Kaalgat roeiers (perv-stop vir die girls)
Dis weer so bietjie tyd om ons vroulike lesers se knieë lam te maak (en natuurlik kan die mans injoin as dit hulle aandraai 😉 ) Kyk bietjie na hierdie video oor ‘n klomp jong, fikse, ferm, sexy roeiers wat ‘n kalender gemaak het om geld in te samel. Eintlik gee ons nie regtig om waarvoor die geld ingesamel word nie. Dis net “mooi” om na te kyk. 😉