Nuwemaan
deur Max Lombaard
Daar is geen rationality in die Gazastrook van verlief wees nie. Daar’s net emosies wat jou rondboender. Jy kan niks doen oor die feit dat as jy huistoe ry, jou hart met opwinding spring om eerste bo teen die bult te probeer sien of Sandra se kar dalk voor die huis staan nie. Jy kan nie help dat wanneer jy in jou kamer sit en skryf en onverwags haar stem vanuit die kombuis hoor, jy al jou fokus verloor en wil opspring en haar gaan groet nie. Jy kan nie help dat jy aanmekaar jou foon nader trek en kyk of sy nie ge-sms het nie – al weet jy vir ’n feit daar’s geen sms’e nie.
Donderdagaand … ek was moeg en is al tienuur in die bed. Ek word wakker met ’n ruk. Dis Sandra, in ’n bruin leerbaadjie en knie-hoogte bruin boots, wat hard aan my been pluk. ‘Sy wil by my kom inspring?’ dink ek met my kop nog erg deur die slaap en ek kom dadelik uit die bed regop en gryp om haar maer jean middellyf. Ek wil haar in my bed slinger.
“Nee, wag. Ek’s jammer dat ek jou wakker gemaak het. Gaan slaap. Nee, gaan slaap weer,” beveel sy.
Ek lê. Sy staan in die deur se ingang, haar see van blonde krulle maak ’n stralekrans om haar gesig. Sy trek die deur toe. Die kamer is weer donker. Ek hoor haar stem en die van Otto die Nederlander, wie se huis die is. Dis hoekom sy so kwaai was toe ek haar gryp, sy wil nie hê Otto moet uitvind van ons nie. Maar daar is nie eintlik ’n ‘ons’ nie. Otto sit Indiese musiek op. Hulle praat en lag hard. Ek probeer aan die slaap raak, probeer aan ander goed dink. Voel al hoe meer wakker. Ek onthou met genot my en Sandra se eerste aand van seks. Ek onthou die stoute speletjies in die dae daarna en onthou my verwagtinge wat gebars is ’n week later. Wat het gebeur? Sy’t vir haar ou sy woonstelsleutels terug gevat.
“Alles was verby. Ek het vir hom gesê ek is net hier om sy sleutels terug te gee. Oor aandete het ons net baklei. Ons het ’n aaklige aand saam gehad. Ek het vir hom oor en oor gesê alles is verby. Dis oor. Ek wil nie meer nie. Na ete staan ek en Fred buite die restaurant, in die reën en ek gee hom sy sleutel terug en hy sê, ‘Jy weet na jy dit vir my terug gegee het, is dit finaal, daar’s geen omdraai meer nie.’ En toe ek die sleutel in sy hand sit begin die trane rol en ons begin toe soen. Ons is terug na sy woonstel. Dit voel toe alles fantasies. Dit het weer gevoel soos daai eerste keer. Al die kak van die afgelope ruk was weg,” het sy vertel.
Nou is dit ’n paar dae vandat sy en hy weer by mekaar is. Wel, hulle’s weer saam, maar hy gee haar haar spasie, so sy bly nou nog hier. Ek gee haar ook spasie. Probeer uit haar pad uitbly …
Otto en Sandra se lag sny vanaf die sitkamer deur my deur. Die musiek blêr. Wat kuier hulle so lekker sonder my? Ek staan op. Druk my voete in my Superman pantoffels en beweeg die oopplan eetkamer-kombuis-sitkamer in. Tref die lang, sewentigjarige Otto en die intelligente gesig van Sandra aan waar hul saam op die rusbank sit, skuins voor die vuur. Hulle sit so naby aan mekaar, wat gaan aan? Onderbreek ek dalk iets? wonder ek jaloers. Ek laat daai gedagte gaan, want Otto en Sandra ken mekaar al lank en hy is ’n geweldige vriendelike en saggeaarde mens.
“Jammer, dat ons jou wakker gemaak het,” vra Otto en Sandra herhaaldelik om verskoning en Otto staan dadelik op en gaan sit op die teenoorgestelde rusbank.
“Ons het gaan teater kyk,” vertel hy.
“En ons het baie wyn gedrink.”
“Dit was ’n wonderlike stuk.”
“The Funeral.”
“Weereens jammer as ons jou wakker gemaak het,” sê hy.
“Ja, jammer.”
