Intiem
deur Wille Will
Hy sit op die strand. Die warm sand voel snoesig onder sy kaal boude. Sy regterbeen lê uitgestrek voor hom en die
linkerbeen lê ingevou na binne met die voet wat onder sy regterknie genestel is. Hy leun op sy uitgestrekte arms agter sy rug. Sy toe-oë gesig is opgehef na bo om elke sonstraal in te drink wat fel neerbak op die strand. Daar hang ‘n sweetdruppel aan die punt van sy neus.
Langs hom, op ‘n geblomde handdoek, lê Mitzi nakend op haar maag met ‘n sonbril op haar neus. Hulle is nudiste wat besluit het om vandag bietjie kwaliteittyd alleen saam deur te bring weg van die hoofgroep. Sy kom op hierdie oomblik regop op haar knieë en stoot die sonbril hoër op oor haar neus. Sy staan regop en haar swaaiende borste maak stellings op haar bo-lyf. Hulle is rond en ferm sonder bikini-strepe en die dik, donker tepels is soos die kolletjies van twee uitroeptekens.
Sy vee om die beurt sand van haar klein voetjies af en kom staan dan teen sy sy en vroetel met haar een hand deur sy hare.
“Jy moet oppas dat jy nie sproete brand op jou neus nie,” sê sy.
Hy glimlag net.
“Haai kyk, hier gaan ‘n seiljag naby ons verby,” vervolg sy, opgewonde.
Hy maak een oog, onbelangstellend, oop en verken die horison.
Hy sien twee wit blêrtse (seker die seile) maar sy ander oog gaan ook oop waneer sy oë tot rus kom op haar bultende poes wat sentimeters van sy gesig af is. Sy’t seker mis geskeer, want een poeshaar staan reguit uit soos ‘n eensame speld op ‘n speldekussing. Dit maak hom spuls !
Hy hoor haar giggel hier bokant hom en hy skrefies-oog op teen die son na haar gesig toe: “Wat lag jy ?” vra hy.
“Alliterasie” antwoord sy: ‘Die seiljag maak my jags’
Sy buig sy gesig af na sy bene.
Sy voël wat ‘n hopie gefrommelde velle was gedurende sy sonbraai, het ontdooi in ‘n stewige halfmas horing wat soos ‘n dik wors op sy een been lê met die groot kop wat beur om uit die voorvel te kom.
Hy voel haar enkelkettinkie teen sy hand op die sand en hy vryf sy handpalm op oor haar geskulpte kuit spier.
“Dis jou poesie wat dit aan my doen, nie die seiljag nie” sê hy.
Sy handpalm gly oor haar binne-knie en haar been knak een keer.
“Olaf-f…wat maak jy ?” sê sy saggies.
Sy hand voel spiertjies verhard in haar dyspier en dan voel hy die nattigheid van haar doos wanneer sy voorvinger skielik daaraan raak.
“Jis-s-sus …” hoor hy haar stem. Haar hele onderlyf ruk.
“E-e-e-t my, Olaf … asseblief … eet my,” sê sy, hortend, met haar vingernaels wat in sy skouers vasslaan.
Hy sit regop en sy twee hande gaan agter haar op en elkeen klem ‘n boud vas. Sy neus se sweetdruppel meng met haar sappe wat by haar poes uitkom. Hy ruik haar muskus en bêre sy mond oor haar poes. Hy begin sy tong in haar steek wat hy die heeltyd vibreer.
“Olaf !” roep sy “Eet ! Eet ! Eet!”
Hy begin haar slymsloot van onder na bo, in die spleet, suig.
Dis asof haar doos ‘n lewe van sy eie kry, want dit pols en klop in sy mond. Wanneer sy neus oor haar bultende klit gaan kreun sy hard en begin haar poes op en af beweeg oor sy slukkende mond.
Die seiljag gee twee hees mishoring uitings en al die passasiers staan en staar na die tablo op die strand. Sommige is nakend, ander is half kaal, maar almal is besig om mekaar te bevoel. ‘n Ouer paartjie steek mekaar vurig, maar onbeskaamd op die bo-dek se vloer, hul gesigte gedraai na die strand.
Olaf voel sy eie lus begin opstoot en hy byt Mitzi se klit tussen sy tande.
Sy gee ‘n oorverdowende gil en slaan dan met mening haar onderlyf in sy gesig in.
“Hemel weet …Olaf … ek kan nie meer terughou nie !”
Haar orgasme is soos sluise wat oopbreek uit ‘n vol rivier. Aanhoudend en met volle krag slaan haar pelvis teen sy voorkop vas.
“Hou net a-a-n…ek…e-k sal weer kom saam met jou.”
Hy gryp sy trillende piel in sy een hand om te begelei in haar poes in.
“Sak af Mitzi, oor my voël !”
Haar lyf sak af, styf teen syne en skielik voel hy haar poes op sy piel. Haar borste is nou by sy gesig en hy hap die een stywe tepel tussen sy lippe.
“O Fok ,Olaf, ek gaan weer kom!” roep sy en begin reeds ry op sy horing wat nou seepglad in haar diepste ingly.
Wanneer sy meneer oor die riffels van haar binnepoes stoot voel hy die oomblik van ‘sonder brieke’ aanbreek. Hy voel sy saad opstoot en dan uitspuit binne haar.
Sy voel dit ook en haar sluise bars weer oop vir nog ‘n klimaks. Hulle ry mekaar ongenadiglik todat al hul passie uitgewoed is. Die tempo begin afneem en uiteindelik val sy met bo-lyf op sy bors.
“Dit was… soos altyd …’unreal’ murmer sy met haar wang op sy bors.
Hy gee ‘n laggie: “Ons albei weet dit maar ons is nie alleen nie”
Die mishoring gee ‘n lang fluit van die seiljag af en jy kan handeklap hoor oor die inham van die see.
5 COMMENTS
Dankie,dankie, dankie…aan almal wat my terug verwelkom !
Dis ‘n voorreg om soveel opregte ondersteuners te kan he.. .
. kannie wag om weer voltyds deel te wees nie !
Aaaai ou Will Welkom terug!!!
Welkom terug en dan bederf jy ons sommer met so lekker storie.
Welkom terug, Will.
Baie dankie, Annelise. Dit voel soos ‘n verlore seun wat weer tuiskom !
Hallo ook aan al die ou kennisse wat ek in die verlede op ‘Kombiekiehier’ geken het.
Ek het baie verlang !