Simon en Kwama
deur Saffie
Simon laai die laaste 9 mm Parabellum patroon in die Baretta pistool se magasyn. Hy plaas die magasyn in die handvatsel van die wapen en druk die veiligheidspen in. Hy voeg vier addisionele magasyne, twee elk in beide sy baadjiesakke.
Dis snaaks hoe kalm hy elke keer word, voor die storm losbars. Vanaand gaan die lood vlieg. Geen twyfel daaroor nie. Dis al maande aan die opbou en hulle vermoed teen die tyd hy kom. Hierdie Angolese dwelmkartel gee nooit oor nie. Dis ‘n geveg tot die dood. Enige teken van oorgee of enige ander swakheid word met summiere teregstelling hanteer. Hy sug diep.
Kwama staan na aan ses voet op haar hoë stiletto’s. Haar swart lyf glim in die flou lig van bedlampie. “Vanaand naai ek jou middeldeur,” sê Simon, gryp haar om die middel en soen haar hard op die mond. Sy ruk haar kop terug en lag kliphard. Na ‘n opvolg en skietery soek hy seks – harde, vuil, in-jou-gesig seks.
Rudolf en Isaac wag reeds vir hom in die donkerte van die systraat. Almal ken die dril teen die tyd. Hulle fluister die plan nog een keer vir mekaar. Dan sê Simon, “wapens uit” en hy haal self sy pistool uit die holster onder sy arm. “Span julle wapens en veiligheidspenne af”. Sy hand tintel effens toe hy die haan versigtig vorentoe laat gaan. “Good luck”.
Kwama is ‘n Kongolees en werk al drie jaar in Seepunt. Sy was voorheen met ‘n musikant van Durban getroud. Vir haar is seks ‘n ontlading en na haar egskeiding soek sy geen permanente verhoudings nie. Hulle het een aand na een van sy klopjagte in die area, per toeval in ‘n kroeg ontmoet. Gedurende die dag werk sy as ‘n grafiese kunstenaar by een van haar beste vriende se ondenemings. “I have a special treat for you tonight” sê sy en druk hom terug op die bed. Sy trek sy baadjie uit en gooi dit oor die stoel. Hy laat haar toe om die pistool en leerholster van sy skouers af te haal en sy sit dit versigtig op die bedkassie neer.
Hy kyk op sy horlosie in die lig van die hoë woonstel langs huis wat die dwelmkartel okkupeer. Nog twee minute vir die ander twee om in plek te kom. Vir ‘n baie kort tydjie voor enige konfrontasie, versnel sy hardklop soos die adrenalien sy liggaam voorberei vir die gevaarsituasie wat dreig. Hy trek diep asem in en lig homself dan tot op die smal vensterbank van die badkamer. Hy maak die venster versigtig oop en sit sy voet binne. Na ‘n paar sekondes staan hy in die bad onder die venster. Hy hoor gedempte stemme en wag sodat sy oë gewoond raak aan die flou ganglig.
Sy kom staan reg voor hom met haar seks byna teen sy gesig. Die wit lingerie lyk sag en aanloklik. Hy kyk op na haar vol borste en voel hoe sy manlikheid in sy broek begin swel. Sy plaas haar een voet op die bed langs hom. Hy sien die sagte vorm van haar skaamlippe deur die wit satyn. Sy glimlag en trek haar broekie na die kant en ontbloot haar skoongeskeerde plesierheuwel aan hom. Sy’t ‘n klein silwer ringetjie deur haar klitoris en haar labia bult lusmakend uit haar spleet. Sy trek haar skaamlippe met twee vingers oop en bied haarself vir hom aan.
