
Op kantoor meneer (2)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Roedan gee haar omtrent tot 4 nm. voor hy haar bel, van sy meenthuis af. Sy is nog op kantoor en klink verras: “Ek dog jy het kleinkoppie getrek …” Ha-ha-ha lag albei oor die dubbelsinnige verwysing. “Sorrie, dit kan jý seker nie doen nie!” lag sy weer.
“Nee,” antwoord Roedan, “ek het mos belowe ek sal skakel.”
“Ek weet, maar toe ek na die klok kyk toe dink ek ek was seker nie goed genoeg nie, of jy wou net ‘n vinnige kwiekie en niks meer hê nie.”
“H’m-m, dalk was ek nie beter as jou man nie,” lag hy.
Daar is ‘n ongemaklike stilte vir ‘n oomblik en dan sê Roedan vinnig: “Ilse, ons het reeds ons planne gemaak vir vanaand … die bottel Nederburg wag. Ek weet nie of jy al jou dinge by die huis uitgesort het daarvoor nie.”
“So ons afspraak is nog soos genoem?” wil sy weet.
“Natuurlik! … Of wil jy nie meer nie?” Sy stemtoon het effens gedaal.
“Ek is gelukkig baie aktief buitemuurs en Naas … uh … my man, swot huidiglik baie hard vir sy eindeksamen. Hy hoor soms eers agterna waarheen ek die vorige aand was.”
“Dis perfek! Dus, hoe laat sien ek jou … en waar?” Roedan klink verlig.
“Ek sal so halfagt van hier ry na jou plek toe, maar ek sal teen elfuur moet terug wees. Oukei?” Sy klink half besorg.
“Fyn. Moet ek kos maak of iets?”
“Nee, ek sal vir hom ook moet kos gee en saam eet. Net solank daar lekker wyn en musiek is by jou, Roedan. Verder gaan ons mos net gesels as kollegas, nie waar nie?” Sy laat die vraag in die lug hang.
“Wensdenkery, Ilse, maar afgespreek, sien jou later. Cheers.”
***
Hy hoor die skel toere van Ilse se Chico voordat sy die enjin afskakel. Hy stap na die voordeur en maak dit oop terwyl hy die patio-ligte aanskakel.
Hy bekyk Ilse op en af toe sy aangestap kom van die parkeerarea. Sy’t swart halfmas-skerppunt-hoëhaksteweltjies aan met ‘n gouestreep-‘glimlag’ op elke punt. Daar is ‘n goue kettinkie wat aan die kant van elke stewel in ‘n halfmaantjie hang. Van daar boontoe is haar onderlyf geklee in ‘n swart snyerspakbroek met ‘n gordel van goue skakels om die middel. ‘n Wit rolkraag en pluiswol-bostuk voltooi die prentjie. Stylvol en netjies, gaan dit deur Roedan se gedagtes. En ook ‘n lekker uitdaging om haar uit al daai klere te help, dink hy met ‘n effense roering in sy broek.
Sy sien hom raak toe sy naby kom. Met ‘n vol glimlag en ‘n swaai van haar skouerlengte amberbruin hare waai sy met drie vingers ‘n hallo met die hand waarin haar motorsleutels is. Sy verpoos op die onderste trappie by sy voordeur, swaai halflyf om en aktiveer haar kar se alarm. Met die biep-biep neem Roedan die klein, gestrekte borsies waar, en ook daardie deel van haar langbroek waaragter die genotskom skuil – tussen haar effens wye heupe. Hy voel sy voël begin styf word.
“Haai,” roep hy, “ek’s bly jy’s veilig hier.”
“Ek’t jou plek maklik gekry,” lag sy en gee hom ‘n piksoentjie op sy wang toe sy by hom kom.
Roedan se een arm hou reeds die deur oop. Wanneer hy haar op haar rug liggies na binne aanpor, adem hy die geur van Mystique-parfuum in wat sensueel om haar hang. Dan tree hy ook na binne. Hy vat haar aan die een arm en hou haar terug, terwyl hy met die ander hand die deur op knip plaas en sommer die veiligheidsknoppie ook opdruk.
Hy swaai haar aan haar arm om na hom toe en neem haar in ‘n vurige omhelsing tussen sy arms. Dan is sy mond op hare.
