘n Wimblik nie, sy naam sê net lekker…