Roomkoek (3)
deur Jakkie
Connie was die aand saam my by Antoinette se meenthuis met my bakkie. Ons moet saam terug ry na haar huis. Die hele gebeure van my en Antoinette plaas my in heeltemal onbekende terrrein. Ek verstaan nie hoe een vrou so oorheersend kan wees en die ander een neem nie deel nie. Nadat ek en Antoinette op die mat klaargemaak het trek ek my broek aan en Anoinette loop kaal rond. Connie se borste is ontbloot en sy maak nie plan om dit weg te steek agter die rok nie. Die lang hare hang oor die borste om so bietjie weg te steek en jou te laat wonder. Ek kon nog nooit my oë van daardie mooi borste afhou nie, hulle is steeds aanloklik, maar miskien omdat ek my saadsak leeg gemaak het in Antoinette en omdat sy my natgemaak het met haar kom, is ek nie heeltemal gefokus nie. My emosies/lus is deurmekaar, jy verstaan nie, as ek sê ‘unfamaliar territory,’ bedoel ek dit. Ek wil Connie hê, en ek kry vir Antoinette op ‘n manier wat ek nie eenkeer verwag nie.
My mond en lyf is vol “KOM” en Antoinette vra of ons iets wil drink. Ek vra Connie of ek met haar kan seks hê, my “ultimate prize,” sy kyk my aan met so ‘n stoute glimlag en in haar eiesoortige Engelse aksent antwoord sy: “Not now young man, I cannot do it tonight.”
Nou verstaan jy nie hoe deurmekaar is ek nie. Fokken deurmekaar! Ok, ek aanvaar die “performance” sal nie daar wees nie maar die doelwit se bereiking sal soet wees, Connie! Ons drink iets. Antoinette steeds kaal. Ek het net my werkbroek aan. My voël is in so semi-styf houding. Ek was al in die badkamer, maar my gedagte aan die moontlikheid om Connie te kan spyker wil nie toelaat dat ek slap raak nie. My onderbroek en hemp lê op die bank. Connie se borste is steeds onbloot en ek kan nie my hande daarvan afhou nie, maar sy laat my niks toe nie. Ek wil mal word! Seker so 01:30 vra Connie ons moet ry. VIVA! Nou is my KANS!
Ons klim in die bakkie en ek besef ek gaan dieselfde vorm van bespreking hê wat ons gehad het toe ons na die meenthuis toe gery het. Connie maak my met een stelling stil. Ons is so twee bloke van Antoinette se huis af. Sy sê: “Please do not have plans when we get to my place. I cannot.” Daar bliksem die wereld inmekaar vir vanaand. Ons stop by Connie se huis, ons kry my tas en laptop. Ons is by die deur en ek wil uitstap. Connie trek my nader, gee my so skewe druk en fluister in my oor: “I have your number, I have seen you performing, I want you, I will be in touch. Have a good evening.” Sy gee my ‘n lekker soen, draai om en sluit die deur agter haar. Ek draai om en loop na my bakkie toe soos ‘n seuntjie in die laerskool wat die eerste meisie die kys gevra het, en sy het nee geantwoord. Donner die meisie maak my deurmekaar.
***
Ons is steeds aan die einde van die finansiële jaar. Die druk maak ons mal. Ek het die een reisplan na die ander ingedien. Die takbestuurder is nie bereid om ons te laat slaplê nie. Die druk is erg. Ek het die laaste twee weke sedert die ontmoetings saam Anoinette en Connie etlike honderde kilometres gery. “Ons gaan dit nie maak nie! Ons target is nou maar eenkeer te hoog. Die droogte het ons geknou! Bonus moer toe, Planne vir die off-road bike wat ek so hard voor gewerk het, MOER TOE!, shit! Ek is die Donderdag in Hertzogville en my foon se Watsapp “Biep” die aand. Ek drink ‘n paar biere in die kroeg en praat kak met die manne in die kroeg. Nog ‘n “Biep” so 15-minute later. Nog ‘n “Biep” so 20-minute later. Nog ‘n “Biep” so halfuur later. Ek gee nie aandag nie.