Roedan se arms is steeds stewig om Ilse toe hy sy mond van hare wegtrek. Dan gaan sy een hand na haar boude en die ander hand reik na haar haredos. Hy draai krulletjies in haar hare.
“Is jy nog orraait daarmee dat jy hiernatoe gekom het?” Hy kyk stip in haar oë.
‘n Ligte blos huiwer vir ‘n oomblik op haar wange. Sy speel sy kleur terug na hom met: “Indien jy net onthou dat ek nie my man gaan skei nie, al gebeur wat ook al tussen jou en my.”
Sy staar met oë wat diep in syne kyk. Hy trek haar gesig nader en sy lippe vou weer om hare as ‘n antwoord.
Die vuur en antisipasie wat hul kitswoeps in Ilse se kantoor vroeër die oggend ontketen het, oorrompel sy sinne. En hy kan aanvoel hare ook.
Roedan steek albei sy hande onder haar bostuk in. Die hande gaan op oor haar lyf. Met genoegdoening dat sy nie ‘n bra aanhet nie, gryp hy haar borste, een in elke hand, ten volle vas. Hy masseer hulle ywerig. Haar tepels word so hard soos olyfpitte tussen sy vingers!
Ilse trek haar vingernaels van bo na onder oor sy rug. Sy skuif haar hande agter in sy langbroek in en omklem sy boude in haar wyd oopgespreide hande.
Die muskusreuk van seks hang soos ‘n miswolk tussen hul lywe. Roedan is in sy noppies. Hy dink: Jislaaik, ons het nog nie eens gaan sit vandat sy hier aangekom het nie en ons vry soos ou verliefdes!
Roedan trek die bostuk op oor haar lyf en sy lig haar arms in die lug in. Die klein borsies wip skielik in sig soos sampioene wat jy meteens agter wildevaringblare ontdek. Roedan soek oor sy skouer om ‘n plek te kry waar hy die wit rolkraag kan gooi.
Ilse het nou reeds sy hemp uit sy broek getrek en is besig om sy lyfband te ontgespe. Hy pluk sy hemp ook uit terwyl Ilse sy broek se ritssluiter-skuifie girtsend ondertoe skuif.
Roedan gryp haar weer in ‘n omhelsing sodat hul naakte bolywe plat teen mekaar druk. Fok, hy laik dit as ‘n vrou se tepels teen sy kaal bors druk! Haar handpalms streel tussen sy borshare oor sy “pecs”. Sy draai albei sy tepels en gee elkeen ‘n knypie. Een “pec” ruk effens, maar haar hande streel alreeds oor sy sespak. Sy gladde vel oor sy gespierde lyf prikkel iets dierliks binne haar, kom hy agter uit iets wat sy in sy oor fluister.
Ilse se neusvleuels gaan effens oop as haar lippe dieselfde paadjie volg as haar dwalende hande. Haar duime haak in die band van sy broek in. Sy trek die broek af terwyl sy afsak op haar knieë. Haar pupille vergroot effens as die groot tros in sy bikini-onderbroek skielik op haar gesigsvlak is en sommer hier vlak by haar gesig is. Dis vir Roedan behaaglik dat Ilse nou kan sien sy riem is besig om erek te raak.
“Hmm, ek sien nou my vermoede van vanoggend dat hy groter as my ma… nee wag …” Dit lyk asof sy haarself berispe.
Roedan besef dat sy sy piel met haar man s’n vergelyk. Sy het van hul kitswoeps waarskynlik die indruk gekry dat syne groter as haar man s’n is. En nou kan sy aan die inhoud van sy onderbroek sien dat dit inderdaad die geval is. Hy’s trots op homself.
Ilse steek haar hande uit om die onnie af te trek maar Roedan verbreek haar tydelike euforie wanneer hy haar aan haar elmboë weer optrek teen sy lyf en sê: “Sal ons eers ietsie drink en afkoel, of direk kamer toe gaan?”
Met ‘n glimlag laat sak sy haar hand. Sy bevoel sy formidabele tros van onder af deur sy onderbroekie, gee dit dan ‘n ligte drukkie, en antwoord bedagsaam: “As jy kan uithou, is die keuse joune.”