“Dis regtig oukei julle. Ek kom maak sommer warm sjokolade.”
“Wat van wyn?” bied Otto aan en kom regop.
“Ja, hoekom nie.”
“Kyk hoe maklik sê hy ja,” lag Otto en knik vir Sandra en kry vir my ’n glas.
Met een van Otto se heerlike wyne in hand gaan sit ek langs Sandra. Hul dronk ritme steek my gou aan. Ons praat kak, filosofeer oor rykdom en armoede, Plato se siening oor ouderdom en so, met die maan nog na aan vol en steeds massief, verander dit in ’n toweraand. Dit voel of alles ’n droom is, asof ek nooit ontwaak het nie. Ons drink aan die rooiwyn van samesyn, kyk uit oor ons harte se rykdom wat in die ontelbare stadsliggies teen die omringende ruite vir ons oogknip.
“Lus vir rook?” vra ek haar.
Sy draai na my met daai skerp neus en hou eers ’n pouse.
“Kan eende swem? Natuurlik is ek lus.”
“Ek gaan nou nie alleen hier agterbly nie,” sê Otto en die geselligheid skuif buitentoe. Buite kondig die magiese maan werklik sy glorie aan. Ons vind onsself langs die swembad staan en opstaar na sy gloed. Sandra staan voor my en soetjies leun sy met haar bolyf terug in my. Sy doen dit baie subtiel sodat Otto nie sien nie. Dit voel stout en gee my boonop ’n massiewe horing, penorent in my pap pajama. Ek gaan sit by die buitetafel om die horing te verbloem. Otto gaan haal nog wyn en top ons glase op. In die joligheid en gesprekke wat nou draai by idees oor geluk en die dood raak die bottel gou leeg.
“Ek gaan nou slaap. Hoe laat is dit … nog voor twaalfuur. Maar ek moet gaan slaap. Goeie nag, lekker slaap julle. Alles van die beste vir julle vir môre,” en daar gaan Otto.
“Ons kan nog ’n bottel oopmaak,” sê ek.
“Nee, ek’s reeds te dronk.”
“Wat van Milo, wil jy hê?”
“Nee, nie vir my nie. Dalk tee?” sê sy en haar oë rus sag op my, “My Afrikaans is amper weer vlot.”
“Mooi, ek hoor so.”
Ons bring die leë glase en bottel in. Ek trek die skuifdeur toe teen die koue en gaan staan by die ketel terwyl hy kook. Sy kom staan teen my. Haar noupassende bruin leerbaadjie maak bo om haar nek oop, vandaar loer haar bloes met helderkleurige blomme op uit. Ek maak die koffiemaler oop wat langs die ketel staan en vind die gedig wat ek oor haar neus geskryf het nog daar in.
“Jy vang nie lekker die skattejag storie nie?”
Sy frons, kyk my aan met daai kyk wat honde vir mens gee as hulle hul koppe skuins draai.
“Kan jy ophou om so oulik te lyk.”
“Wat? Moet ek liefs my gesig so trek,” sy rek haar mond skeef en kruis haar oë oor mekaar.
“Ja, ek verkies dat jy so vertraag lyk. Dis baie seksie,” en in my sarkasme lê ek klem op die ‘baie’.
Haar kop val terug soos sy lag. Sy bly naby my staan.
“Ek het jou vandag ge-sms?”
“Ja, ek het dit gekry,” sê sy.
“Dit was ’n skattejag, ’n leidraad,” ek wys vir haar in die koffie maler, “Hier is die skat.”
“O, nou vang ek.”
Sy vat versigtig die stukkie papier en vou dit oop en lees. Ek raak bewus dat die klein liggies in die dak laag gedraai is, raak bewus van net ons twee in die stilte van die groot huis. Ek raak bewus van so na aan haar wees dat ek haar parfuum kan ruik. Ek bestudeer haar fynste uitdrukkings, bewus dat ek haar so intiem inneem dat dit voel soos ’n soen. Sy kyk weer op. My hart spring van Tafelberg af. Alles val. Haar mond kom stadig na myne. Ons lippe ontmoet. ’n Valskerm van genot vou om ons oop. Ons soen, dryf oor Kaapstad. Haar neus teen my wang is koud. Die gedig het iets oopgeskroef wat die afgelope paar dae toe was. Sy proe gretig aan my. My hand soek bo haar baadjie na die knope van die bloes. My ander hand in haar hare.