Vrydagoggend is daar vier boodskappe op my foon se Watsapp. Ek gee nie aandag nie, ek is so effens babalas. Eerste afspraak by ‘n boer 08:00 en daarna in 90-minute siklusse saam met al die ry tussen die plase nog afsprake tot 14:30 Nie tyd om aandag aan Watsapp te geen nie. Ek is klaar gewerk. Ek stop voor die drankwinkel en koop vir my twee biere en by die slaghuis so paar stukkies droeë wors. Ek kyk na my foon en sien die vier Watsapps van Connie. Boodskap een maak nie sin nie. Ek sien so pienkerige knoppie. As ek nie wou stoute gedagtes hê nie lyk dit amper soos ‘n “nipple.” Ek maak die tweede boodskap oop. Dit ‘n vreemde selfie. Dit lyk soos iemand wat onderstebo staan met baie lang swart hare. Die onderste deel van die swart hare is grys gekleur. Deur die hare lyk dit soos twee borste en die profile van haar gesig. My emosies is nog meer deurmekaar. Ek voel die kriewel in my broek. Dis twee weke sedert ek iets gehoor het van haar of van my laat hoor het. Ek kan amper nie gou genoeg die derde boodskap oopmaak nie. In die agtergrond lyk dit soos die boonste deel van ‘n deurkosyn. Ek sien dieselfde swart hare met die grys onderste deel oor die borste, maar die nipples is in die voorgrond sigbaar en die hoof fokus is op die ronding van haar skaam-driehoek. Die perserige kant driehoek van die panty sigbaar, en haar bo-bene. My mond raak sommer droog. Ek kyk op my horlosie. Dis net na drie-uur. Ek het omtrent ‘n uur en ‘n half se ry. Die vierde boodskap het net ‘n rooi hartjie van Watsapp wat klop op die foon se skerm. Ek is so deurmekaar ek antwoord nie eers nie, ek ry net. Musiek kliphard in die bakkie.
Toe ek deur Dealsville gaan stop ek om ‘n draai te loop en besef ek het nie eers vir Connie geantwoord nie. Ek maak my foon oop en sien ‘n boodskap van haar “I see you read your messages late…”
Ek antwoord “Was Very Busy but on the way home now. Have you got plans tonight?”
“I have lots … With YOU!!!”
My lewe is op ‘n high. Ek kan nie wag dat die 30 minute of so huistoe op die pad klaarmaak nie. Op pad kry ek ‘n boodskap.
“7 at my place. I am waiting. Come hungry!!!”
Met afwagting druk ek seweuur die knoppie van haar kompleks se hek. Ek hoor haar stem. Ek antwoord. Sy maak die hek oop. Ek het ‘n bottle wyn gekoop. O shit, ek het nie eers aan blomme gedink nie. Ek druk haar deurklokkie. Ek bewe soos die outjie wat sy meisie matriekafskeid to neem. Ek is honger! Ek ruik so effense reukie van kos. Who cares. Connie maak oop. Sy het ‘n kamerjas aan. Ek het opgedress en sy het ‘n kamerjas aan. Het ek iets gemis? Connie het ‘n frons op haar voorkop. “You did not read the last message, I saw that, that is why you are dressed incorrectly.” O, Fok! “I cannot help if you do not read your messages, read it and knock again!” Die deur gaan toe. Ek staan op die drempel. Ek kan nie my foon gou genoeg uithaal nie. Die boodskap wat ek nie gelees het nie lui: “Come prepared, but only in your undies if you are committed to have me.” Ek kon nie vining genoeg van my klere ontslae raak nie. Hier staan ek in die meenthuis kompleks, sonder klere net in my onderbroek voor die deur, met ‘n bottel wyn in die hand en klere wat op die grond lê. Mag die mense my nie sien nie asb … Ek lui die klokkie. Sy maak oop. Sy kyk my aan en sê: “That looks better. Come in.”
Ek is in Connie se meenthuis, net in my onderbroek. My klere opgetel en in die binnekant van die meenthuis neergesit. Die tafel is gedek met slaai. Eenkant is so klein bordjie vleis. Ek sou later uitvind Connie eet nie graag vleis nie. “I have some beers in the fridge for you. I see you thought of me to bring some wine. Pour us something to drink.” Ek sien die glase op die kas staan. Ek maak die wynbottel oop. Toe ek omdraai sit Connie op die bank sonder die japon. Niks aan nie. Ek stamp die glas om, “jou dom bliksem!!” Ek soek ‘n lap en maak skoon. Connie roep my met: “Leave it.”
Ek staan voor Connie. My oë voel soos iemand wat nie kan fokus nie. Die lang swart hare op haar borste, met die grys dele wat ek nie ken nie. Haar bene effens oop. Ek sien die hare wat kort gesny is tussen haar bene, maar sy is nie kaal geskeer nie. My voël in my onderbroek kliphard. My droom sit voor my, my lewe volmaak. Sy vat my hand en trek my na haar toe. Sy is sag met haar optrede en dit pas by hoe ek haar opgesom het. Sy trek my dat ek op my knieë staan en sy sit op die bank. Sy vat haar wynglas van die tafel en neem ‘n slukkie wyn. “I want you to have me tonight. I know you want me, I have seen it in your eyes. I saw you staring at my panty when I flashed it to you at the restaurant. I do not want the dominance of Antoinette. That is not how I work. Let us be gentle please. I had a turn on the other night, but I hope you understood it is not how I operate. You were on a high and expected me to operate like that and I do not want that.”
