Slapende voyeur
deur Jakkie
EK
Die Sondag is warmer as gewoonlik. So warm soos wat dit maar in die Vrystaat kan wees. Ek en sy sit aan tafel. Ons is amper klaar geëet en die normale Sondagmiddag roetine lê voor. Vir my is dit om die week se werk aan die gang te kry en my beplanning te doen. Vir haar die gebruiklike Sondagmiddagslapie. Nadat ons die tafel afgedek het vra sy of ek die waterverkoeler in die kamer sal stel. Ek maak so. Gee haar ‘n drukkie en sê dankie vir die kos. Soos altyd was dit ‘n fees. Ek gaan studeerkamer toe.
Nadat ek die rekenaar aangesit het en die e-posse oopgemaak het onthou ek dat ek my pen en die tablet in die kamer gehad het die oggend. Ek stap kamer toe om dit te kry. Die pen lê op my bedkassie en die tablet staan op die grond teen die bedkassie. Ek stap in die kamer in en sien sy lê, amper aan die slaap, net met haar panty aan en het haar hemp en bra ook uitgetrek. Dis nogal vreemd, maar seker ‘n aanduiding hoe warm sy kry. Ek sien die waterverkoeler se wind trek oor haar en neem aan sy sal lekker slaap. Nadat ek my goed gevat het stap ek terug studeerkamer toe.
Die e-posse en die beplanning gaan sy normale gang. Die week se beplanning vorder, maar ek dink aan hoe warm dit is en aan haar wat op die bed lê en lekker koel gewaai word. Ek dink aan die panty en die kaal borste. Sy was darem maar nog altyd mooi om na te kyk. Maak nie saak dat sy amper 35 jaar ouer is as toe ek haar die eerste keer ontmoet het nie. Die kinders het hulle merk op die lyf gelos, soos dit maar altyd is. My hare baie minder en my omtrek baie groter. Ek spot altyd dat dit haar skuld is, kosmaak onthou jy… Maar die borste was nog altyd lekker om mee te speel, en dan natuurlik dit wat agter die panty weggekruip het vroeër … Ai skielik voel ek ‘n krieweling in my broek. Ek ruk myself reg en konsentreer op die e-pos voor my. Ek dink daaraan dat ek weer die week op die pad is tot Donderdag toe. Die by-die’huis-kom-seks as ek so weg was, was nog altyd die beste. “Absence makes the heart go fonder,” sê die gesegde. “Konsentreer op jou beplanning!” spreek ek myself hoorbaar aan.
Terwyl ek so sit en werk en myself dwing om te konsentreer, wat ek eintlik nie regkry nie, voel ek hoe die drukking op my kortbroek steeds vir my vertel dat “iemand anders” ook ge-ïntereseerd is in die gesig op die bed. Ek weet sy hou glad nie daarvan om gepla te word as sy Sondae slaap nie. Die maklikste manier om ontslae te raak van die drukking teen my broek is om toilet toe te gaan. Ek moet maar myself eers help… Ek staan op, loop af in die gang en toe ek moet regs draai by die kamerdeur na ons kamer om die kinders se toilet te gebruik, huiwer ek. Ek kan tog nie in ons badkamer myself help en staan en hyg nie. By die deur steek ek vas om deur die opening tussen die deur en die kosyn net weer na haar te kyk. Sy lê op haar rug en die tepels is effens meer prominent, seker die waaier se skuld. Ek steek vas en luister. Ek kan hoor sy slaap vas. Ek raak meer waaghalsig.
Ek stap so sag as wat ek kan in die kamer in. Sy lê op haar rug. Haar bene effens oop sodat die koel wind lekker orals kan bykom. Ek sien die hare wat onder die panty is. Ek sien die panty hou die lippe vas en ek is sommer jaloers op die stukkie lap. My hand gaan af na my stokstywe paal wat nou teen my broek druk. Ek vryf ook my broek en raak bewus dat my broek nat deurslaan. Ek is nou so lus ek kan nie hou nie. Ek begin binne in my broek oor myself vryf. Die “skelm” draadtrek terwyl ek na die slapende ma van my kinders kyk maak my so jags soos toe ek haar virgin baie jare terug gebreek het. Ek sien die borste, die tepels, die maag met die “rolletjie” wat ek so lekker vashou in die nag as ek nie aan haar bors mag vat nie en agter haar rug lê. Ek kyk met baie aandag na die twee lippe agter die panty, na die plooitjies waarhaar bene en die panty ontmoet en ek droom van die lekkerste seks terwyl ek met myself speel… HEMELS!!