“Goed kan hier wegraak,” sê ek in ’n soen pouse en beduie met my oë na haar hare.
“Goed raak gereeld daar weg.”
“Dis ’n woud.”
“Waar feetjies en smurfs verdwaal. Ek het groot hare, groot oë, ’n groot hart en ek is groot probleme,” waarsku sy met stoute oë.
“Ek gaan ’n gedig skryf oor jou hare, jou oë, oor elke deeltjie van jou – jou probleme inkluis,” antwoord ek.
Die lente van lus fontein in ons op. Ons vou in mekaar, hipnotiseer mekaar. Ek soen haar dat sy ver terug oor die kombuiskas leun. Ontknoop haar bloes, trek haar bra af en my mond begin haar plesier verskaf, deur haar borsknop te suig. My been beweeg stadig teen die binnekant van haar been op tot ek met my knie reg tussen haar dye indruk. Sy skuur haar middellyf teen my knie, hyg skerp grepe lug in. Sy kom orent en druk my liggies weg en glimlag as sy onder haar wenkbroue na my loer.
“Reg, sal jy by my kom lê,” sê sy amper formeel. “Ons mag net by mekaar lê. Net vir vyftien minute.”
“Ja, verseker,” kom dit uit my droë keel.
My hart rage against the masjien, of rage against the dying of the light, of rage vir rage se onthalwe.
Saam met die opwinding wonder ek hoekom spin sy weer daai ‘net by my kom lê’ frase. Daar was nog net een vrou wat vir my gevra het om ‘net by haar te kom lê’, met wie ek nie seks gehad het nie. Op die ou end het dit uitgekom dat sy lesbies was. Elke geval, ek besef ek moet ’n kondoom gaan haal, maar daar’s nie tyd nie, sy’s reeds vooruit. Haar boots se hakke kla-klak oor die rooi teëls. Ek volg haar deur die reuk van die smeulende vuur en af met die hoë trappe.
“Kom ons trek eers my bed reg,” sê sy en staan by die ysterraam-dubbelbed in die reuse kamer wat grotendeels leeg is. Ek sit my Batman beker op die bedkassie neer en begin help. Nes ek die een hoek van die laken oor die matras gly, gly die ander af. Sy probeer aan die ander kant, maar is nog minder suksesvol.
“Dis asof twee hansworse probeer bed opmaak,” sê ek.
“Ons kan ’n hele show so doen.”
“Ja!”
Eindelik haak ons die ding oor en skud die duvet die lug in op, dat dit afsweef na die matras. Ons lag redeloos. Die kinderlike gelag lei ons na mekaar. Ek streel met die grootste genot denkbaar oor haar keel.
“Dis so lekker om jou weer teen my te voel,” sê ek.
Haar lyf kom nog stywer teen my. Ek voel totaal oop en vry. Haar binneste skyn oor my. Sy voel soos iemand wat reg is vir enigiets. Geen inhibisies nie.
“Ek moet eers gaan pie,” fluister sy.
As sy terugkom vind sy my langs die dubbelbed staan met die beker Milo in my hand. Sy duik op die matras, ruk haar boots en baadjie af en duik onder die duvet in. Glimlag van daar soos ’n gelukkige kind met ’n uitnodiging om langs haar te kom lê in haar oë.
Daar is geen probeer maak asof ons langs mekaar ‘gaan lê’ nie, nee, want ons begin dadelik vry. My hand ontdek die fyn dele van haar rug en beweeg geleidelik af tot by haar boude. Dringend worstel my nuuskierigheid om onder haar jean te gaan verken.
“Jy gaan lekker sukkel, die jean is styf.”
“Ek sien so.”
My hand probeer inkom, maar sy’s reg.
“As Columbus nie die kontinent hier kan ontdek nie, dan moet hy maar om die wêreld vaar en van die ander kant af probeer,” sê ek en my hand seil om oor haar heup na haar maag. Sandra help met die verkenning deur haar broek se knoop los te maak.
‘Watse panty het jy aan?” vra ek soos sy haar heupe lig en die broek en onderklere saam wegkom van haar onderlyf.
“Kannie onthou nie.”
Die verbleikte jean kom soos ’n vel van haar knie en kuite af weg. Ek soek tussen die broek wat nog warm is van haar lyf.
“’n Cammo panty? Daai’s nuut.”