Roedan laat val sy hande van haar skouers af en stap na die kroegie teen die muur. Hy ontkurk die Shiraz ’69 en plaas die kurkprop dwars op die nekopening. Hy plaas twee wynglasies langs die bottel. Dan tel hy die afstandsbeheer van die hoëtroustel op, selekteer die vertoonskerm vir musieksnitte en maak ‘n snitkeuse terwyl hy omdraai.
“Die wyn moet eers bietjie asemhaal …”
”Fok!” Hy sluk terwyl die remote uit sy hand glip en op die vloer neerkletter. Want die toneel voor hom is oorweldigend. Ilse het intussen die snyerspakbroek uitgetrek en uit die steweltjies uitgestap. Sy’t net ‘n rooi hartvormige satyndeurtrekkertjie aan waarop die woorde “Make my day” in wit letters geborduur is. Die hartjie bedek kwalik haar bultende, kaalgeskeerde moemfie. ’n Deel van haar gleuf loer bo uit en ‘n klossie gemmerkleurige skaamhare versier haar heuwel. Ilse is besig om met haar vingers haar rooibruin haardos op haar hoof los te woel.
“Jou goedkeuring, meneer?” glimlag sy stout.
Hy pluk sy bikini-onderbroek vinnig af en sy dik erekte voël slaan wippend op teen sy maag.
“En hoe!” antwoord hy skor en raap haar lyf in een beweging op in sy arms. Hy stap met haar slaapkamer toe.
Hy’s so haastig dat hy haar byna neersmyt op die bed, sommer dwars en op haar rug. Sy maak dadelik haar bene oop. Sy het duidelik verwagtinge, dink Roedan. Hy buk en soen haar naeltjie. Dan begin hy om met sy hoof verder na onder oor haar onderlyf te beweeg.
Sy het egter ander idees en trek hom tot op die bed en oor haar lyf.
“Ek’s nou te jags … steek my eers … dan kan ons weer begin,” fluister sy saggies.
Hy neem sy roede in sy hand en vryf dit oor haar nat poesielippe. Maar sy’s haastig en dring hom met haar vingernaels kerfend op sy skouers, in haar in. ‘n Kreun ontsnap tussen haar hygende asemteue deur as hy, lank en dik, volledig binne-in haar is.
“Trek halfpad uit en hou jou lyf in die lug – doodstil! vra sy hom. Met reguit bene en tone wat in die matras indruk, stut hy sy lyf op reguit arms wat langs haar op die bed druk. Net die kop van sy stywe piel is nou in haar in. Hy wonder wat sy beplan.
Dan begin sy hom freneties van onder af ry. Roedan self beweeg nie, soos sy versoek het. Forse oorheenstote met haar vagina maak dat hy niks anders wil doen nie as om sy voël net binne haar seepgladde poes te hou. Haar heen en weer glyende genotsbuis klou soos ‘n suier aan sy paal. Op en af beweeg dit ritmies oor sy meneer. As hy na onder kyk sien hy hoe dit in en uit haar op- en neerswaaiende poes beweeg. Dit maak hom byna mal en is oordonderend lekker. Hy voel bykans duiselig, asof hy geen meer beheer oor sy liggaam het nie. Dis asof sy hele lewe en wese vasgevang is in die dolle gepomp van haar poes oor die volle lengte van sy voël heen.
Roedan kan nou nie anders nie as om self te begin beweeg. Terwyl hy nog bedagsaam ruimte laat vir haar om opwaarts te stoot, begin hy met teenstotende onderlyfswaaie. Ritmies ontmoet sy bekken hare telkens halfpad. Dis eers liggies pompend maar word dan hard stampend. Hul wellus seëvier.
Hy voel sy saad opskiet in hom by die bereiking van sy klimaks. Op daai oomblik gil sy: “O bliksem, e-e-k kom-m-m-m!” Die vuur van hul orgasmes is soos die lawa wat uitplof uit Vesuvius. Hulle slaan genadeloos met hul onderlywe teen mekaar asof dit die enigste manier is waarmee hulle die ruisende oomblik kan vasvang. Die pas neem af totdat Roedan met ‘n laaste paar stote uiteindelik net stil lê op haar. Hul harte klop teen mekaar asof in harmonie.