Ek sit daar en kyk na haar. Ek kan nie anders as om die sagtheid in haar oë te sien nie. Haar lyf is onbeskryflik. Sy ruik lekker. Sy is pragtig, van die eerste oomblik wat ek haar gesien het begeer ek die oomblik. My lewe is volmaak.
Nadat ek Connie so paar keer gesoen het en bevoel het, met ‘n moerse nat kol op my onderbroek, besluit sy ons moet gaan eet. So sit ons aan tafel. Sy kaal en ek in my onderbroek. Sy eet slaai en ek die vleis en slaai wat sy voorberei het. Ons drink wyn en bier en begin mekaar beter leer ken. Ek vind die eerste keer uit dat sy ‘n statistikus is by ‘n plek in die stad wat mediese navorsing doen. (Fok my!) Sy kom van die Kaap af. Net sy en haar pa is oor van ‘n familie van vyf. Die ander almal dood aan kanker wat geneties in die familie is, haar pa is tans in ‘n verswakte toestand by ‘n aftree-oord en sy kyk baie mooi na hom. Sy maak geen geheim dis haar eerste prioriteit nie.
Ons is klaar geeët. Sy kyk my baie beslis aan. “I am naked and you still have your undies on. I will wait in my room for the properly dressed gentleman of the house to come and enjoy me.” Sy staan op, loop na haar kamer toe en vir die eerste keer sien ek haar kaal van agter. Sy het eintlik twee dimpeltjies op haar boude. “Hierdie meisie maak my MAL!” Ek los alles net so, trek my onderbroek, met die moerse nat kol uit en stap in die kamer in. Daar brand drie kerse in die kamer. Connie lê op die middel van die bed. My mond is eintlik heeltemal droog so opgewonde is ek. Ek gaan hurk oor haar op die bed. Ek soen haar sag. Ons tonge speel met mekaar. Sy werk sag, die kontras met hoe Antoinette gemaak het, is baie lekker. Ek kan nie wag om met die meisie, waaroor ek so lank fantaseer, seks te hê nie. Ons vry mekaar, soen mekaar, liefkoos mekaar, amper soos hoërskool kinders,wat nog nooit seks gehad het nie.
Connie druk my terug op die kussings dat ek op my rug lê. Sy staan op. Draai om en ek lê met my voël wat pen-orent staan. Connie draai haar om en kom sit op my gesig. 69 … hemels! Die lippe van haar vroulikheid is voor my gesig, ek vat aan haar skaamlippe en druk hulle uitmekaar. Ek sien die pienk binnekant van haar in die kerslig. Ek druk my mond teen haar vroulikheid en penetreer haar met my tong. Ek voel ook haar mond om my voël en voel hoe sy my diep in haar mond neem. Ek besluit om die gebeure net te geniet, ek het darem lank genoeg gewag.
Ek hou nie tred met tyd nie. Ek het aangehou om haar geur te proe. Sy het my opgewerk tot ek omtrent kom. Ek sê vir haar “Don’t let me come now, I want to do it in you.” Sy reageer nie, alhoewel ek voel hoe sy stadiger en met minder intensiteit met my voël aangaan. Ek besluit om haar af te tel van my af. Sy draai om en kyk my aan asof sy wil weet wat nou? Sy staan op haar knieë. Ek klim af van die bed af en loop na haar agterkant. Sy volg my maar bly stil staan op haar knieë. Ek gaan sit op my knieë langs die bed. Haar boude en haar lekkerte loer vir my. Ek vat my vinger en druk hom in haar genot in. Ek werk saggies aan die voorkant en soek die g-kol. Stadig begin die g-kol met meer duidelikheid uitkom. Ek vat my ander hand se wysvinger en begin met die klitoris speel. Sy sak met haar kop tot op die bed. Onder haar bene deur sien ek hoe die twee borste teen die bed druk. Ek speel met haar en voel hoe die afwagting in my al meer word. Ek hoor na ‘n rukkie hoe Connie kreungeluide maak. “You are doing it just right. When I tell you please insert a second finger.” Ek vryf my vinger wat op die klitoris werk so bietjie deur die nattigheid om seker te maak dat ek nie die klit droog stumileer nie.