“Ek’s ’n soldaat.”
“Under cover. ’n Spesiale agent.”
“Jy sal moet lig loop,” waarsku sy.
“Ja?” maar die speel met woorde en vervaag, want ons monde hap reeds na mekaar. Die vryery ruk hand uit. My vingers en palm tussen haar bene ontdek met avontuur die sensasie van oor haar anus en vigina streel. Alles voel so oop en rou.
“Dis nuut vir my.”
“Wat?”
“Ek het nog nooit met twee ouens in een week seks gehad nie.”
“Twee ouens?”
“Ja, jy en Fred.”
“Wou net seker maak jy praat van Fred.”
Ek hou nie daarvan om sy naam te sê nie en hou nog minder daarvan om oor hom te moet praat.
“Natuurlik praat ek van hom. Dink jy ek’s ’n slet?”
My vinger begin vinnig oor haar klit streel.
“Dalk is jy ’n slet.”
Sy is nat. Sy raak stil. Haar oë op nou skrefies.
“Is dit lekker?” vra ek.
“Dis baie lekker.”
Ek begin inspeel by haar vagina in, sommer met drie vinger.
“Haal saam met my asem. Voel hoe jy my inasem,” fluister ek.
Sy maak haar oë toe. As ek uitasem asem sy in. ’n Golf van asem wat heen-en-weer in ons longe spoel. Alles voel meer hier, meer werklik. Ek vat dinge ’n stappie verder. Gly my wysvinger by haar anus in. Die saamasem bring ’n ander kwaliteit aan ons seksspel. Wortels van saam mediteer anker die moment. Maak dit meer spesiaal. Elemente van tantra word in die bed wakker. My vinger gaan met elke in beweging dieper.
“Wat doen jy. Dis heerlik,” sê sy en haar stem gee klank aan ’n diep plesier.
“Ek stimuleer jou perineum, jou eerste chakra.”
“Mal! Dis iets nuuts. Dis lekker.”
Sy beweeg in die genot in en begin haar heupe draai. Sy ry my vinger. Die genot bou. Sy druk my hand weg en dierlik kom sy op. Daar’s aggressie as sy bo-op my klim. Sy neem beheer.
“Jy mag net kyk,” beveel sy.
Ek hou die vinger wat in haar was voor my neus. Ruik haar. Hou die vinger vir haar. Sy snuif aan haar eie verbode reuk. Sy druk my hand af, kyk my stip aan. Ek vee die vinger aan die kant van die bed af. Sy sit op my laer maag met haar voete aan weerskante van my lyf. Met haar dye oop skuur sy met haar klein boude teen my op en bring haar poesie tot voor my gesig. Ek ruik die vars vis-appelkoos van haar geslag.
“Ek wil jou spleet lek. Vir jou plesier gee,” smeek ek.
“Nee, jy mag nie.”
“Asseblief.”
“Nee.”
“Kan ek jou ten minste daar soen?”
Sy sê niks maar bring stadig haar spesiale opening nader tot ek haar geslag soen.
“Belowe my ons gaan nie seks hê nie,” sê sy en kyk ernstig na my. Terselfdertyd speel ’n stoutheid oor haar lippe.
“Moet ek belowe ek gaan jou nie penetreer nie?”
“Ja.”
“Reg, ek sal daarby hou.”
Haar lyf bokspring terug en sy soen my uitbundig oor my hele gesig. Haar hare wat my kielie. Onder voel ek haar nat, oop doos bo-op my stywe piel. Dalk kan sy my ’n blowjob gee? dink ek. Ons asems beweeg vanself weer in ritme met mekaar. Saam raak ’n nuwe laag plesier diep binne-in ons wakker. Die lekkerte van hoe sy haar nat oopte oor die stam van my voël beweeg versprei warm deur my. In hierdie oomblik kan ons dalk sê ons maak ons chakras oop, of ons kan praat van ons onderbewussyn wat in gelid raak – wat ookal mens dit wil noem – ons rol op mekaar, oor mekaar. Sweterige souterig lywe onder die duvet. In die rondrol word stukke kaal lyf ontbloot en die koue gryp daarna. Alles wat ons doen raak te na aan penetreer, maar nou’t ek nie ’n kondoom nie. Ek het belowe, stry ek teen my self.
“Kan jy my dalk met iets fok? Een of ander voorwerp?” vra sy.
“Ek kan.”
