Liedjiestorie: Fat Bottomed Girls

deur Ramkat Erasmus.

Ek en Varkie bliksem ons bikes deur Schoemanskloof op pad na Hannes se plek buitekant Nelspruit. Die res van die manne is reeds vroeg uit Pretoria uit, maar Varkie moes nog eers iets by die universiteit afhandel voor hy kon ry. Ek het vir hom gewag en nou, ‘n uur na ons uit Pretoria uit is trek ons deur Schoemanskloof. Varkie ry voor op sy Blade en ek kom agterna op my Katana.

Na ek en Khumalo lekker begin geld maak het, het ek vir my een of twee ou bikes gekoop om reg te maak en te ry. Die 1100 Katana is my favourite. My Busa kan 300 k’s per uur haal en die Katana hardloop hier by 250 k’s uit asem uit, maar dis ‘n lekker fiets wat goed hanteer en ek geniet hom.

Varkie druk die Blade in ‘n draai in en ek kom sit op sy gat. Dan sien ek iets in my spiëel. Ek tel die Katana regop en kyk weer. Iemand is besig om ons te vang van agter af. Iemand op ‘n bike.

Nog ‘n paar draaie en dan sit die vreemde bike op my gat. As ons ‘n reguit stukkie slaan, druk die fokker aan die binnekant van ons deur en laat waai. Varkie skrik sy gat af, want hy sien natuurlik net vir my in sy spiëels.

Ek klap aan Varkie se buitekant verby en jaag die doos. As ek nader aan sy gat kom, kan ek sien hy’t ‘n lang vlegsel. ‘n Blonde vlegsel wat onder sy helmet uithang. Fok. ‘n Fokken hippy boonop!

Ek druk die Katana so hard ek kan, maar die ou op sy swart fiets voor my hou my agter hom. Dan begin ek mooier kyk na die ou en skielik besef ek, die fok weet, dis ‘n girl. En sy ry ‘n swart Ducati.

Op my Busa is daar min mense wat saam met my kan ry. Min mans. En beslis geen girl nie. Maar die Katana is 30 jaar oud en die girl kan ry. As ons die lang afdraande na die Vista garage vat, slack sy af, sit regop en sit haar flicker aan. Ek oorweeg dit om agter haar aan in te draai, maar besluit dis kak styl en ry dan maar verder. By die T-aansluiting na die N4 trek ek af en wag vir Varkie. Hy pull in en ons draai links. Na ‘n ruk, net voor Nelspruit trek ons af op die grondpad. Nou gaan dit maar stadig, want Varkie se Blade en my Katana is lekker bikes op teer, maar taamlik kakkerig op grond. Na drie kilo’s draai ons by Hannes se plek in. Hy’t altyd saam met ons gery, maar toe gaan sy suster dood en hy erf die plek. Eers wou hy dit verkoop, maar sy girl het hom omgepraat om te bly en nou like hy sy bosveld lodge. En hy ry ‘n off road/on road BMW. Die klub kom so 3 of 4 keer ‘n jaar vir ‘n lang naweek hier kuier. Ons bly verniet, Hannes maak die lodge toe en ons kuier vir dood. Dis ook al keer wat Big Joe, ons president, se vrou Tracy, saam kom.

Varkie bepreek elke keer vir ons ‘n rondawel, want soos hy sê: Ek’s ‘n fokken professor by die Universiteit van Pretoria, department Engels… ek slaap nie in ‘n fokken tent nie.

Al die manne se bikes staan onder ‘n klomp bome net buite die ontvangs. Ek en Varkie parkeer ook, en ek check vinnig-vinnig of die Katana nog in een stuk is. Dan gooi ek my saalsakke oor my skouer en stap saam met Varkie na die ontvangs toe. Hannes se girl, Hilda, staan agter die toonbank. Sy praat ‘n bietjie kak en gee dan vir my en Varkie elkeen ‘n sleutel.

Varkie sê ons het een rondawel bespreek met twee enkelbeddens en Hilda sê hulle het nie meer enkelbeddens nie, ons moet maar elkeen ons eie rondawel vat.

Soos ons uitstap kan ek die gelag en geskree van die swembad se kant af hoor. Dan hoor ek ‘n bike. Ek kyk om en die swart Ducati kom van die hek se kant af ingery. Ek loop na my rondawel toe en staan in die skaduwe van die stoepie en kyk.

