Plaasseun

Hoe lank gaan ek lees: 12 minute

deur Always

Taalversorging deur Lusman

Ek het op ‘n plaas so ongeveer 25 km buite die dorp grootgeword. Ons was drie kinders wat ook met die daaglikse take gehelp het. My werk was onder andere om eiers uit te haal. Partykeer het van die henne buite die hok in die veld nes gemaak. Dan moes ek die nes gaan soek en die eiers uithaal voordat die muskeljaatkat of likkewaan die eiers kry.

Op die buurplaas was ‘n gesin met twee dogters, een my ouderdom en een so ‘n paar jaar ouer.

Ek was omtrent 15 jaar oud toe ek die eerste keer ‘n koekie – ‘n algemene noemnaam in daardie tyd – gesien het. Ek was juis besig om na ‘n nes te soek toe ek die oudste dogter, Marie, in die veld sien. Ek het agter ‘n struik bly staan en gesien sy is op pad na die watergat. Ek het egter nie verwag om haar te sien piepie nie. Sy het my nie gesien nie. Ek kon omtrent alles sien.

Ek het my omtrent verkyk aan haar koekie waaruit ‘n straal geel vloeistof gespuit het terwyl sy so half staan-sit en pie – en toe sy klaar was, afgevee het. Ek is seker dat sy baie langer gevee het as wat nodig was. Dit was vir my jong verbeelding ‘n openbaring. Ek het daarna probeer om haar dit weer te sien doen en ook daarin geslaag. Marie het agtergekom dat ek haar beloer, en waarna ek kyk.

Die volgende geleentheid was toe sy op ‘n ou boomstomp gesit het. Haar bene was wyd oop en haar broekie het langs haar gelê. Sy het speel-speel dit vir my makliker gemaak om te sien wat ek wou sien.

Ek was seker al so 17 jaar oud toe ek die eerste keer gesien het hoe Marie met haar vinger by haar koekie in en uit speel. Die einste Marie het gewag totdat sy my in die veld sien. Sy het so skuins voor my uit aan hulle kant van die draadheining gestap, sonder om na my kant toe te kyk. Sy was op pad na die watergat en het gemaak asof sy my nie sien nie.

Sy het by ‘n boomstomp gaan staan en haar broekie uitgetrek. Sy het dwars gedraai sodat ek haar kon sien en met haar koekie begin speel. Dis toe dat sy haar vinger indruk en dit sulke snaakse geluide begin maak. Verskrik het ek omgedraai en huis toe laat spaander.

ʼn Paar dae later het Marie my langs die draadheining gekry en gevra of ek weer wil kyk. Ek het “Ja” gesê.

Ek het haar na die watergat gevolg waar sy op die stomp gaan sit het. Sy het haar broekie weggetrek sodat ek haar koekie mooi kon sien. Niks het verder gebeur nie, maar ek kon die toneel nie uit my gedagtes uit kry nie.

Ek is kort daarna koshuis toe. In daardie tyd het Marie en haar gesin weggetrek en ons het mekaar nooit weer gesien nie.

Ek was nou twintig en ‘n student in my eerste jaar en het net naweke huis toe gekom. Daar het intussen ‘n ander gesin op die plaas langsaan ingetrek. Die dogter Sandra was so twee jaar ouer as ek en het deeltyds vir my pa gewerk. Sy was baie vriendelik en beleefd en ons het van die begin af goed met mekaar oor die weg gekom.

My pa het intussen ‘n groot skuur langs die hoenderhok gebou wat gebruik sou word vir die verpakking van eiers. In die een hoek het my pa storte ingesit. Dit was sodat die werkers kan stort voor hulle na die hoenders omsien. Sandra het ook gehelp met die verpakking en het gereeld daar gestort. Daar was net ‘n gordyn voor die stort. Sy het dit ook nie altyd behoorlik toegetrek nie.

Tydens die halfjaarvakansie het ek gaan help in die stoor. Een dag, teen laatmiddag, was die werkers almal weg. Net Sandra was nog daar. Ek het deur die loop van die dag kort-kort langs haar te staan gekom. Omdat ons so langs mekaar gewerk het, was dit onvermydelik dat ons aan mekaar sou raak. Ek het elke keer so ‘n rilling langs my rug voel afrol. Die idee dat ek dalk vir Sandra kaal sal sien, het my opgewonde gemaak en ‘n gekriewel in my broek veroorsaak. Die episode met Marie ‘n paar jaar gelede het by opgekom en my lus gemaak om meer te sien.

