Die Tannie van die Poskantoor
deur Jan Pielewiet
(Lees die vorige episode HIER)
Vandat ek vanmiddag in die huis ingestap het is my gat aan die jeuk dat die mense moet gaan slaap. Ek weet daar is nie ‘n kans dat ek kan uitglip terwyl iemand nog wakker is nie, ek sal moet wag tot al die mense slaap. Ek het gehelp om skottelgoed te was na aandete en het sommer eerste gaan stort en my slaapklere aangetrek. Pa wou nog hmmm en ha, maar ek het sommer vinnig vertel dat ek vuil en moeg en taai is na die hoop boksies wat ek by die poskantoor moes inhandig. Ek het sommer bietjie aangedik en vertel dat die tannie my gevra het om haar te help deur klomp ander bokse ook deur te skuif van die toonbank area na die laai area toe. Op pa se vraag of ek darem ietsie by die tannie gekry het om dankie te sê het ek net gemompel dat sy my belowe het dat sy my ietsie later sou gee. As hulle darem kon weet dat ek vanaand my ietsie gaan haal …
Gelukkig is pa-hulle mense wat vroeg gaan slaap en vir ‘n wonder het sus ook lus om vroeg in die bed te kom. Teen tienuur is al die huis se ligte af en kan ek my regkry vir my ekskursie. Ek het my fiets spesiaal nie in die buitekamer gaan bere nie, maar sommer agter die bakkie onder die afdak weggesteek, Die klein tuinhekkie langs die afdak swaai geruisloos oop as ek dit oopstoot en dan is ek in die saal en op pad na die middelpunt van my jagse gedagtes.
Wat gaan sy doen as ek daar aankom?
Wat gaan sy aanhê?
Sê nou my piel wil nie styf word nie?
Dalk kom ek te vinnig?
En dan is ek by die tannie se hekkie, sy bly skaars tien minute se ry van ons af. Soos afgespreek is die kleinhekkie in die groot hek oop en ek stap sommer in. Wanneer ek my fiets teen die muur by die symuur neersit gaan die binne lig aan en dan word die stoepdeur oopgeswaai.
Die tannie het so ‘n lang vloeiende satyn tipe nagrok aan. Haar tietie staan sulke bulte uit en haar erekte tepels word duidelik afgeëts as die lig van agter haar daarop val. Wanneer sy wegstap word haar swaaiende heupe se lyne sigbaar en dan sien ek hoe die gaping tussen haar bene effens oopmaak en met verbeelding sien ek hoe haar lippe onder dit wag vir my.
Die tannie stap kroeg toe en vra wat ek wil drink. Ek ken net wyn wat ons Sondaemiddae per geleeentheid saam met ma en pa mag drink as ma ‘n groot ete gekook het. Die tannie vra toe of ek rooiwyn of eerder Brandewyn wil drink. En so drink ek my eerste brandewyn. Die tannie sit die musiek bietjie harder en sê ek moet met haar dans. Ek het darem al baie met ma en sus by troues en sulke goed gedans om te weet hoe om ordentelik te kan langarm. En by die skoolsokkies het ek nie sommer uitgesit nie. Maar wanneer die tannie my vat trek sy my styf teen haar vas en haar been vleg tussen my bene in. Opslag sit ek met ‘n pielstyfte wat skeef druk, maar die tannie wieg tog te lekker. Dan ontspan ek en druk die tannie terug vas. Haar sagte tiete met hulle harde punte druk teen my gespierde borskas en ek ruik haar hare se skoon vroulike geur hier onder my. Ek het nooit besef sy is soveel korter as ek nie, want sy sit gewoontlik op ‘n hoë stoel agter die toonbank of loop met sulke hoë hakke wat haar kuite op bolle laat staan.
Dan laat sy my los en vat haar drankie in een hand en haar ander hand vee oor my horing.
“Hoe lyk dit Janneman? Wil jy my naai?”
“Baie graag, tannie Lizzie” antwoord ek, “Maar tannie sal my maar moet leer, ek weet nie hoe nie.”
“Toemaar Janneman, vat dit rustig en jy sal vinnig leer,” word ek gerus gestel. Dan gooi die tannie vir ons elkeen nog ‘n dop voordat sy my aan die hand in die gang af sleep.
