En wat kan ek vir jou doen?

deur Adam
“En wat kan ek vir jou doen?” het Eve my gevra, terwyl sy my vinger punte wat ‘n oomblik gelede nog binne-in haar was, een vir een in haar mond sit en skoon suig. Ek weet sy moet haarself kan proe, die unieke effens soeterige smaak van die nattigheid wat soms tot teen haar bobene afloop as sy baie opgewerk raak. Dit maak my vreeslik jags en ek voel hoe my voël sommer nog stywer word.

“Wat bedoel jy? Jy doen klaar alles vir my. Ek is mal daaroor om met jou liefde te maak, om jou styf vas te hou,om in jou mond te kom en om jou met my vingers mal te maak …”

“Maar ek het al oor en oorgekom,” het sy gesê. “Ek weet nie wat om vir jou te doen nie, jy moet vir my sê. Ek sal vir jou enigiets doen …”

En dit is hoe dit begin het, dink ek.

Die besef dat sy werklik enigiets vir my sal doen, die verantwoordelikheid wat dit op my plaas om dit nie te misbruik nie, aan die anderkant die amper perverse behoefte om dit te toets. Sy is regtig vir my alles wat ek in ‘n vrou begeer … beeldskoon, sexy fyn gebou, met die mooiste glimlag en die sagste hartjie. Na ‘n verhouding van ses jaar het ons steeds wonderlike seks. Wat begin het as ‘n vriendskap het later ‘n geflirtery geword, en ‘n private message wat ek vir haar op facebook gestuur het, het tot ons eerste vry-sessie aanleiding gegee. Daarna het ons onsself oortuig dat dit nie ernstig is nie, dat ons net lekker vry en kuier en spyker as ons kans kry, maar na ses jaar weet ons dat ons mekaar liefhet soos wat ons nog nooit liefgehad het nie…

Ons is getroud, maar nie met mekaar nie …

“Kan ek jou vasmaak en foto’s neem van jou, hulpeloos ,sonder klere, beentjies oopgesper?”

Natuurlik stem sy in, ons het al bietjie so gespeel en sy weet ek is mal daaroor om van haar sexy foto’s te neem. ‘n Glasie rooiwyn of twee verder vra ek haar om aan haarself te vat en terwyl sy haarself vinger kliek die kamera aanhoudend … en dan is dit die vibrator se beurt.

“Kan ek jou pakgee omdat jy so stout is? Jou boudjies slaan tot dit rooi merke het?”wou ek weet. “Ek was by ‘n sex-shop,”bie gek, “en ek het ‘n flogger gekoop … en nipple clamps … kan ons daarmee speel?”

“Ek sal vir jou enigiets doen,”herhaal sy, “en ek bedoel dit …”

Ek het die nipple clamps aan haar tepels gesit, ek kon sien dit was seer, maar haar tepels was kliphard en haar asemhaling vlak, ek het haar voor my laat staan terwyl ek op die bed gesit het, sy was kaal en ek het aan die silwerketting (wat die twee klampies met mekaar verbind), getrek en gehoor hoe sy haar asem skerp intrek. Ek het my hand teen haar been opgevryf en sy was nat, baie nat … die sap het teen haar bene afgeloop en ek het my duim in haar poesie opgedruk en met my wysvinger die gleufie tussen haar boudjies verken … en toe het sy die eerste keer gekom. Sy het gevra om badkamer toe te gaan om haarself bietjie droog te maak, maar ek het geweier.

Ek het haar op haar maag laat lê, haar boudjies geslaan totdat ek die rooi hale duidelik kon sien. Ek het kort-kort aan haar gevat, sy was steeds nat, haar lippies was gestu en haar klit was hard en geswel. Sy was jags en lus en kon haarself nie beheer nie. Ek kon dit self nie meer hou nie, my voël was so styf dit het gevoel of dit gaan afbreek. Ek het agter haar rug gaan lê, met my hande op haar heupe, haar styf teen my vasgetrek en sonder moeite in haar ingeglip. Toe het ek haar genaai ….dit was nie liefde maak nie, ons het nie gespyker nie, ons was altwee jags verby, lus verby, ons het mekaar gebruik, elkeen vir ons eie plesier, wilde woeste seks …. ons het mekaar genaai!

Agterna was ek bang dat ek haar dalk seergemaak het, of dat ek ‘n grens oorskry het, maar sy was okay daarmee en het saamgestem dat dit baie kinky was.

“Jy moet my vertel van jou fantasieë, waarvan jy hou en wat ek vir jou kan doen.”

“Is jy seker?” wou ek weet. “Dalk is ek meer kinky as wat jy besef, dalk het ek fantasieë waarvan ek jou nie kan vertel nie.”

“Probeer my,” het sy geantwoord, “jy kan my enigiets vertel.”

“Sal jy met iemand anders seks hê as ek jou vra om dit te doen? Net omdat ek sê jy moet en omdat dit my sal aandraai om vir jou te kyk?”

Sy het vraend na my gekyk, asof sy antwoorde in my oë soek. Sy het oor my bors gestreel, my borshare om haar vingers gekrul, vorentoe geleun en my sag op my mond gesoen. Sy het saggies gefluister, maar ek kon haar duidelik hoor: “Ek sal vir jou enigiets doen …”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “En wat kan ek vir jou doen?

  • March 28, 2017 at 7:56 am
    Permalink

    Adam, so’n puik storie roep vir ‘n opvolg asseblief.
    Welgedaan ☺

    Reply
  • March 9, 2017 at 8:44 am
    Permalink

    Adam n baie goeie storie. Ek glo nie dis die einde van hierdie storie nie.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)