Ek moes net wag totdat Sandra gaan stort, dan kan ek dalk ‘n kans kry, het deur my gedagtes gegaan. Verder moes ek net sorg dat een van my ouers my nie dalk sou uitvang nie.

Die besondere middag was almal in die huis en ek kon nie te veel waag nie. Ek het gemaak of ek huis toe gaan, maar het net ‘n draai geloop en teruggekom en saggies tot naby die stort geloop. Sandra was alreeds in die stort. Ek het nader gesluip totdat ek deur ‘n skrefie in die gordyn haar in al haar nakende glorie kon sien. Mooi stywe tieties het die eerste my oog gevang. En vir die eerste keer in my lewe sien ek ‘n skoongeskeerde dosie. My piel slaan omtrent my wind uit.

Alhoewel ek tot dusver nog nie seks gehad het nie, was ek nie meer so onskuldig nie – danksy my hand gevolg deur my fantasieë. My nuuskierigheid van jare gelede het ontaard in ‘n jagsheid. Alhoewel seks buite die huwelik ‘n absolute taboe was, het dit my tog geboei. Ek is daardie dag van die stort waarin Sandra was huis toe met die prentjie van haar in my kop … en ‘n stywe piel.

Ek het nie weer die kans gekry om vir haar te loer nie, nie totdat dit bloktyd vir die eksamen was nie. Ek het toe eers weer die kans gekry om te loer, maar dié keer het Sandra my gesien toe sy in die stort omdraai. Ek kon nie vinnig genoeg wegkom nie en het maar bly staan. Maar ek het gemaak of ek nie belangstel nie. Sy het natuurlik dadelik geweet wat ek daar kom doen het, want sy het daar gestaan met haar oë op die voorkant van my broek en ‘n glimlag om haar mond.

Ek vind die kyk van Sandra heel aangenaam – kort voor lank te aangenaam! Ek kan dit nie glo nie! Ek is besig om ‘n horing te ontwikkel! Wat moet die vrou van my dink? Terwyl ek asof versteen bly staan, probeer ek om aan allerhande ander onaangename goed te dink. Maar dit help alles niks. My piel het al merkbaar gegroei. Hoe meer sy kyk, hoe meer is daar om na te kyk! Kort voor lank staan ek daar met ‘n enorme, volwaardige horing wat die lug in toring -– onder my broek!  Ek is sleepvoet huis toe, want ek kon myself nie vertrou nie en ek was doodbang sy vertel my pa.

Die volgende dag het Sandra kort-kort na my kant toe geloer en later met ʼn glimlag gevra of ek vandag weer kom kyk. Ek het nie geantwoord nie, maar net my kop geskud en my hard wordende piel probeer beheer. Ek kon egter nie die kans gebruik nie want my pa het buite rondgeloop.

Eers ‘n paar dae later is my pa en ma en die ander twee sibbe dorp toe. Ek het gebly met die verskoning dat ek wou leer.

Toe ek in die skuur kom, het Sandra al vir my gewag.

“Ek is bly jy het gekom,” sê sy.

“Hoekom?” vra ek onskuldig.

“Ek wil hê jy moet mooi kyk … of sommer saam stort, want ek wil ook sien.”

Sy het voor my kom staan en gevra dat ek aan haar tieties moet vat. Ek het nog nooit vantevore aan ‘n vrou se tiete of kaal boude gevat nie. Net die gedagte daaraan het my piel omtrent laat ontplof.

Dit was die lekkerste gevoel om so oor Sandra se rok aan haar poesie te vat. Sandra het my stokstywe piel in haar hand gevat en ek het amper net daar gekom. Ek moes keer of ek gil kliphard, nie van skok nie, maar van lekkerkry. Ek was nou so jags dat ek nie meer behoorlik kon dink nie. Die stort was vergete.

Sandra het my piel uit my broek verlos en met haar vinger oor sy kop gevryf. Ek het begin bewe en my bene het onder my geswik en net daar spuit ek straal na straal oor haar hand.