Ons stap in ‘n lang gang af, en aan die onderste punt staan daar ‘n deur oop waar die sagte beligting romanties wink. Die King Size dubbelbed se duvet is effens deurmekaar aan die een kant en dit lyk of iemand al daar gelê het vroeër die aand. Die reuk van vanilla en iets anders hang in die lug en op die versteekte luidsprekers kom sagte musiek uitgesweef. Tannie Lizzie stap na die kant wat opgefrommel is en stuur my so in die wandel na die ander kant toe. Sy gaan sit langbeen op die bed, rug teen die muur met haar gewaad wat weerskante van haar bene afhang en net onder haar mik stop. Vir ‘n ouer vrou het sy beslis nog baie mooi bene, al is daar klein aartjies en plooitjies wat hier en daar kop uitsteek. Sy klop langs haar op die bed en ek gaan sit langs haar.
Ons gesels so bietjie oor onbenullighede en dan vra tannie Lizzie: “So Janneman. Hoe lyk dit. Wys bietjie vir die tannie wat steek jy daar onder daai sweetpak weg?”
Teen die tyd weet ek al dat die tannie nêrens heen gaan nie, dus staan ek op en stadig met doelgerigte bewegings laat sak ek my boek nadat ek eers my T-hemp uitgetrek het. Ek maak dit so effens van ‘n show soos ek al in videos gesien het en wanneer my piel los skiet uit my broek klap hy hard teen my blokkiesmaag. Ek hoor hoe tannie Lizzie sugsteun en dan bekruip ek haar van die voetenend van die bed af. Ek soen eers haar voete, waar ek eers haar een groottoon en dan die ader een in my mond insuig. Halfpad teen haar bene op val haar knieë oop en ek kan sien hoe daar ‘n pêrel onder haar koeklippe uit druppel. Al is ek hoe lus keer ek myself om nie onmiddelik in te duik nie. Ek wissel soentjies en lekkies af met knibbelbewegings tussen haar twee bene terwyl ek stadig my pad boontoe werk. Ek is mos ‘n goeie student wat my lesse mooi leer.
Wanneer ek uiteindelik gevorder het tot amper by haar sopnat doos spring ek oor die groot lekkerte en begin haar maag bewerk. Die twee rolletjies is net genoeg om sensueel eerder as vet te wees en dan is ek op haar tiete. Ek doen alles wat Tannie Lizzie my vanoggend geleer het.
Dan voel ek hoe Tannie Lizzie se een hand my piel bykom en haar duim rol oor my piel se kop. Ek voel dat ek self al sopnat is en en my pre-kom streel glad oor die glas wat die tannie nou bevoel. Dan voel ek hoe sy my saggies aan my skag aftrek na haar wagtende doos toe. Ek bewe van afwagting en probeer hom indruk toe ek die sagte warmte van haar nat lippe teen my piepie se punt voel. Maar Tannie Lizzie het ‘n ferm greep en fluister in my oor: “Saggies, speel hom bietjie vir bietjie in.”
Ek vang die strekking van haar bedoeling en laat die kop net so effens inglip voor ek uittrek en hom weer indruk. Elke keer gaan ek so bietjie dieper todat ek so halflyf in is. Dan begin ek ritmies op en af beweeg met Tannie Lizzie wat sug en steun hier onder my. Gelukkig het haar twee blowjobs van vanmiddag my redelike uithou vermoeë gegee, maar net so minuut se naai toe is al my selfbeheersing weg en ek druk alles wat ek het weg in Tannie Lizzie.
“Fok Janne man! Dis heerlik! Naai my nou hard!” hyg tannie Lizzie hier in my oor. Dit is een te veel vir my en ek stoot hom twee keer hard in voor ek met stuiptrekking kom en kom en kom.
“Sorry Tannie. Ek kon nie help nie, Dit was net te lekker!” vra ek om verskoning terwyl ek nog met my klipharde piel in haar wagtende doos lê.
“Toemaar Janne man, ek verstaan. Was dit regtig jou eerste keer saam met ‘n vrou?” vra sy.
“Ja Tannie,” antwoord ek, met my stywe tril nog steeds in haar. Ek voel hoe haar koek knyp en los hier onder my en dan begin my heupe sommer vanself weer beweeg.
Ek voel hoe tannie Lizzie se hand tussen ons inbeweeg en dan begin sy met haar klit speel terwyl ek haar weer naai.
Die keer weet ek gaan ek nie weer so vinnig kom nie en ek gaan seker maak Tannie Lizzie gaan ook lekker kry voor ek met haar klaar is.
1 COMMENT
Aiiii ek soek ook daai Poeskantoor. Mooi storie dankie