Die memoires van Pieter Strachan (2)
Iemand vir ‘n potjie tennis?
deur Pieter Strachan
Dit voel al soos maande vandat ek by die tennisklub in Emmarentia was. Vir `n verandering was ek nie gisteraand uit nie en `n rustige aand by die huis met flieks het die ding gedoen. Ek was ook nie lus vir die warm doktertjie van langsaan nie – al gee sy die beste blowjob in Johannesburg, haar gesprekke oor nekoperasies en narkose het my lomerig begin maak. Nie eers te praat van die bytmerke in my nek nie. Natuurlik het ek gehoop Raulene was ook by die tennis, maar dit sou afhang of sy vir die studentevakansie by die huis sou wees.
Ek het haar so twee maande terug vir die eerste keer gesien. Sy was Tannie Ragel se dogter, wat voorsitter by die klub is. Raulene het Ingeneurswese geswot op Stellenbosch, sy het gesê sy het genoeg gehad van die stad en wou kyk hoe lyk dinge in die Kaap. Sy het meer gelyk soos `n model – lang blonde hare, `n koperkleur vel en bene wat tot in die hemel strek – en dan nie eers te praat van die perfekte sillikoonborste wat sy laat doen het vir haar 21ste verjaarsdag nie. Voeg daarby ligte blou oë, vol lippe en `n wipneusie en jy het `n beeld van iemand wat op die voorblad van Playboy se Desembervakansie uitgawe moet kom.
Die lyk na reën en die Gauteng donderstorms is aan die broei, al was dit net na twee in die middag. By die klub gekom, was die tennisbane al vol spelers. Ek het oor die mense geloer om te sien of ek iemand ken. Op die verste baan, saam met Jaco Visser, het ek haar gesien. My brein het `n opgewonde trilling na my ruggraat gestuur.
Ek het gaan sit en wag vir `n stel. Terwyl ek besig was om met `n oom te praat oor die rugby, het sy aangestap gekom. Haar bruingebrande bene het belowend gelyk onder die wit tennisrokkie, wat hopeloos te kort was, beslis heelwat meer as vier vingers bo die knieë. Haar lang bene was perfek gevorm, mooi knieë waar die vel effens bruin verkleur en gespierde kuite. Daar was `n sweterigheid op haar kuite, van die Gauteng bedompigheid. Toe sy omdraai bo die trap, waai die wind haar rokkie effens op om haar pienk sportpantie te ontbloot. Haar bo-bene en boudjies is sellulietloos. Die blonde poniestert vee oor haar bruingebrande skouers.
Toe sy terugdraai glimlag sy vir my en kyk my reguit in die oë en sê: “Ek dog jy gaan bel? Maar lyk my jy hou nie van Kapenaars nie.”
Ek staar na die kuiltjie in haar nek en dan na haar. “As al die Kapenaars soos jy lyk het ek more getrek. Jy weet mos hoe gaan dit. Hier in Gauteng werk ons actually. Jy lyk goed. Ek het gewonder wanneer loop ek jou weer raak.”
Sy glimlag. “Lyk my jy het die regte Saterdag gekies. Kom ons kyk hoe laat loop die oumensies, dalk kan ons daai enkelsstel speel waaroor ons laas gepraat het. Ek wonder egter of jy dit in jou het vir Enkels. Ouens jou ouderdom verkies mos eerder Dubbels, dis minder inspanning.”
Ek kyk haar reguit in die oë. “Jy het dit verkeerd –Dubbels is my spesialiteit. Dis omdat ek meeste van die tyd al die werk doen en my partner net kan terugsit en die oorwinning smaak. Veral Gemengde dubbels. En gee nie om om al die werk te doen nie.”
Sy gooi haar poniestert oor haar skouer. “Ons sal sien …”
Die res van die middag verloop rustig, sonder dat ek en Rualene saam of teen mekaar speel. Die weer het egter begin saampak en die res van die spelers het huiswaarts gekeer. Rualene het die laaste stel gespeel saam met haar ma en twee ander spelers. Ek het op die bankie voor die klubhuis gesit en rook. Toe hulle afkom van die baan sê Rualene vir haar ma dat sy sal opsluit, hulle kan maar gaan. Rualene se ma het gegroet met `n “Pasop vir natreen!” en toe is sy daar weg.
Raulene wink my nader en sê: “Is jy reg vir `n pakslae?”
