
Joe en die baas se vrou (2)
deur Safari Joe
(Lees vorige episode HIER)
‘n Week of twee later is Joe in die rylaan van Madelein en haar man se huis in Beverly Hills. Madelein klim in die motor saam met Joe en blaas ‘n soentjie na haar man. Joe se baas. Die knaap staan daar, skynbaar ewe in sy skik met die idee dat sy vrou op pad is na Las Vegas vir ‘n langnaweek in die geselskap van ‘n jonger kollega en die se meisie. Joe werk hard om die glimlag op sy bakkies te onderdruk. Hy’t ‘n erotiese draaiboek vir die naweek in sy kop en Madelein is een van die hoofspelers.
Die motorrit van Los Angeles tot in Las Vegas neem ‘n goeie vier ure. Daar’s heelwat verkeer op die snelweg – I-15 Noord – en Joe konsentreer op die pad. Teen 70 mpu is dit nie die aangewese plek vir mannewales nie. Hy’s half verlig dat Madelein op die radio-stasies konsentreer en al haar klere aanhou. Hy kan nie besluit wat haar gunsteling musiek is nie: eers ‘n Country-stasie, toe Hard Rock en uiteindelik Jazz. Al is daar nie juis sprake van seks so in die ry nie, flits allerhande prentjies in Joe se verbeelding. Elke nou en dan loer hy na Madelein se lang, slanke bene met kuite wat menige atleet sou begeer. En dan wonder Joe of sy weer ‘n swart kleinbroekie aan het, of dalk niks nie. Joe stop in Barstow – net mooi halfpad na Las Vegas – om ‘n draai te loop en die motor se tenk te hervul. Toe hy terugklim in die motor kyk Madelein op na hom en glimlag.
“So Irma kom eers more in Las Vegas aan? Dis net ek en jy vanaand, Joe. Enige planne?” Sy knipoog en lag liggies.
“Waar bly ons vanaand?”
“By die Bellagio,” se Joe.
“Die Bellagio? Ek is beindruk met jou smaak, Joe – dis my gunsteling plek in Las Vegas!”
Die laaste twee ure van die rit glip vinnig verby. Omtrent 45 minute vanaf Las Vegas – by Primm – verlaat hulle Kalifornie en betree die staat van Nevada. Minder as ‘n uur later is hulle in hulle suite by die Bellagio Casino – met ‘n uitsig oor die indrukwekkende spuitfontein wat elke middag en aand die omgewing opkikker met ‘n ongelooflike water-ballet vertoning.
Die aand was opwindend. Joe en Madelein loop van een dobbelhuis na die ander en verkyk hulle aan die mense. Jonk en oud, stil en luidrugtig, ernstig en ligsinnig, almal gemoedelik en totaal daarop uit om Las Vegas ten volle te geniet. Elke nou en dan hoor jy die geluid van ‘n klokkie wanneer iemand die boerpot wen. Joe en Madelein is nie danige dobbelaars nie, maar hulle probeer nietemin. Eers by die slotmasjiene, later Blackjack en uiteindelik Roulette. Hulle is nie buitengewoon gelukkig nie, maar verloor darem ook nie alles nie. Dis pret al die pad en die drankies vloei. Madelein het die heeltyd ‘n Cosmopolitan in die hand en Joe bestel een Cuba Libre na die ander.
Laat die aand sit hulle in ‘n pizza restaurant, elkeen met ‘n glas wyn. Dit was ‘n heerlike aand, maar hulle is altwee flou en besef dat die aand stiller gaan eindig as wat hy begin het.
“Joe, ek dink ons moet ‘n taxi kry, my kop draai,” se Madelein.
Minder as twintig minute later is hulle terug by die Bellagio. Wat daarna gebeur het, kan Joe glad nie onthou nie. Nog meer drankies uit die yskassie in die kamer, die twee van hulle saam in die bad, of was dit die stort?