Toe vat sy my hand, trek haar broekie weg en vir die eerste keer vat ek aan ‘n sopnat koekie, dosie … of is dit nou ‘n poesie! Ek is te deurmekaar om mooi te dink.

Ek begin my vinger oor haar poesie trek. Sy gaan sit op een van die tafels en sê sy moet eers haar pêntie uittrek.

Baie huiwerig sê ek: “Ek is te bang. Ons moet liewer in die huis ingaan, netnou kom soek iemand jou hier dan het ons groot moeilikheid.”

“Waar is jou pa-hulle? Ek het gesien hulle ry.” Sy was net so lus soos ek en het kans gesien vir die risiko.

Ek stap huis toe en Sandra volg ‘n minuut later. My kamer het ‘n deur na buite aan die agterkant van die huis. Ek maak daardie deur vir haar oop. Ek dink nie eens aan die gevolge van wat nou gaan gebeur nie. Daarvoor is ek heeltemal te jags. Ek dink net daaraan om my piel in haar poesie in te kry. Ek weet nog nie hoe nie, maar daaraan dink ek nie nou nie.

Sy het die ongelooflikste spankelende glimlag! ‘n Stewige paar tiete beur teen die voorkant van haar hemp toe sy by die deur inkom en op my afpyl. So in die loop val haar broekie op die vloer. Ek voel hoe my broek skielik te klein voel en my gesig vlam soos ek bloos. Sandra buk en maak my kortbroek los. Dit gly saam met my onderbroek tot op my enkels, waar ek dit behendig eenkant toe skop. Daar sit ‘n druppel deursigtige sap teen die kant van my pielkop en Sandra laat haar vinger daaroor rol.

Ek geniet al die aandag. Sandra is in beheer. Buitendien, sy weet dit ook. ‘n Stel volmaakte tiete lê knus in haar bra, die groot, donker tepels styf en duidelik sigbaar deur die dun materiaal. Ek druk liggies aan die linkertiet. Ons sak saam op die bed neer, ek op my rug en sy wat met haar regterarm oor my bors langs my kom lê. Dan gooi sy haar regterbeen oor my en sit wydsbeen oor my bene.

Ek het effens afgeskuif en sy op. Die onderkant van my piel lê nou in die kloof van haar poesie. Haar onderlyf begin vorentoe en agtertoe gly oor my piel. Ek leun agteroor en geniet dit terdeë. Sy lig haar lyf en met haar duim bring sy my piel in lyn met die opening van haar poes. Sy druk haar onderlyf liggies af. Stadig sak sy af tot op my pielkop. Ek voel hoe my pielkop haar dooslippe oopsprei en sy pad vanself vind na haar opening. Sy sak tot my pielkop stewig in die holte van haar opening lê.

Dan vind my piel sy pad in haar gladde tonnel in, tot my eiers teen haar boude vasdruk. Sy snak na haar asem. Sy is sopnat! My arms vou om haar en ek trek haar nader. Ek soen haar. Haar tong dartel dadelik in my mond in. Haar asem jaag, haar heupe werk al vinniger. Ek hou haar styf vas, my piel steeds weggebêre in haar sappige poes.

Sy begin my liggies met kort stootjies te naai. Sy kreun hard. Ek soen haar diep en haar tong dartel weer onmiddellik in my mond in. Haar hande trek liggies maar ongeduldig aan my heupe. My heupe begin beweeg en ek naai haar diep en vinnig. Sy trek my stywer teen haar vas, my skouers en kop nou van die bed gelig. Sy kreun en haar naels vreet in my rug in. Haar hande raak onrustig. Ek voel die trillings van haar naderende orgasme. Dit begin dan al harder en harder te gaan, haar hande nou op my heupe.

Ons altwee kan teen die tyd nie meer stilbly nie. Dan tussen die kermgeluide en haar stote kry ek dit uit: ”Ek gaa…aa…n ko-o…mmm!”

My balle will bars! Nog so ‘n paar harde, diep stote en sy los ‘n luide kreun. Haar onderlyf begin wild bokspring soos sy kom. Ek sukkel om my piel in haar te hou!