Die girl skop haar side-stand uit en laat die bike oorleun. Dan klim sy af en maak die sak wat agter haar op die bike vasgemaak is los. Sy stap in die rigting van die ontvangs en haal haar helmet af. Haar rug is na my toe en ek kan nie haar gesig sien nie, maar ek kan wel haar gat sien. Die girl het ‘n paar holle aan haar soos Kim Kardashian of J Lo, lekker styf toegedraai in ‘n denimbroek.

Sy loop by die ontvangs in en ek gaan in my rondawel in. Ek pak my goed uit, trek my kozzie aan, gryp ‘n handdoek en loop swembad toe. Almal groet oor en weer en na ‘n ruk kom Varkie aan. Ek groet vir Hannes en hy gee my ‘n bier. Van die manne en girls klink al lekker ge-olie. Ek klim in die swembad en gaan staaan aan die diepkant. Die water is lekker koel en die koue bier help ook om my af te koel.

Meeste van die klub se mense slaap in tente. Ek, Varkie, Big Joe en Tracy en nog so een of twee ander slaap in rondawels. Die in die tente bly verniet, maar ons rondawelryers betaal. Hannes het ‘n klomp tenet wat aan die lodge behoort so almal het bedekte slaaplek vir as dit reen.

Ek wonder wat die girl op die Duke se storie is. Sy’s nie lid van die klub nie, en as iemand haar genooi het moes hy of sy eers Big Joe se toestemming gekry het. Ek besluit dis nie my problem nie en maak my bier leeg. ‘n Kelner kom vat my leë bottel en bring vir my nog een.

Dan sien ek weer die Ducati girl. Sy kom van die kampplek se kant af aangestap. Sy’t haar baadjie uitgetrek en het ‘n stywe toppie aan waardeur ek haar bra kan sien. Sy’t nog steeds die denim aan en cowgirl boots wat ek nie vroëer opgelet het nie. Big Joe se vrou Tracy sit eenkant in ‘n stoel en lees. Sy ry net saam met die klub as ons na Hannes se plek toe kom, en dan sit sy heeldag in haar stoel en lees, een boek na die ander.

Die Ducati girl kyk rond, sien vir Tracy en stap nader. Ek sien hoe Tracy haar sien en waai. Dan staan sy op en die twee gee ‘n mekaar ‘n drukkie soos wat goeie vriendinne doen. Ducati girl gaan sit langs Tracy op die bank en hulle gesels kopstukke. ‘n Kelner kom nader en sy bestel iets. Hy kom terug met ‘n sletsappie. Dan sien ek hoe Big Joe naderkom en haar ‘n soen gee. Hy gesels ook lekker, met sy pens wat oor sy swembroek se lyfband hang.

Ek het al baie gewonder oor Big Joe en Tracy. Hy’s ‘n prokureur en sy doen iets in ‘n bank. Hy’s groot en ‘n biker. Sy’s klein en fyn en na wat ek kan sien nie baie geintereseerd in bikes nie. Maar hulle lyk altyd of hulle mekaar like. Ek besluit die Ducati girl moet een van Tracy se pelle wees en dat sy haar genooi het om saam te kom vir die naweek.

-0-

Van die manne gryp my van agter af en dan is ek onder die water. Ek vergeet van Ducati girl en baklei terug. Na ‘n ruk roep Hannes ons en ons klim uit en kry elkeen ‘n boerie-roll of twee. Big Joe maak ‘n speech en sê vir Hannes en Hilda dankie. Dan kry ons die program vir more. ‘n Konvooirit Nelspruit toe en ‘n brekvis by ‘n mall. Dan terug na Hannes se plek toe en dan begin die fun and games behoorlik.

Ek en ‘n paar van die manne gaan sit in die buitelugkroeg en drink. Van Tracy en die Ducati girl is daar geen teken nie.

Ons kry nog kos. Jaag weer ‘n bietjie kak aan in die swembad en dan gaan ek rondawel toe. Varkie is besig om een of ander volleyball game in die swembad te reël tussen die manne en die girls. Ek trek my nat broek uit en draai ‘n handdoek om my lyf. Dan gaan sit ek op die rondawel se stoepie.

Ek het ‘n bottel in my saalsakke gehad en skink vir my ‘n dop. Die son is al onder en die ligte gaan een vir een aan oor die lodge se area. Van die swembad se kant af kan ek hoor hoe die klomp gil en skree. Dan hoor ek voetstappe op die planktrap na my stoep toe.

