
Spokie
deur Vidar
Ek ry al ‘n paar uur en het nie onlangs enige mense op die pad gesien nie. Skielik staan daar ‘n visioen langs die pad met haar duim in die lug.
Wat is ‘n goed opgevoede boerseun te doen? Ek slaan ankers aan dat jy net hoor tyres skree. Trek bietjie terug en vra: “Waarheen?”
“Ag sommer net die volgende dorp,” antwoord sy.
Fok… ‘n Bos vlamrooi hare, amper toppie oor mooi rondings en ‘n short wat nog kleiner is … mens sien dié mos net in daai flieks …
Dit vat my ‘n oomblik om oor die skok te kom, maar ek maak darem die deur oop, voor sy dink ek is deur die kak.
“Spokie,” groet sy.
“Drake,” antwoord ek. Wenkbrou in die lug en ek wys na die draak op my arm. “Oh …”
Na ‘n ent sit sy haar hand op my been. “Fok,” maar ek hou my pose. “Jy’t ‘n lekker lyf” sê sy.
“Jy’t beter,” verstik ek amper.
“Stop daar,” beduie sy en die toring in my broek skree: “Maak gou!” Fok, wanneer laas het ek so ’n pielstyf gehad?” gaan deur my kop.
Sommer so met die uitklimslag, val haar broek en toppie en ek staan en sluk bubbles soos ‘n vis.
Ek trek my hemp oor my kop en sy skeur amper my broek en skivvies af. Ek wil nog kyk en voel, maar sy klim op die bonnet en sleep my in haar in.
“Fok.”
Dis sag en nat en hemels … ek stoot en sy trek met haar enkels en voor ek kan keer kom ek strome en strome soos laas op hoërskool se draadtrek.
Wanneer ek my oë oopmaak staan ek met my voël in die hand en die bonnet vol skoot.
Die bordjie sê “Welkom in Uniondale” en die hale op my skouer brand.
11 COMMENTS
Hahaha heerlik!
Sal as ek weer daardie pad ry hierdie “spokie” storie onthou…mooi man!
Vidar, absoluut fantastie gedoen ou vriend.
Ek weet van n paar ander plekke ook waar dit spook – as jy daar insluip en jy sit eweskielik die flitslig aan dan spook hulle om klere aan te kry, hahahahaha.
HaHaHaHa
hahahahaha
Hoe lekker lag ek nou…
Ja nee… Baie lekker storie!
En Annelise is my spook…….
??
Dis kort en kragtig, en uitstekend geskryf. Ek het hierdie baie geniet. Goeie werk Vidar
Ha Ha ha…Vidar, jy’s nie die eerste een wat met Uniondale se “Spokie” kennis gemaak het nie !
Ek’t nettie geweet sy bied nou sulke dienste ook aan nie?
Lekker geskryf, ek’t geniet en ook lekker gelag!
Haha… Dis wat gebeur as mens lang ure op pad spandeer en as gevolg daarvan te veel tyd op hande het.
Bly julle geniet dit.