Skielik is haar poes wat so krampagtig saamtrek om my piel te veel vir my. Ek verloor beheer. My balle ontplof asof letterlik! Ek pluk my piel uit haar poes uit. Maar dis te laat. Die eerste straal warm kom is reeds diep in haar poes in gespuit. Die tweede straal beland op haar poeslippe. Die derde tref haar oor haar maag, Die res beland op die bed.

Sy lê vooroor en ek sit my arms om haar. Vir ‘n paar oomblikke lê ons so om te herstel. Dan glip ek uit haar uit. Die kom het begin uitloop. Sy moet vinnig toiletpapier kry om skoon te maak. Toe Sandra so oor my piel vee, is dit duidelik ‘n fout. Want hy begin dadelik weer styf word.

Maar daar was nie tyd nie. Sandra het eers seker gemaak dat daar niemand naby was nie voordat sy by die deur uitgeglip het en na hulle huis toe is.

Ek het gaan bad en die kom van die laken probeer afvee. Ek moes die laken skelm was en droog kry sonder dat my ma iets agtergekom.

Die volgende paar dae was baie moeilik, want ek wou net naai. Maar daar was nie gou weer n kans nie. Een geluk is dat sy nie swanger geraak het nie. Daaroor is ek baie bly.

Die gedagte aan daardie tye maak my nou nog net so jags. Nie dat dit vandag veel help nie. Maar as ek weer my jonkheid kan terugkry, sal ek beslis weer so ‘n kans vat. Dit is ‘n lekkerte wat niemand moet mis nie.

Na my ondervinding met Sandra, was ek soos ‘n kat op ‘n warm plaat. Ek was tussen die duiwel en die diep blou see. Aan die een kant was ek bang dat iemand sou uitvind wat gebeur het en aan die ander kant was ek baie lus om dit weer te doen. Ek kon daardie ondervinding nie uit my kop kry nie en het nagte daarna my draad getrek terwyl ek aan Sandra en daardie nat poesie dink.

Ek is terug koshuis toe tot na die eksamen en moes wag tot jaareinde voor ek eers weer huis toe kon kom. Ek het dadelik na Sandra gaan soek, so onopsigtelik as moontlik. My teleurstelling was groot toe ek haar nie kon kry nie. Ek het terloops uitgevind dat sy weg is met vakansie en dat sy eers oor drie weke terug sou wees. Ek het dus maar weer betrokke geraak by die daaglikse bedrywighede en besluit om die vakansie te geniet voordat ek sou moes teruggaan.

Sandra is uiteindelik terug. Ek wou nie te gretig voorkom nie en het haar vir die eerste paar dae vermy. Ek het egter amper elke aand in die bad moes masturbeer. Want ek het bly dink aan die lekker wat ek gehad het en wat dalk weer voorlê. Sy het ‘n paar keer probeer om my alleen te kry, maar ek het haar net vriendelik gegroet en gesorg dat ons nie iewers alleen saam is nie. Dinge kon te maklik handuit ruk.

In die derde week van die vakansie moes ek ‘n paar pype by die sementdam gaan aflaai. Sandra moes saam om watermonsters by een van die damme te neem. Terwyl ons die pype oplaai, het my gedagtes oortyd begin werk. Die dam is so 5 km van die huis af en effens buite sig. Ek het gehoop ons sal ‘n kans kry om darem ‘n kwiekie te hê. Hoe meer ek daaraan dink, hoe stywer het ek geword.

Ek moes gou speel om ‘n rol toiletpapier uit te smokkel sonder dat iemand iets sien. Op pad soontoe het Sandra haar rok so opgetrek dat haar broekie sigbaar was. Ek kon my oë nie van haar poesie afhou nie en het amper in ‘n sloot beland. Dit wat ek gesien het, het my verskriklik jags gemaak. Of miskien was dit die gedagte dat ek weer ʼn naai gaan kry wat my so goed opgewerk het.

Ek het agter die dam gestop sodat Sandra die watermonster moet neem en ek die pype kon aflaai. Dit was duidelik dat sy net so jags as ek was. Dit was ‘n kans wat sy nie wou laat verbygaan nie … en wel, ek ook nie. Daarvoor was ek nou al te lus. Ek wou dadelik net daar en dan seks hê. Ek het my gulp oopgemaak en my piel uitgehaal. Dit was styf, maar nog op pad om stokstyf te word.