SY
Die Sondag was warm voor die stoof. Ons is klaar geëet. Ek weet as ek net bietjie toelaat gaan hy die normale Sondagmiddagknippie soek. Hy het eintlik al so geskimp terwyl ek kos gemaak het toe hy vra of ek gaan slaap na ete. Ek het beslis geantwoord dat dit slaaptyd is. Ek sal maar kyk vanaand as ek gaan bad. Ek sal hom vra om saam te bad. Hy is mal oor die “blowjob” in die bad. Hy is die week op die pad. As hy terugkom Donderdag kan ek gewoonlik nie wag dat hy my naai nie. Dis asof hy dan net meer gefokus is. Hy het die waterverkoeler gestel en loop om te gaan werk. Dankie tog.
Ek trek uit. Gaan net in my panty lê. Hy sal my nie pla nie. Hy het gesê het baie goed om voor te berei. Die koel lug wat oor my waai is lekker na die warm van die stoof. Ek voel hoe ek eintlik ook natgesweet is tot in my panty. Ek maak my bene effens oop. Die koel wind oor my panty en oor my borste is hemels… Ek voel hoe die slaap my kom haal.
Ek droom van hom. Ek voel hoe hy met sy voëlkop tussen my lippe speel. Hy het die manier om van onder by my ingang na my poesie tot bo teen my klitoris, sy voëlkop te vryf. Dan maak hy die normale drukbeweging asof hy my naai as hy homself oor die boonste deel van my middeldeurlekkerte vryf. Partykeer maak dit so snaakse geluid soos my nattigheid ons na ekstase neem. Hy baklei altyd dat ek hom te vining wil insit en nie genoeg toelaat dat hy my klit naai nie. Maar ek kan nie wag om hom binne in te voel nie. My droom maak my bewus van die geluid wat soos die nattigheid van ons twee op mekaar voel. Ek voel hoe ek begin warm en nat word. Ek hoor sy asemhaling en weet dat hy besig is om homself nader te bring om die warm van sy skoot in my te bêre. Maar hy is dan nie by my op die bed nie. Ek ruik hom…
Ek raak bewus daarvan dat ek nie meer slaap nie. Ek wil nie wakker wees nie. Ek wil droom oor hom. Ek onthou daardie dag toe hy my virgin gebreek het en ek onthou dat ons een keer met mekaar gespeel het en hoe hy my sover gekry het om te spuit as ek kom… Ek is oppad soontoe… Hoekom moes ek wakker word? Ek kom agter hy staan vir my en kyk waar ek lê. Ek loer deur my skrefies oë. Staan die man met homself en speel terwyl hy my bekyk en ek hom eintlik afloer? Ek voel die koue van die waaier oor by tiete en hoe hy tepels nog harder word. Ek hoor die geluid soos as hy hom op my vryf. Die nattigheid in my bou meer op. Ek is te bang om te beweeg, ek wil sien wat hy gaan doen. Ek wil skreeu KOM NAAI MY!! Ek wil niks doen nie, ek wil sien wat doen hy. Ek sien hoe hy vinniger wil gaan, maar hy is bang hy maak my wakker. Om hom so te beloer gaan my laat kom en hy is nie eers by my nie. Ek vat ook nie eers aan myself nie.
Ek hoor die nattigheid soos hy in sy broek met homself speel. Ek voel die nattigheid in my verder opbou. Ek gaan ontplof van jagsheid. Ek sal hom moet keer voor hy kom anders gaan ek nie my deel kry nie.
Ek spring regop en vra: WAT MAAK JY!!
2 COMMENTS
Dit was nou ‘n lekkerlees naaistorie.
Ek het dit geniet om te lees.
Ek het begin jags word en toe word ek sopnat!
Daar is sowaar niks lekkerder as ‘n lekker naaistuk op ‘n Sondag namiddag nie!
Dit was nou ‘n lekker storie
Dit hey my ook jags gemaak en ek het ook nat geword
Naai is net lekker
Niks beter nie! So waar!
En lekker lees naaistories dryf my tot ek ook wil naai!