Kombiekiehier se eenmalige halfprysuitverkoping

Hoe lank gaan ek lees: 2 minute

Liewe Kombiekiehierleser,

Welkom by Kombiekiehier se skoonmaakuitverkoping. Al die produkte kos halfprys plus R100 posgeld. Die produkte sal deur Postnet versend word.

Vul gerus die kontakvorm (vind heel onder na al die produkte) in om my te laat weet waarin jy belangstel. Of skryf direk vir my by kombiekiehier@gmail.com

Ek sal vir jou my bankbesonderhede stuur, jou adres kry en deur epos alle reelings tref.

Hierdie produkte sal net vir ‘n kort rukkie beskikbaar wees. Van sommige van hulle is daar net 1 oor, so kontak my vinnig as jy daarin belangstel.

LW. Na hierdie uitverkoping gaan die items NOOIT WEER beskikbaar wees nie.

Vriendelike groete

Annelise

Musiek vir die Maangodin is iets wat nog nooit voorheen gedoen is en ook nie weer gedoen is nie. As die eerste erotiese CD in Afrikaans wil dit al jou sintuie verlei. Lees gerus HIER meer daaroor. Uitverkopingsprys: R100

 

Lees HIER meer oor die erotiese versameling wat detyds deur Goddess Unlimited Communications uitgegee is. Elke leser van Kombiekiehier se verhale sal hierdie boek geniet. Uitverkopingsprys: R100

 

Dakini, Priesteres van Inanna, Godin van Liefde en Seksualiteit, is dood. Of is sy? Dakini se sensuele reis deur die Vroeëtyd en daarna, neem die leser op ‘n erotiese, intellektuele, romantiese en geestelike ontdekkingstog deur tyd – wat ook nie noodwendig bestaan nie. Annelise, skrywer van die kontroversiële roman, Maanvrug, speel in Weerloos met genres, mites en idees om ‘n eiesoortige roman oor ‘n nuwe wêreld en ‘n verlore droom te skep. Uitverkopingsprys: R100

 

Die volgende vibrators kos na aanleiding van hulle grootte R100 of R150 – dis eintlik baie goedkoper as halfprys, maar dit is vir ‘n rukkie die “special” omdat daar so paar oor is en ek kaste wil leegmaak. 🙂 😉

Lexy Gina – R100

 

Lexy Angel – R150

 

Lexy Alisa – R150

 

Lexy Bonnie – R100

 

Lexy Betty – R100

 

Lexy Blair – R100

 

Lexy Adele – R150

 

[wd_contact_form id=”3″]

Of skryf vir my by kombiekiehier@gmail.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)