Eers sien ek vir Tracy en dan die Ducati girl. Tracy het ‘n kort-kort broekie aan en haar beentjies is vir my fokken mooi. Haar bra-lose tieties onder die t-shirt is net so mooi, maar ek kyk haar in die oë. Die laaste ding wat ek soek is Big Joe se Colt Python in my oor omdat ek met sy vrou kak soek. Sy vra of hulle maar kan inkom en ek sê sure. Dan stel sy my aan Ducati girl voor. Matilda of Tilla, sê sy. Hulle is ou vriende en Tilla wou al lank saam met ons kom ry, maar kon nooit wegkom van die werk af nie. Sy’s ‘n rekenmeester.

Ek sê my naam is Van en ek is ‘n diesel mac. Sy’s nie heeltemal seker wat dit beteken nie en ek verduidelik. Dan sê Tracy Tilla wou die ou op die Katana ontmoet.

Ek sê fokkol en Tilla sê sy was baie beindruk met hoe ek die Katana op haar Duke se gat gehou het. Ek vra waar sy geleer ry het en sy vertel my van haar pa. Ok … HY was ‘n legend toe ek ‘n laaitie was. Hy’t amper-amper wêreldkampioen geword op ‘n 500cc Ducati en toe afgetreë. Suid-Afrikaners was nie in daai dae baie welkom in ander plekke nie.

Ons praat nog so ‘n bietjie kak en dan vra Tracy of ek gaan kom eet. Ek trek aan en loop saam na die afdak toe waar ons eet.

-0-

Ons kuier lekker en dan sit Hannes ‘n movie op oor ‘n ou wat van New Zeeland af kom en op 70, of iets, probeer het om ‘n wêreldrekord te breek met ‘n ou Indian motorfiets. Lekker movie.

Ek loop terug na my rondawel toe en gaan sit op my stoep. Dan hoor ek voetstappe. Tilla verskyn en vra of sy maar kan inkom. Sy’t ‘n handdoek en ‘n badsakkie by haar. Sy sê al die warmwater is op by die tentkamp se ablusie-blokke en Big Joe (sy noem hom Joey) en Tracy is klaar in die bed, kan sy maar my badkamer gebruik. Ek sê sure en sy loop in die rondawel in. Ek kyk haar agterna en wonder hoe haar gat sal lyk as ek haar uit daai denim en cowboy boots uitdop. Ek hoor die stort aangaan en skink vir my nog ‘n dop. Tilla is nie vreeslk mooi nie, maar sy’s ook nie lelik nie. Okay, sou ek sê … maar daai gat …  Ai. Een van die sewe wonders van die wêreld.

Ek hoor die water toegaan en ‘n geskuifel uit die badkamer. Dan kom Tilla uit. Sy’t haar badsakkie in haar hand en al haar klere hang oor haar arm. Sy’t haar handdoek om haar lyf gedraai en bokant haar tieties vasgeknoop.

“Baie dankie. Ek gaan maar inkruip.”

Die handdoek hang tot bokant die middel van haar bo-bene – en sy het mooi bene.

“Ek het ‘n bottel brandy. Wil jy nie ‘n brandy en Coke drink voor jy gaan slaap nie?” sê ek vining.

Sy wik en weeg vir ‘n oomblik, dan knik sy en gaan sit sy versigtig om die handdoek toe te hou.

“Single of double” vra ek en sy vra ‘n kleintjie.

Ek gooi vir haar een met drie blokkies ys in en gee aan.

Ek vra oor haar pa, en sy vertel lekker stories oor hom. Hy’s nou ‘n Ducati handelaar en dis hoekom sy Ducati ry.

Sy bied aan dat ek die volgende dag in ry dorp toe op haar fiets en sy sal met die Katana kom.

Na nog ‘n dop of twee maak ek my move.

Ek staan op, vat haar hand en trek haar uit die stoel uit. Haar oë is donker en sy byt haar onderlip vas.

“Ek dink nie ons moet nie …” sê sy, maar ek soen haar saggies op die mond. Na ‘n rukkie soen sy terug.

“Tracy het gesê…” kry sy uit en raak stil.

“Wat?”

“Sy dink jy’s die hotste ou in die klub.”

Ek word yskoud. As Big Joe sulke kak hoor is ek dood.

Ek soen haar weer en die keer druk sy haar lyf teen myne vas. Ek vat en vryf en dan val haar handdoek af. Sy gee ‘n gilletjie en probeer toehou, maar ek buk vining en tel die ding op, gooi dit oor my skouer, draai haar om en stoot haar die rondawel in.

