
Kaptein, o my Kaptein (deel 8 van 10)
Deur Ramkat Erasmus
My kapteintjie is in ‘n weird bui. Sy’t haar donkerbril op en sy luister nie lekker as ek praat nie. Sy’t ‘n stywe toppie aan, so ‘n rooierige ding en ‘n denimpie wat lyk of hy aangeverf is. Haar kop is iewers anders en ek hou naderhand op met die storie wat ek haar vertel. Sy kom nie eers agter nie.
Ek bly stil en drink my bier. Dan kyk sy na my en sê: “Jammer, wat het jy gesê?”
Ek skud my kop. Sy drink haar wyn klaar en roep die waiter. Hy kom nader en sy vra die rekening. Ek sluk my bier haastig af en maak reg om te loop. Ek haal cash uit en gee vir die waiter. Dan loop ek agter haar aan. Sy’t sulke kort bootsies aan en haar hakke klak-klak op die sement soos sy aanstap kar toe.
Ons klim in en sy ry. As ons buite die parking garage kom draai sy in die rigting van haar cottage. Sy trek haar bril weg van haar neus af en druk dit boontoe sodat dit bo-op haar kop sit. Sy kyk my ‘n kyk en ek wonder wat die fok gaan aan.
“Kyk jy ooit porn?” vra sy uit die bloute.
“Wat?” is al wat ek kan uitkry.
“Porn. Pornografie. Foto’s en videos van mense wat naai.”
“Uhhmmm” sê ek en prober uitfigure wat nou die regte ding gaan wees om te sê. “Ek het al…”
“En?”
“En wat?” vra ek.
“Hou jy daarvan?”
“Partykeer. Ek verkies die real McCoy” en ek smaail my mooiste smaail.
“Dis ‘n ernstige vraag”
“Dit was ‘n ernstige antwoord” en ek kyk by die venster uit. Sy’s nie meer my baas nie en ek hoef nie haar kak op te vreet nie.
“Johan” sê sy, en nou spits ek my oortjies. Sy noem my net op my naam as sy rerig ernstig is oor iets.
Sy kyk stip voor haar en sê niks verder nie.
“Ja?” vra ek, nou goed gepuzzle.
“Ek wil ‘n porn moewie saam met jou kyk”
“O… Oukei” sê ek.
Sy kyk vir my en lyk fokken bekommerd.
“Gee jy nie om nie?”
“Nee. Het jy al ‘n porn moewie gekyk?”
Sy skud haar kop.
“Nou wanneer wil jy dit doen?” vra ek.
“Sommer nou”.
Ek dink ‘n bietjie. “Het jy ‘n moewie wat ons kan kyk?”
Sy skud weer haar kop. En ek beduie sy moet Sunnyside toe.
-0-
Ons stop agter die plek waar mense jou nie van die straat af kan sien nie en loop in die Hustler Shop in. Sy’t haar bril op en klou aan my arm vas asof iets of iemand haar gaan gryp.
Sy steek vas as sy al die foto’s en goed sien, en ek dog sy gaan net daar omvlieg en weghol. Sy lyk soos ‘n padda voor ‘n slang en sy draai haar kop heen en weer soos sy alles probeer uitcheck.
Ek vat haar aan die arm en stoot haar na die rakke met die video’s toe. Sy loop stadig op en af tussen die rakke en vra my dan om ‘n moewie te kies. Ek vra watse soort en sy skud net haar kop. Ek kies dan maar een wat lyk of dit redelik mak gaan wees en loop na die till toe om te betaal. Sy kom agterna en as ek by die till stop sit sy nog twee video’s bo-op myne. Ek kyk haar, maar sy kap my ‘n flat ignore. Ek betaal, en die ou agter die counter sê dis op special en gee my ‘n moerse discount.
In die kar maak ek die sakkie oop en kyk wat sy gekoop het. Interesting. Een is full-on lesbian porn en die ander een is ‘n orgy.
-0-
By haar cottage park sy die kar en ons gaan in. Ek check of die voëltjies nie my Busa bekak het nie, maar hy lyk nog goed.
Sy haal ‘n bottle wyn uit die yskas en gooi vir haar een. Ek maak vir my ‘n bier oop en sy sê ek moet solank insit. Sy loop in die gang af en ek switch haar dvd speler aan en slip die video wat ek gekies het in die masjien in. Ek fast forward by al die adds verby en gaan sit op die bank. Sy kom in en gaan sit lang my op die bank. Sy’t haar klere uitgetrek en het nou so ‘n swart en wit rokkie aan wat los om haar heupe hang, met net ‘n rekkie wat die ding bo haar boobs vas hou. En sy is kaalvoet.
Ek druk die remote en die video begin.