“Wat sou jy gebruik?”
Ek kyk rond, maar sien niks in die kamer nie.
“Dalk ’n wortel, ’n kers, ’n komkommer.”
“Hel, ’n komkommer? Dit klink te groot. Ag, dis ’n simple idee. Los dit liewers.”
“Het jy lube?”
“Wat? Lyk die soos ’n bordeel?”
Eers weet sy van niks voorwerpe om mee genaai te word nie, nou maak ’n buisie lube ’n plek ’n bordeel? Haar seksuele naïwiteit is verfrissend. Wat doen sy en daai ou van haar dan? G’n wonder hul’t die twee laaste jaar nie veel seks gehad nie.
“Kom ons doen dit,” hou ek vol.
“Ek gaan toilet toe,” sê sy asof sy wil weg kom.
Ek glip uit en kom terug met ’n komkommer, ’n piesang en olyfolie.
“Tyd om slaai te maak.”
“Your going to toss my salad,” lag sy van waar sy bo-op die duvet op haar maag lê. Sy lyk effe senuagtig, dog opgewonde as ek nader kom met die voorwerpe.
“Komkommerslaai?” vra ek.
“Dalk is dit nie ’n goeie idee nie,” sê sy en lig haar kop, maar haar kaal lyf bly roerloos.
Ek kom nader, daar is afwagting. Ek trek die komkommer, wat reeds aan een punt gesny is, se plastiek af.
“Dit gaan koud wees, hy kom pas uit die yskas,” waarsku ek en drup olyfolie oor die komkommer se geronde punt.
Sy draai stil om sodat sy op haar rug lê en kyk na wat ek doen dit. Ek druk haar dye oop. My kaal bors voel die koue en ek gooi haar bolyf half toe om haar teen die koue te beskerm. Ek bring die komkommer af. Sy wag, knip haar groot blou oë. Snak as ek haar versigtig met die groen fallus penetreer. Ek kyk gefassineerd na hoe die donkergroen teen haar binnepoes pienk kontrasteer. Die komkommer beweeg gemaklik in en uit.
“Glad nie te groot nie,” sê ek.
Die ’n unieke reuk van haar seks meng met die van reuk van die komkommer. Ek naai haar harder.
“Aah, dis lekker. Nooit gedink dit sal so lekker wees nie. Van nou af sal ek nie ’n man nodig hê nie,” praat sy deur haar plesier.
“Dis lekkerder as twee speel.”
Sy maak haar dye al hoe meer oop, haar oë toe. Ek beweeg die komkommer vinniger, dieper, terwyl ek nader leun. Ons soen, my broek kom af. Sy gly haar bene oor my skouers en lig haar heupe die lug in. Die komkommer stamp in en uit voor my oë.
“Is dit lekker vir jou?” vra sy, “Ek wil hê dit moet lekker wees vir jou.”
“Ja, dis lekker.”
“Dis soos om porn te kyk.”
“Dis beter, dis soos om porn te maak. Fok, ek gaan jou poësie hard naai.”
“Ja, hard naai, ja. Fok my.”
Met meer fors sny die komkommer sekuur in en uit.
“Ek gaan jou hard fok bitch.”
“Ja, ja.”
Die komkommer al vinniger. Sy bly half in die lug met haar knieë oor my skouers en gryp na my harde voël. Begin hom werk.
“Ek gaan oor jou orgasme,” waarsku sy met haar kop daar onder op die kussing.
“Jy sê dit asof dit ’n slegte ding is. Orgasme. Moenie terughou nie.”
Sy werk my voël met meer dringendheid. Ek wil haar hand om my piel stop, wil haar oopmaak en in haar kom, maar ek besef ek het belowe ek sal nie. Haar hand beweeg teen dieselfde ritme as die komkommer. Ons naai mekaar in gelid. My orgasme bou. Ek kom. My tone krul. My saad spuit oor haar arm en haar ribbes. Ek bly in en uit haar beweeg met die komkommer, vinniger. Stop as sy haar dye om my kop saamknyp. Hard kreun die orgasme uit haar maag.
Ek trek die komkommer uit en gedaan val ons langs mekaar neer. Ek streel oor haar gesig, haar nek, af oor haar klein borste. Sy straal. Sy lyk so mooi. Kan hierdie moment nie net vir ewig bly nie? Ek forseer myself regop. Soek my broek.
“Slaap by my,” smeek sy.