Hy hoor die knal en die klap van die koeël feitlik op dieselfde oomblik en voel die splinters van die deurkoesyn brand in sy nek. Die tweede skoot is ver mis. Nou is hy soos ‘n dier wat inbeweeg op sy prooi. Sy instinkte laat hom besef die man is paniekerig en skiet wild. Hy draai sy linkerskouer en rig sy wapen in een beweging. Die Baretta skop teen sy handpalm en hy sien die figuur steier agteroor. Hy’t lank reeds sy les geleer en tree vorentoe. Jy hou nie op skiet voor die teiken val nie. Hy’s so naby nou hy kan die vrees in die man se oë sien. Sy tweede skoot slaan met ‘n harde plof teen die man se bors. Daarna hou hy aan skiet, terwyl hy saggies in sy kop die skote tel. Ses in totaal, voor die man plat op sy rug lê en roggel.
Hy plaas sy een hand onder haar ronde boud en die ander op haar sagte heup, voor hy begin smul aan haar lyf se slaai. Hy lek, suig en knibbel aan haar vroulikheid tot die spoeg teen sy ken afloop en sy ruk in haar maag soos die vuur van jagsheid deur haar lyf brand. Soos die lus hom verorber, staan hy op en tel haar op met sy hande onder haar boude. Sy slaan haar bene om sy middel en kyk hom stip in die oë. Met ‘n asem wat jaag sê sy, ” … are you going to hold me like this forever, or are you going to fuck me?” Hy gooi haar op die bed en druk haar plat. Met een hand druk hy haar agter haar nek, so hard dat die are in sy nek swel en sy kop draai. Met die ander hand maak hy sy gordel los en wikkel homself uit sy broek en onderbroek. Hy’s kliphard en sy piel staan stokstyf soos ‘n swaard voor hom. Reg om haar te deurboor.
Nou eers besef hy skote klap elders in die huis. Hy herlaai sy wapen en gaan staan met sy rug teen die muur en klop saggies aan die toiletdeur. Die eerste skoot kom taamlik laag deur die deur en die ander volg al hoër, maar hy hou sy posisie en tel tot agt skote. Toe hy die plofgeluid van ‘n leë magasyn op die vloer binne die toilet hoor, val hy plat op sy maag en vuur die eerste skoot laag deur die deur. ‘n Aaklige, dierlike kreungeluid deurboor byna sy ore. Die deur gaan stadig oop en ‘n man geklee in denims en swart t-hemp verskyn. Sy linker-knie is vergruis en die been hang-sleep agter hom. “Please …” Die man is so naby, hy maak byna sy oë toe wanneer hy die volgende skoot aftrek. Die impak van die koeël op so ‘n kort afstand laat die man terugsteier, asof ‘n onsigbare hand hom terugtrek in die toilet. Hy hou aan vuur in die bondel voor hom op die grond, tot hy ‘n hand op sy skouer voel. “Hy’s moer toe, Simon” sê Rudolf. “Ons het die ander twee in die kombuis gekry. Isaac is nou op die foon met kolonel Dlamini. Die ander sal binnekort kom opruim”.
Hy kniel wydsbeen oor haar en rek haar boude oop met beide sy duime. Haar nat spleet ruik na seks. Hy wil haar naai asof hy haar nooit weer gaan sien nie. Sy reik na agter met haar een hand en hou sy horing in haar hand. “Fuck both my holes”. Hy stamp homself eers in haar sopnat poesie en hou sy voël daar tot teen sy skrotum. Met een hand op haar skouer en ander hand wat haar boud ooprek en slaan, ry hy haar hard.
‘n Bedekte gil ontspan uit haar mond toe hy homself uittrek en sy sopnat ereksie heeltemal in haar kringspier begrawe. Sy lig haar boude van die bed om hom beter te ontvang. Hulle kopuleer nou soos ‘n hings en merrie. Hy dryf sy harde tril telkens in haar, tot sy later uit haar keel kreun en hy voel hoe haar anale spier om hom klem soos sy klimaks. Iewers sien hy ‘n kaalvoet skoolseun wat hardloop met ‘n rugbal en ‘n drie onder die pale druk, met sy pa wat jubelend toekyk … daarna blaas hy sy balle leeg…
3 COMMENTS
Nog kleurgrens asb!!!!
Goeie Bliksem !
Sjoeeeeeeeeeee 🙂