Connie se bene gaan bietjie wyer oop. “Put in the second finger, please,” hoor ek haar stem bewe. In die kerlig sien ek steeds hoe my vingers in haar werk. Sy kreun en ek werk sag maar beslis op die g-kolletjie. Dan draai Connie skielik om, lê op haar rug. Die twee borste, wat ek nog nooit my oë van kon hou nie, loer vir my. Haar bene opgetrek. “Come here and make love to me,” hoor ek haar sê. Ek druk een laaste keer my tong in haar vroulikheid in, vat my voël en druk so drie keer die kop op haar klit. Sy vat my voël in haar hand en druk my in haar in … MY LEWE HET SOPAS HEELTEMAL VOLMAAKTHEID BEREIK!!! Ek besef dat as ek nie konsentreer op wat ek nou doen nie, gaan ek heeltemal te gou kom. Ek moet die orgasme so lank moontlik uitstel. So druk ek in en trek ek weer uit. Soos ek met haar seks het hou ek haar borste dop. Hulle beweeg ritmies saam soos wat ons aangaan. Connie kreun nog soos ek beweeg. Ek voel dis asof haar spiere om my voël vasklem in haar en weer los. Dis hemels in die vrou. Sy is pragtig en dis lekker wat ons doen. Ek sien die swart hare op die kopkussing met die grys onder gedeeltes. Ek druk harder in en trek uit en herhaal. Ek begin voel hoe my kom opbou in my en ek begin vinnger en vinniger aangaan. Connie gooi haar bene om my rug en maak dit moeiliker om te kan aangaan. Ek lig my op dat ek net op my knieë staan, vat my duim en sit dit op haar klit neer. Ek druk op die klit terwyl ek met haar aangaan. Sy kreun weer. “You are going to make me come,” hoor ek haar sê. Ek vat my hand weg van die klit af, buk af en suig haar nippels. Ek voel hoe sy stywer om my voël druk en dan skielik gee sy so kreun en ek voel natigheid oor my balsak. Ek is dadelik bewus dis nie dieselfde “spuit” is soos Antoinette nie maar steeds baie lekker.
“Have you finished,” vra sy?
“Not yet” antwoord ek. Connie ontspan haar bene. Stoot my weg.
“Take me from behind,” en sy gaan staan by die bed se kant, buk en vooroor. Ek gaan staan agter haar, sy vat my voël onder deur haar bene en laat my ingly in haar in. Ek begin haar van agter te spyker en sien hoe ons beelde in die spieël deur die kerslig uitgebeeld word. Ek sien weereens die beeld wat haar borste maak in die spieël. Hulle wieg ritmies saam soos ons aangaan. Dan voel ek hoe my orgasme begin opbou. Ek druk harder en harder. Sy voel dit kom en druk terug. Die volgende oomblik skiet ek my lading in haar in. Sy hoor my kreun. Dan buk en vooroor en vat aan haar borste terwyl ek my asem terugkry.
Connie staan doodstil met my in haar. Ek staan stil met my in haar. My asem is redelik terug. Ek wil nie uithaal nie, want ek is bang dit gaan verby en ek kry dit nie weer terug nie. Na ‘n rukkie hoor ek haar sê: “Are you going to lick me as you did with Antoinette, I found it very sexy.”
Ek staan steeds met my voël in haar. Ek kom tot verhaal. Ek trek stadig uit en sak op my knieë agter haar. Ek kyk na die poesie wat ook rooier is in die kerslig as wat hy vroeër was. Ek sien die wit room stadig uit haar uitkom. Ek lek daaraan en dit proe effens anders as wat dit in Antoinette geproe het. Connie bly staan. Daar kom nog uit. Ek vat dit in my mond.
Ek hoor vir Connie sê: “Come give me your come in my mouth …”
5 COMMENTS
Gits Frits!
Lanklaas myself só in fantasie ingeleef!
Jakkie ou maat perfek geskryf. Het die storie baie geniet. Wys n mens ouer dames is soos rooi wyn raak net beter.
Jakkie jyt so pas die Ingelse oortref met hul wooRd CREAM PIE. Jou ROOMKOEK kink stuck beter en ek sal vanaand dit sample ook. Hou so aan
Jakkie, ek hoop die Roomkoek bly in die yskas want elke keer as jy ‘n skyfie ( nou al die derde) opdis, smaak dit beter as die vorige een ! Dankie, baie geniet.
Jakkie ou maat perfek geskryf. Het die storie baie geniet. Wys n mens ouer dames is soos rooi wyn raak net beter.