Ek kyk terug in daai oë. Daai oë wat nie myne mag wees nie. Wat is ons besig om te doen?
“Ek kan nie.”
Kan nie, want ek is nog jags en wil jou omdop, hard van agter ’n keer naai, dan weer van voor. Ek wil jou die heelnag. Maar ek mag jou nie penetreer nie. Hoekom? Is jou redenasie, dan’s dit nie regtig seks nie? Ek is deurmekaar. In twee geskeur. Ek kan nie hier slaap nie. Môre verwyt jy my omdat ek jou gepenetreer het. Dis beter om hier weg te kom. Fok, as ek net nie gevoelens vir jou begin ontwikkel het nie, dan kon ek hier bly en ek sou jou naai. Nou gee ek om. Boonop sal ek nie kan slaap as ek hier bly nie en môre is ’n belangrike dag. Ek moet opvoer. Ek kan nie hier heelaand in twee geskeur met myself worstel nie.
“Kom ons braai môreaand,” stel ek voor.
“Ja,” sê sy uitgelate, “en jy moet Sondag my broer ontmoet. Hy’t die twee oulikste kindertjies. Jy kan saam met ons na die Namakwalandse blomme gaan kyk.”
“Dis goed,” sê ek.
Dis stil. Ek wil nie gaan nie. Voor dit te swaar raak, soen ek haar nag.
“En wat maak ek met die?” vra sy met ’n moerse glimlag en hou die komkommer omhoog.
“Ek weet nie. Komkommerslaai vir ontbyt.”
Ek druk my voete in my pantoffels. Tel die Batman beker op. Sy kyk my met verlang agterna. Sy is ’n kragvelde, kryptonite waarteen ek met my Superman pantoffels moet wegbeur.
Bo gekom sien ek die ronde muur horlosie sê dis tweeuur.
*
Die volgende aand staan ek met ’n paar vriende om ’n vuurtjie. Ek gaan in kombuis toe, stuur ’n sms vir Sandra,
“Waar is jy? Kom jy nog?”
“Ek is by Fred,” kom haar antwoord soos ’n bom.
“Sal ek vir ons slaai maak?” draai een van die ouens se girls na my met ’n komkommer in die hand.

Die afwesigheid van die kondoom bring ‘n mate van beklemtoning van die ietwat frustrerende, maar helaas heerlike liggaamlikheid – nattigheid en reuke – van die seks in die laaste paragraaf: “‘Sal ek vir ons slaai maak?’ draai een van die ouens se girls na my met ’n komkommer in die hand.”
So wat sal julle dink van die vrou wat ‘n komkommer skil, dit in haar natheid ingly, en so rukkie daarmee binne haar rondloop voordat sy dit uithaal en in haar man se slaai insny? Sexy? Ek dink dis mindblowing sexy. Sy kan dit ‘n geheim hou en hom dophou terwyl hy smul. Dalk is hy koud of hou hy nie van seks nie en draai hierdie daad haar so aan dat sy agterna haarself gaan plesier. Of dalk vertel sy hom na die eerste paar happies. Sal jy ophou eet? Of sal jy klaar eet en haar dan op daai tafel bykom? 😉
As ‘n ywerige miksmuller sou ek geen probleem hê met ‘n vagina-behandelde komkommer nie, mits ek nie weet (of vermoed) sy is nie skoon op haarself nie. Ek sou dit beslis baie sexy en romanties vind. En in ruil daarvoor sou ek, wanneer ek die kans kry en dalk ‘n bakkie slaai aan haar kan voorsit, net ‘n bietjie ligte slaaisous gebruik en dan daaroor blerts. Indien sy agterkom wat sy eet, of ek dalk vir haar moet sê wat dit is, sou ek uit haar reaksie kon agterkom of sy ‘n kom-slukker is. En indien sy is, sou ek weet die kanse is goed vir toekomstige lekker diepkeling-sessies.
Om saam te orgasmeer, soos hier, is natuurlik een van die groot voordele van nie te penetreer nie – en mekaar eerder handmatig te stimuleer. Onthou net jou kondome volgende keer, want dis darem ook wenslik om die komkommer daarmee te pantser.
Fantasieë het darem nie kondome nodig nie. 😉 Soms doen dit afbreek aan die storie se opbou en klimaks as mens dit eers ook nog skryf. Amper soos in die regte lewe. 😉