Ek glimlag en stap agter haar aan na die baan toe. Haar kort witsokkies span styf om haar dun enkels. Na sowat twintig minute begin dit drup. En toe maak die hemele oop. Ons hardloop van die baan om uit die pad te kom van die donderweer. Net voor die trappie van die tennishuisie, gly Raulene op die gras en stut haarself op haar knie. Ek help haar op en lei haar aan die hand tot binne die gebou. Ek trek die skuifdeur agter my toe en lig haar op die tafel. Sy maak nie haar bene toe nie en ek kan haar pienk broekie sien, klam van die sweet. “Laat ek kyk.”
Die reën val hard en die donderweer bliksem elke tien sekondes. Raulene sê niks, sy staar net tergend na my. Ek kan haar vlak hoor asemhaal, ek sien hoe haar ferm borste liggies op en af beweeg. Ek vat saggies aan haar knie, vee die modder af, daar is `n rooi skynsel. Ek kyk op na haar, sien haar nat skouers blink van die sweet en reënwater. Dan tel ek haar voete op en druk dit terug dit op die tafel, haar bene gaan automaties oop, terwyl ek haar tekkies uittrek. Die kousies ruik klam en na die reuk van nuwe tennisskoene.
“Wat doen jy?” vra sy uitasem.
“Ek gaan jou wys hoe goed ek regtig in Dubbels is.” Ek trek haar knieë nog verder uitmekaar, die pienk broekie nou heeltemal ontbloot, haar spiertjies in haar lies duidelik sigbaar aan weerskante van haar geswole pussy. Sy snak na haar asem.
`n Dun druppeltjie sweet loop langs die rek van haar broekie af. Ek draai my hand om en vryf oor haar natgesweete binnebeen. Dan sit ek net my middelvinger op haar pussy waar haar klitoris is, en vryf stadig en sag daaroor, totdat die broekie meer klam word. Ek kan voel hoe my ereksie hard word teen my Boxer onder my tennisbroek – dit klop nog meer as ek die muskusreuk kry van Raulene se pussy gemeng met sweet en klammigheid van die reën. Haar asemhaling word verdoof deur die donderweer.
In een beweging draai ek haar om op haar maag en trek haar tennisrokkie op tot by haar heupe. Raulene strek haar arms uit en gryp vas aan die rand van die tafel, haar kneukels wit. Voor my gesig is die paradys, klam en uitnodigend. Ek trek haar broekie stadig uit, dit glip taai af waar sy dit vasknyp tussen haar gespierde boude, en trek dit uit. Dan gaan ek gulsig met my tong in. My gesig is gesmeer my haar kom, my tong lek ritmies oor haar pussy en haar anus, en ek suig hard op haar klitoris. Raulene kreun hard as ek my duim in haar nat anus druk en my wysvinger in haar pussy. As ek my wysvinger uittrek, maak haar kom taai drade en ek smeer dit oor haar boude en lek dit gulsig af. Ek trek my broek af oor my enkels en stamp hard binne in haar met my klipharde piel. Twee harde stampe, dan vier sagtes, sagter en meer ritmies, saam met donderweer wat saam gesels. Haar pussy word meer nat met elke stamp en maak squish geluide saam Raulene wat hard kreun. Raulene staan op haar tone, sy beweeg ritmies op en af en die witkousies word al hoe vuiler van die tennishuisie se vloer. Die spiere op haar rug trek saam, ek gryp haar aan haar poniestert en sy kreun hard.
“Harder! Harder!” kreun sy. Die tafel skuif effens met elke stamp en skraap oor die vloer. Na `n paar minute trek sy haar boude styf en ons kom saam. Ek trek my klipharde ereksie uit en kom in die gleuf tussen haar boude, die res op haar lae rug. My kom sypel stadig terug in die gleuf. Sy lê nog stil vir `n ruk, dan draai sy om en tel haar broekie op, haar hele lyf natgesweet. Ek staan terug en sak in `n stoel neer. Skielik is ek spyt ek kon nie haar borste ook geniet nie. Maar daar sal `n volgende keer wees, ek is seker.
“Van nou af speel ons net Dubbels Pieter. Jissis, SO was ek nog nie genaai nie. More gaan ek styf wees.”
1 COMMENT
Ek gaan beslis met ander oë na tennis op TV kyk van nou-af…..lekker,baie lekker storie !