Die volgende oggend word Joe wakker met die besef dat hy en Madelein saam in een van die twee dubbelbeddens aan die slaap geraak het. Hier le sy langs hom, geklee in ‘n nagjurkie wat nie veel aan die verbeelding oorlaat nie. Sy kop voel effens suf na die aand se manewales, maar daar is niks verkeerd met sy libido nie. Net die gedagte aan wat tien teen een vir hom en Madelein voorle is al klaar genoeg om hom ‘n lekker pielstyf te laat ontwikkel.
Joe skuif uit die bed uit, stap na die weelderige badkamer, borsel vinnig sy tande en skuif terug onder die lakens. Madelein skrik wakker.
“Joe?”
Sy kyk effens verward rond, maar dan ontspan haar gesig en en sy glimlag. Sy spring op en verdwyn in die rigting van die badkamer.
“Ek is nou terug hoor. Net ‘n paar minute!”
Joe hoor die water loop. Die toilet spoel amper geruisloos. En dan is Madelein terug in die slaapkamer. Sy kom staan langs die bed met haar aanloklike heupe amper in Joe se gesig. Haar slaapbroekie steek min weg. Joe steek ‘n hand uit en Madelein help om die broekie af te trek. Die ligbruin, ylerige skaamhare bedek kwalik haar prominente mons venus en donker-pienk labia. Joe lig sy kop en sy oe gly oor haar kleinerige, maar pragtige tieties, met stywe, donker tepels wat lyk of hulle gate boor in die half-deursigtige materiaal. Joe se stywe voel staan ‘n punt in sy slaapklere.
“Sjoe Joe,” se Madelein, “wat het gisteraand gebeur? Ons het werk om te doen …”
Sy neem ‘n stappie nader, leun effe oor en trek die slaapbroek af oor sy bokser broekie. Sy neem Joe se erekte orgaan saggies in haar hand en trek die voorhuid ‘n paar keer op en af. Teen die tyd is Joe horingjags verby. Hy krul van plesier toe Madelein haar duim en palm inspan om die oormaat slymerige afskeiding oor die punt van sy penis te vryf.
“Ek kan nie meer wag nie, Joe. Ek wil jou diep in my he,” prewel Madelein. Sy lig haarself tot op die groot dubbelbed, hurk oor Joe se onderlyf en met haar bene wyd oopgesper, laat sak sy haar heupe. Sy vat Joe se piel in haar regterhand en plaas die kop reg by die opening van haar vagina.
“Moenie in my kom nie, hoor,” se Madelein voor sy ‘n paar duim laer sak en Joe se piel plotseling in haar sopnat doos verdwyn. Soos altyd, was die sensasie verruklik. Daar is nie woorde vir die diep genot en hemelse plesier wanneer jou ereksie in die warm, sappige kolk van ‘n vagina ingly nie. Joe se brein word gebombardeer met wellus terwyl ‘n golf van dopamien en ander hormone hom van alles laat vergeet behalwe die oeroue drang vir reproduksie.
Joe steek sy hande uit en streel Madelein se pragtige rooibruin tepeltjies. Sy kreun liggies terwyl sy afkyk tot tussen haar bene waar haar witwarm poes Joe se klipharde piel ritmies masseer. Op en af, op en af. Joe se oe is vasgenaal op dieselfde prentjie. Sy hele wese is saamgevang in die simfonie van seks. Joe kan skaars glo wat hy voor hom sien. Hy wil homself amper knyp om seker te maak dat dit nie ‘n droom is nie. Maar nee, dit is die werklikheid. Hy hoor met sy eie ore hoe Madelein se sopnat kont ‘n klapgeluid maak wanneer sy teen volle afsak en haar gatjie Joe se knaters tref. En nog ‘n keer en dan weer. Meer en meer, vinniger en vinniger, en al meer intens. Beslis nie ‘n droom nie. ‘n Pragtige getroude vrou is saam met hom in die bed en sy is totaal in beheer. Sy’s ook nie skaam of teruggetrokke soos die ou Puk-koekies van vroeer jare nie. Allermins. Sy wil he Joe moet na haar poes kyk, sy geniet dit. Hoe meer hy staar, hoe wyer oop maak sy haar bene.