Ek sit die badkamerlig af, druk die deur toe en vat haar hand. Sy kom saam en ek druk haar op die bed neer. Die klein bedlampie brand en ek kan sien hoe sy my elke beweging dophou asof sy bang is vir wat volgende gaan kom. Ek trek my hemp oor my kop en druk my short af tot onder. Die dipstiek soek water en hy staan al so effens op aandag.

Ek loop tot by haar en ek sien sy kyk vir ou pielman. Ek trek haar regop en soen haar weer. Haar asem jaag en ek doen wat ek al heeldag wil doen. Ek laat sak my hande en omvou daai holle.

Fokkit, daar is net iets aan ‘n vrou met ‘n ordentlike gat aan haar. My kapteintjie het klein fyn boudjies en ek is mal daaroor. Meeste van die girls met wie ek al iets te doen gehad het is ook klein en fyn. Hulle pas beter agter op ‘n bike as hulle so is. Maar die Tilla gaan nooit agter op my bike sit nie en haar boude maak my mal.

Ek begin haar in die nek soen en sy buig haar kop agter oor. Ek trek daai boude nader aan my en druk ou pielman hier teen haar maag vas. Sy kreun en vat hom vas. Ek druk haar weg.

“Doen my ‘n guns… Maak los daai vlegsel.”

Sy glimlag, trek hom oor haar skouer en trek die rekkie aan die punt van die vlegsel los. Dan begin sy hom uitmekaar uit maak.

As hy los is hang haar lang blonde hare oor haar tieties. Ek vat die hare en gooi dit oor haar skouers.

“Draai om,” sê ek en sy doen. Daai hare-waterval hang tot net bo haar boude. Ek druk haar vorentoe dat sy met haar hande op die bed staan en haar voete op die grond. Dan druk ek die dipstiek tussen daai boude in. Sy kreun.

“Ek hou nie van anale seks nie!”

Ek druk hom bietjie laer dat hy het-net aan haar nat koekie raak.

“Ek ook nie,” lieg ek en druk die dipstiek diep in haar boksie in. Dan begin ek hom stadig in en uit beweeg terwyl ek daai boude vryf en streel.

Sy druk terug en druk haar hand tussen haar bene deur om die klokke vas te vat. Baie girls is bietjie hardhandig as dit by die klokke kom. (Patricia die bar-girl by die klub het my laat dink sy wil my ballas afruk!) Maar die Tilla-girl verstaan die werk, sy vat hulle net hard genoeg dat ek dit weet en sy streel hulle. Saggies, saggies … Fok.

Haar hand op die sakke en daai boude onder my hande raak te veel en ek skiet, maar pluk darem gou genoeg uit dat ek meeste daarvan oor daai manjefieke holle skiet. Sy kreun, diep in haar keel, laat los my balle en smeer die gries in haar gat in. Fokkit! Dis vir my so sexy ek kom sommer amper weer.

Ek draai haar om, druk haar op haar rug neer, maak haar bene oop en druk my tong in haar in. Sy begin kreun en steun en ek druk ‘n vinger in en werk hom in en uit terwyl ek haar met lang hale van bo tot onder lek. Sy kom en trek my aan die hare so diep in haar in dat ek dink ek gaan versmoor tussen daai boude. What a way to go …

-0-

Later sit sy op my met haar rug na my gesig toe. “Reverse cowgirl” vir die wat nie weet nie. Sy leun vorentoe met haar bo-lyf amper op my maermerries en sy beweeg daai gat lui-lui heen en weer en op en af. Dis warm en sy is natgesweet. Die prentjie van my dipstiek in haar boksie onder daai natgeswete holle is vir my een van die sexyste goed wat ek nog gesien het. Ek vryf haar boude en glip dan ‘n vinger in haar hol in. Sy verstyf, maar dan begin sy so beweeg dat my voël in haar koekie in en uit gaan en my vinger in haar rosyntjie. Ek hou my vinger stil en laat haar die werk doen. Sy beweeg al vinniger en vinniger en dan kom sy met ‘n gil.

Na ‘n ruk klim sy af en kom lê langs my met haar rug na my toe. Ek beweeg nader tot teen haar rug en glip my pap tottie tussen haar boude in. Ek voorsien dat hierdie naweek baie anders gaan wees as wat ek gedink het en dat sy gaan agterkom dat sy dalk tog van anale seks hou…

Fokkit… Some guys have all the luck.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

8 thoughts on “Liedjiestorie: Fat Bottomed Girls

  • January 13, 2017 at 1:35 pm
    Permalink

    “For a nicer ride you must go wide!”