Die storie is van ‘n girl wat in ‘n kantoor werk en so ‘n stywe pakkie dra met sykouse en ‘n stywe skirt. Sy praat eers bietjie kak met haar tjommie en dan vat sy haar handsak en gaan toilet toe. Sy haal ‘n foto van ‘n ou uit haar handsak en hang dit agter die kakhuis se deur op. Dan gaan sit sy op die kakpot en trek haar rok op. Haar pantyhose het ‘n gat in en sy dra nie ‘n broek nie. Sy kyk na die foto en begin met haar koekie speel deur die gat in die pantyhose. Na ‘n ruk gee sy ‘n paar gille en kom. Ons sien iemand anders in die kakhuis wat hoor hoe sy gil.
Later gaan sy huistoe en ons sien die ou op die foto wat op die bank sit en tv kyk. Sy kom in en begin haar klere uittrek. Hy vlieg ook op en jy sien net knope spat. Dan naai hulle mekaar heen en weer deur die huis. Op die bank, die tafel, die trappe, in die kombuis en uiteindelik in die bed. En dan is die moewie klaar.
My kapteintjie sit hard en asemhaal langs my. Sy gaan haal nog wyn en as sy so wegloop sien ek ‘n nat kol agter op haar rok.
Ek sit die orgy dvd in, en fast forward tot by die begin. Sy kom sit en ek sit my hand op haar been. Die moewie begin en dis ‘n paartie by so ‘n fancy huis bo-op ‘n berg. Na ‘n ruk trek een van die ouens ‘n girl in ‘n slaapkamer in en begin haar tiete suig. Terwyl hy besig is, kom sy tjommie in en begin sy riem ruk. Dan naai albei van hulle die girl. In die voorhuis waar al die ander gaste is sien ons hoe hulle die genaaiery op ‘n flatscreen staan en watch. Dan begin die kak spat. Voor jy kan se: “Naai”, naai almal mekaar. Die drie kom uit die kamer en sien die genaaiery in die voorkamer en dan gryp hulle elkeen ‘n nuwe partner en kap dit flou. Dis twee ouens op een girl, drie girls op een ou, twee girls op mekaar en in die hoek sit ‘n ou toppie en draadtrek. Na ‘n hele ruk is die moewie klaar. Ek sit met my hand bo by die kapteintjie se rok in en speel met haar nippels en sy vryf my dipstick deur my broek. Ek wil haar rok optrek en begin eet, maar sy druk my weg en vlieg op om nog wyn te kry.
Ek sit die lesbian porn in en as sy kom sit laat ek waai. Dis ‘n girl wat ‘n bike ry, maar ek dink nie sy het al baie gery nie, want sy laat die fokken Harley amper val. Sy loop in so ‘n roadhouse plek in waar daar ‘n paar mense sit. Agter die counter is ‘n pop met so ‘n klein rokkie aan wie se tiete amper uitval. Die twee girls eye mekaar en dan kom so ‘n lang perd met ‘n greasy hairdo en sigaret in sy mond en hy gee die cherrie agter die toonbank lip. Die biker chic haal sy sigaret uit sy mond en druk dit teen sy wang dood. Die ou gil soos ‘n maer vark en try die chick slaan, maar sy skop hom in die knaters en gooi hom uit. Dan tel sy ‘n snoekerstok op en maak die plek leeg. Sy sluit die deur en kom aangestap na die cherrie agter die toonbank toe. Teen die tyd wat hulle bymekaar kom is albei kaalgat. Die biker chick tel die ander cherry op die counter en begin haar koekie met mening eet. Dan haal sy ‘n strap-on uit en naai die girl op een van die tafels. So gaan hulle vir ‘n moerse ruk aan.
Ek kom agter dat die kapteintjie se asem hier langs my jaag soos ‘n gans wat wil baklei. Ek kyk vir haar en sy’t haar hand tussen haar bene en sy vryf haarself. Nou dit is nie ‘n ding wat mens ‘n girl alleen laat doen nie en ek vlieg net daar op en pluk my klere uit. Ek trek haar regop en pluk die rok oor haar kop. Sy’t fokkol onder die rokkie aan. Ek sit haar boudjies op die bank neer en trek haar beentjies oop. Dan kniel ek tussen haar bene en begin haar kop gee.
Haar oë bly vasgenael op die tv screen en dit vat my net so twee of drie lekke dan kom sy.
Ek draai haar om, maar sy baklei, want sy wil die screen sien. Ek laat haar op haar hande en knieë staan en dan werk ek haar doggy style.
Later, as ons op haar bed lê, behoorlik voos genaai, vra sy my of ek dit geniet het. Ek sê, sure. En dan vra sy my of ek en sy ‘n threesome kan hê saam met ‘n ander girl…
Fokkit. Some guys have all the luck.
1 COMMENT
Fokkit… AL die luck ….