Ilse tel sy hoof op wat langs haar gesig neergeplof het. Sy kyk in sy oë.
“Ek’t in my lewe nog nooit so ’n orgasme ervaar nie,” sê sy en soen hom op sy lippe.
“Dit was magic antwoord hy. Dankie jy …”
Die volgende aand het Roedan weereens dat Ilse na sy plek toe kom. Hierdie keer het hy seker gemaak dat Dave Brubeck se “Take five” oor hul liggame spoel terwyl hulle liefde maak. Verskeie posisies ontluik amper outomaties. Daar is die een met haar op haar sy, terwyl hy haar een been in die lug hou en haar poesie van agter penetreer – hul liggame teen ‘n hoek geposisioneer. Kort daarna is daar die posisie waar sy hom hurkend oor sy onderlyf, met haar gesig na hom toe, naai. Dan is dit ook met haar hurkend, maar hierdie keer met haar gesig na sy voete toe. Toe ook anaal – waar hy knielend agter haar al twee haar openinge om die beurt verken. Die missionêre posisie, waar hy met woes swaaiende wit boude hierdie keer die steekwerk doen, bly ook nie uit nie.
Toe hulle weer vir ‘n slag ‘n blaaskans neem en hy gaan wyn haal, vervang hy Brubeck, wat al lankal tot rus gekom het, met Bobby McFerrin se “Don’t worry, be happy”. Hy laat ‘n straaltjie wyn op haar poesie vloei en sê: “Nou gaan ek dit uit jou drink terwyl jy suigstokkie speel met my in jou mond.”
“Asseblief … g-gee bietjie kans voor ons dit doen. Ek glo dis lekker en eroties, m-maar Naas het enigiets oraal altyd afgemaak as vieslik … Jammer, my skat” sê-vra sy saggies met neergeslane wimpers.
“Ek hoor en verstaan,” sê hy en neem haar een hand in syne.
“Sal jy dan iets anders vir my doen?” Ilse se oë lig op, vraend. “Sal jy met jouself speel tot jy klimaks – voor my oë?” wil sy weet.
“Ja, seker,” kom dit byna onmiddellik van hom.
Hy tel sy slap penis op in sy een hand en begin stadig masturbeer. Hul staar in mekaar se oë. Haar hand begin vryf oor haar vulva. Hy kan sien haar genotsvlak verhoog wanneer sy met voor- en middelvinger teen mekaar in en uit haar vagina-opening begin speel. Roedan sien haar buitelippe is nou oopgevlek en vertoon pienk aan hul binnewande. Die binnelippe vertoon effens pers.
Roedan se ereksie groei sterk aan. Sy vuis om sy voël raak al groter soos hy uitswel. Ilse begin haar klit, wat intussen uitgestulp het soos ‘n roosknop wat oopgaan, masseer. Dit laat Roedan met sy handpalm stywer klem en vinniger op en af beweeg oor sy kloppende staaf.
Die oomblik van waarheid breek aan. Ilse gryp haar poes in hortende sametrekkings met haar hand vas terwyl ‘n straaltjie vog tussen haar vingers uitspuit. Sy gil in ekstase terwyl sy staar na sy voël waar die semen in rukkende spasmas uitskiet. Hul oë maak weer kontak. Genoegdoening weerkaats in albei se oë.
***
Dis net na tienuur toe Ilse met ‘n lang oopmondsoen van Roedan in die parkeerarea afskeid neem. Hy kyk haar Chico vir ‘n oomblik agterna voor hy omdraai en aanstryk meenthuis toe. Hy’s spyt dat hy die volgende aand sy sekstog van ontdekking met Ilse sal moet misloop. Want dis die aand wat hy by Helga van Antwerpen moet gaan eet.
(Lees volgende episode HIER)
6 COMMENTS
Ai hoe heerlik!
Ek raak skoon opgewonde en leef my in Roedan se posisie.
Mooi man wille Wil
Wille Will, dit mis nou om afwagting te skep
Will, jou ou meester. Absoluut bevange, fantasties geskryf.
Meesterlike tonele! En die afwagting van nog…..
Thnx Jack, ons moet mos biekie kleur en agtergrond ook by gee, of hoe? ☺
Kan nie wag nie ou maat!!!