Toe Sandra my piel sien, het haar weerstand heeltemal verkrummel. Sy het haar broekie uitgetrek en agteroor gaan lê op die bakkie se sitplek. Sy het haar bene oopgedruk en probeer om by die stuurwiel verby te kom. Binne oomblikke was ek in haar, maar ek kon nie my hele piel inkry nie. Sy het haar heupe opgelig in ‘n poging om my dieper in te kry. Maar die gesukkel en my opgewondenheid het gemaak dat ek te gou kom – die meeste van my kom op die bakkie se sitplek. Ons was albei uitasem van die inspanning en ek was teleurgesteld dat sy nie gekom het nie. Maar daar was nie tyd om weer te probeer nie.

Sy het skoongemaak so goed sy kon en nie weer haar broekie aangetrek nie. ‘n Paar minute nadat ons by die huis aangekom het, het my ouers gery. Hulle sou ten minste n halfuur weg wees. Dit was al wat ons nodig gehad het.

Ek het die bakkie in die garage getrek en melkkamer toe geloop. Ek wou nie langer wag nie. Alles wat die oomblik voorafgegaan het, al die gewag vir die regte geleentheid, die vat en voel aan mekaar, die skelm kyke en uitlokking, alles was net te veel.

In die melkkamer was daar ‘n lekker breë bankie. Sandra het my gevolg en binne oomblikke was sy op haar rug met haar rok opgetrek op die bankie. Haar bene was wyd oop.

Ek was gou tot teen my knaters binne in haar. Daar was nie meer tyd vir lus maak en speel nie. Dit was nou tyd om te naai. Ek kon behoorlik uiting gee aan my lus.

Toe my orgasme sy piek bereik het, het ek gekerm en deur saamgeklemde tande hortend asemgehaal. Ek het haar vasgegryp om die lekker daar te hou.

“Ek soek nog,” het ek met toegeklemde tande gesê.

“Ek ook,” het sy my gerusgestel.

Ek wou nie hierdie lekker laat verbygaan nie. Omdat ek ‘n rukkie gelede gekom het, het die tweede keer bietjie langer gevat. Dit het my kans gegee vir ‘n tweede orgasme wat nie so fel was as die eerste een nie, maar nogtans baie lekker.

Ek was nou behoorlik ingewy en wou net naai by elke geleentheid. Sandra het ook al meer en meer begin roekeloos word en die kanse was groot dat ons gevang sal word. Maar dis nie so maklik om jou rug te draai op so ‘n nat poesie en die opgewondenheid daaromtrent nie.

Omdat ons buite die dorp gewoon het, was daar nie baie meisies of vrouens wat kom kuier het nie. Ek het dus nie ‘n toeloop van vroue gehad nie. Ek weet ook nie hoe ek sou vaar met die dorpsmeisies en vrouens nie. Want my eerste ondervinding met ‘n naai was met ‘n plaasmeisie, en so ook my eerste gewaarwordinge van seks.

Ek was later ook gemaklik met Sandra omdat ons baie goed oor die weg gekom het. Daar was seker ook ‘n mate van verliefdheid vir sover my jong gemoed verliefdheid geken het. Maar daar was nooit daardie dinge wat verliefdes doen nie, soos hande vashou en skelm soen en al daardie dinge. Dit was omdat ons bang was vir my pa.

Die ervaring met Sandra was net seks met ‘n klein bietjie verliefdheid daarby. Gelukkig het sy werk gekry in ʼn ander dorp. Ek is terug universiteit toe.

Die feit is dat my sekslewe daarna baie gebaat het by hierdie ondervinding. Oor die jare het ek nog ‘n paar geleenthede gekry – en gebruik. Dit was voor en na ek getroud is.

3 thoughts on “Plaasseun

  • Ysbeer

    Always – absoluut briljant geskryf. Jou storie bring baie herinneringe nou weer op by my.

    Reply
  • Wille Will

    Inderdaad ‘n goeie storie!
    Het dit geniet, Always, baie dankie.
    Jy kan maar nog stories laat kom oor hoe dit jou gebaat het in jou sekslewe.

    Reply
  • Skitterstorie – dankie. Baie van ons op die platteland het sulke tipe ervarings gehad- dit neem my veeeeer terug

    Reply

Leave a Reply to Wille Will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)