    Reply
    • January 19, 2017 at 11:43 am
      Permalink

      So se hulle…

      Reply
  • January 13, 2017 at 10:02 am
    Permalink

    Dis ‘n mooi verhaal, met ‘n realistiese en interessante aanloop tot die amoreuse aktwiteite in die rondawel. Dis goed geskryf met kort, kragtige en beeldende sinne. Ek het die grootboude-tema nogal heet gevind – is self ‘n entoesiastiese boudeman.

    Die storie speel in ‘n interessante omgewing af. Die geleenthede wat ‘n saamtrek by ‘n tipiese oord in die Bosveld darem bied! En as dit motorfietsers is, is die geleenthede net soveel beter!

    En wat kan beter wees as om die storie af te sluit met die detail van hoe sy hom ry in die omgedraaide-cowgirl-posisie. Dis goed beskryf. Van alle seksposisies is omgedraaide cowgirl een wat ‘n man van die geilste gesigte bied. Om mooi gevormde groot vlesige lobbe weerskante van ‘n wyd spreidende boudespleet en ‘n goed sigbare en tasbare (en andersins manipuleerbare) holletjie, al deinende hier vlak voor jou oë te hê, is ‘n absolute voorreg. En jy kan natuurlik die boudespleet maklik met jou duime wyer ooptrek as jy haar bruin sterretjie en binnewange beter wil besigtig. Hiervoor moet sy haar onderlyf natuurlik, op jou versoek, ‘n bietjie stil hou. Dan is daar ook nog die kuiltjie van die stuitjie aan die bokant van die globes. Jy kan natuurlik met jou hande oor hom streel. En met groot boude is daar gewoonlik kleiner kuilties en dalk ‘n moesie of twee wat jy kan besigtig en bevoel.

    As jou oë laer dwaal, kan jy al te mooi sien hoe die perineum oorgaan in die vulva. Want jy kan presies sien hoe jou voolskag – blinkend van haar nattigheid – tussen daardie oopgespreide lippies – buite- en binnelippies – verdwyn en verskyn. ‘n Geiler gesig sal jy nie kry nie! En verder, hoe die riffie van jou akker – as sy haar storie ken – momenteel by haar opening uitglip en dan weer inglip. En met die uitglipslag maak daai buitelippies mooi toe, sodat jy die poesie in sy volle glorie kan sien – dalk met ‘n duim oor die lippies kan streel. Origens laat jy jou hande op haar heupe saamry, terwyl jy af en toe liefderik oor die boude streel.

    En wat ‘n man nog meer mal maak is die besef dat sy haar met jou vool alleen vermaak. Haar kop is roerloos op haar bolyf en wys vorentoe. Sy sien amper niks van jou nie – dalk net jou krullende tone. Sy het niks anders wat haar stimuleer of plesier gee nie; sy ervaar net die genot van die wisselwerking van haar poesie met jou piel. En sy het natuurlik ook die voordeel dat sy kan stoot presies soos sy wil – ook ‘n baie wellustige situasie vir haar. Verder weet sy die beeld van haar boude en poesie maak jou geiler as wat jy ooit kan wees. Jy kan jou maar net verbeel hoe haar gesig daar uitsien – ietwat strak met mond half oop en ‘n tong wat teen die onderlip stoot, haar oë dalk glasig. Dis dan wanneer jy dankbaar is dat jy – soos in die storie – reeds ‘n episode gehad het waar jy van ‘n vrag saad ontslae geraak het. En selfs dan is jy dikwels in die posisie dat jy haar moet vra om haar lyf ‘n bietjie stil te hou, sodat jy nie kom nie.

    Omgedraaide cowgirl is ‘n wellustige seksposisie! Indien jy nie spesiale maatreëls tref nie, gaan jy daarmee – en al die geilheid wat daarmee saamgaan – blitssnel kom. En wanneer daar gekom word is dit gewoonlik luid, soos in die storie!

    Reply
    • January 19, 2017 at 11:45 am
      Permalink

      “n Weldeurdagde, akademiese repliek op die storie en die tema.

      Reply
  • January 12, 2017 at 2:10 pm
    Permalink

    Skitterend!! Wanneer naai hy weer die kaptein???

    Reply
    • January 19, 2017 at 11:47 am
      Permalink

      Ons Kapteintjie is amper weer op pad terug…

      Reply
  • January 12, 2017 at 12:24 pm
    Permalink

    Lekker storie hierdie

    Reply
    • January 19, 2017 at 11:48 am
      Permalink

      Baie dankie.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)