Joe is sprakeloos. Al wat hy kan doen is om magteloos terug te le en die sensasie te geniet. Alles wat hy sien en ondervaar, herinner hom weer eens hoekom die ‘cowgirl’ sy gunsteling seksposisie is. Die vrou is in beheer, en sy kan die tempo vinniger of stadiger maak; sy kan haarself verder stimuleer as sy wil, en sy kan selfs met die een hand die man se ballas omklem, soos wat Madelein inderdaad doen. Wat meer is, Joe geniet ‘n visuele skouspel soos min. Hier hurk ‘n blonde godin oor hom en hy kyk direk na waar sy stywe piel haar volmaakte poesie penetreer. Met haar bene wawyd oop, haar twee tieties wat op en af wip soos sy beweeg, haar mooi gesiggie en bos blonde hare en half-oop mond, is Madelein ‘n prentjie van seksuele genot en plesier. Joe neem alles waar en dis asof die beeld direk van sy brein na sy seksorgaan flits. Hy was nog nooit so hard nie.
Madelein se blinknat, opgehewe skaamlippe gly op en af, al langs Joe se stywe piel. Sy maak haar bene nog wyer oop en Joe steek ‘n hand uit om haar duidelik sigbare klitoris te stimuleer. Madelein se oe rek en sy beweeg al vinniger, op en af, in en uit, terwyl sy weer afkyk af na waar Joe se orgaan herhaaldelik in haar poesie verdwyn – net om weer te verskyn.
Hulle verander posisie en Madelein swaai om, met haar kop nou aan die onderent van die bed. Sy laat sak haar kop en bolyf en lig haar gatjie op. Joe se oe is vagenael op die ligbehaarde paradyskoejawel wat tussen haar bene uitloer. Haar lang pienk spleet sit daar soos ‘n teiken vir ‘n pyl. Joe plaas altwee sy hande op haar stywe boudjies, en steek weer sy piel diep in haar poes, van agter af.
“Naai my Joe, naai my hard Ek is mal oor doggie-style”.
Madelein kreun en begin haarself masturbeer terwyl Joe haar al harder en harder pomp. Hy voel hoe sy ballas teen haar poesie klap. Joe leun terug en kyk hoe sy ereksie ritmies tussen haar skaamlippe inglip.
“Ja, Joe, Ja. Doen dit harder. Harder.”
Joe vat nog ‘n bietjie meer van Madelein se boude in elke hand en stamp sy stywe piel so hard as wat hy kan, en so diep as moontlik.
Dis nie lank nie of Madelein begin kerm en haar asemhaling word al hoe harder en meer en meer hortend. Joe sien hoe sy haar klitoris naarstiglik vryf.
“Moenie stop nie Joe, naai my hard, ek gaan kom, ek gaan kom …”
En met die, voel Joe hoe haar bekkenspiere begin saamstrek en haar vagina ritmies rondom sy harde stengel pols. Madelein kreun hard en stoot terug terwyl Joe elke sentimeter wat hy het, herhaadelik diep in haar poesie pomp.
“Ek kom Joe, ek kom! Hou aan, hou aan, moenie stop nie! Dit voel wonderlik!”
Dis asof iemand skielik ‘n knoppie diep in Joe se brein druk en ‘n stroom elektrisiteit reguit na sy seksorgaan stuur. Madelein se luide orgasme is die laaste strooi. Joe besef hy is naby aan sy eie klimaks. Hy vergeet amper van Madelein se vermaning om nie in haar te kom nie.
“Madelein ek gaan kom,” prewel hy, net betyds.
Met die swaai Madelein om, trek sy piel uit en vat die harde, blink stam in haar hand. Sy trek die voorvel op en af met mening en sekondes later bereik Joe ‘n orgasme soos min. Een straal kom na die ander vlieg uit sy rooi, tot barstens stywe voelkop en spat oor Madelein se mond, haar lippe en borste. Sy glip Joe se piel terug in haar mond en vang die laaste bietjie semen. Joe streel haar wange en kyk haar diep in die oe.
“Madelein dit was fantasties!”
Hulle le terug op die bed, uitasem maar in ekstase, steeds in die nagloed van passie. Joe en Madelein kyk na mekaar en glimlag breed. Altwee van hulle besef dat dit dalk hulle enigste geleentheid ooit sou wees om mekaar se lywe te geniet.
Later dieselfde oggend, na ‘n stort en ontbyt, ry Joe na Las Vegas lughawe om Irma te gaan haal. Die twee van hulle het mekaar bykans twee jaar vroeer ontmoet, in Washington DC waar Irma by ‘n ander Afrika-ambassade werksaam was.
Irma was uiterlik ‘n stil jong dame, glad nie uitspattig nie en die toonbeeld van kuisheid. Tot jy haar beter leer ken het. Joe het gou uitgevind dat Irma jagser was as enigiemand wat hy nog ooit ontmoet het. Joe kon skaars aan haar raak, of haar soen, en haar poesie was papnat. Hulle het orals genaai. In die buitelig, in Joe se motor, in die stort, op die randjie van die swembad, in ‘n hotel by ‘n ski-oord, in haar ouers se voorkamer; Irma was altyd gereed, altyd reg vir seks en hoe meer gewaagd en opwindend, hoe beter.
Terug by die hotel, na ‘n gesellige middag-ete waar die drie van hulle land en sand gesels het, bieg Joe dat hy die vorige aan nie juis goed geslaap het nie.
“Ek gaan ‘n bietjie le,” se hy en beduie met sy kop na die slaapkamer.
“Ok ek kom saam”, se Irma en hulle trek die deur agter hulle toe.
Irma lig die kombers op, steek haar hand in Joe se slaapbroek en vou haar koel vingers om Joe se warm, half-erekte piel. Amper onmiddellik is Joe hard, en Irma buk oor en glip haar warm lippe oor sy ereksie.
“Is jy bly om my te sien? Of is jy nog styf van gisteraand af? Gaan jy my vertel wat met jou en Madelein gebeur het? Het jy haar genaai? Sy’t ‘n pragtige lyf, ne! Ek wil alles hoor!”
Joe besef hy speel nou op Avbob se stoep. Wat om te se, en wat om nie te se nie. Vir die huidige, se hy maar liewer niks. Hy glimlag net en steek sy hand uit na Irma se kniee.
“Ek weet wat jy wil sien,” se sy. “Jou stoute man!”
Sy lig haar bene onder die laken uit, trek haar klein broekie af en uit, en lig haar regterknie op.
“Kan jy sien hoe jags maak jy my, Joe?” vra sy met ‘n skor stem voor sy Joe se orgaan in haar mond laat verdwyn.
“Ek kan sien, ja,” se Joe.
Irma se labia staan dik en styf geswel, en sy drup behoorlik van die nattigheid. Joe steek sy linkerhand uit en druk sy middelvinger liggies in haar blom. Met sy piel diep in Irma se mond en met haar aanloklike vulva wyd oopgesper vir sy eksklusiewe besigtiging, bevind Joe hom in die sewende hemel van seks. Irma se hand beweeg af tot tussen haar bene en sy begin haarself masturbeer. Joe kan sien hoe haar goedversorgde vingers al vinniger oor haar donkerpienk labia en stywe klitoris gly. Haar asemhaling word stadig en sy kreun van plesier.
“Joe, ek wil jou in my he,” prewel sy. “Naai my nou.”
1 COMMENT
Heeeerlik, Safari Joe ! Absolute seksasioneel !
Baie geniet, weer en weer gelees….sal beslis weereens lees !
Jy kan maar, hoor! Dankie.