Drome van passie (1)

deur Wille Will

Hy droom nie meer oor Annemarie nie.

Punt.

Duvan het sopas wakker geword en lê nog snoesig op sy sy, onder die duvet, op sy dubbelbed.

Annemarie…o, Annemarie, herroep hy haar in sy gedagtes. Sy was ‘special.’ Baie.

Hy sien haar helderwit glimlag as sy met die trappies afstap van die verhoog af na die teatersitplekke, met die donkerbruin oë bokant die aristokratiese neus.

Hy herroep haar sensuele stap. Nie net haar bene het beweeg nie, maar haar hele liggaam het warm en sexy gevloei wanneer sy loop.

Hy onthou die aand asof dit gisteraand was toe sy die teatertoekenning vir “Beste Aktrise” gewen het vir 1978. Sy’t ‘n silwer Lamè aandrok aangehad wat noupassend elke kurwe van haar lang lenige liggaam geaksentueer het. Die vol borste, die effense magie, die amper te wye heupe en die lang bene.

Hy draai op sy rug en skuif op dat hy met sy skouers teen die bed se rugleuning rus. Hy gooi die duvet af en stoot sy hande deur sy hare. Sy hand soek na ‘n sigaret op die bedkassie, maar stop halfpad as hy afkyk oor sy ontblote liggaam.

Hy is nakend en sy bene lê wyd gesprei en sy meneer staan stokstyf in ereksie!

Liewe vader, het Annemarie nog steeds so’n fisiese uitwerking op hom? Hoekom het hy wakker geword met haar in sy gedagtes? Hoekom…hoekom?
Hy leun agteroor dat sy kop teen die bedstut rus en sy oë gaan toe. Hy sien haar oë wat in tergend in syne staar terwyl haar pienk tong heen en weer oor haar vol lippe rol. Soos ‘n TV kamera verken sy oë laer af oor haar mooi hals tot by haar borste. Hulle is groot, maar volrond en nog glad nie gesak nie. Haar lang vingers met die groot Onyx ring aan die een pinkie is besig om altwee buuste te masseer met die dik bruin tepels wat tussen die vingers in en uit beweeg. Die kamera sak nog laer oor die effense magie (nagedagtenis van een kind) en dan is haar skoot bo die fris bo-bene in sig. Sy staan op haar knieë voor hom op ‘n bed.

Haar onderlyf beweeg saggies in en uit asof sy sensueel al stadig met die seksdaad begin het. Elke keer as sy vorentoe kom kan hy die heuwel van haar moemfie met die kaalgeskeerde lippe sien.

Dit was die eerste keer wat hulle op ‘n bed sou liefdemaak en nie in die voorste, beknopte kajuit van ‘n kar nie.

Sy gedagtes soek terug in al die herinneringe: die eerste keer toe sy vanaf die voorste ingang in die gang afgestap gekom het tussen die sitplekke deur na die verhoog toe, waar hy en die ander besig was met woordrepetisies vir ‘n nuwe toneelstuk wat hulle gaan opvoer.

Sy’t gaan staan en halfskaam geroep: “Sorry ek pla, maar is julle die amateur toneelgroep?”

Almal het skielik stil gebly en na haar gestaar.

Oompie Roelf het eerste gees gehou en met ‘n kug ge-antwoord: “Ja ons is, kan ons jou help?”

“Ek wil by julle aansluit en iemand het my h-h-hiernatoe gestuur vanaand?” Sy kry so’n skaam.skewe glimlaggie op die gesig.

Johan Kirsten, die voorsitter staan op en stap tot op die punt van die verhoog: “Welkom, jy is inderdaad op die regte plek, stap gerus nader.”“

Hulle staan almal op en sy sweefstap vorentoe (dis die eerste keer wat Duvan hierdie sensuele stap van haar gesien het.)

Johan help haar met die verhoogtrappies op en sy stel haarself aan elkeen van hulle voor met ‘n handdruk. Haar lang vingers is sag, maar ferm in syne as Duvan se beurt kom en hulle kyk mekaar ‘n paar sekondes langer in die oë as die voriges wat sy ontmoet het.

Sy’t as toeskouer die res van die repetisie bygewoon, maar hulle het vroeër klaargemaak sodat hulle met ‘n koppie tee nog bietjie met haar kon gesels en verder kennismaak. Toe almal begin regmaak om te loop merk Duvan op dat sy na ‘n vuil, kakiekleur ou bakkie stap. Hy haal haar in en vra of sy sal padkry terug na haar huistoe.

“Ja-nee wat ek sal regkom, dankie,” lag sy terug, “al ry ek met my man se plotbakkie!”

“Mooi ry,” antwoord hy, effe teleurgesteld dat sy getroud is. Hy maak die bakkie se deur vir haar toe.

“Dankie, ek sien julle volgende week” gee sy sy hand ‘n drukkie deur die oop bakkie venster en skakel die voertuig aan en trek vinnig weg.

Daardie aand het hy die eerste keer van Annemarie gedroom. Soos drome maar soms surrealisties kan raak het hy van haar kaal liggaam (wat hy nie ken nie!) gedroom wat hom ry met intense passie terwyl hy op sy rug lê. Toe hy die kom voel opstoot in sy warm voël het hy wakker geword op die oomblik van ejakulasie en besef hy beleef ‘n ‘wet dream!’

***

Die daaropvolgende weke het die repetisies soos ‘n embrio begin vorm aanneem. Hulle het almal in hul rolle begin inkom en sommige het al hul woorde onder die knie gehad.

Annemarie het pragtig ingepas by hulle en oral gehelp en selfs haar dienste ge-offer as die amptelike “koffiemaker” aangesien sy nie in die huidige rolbesetting ingesluit was nie. Sy was nie-amptelik gedelegeer as die souffleuse. By elke samekoms het sy Duvan verras met haar voorkoms. Altyd ‘n romp met bypassende bloes, juwele en grimering met seemsleer stewels in dieselfde skakering. Dit het haar lang, lenige lyf nog meer laat uitstaan. Die blink rooi-bruin hare was of in ‘n bolla saamgevat of met ‘n poniestert gedra.

Hy en sy het heerlik oor die weg gekom met grappies en terg as hulle koffiepouses neem. Een aand het hy haar hand onbewustelik langer vasgehou toe sy sy koffie vir hom aangee, want sy oë was vasgenael op haar twee amper ontblote ronde lammers omdat sy ‘n baie lae-hals bloes aangehad het. Hy’t ‘n stuwing in sy broek gevoel groei en opgekyk in haar gesig voordat sy haar hand onttrek.

Annemarie het met ‘n stoute vonkel in die groot, bruin oë na hom teruggekyk en saggies gesê: “Waarna staar jy, meneer? Wie loer kry niks.”

“Ek sou nie omgegee het om so iets te ‘kry’ nie, lawwe ding,” het hy teruggelag en omgedraai om met een van die anders te gesels.
Die regisseur het hulle versoek, wanneer daar kans is, dat die spelers wat direk teenoor mekaar speel in tonele, privaat saam moet oefen aangesien die “net-een-keer-‘n-week” repetisies hulle nie genoeg tyd gee om in hulle rolle te groei voor die eerste opvoering nie. Hy het ook gevra of hulle nie elke week ‘n addisionel repetisie kan rëel nie.

Sue Potgieter (wie se ryk, sakeman-eggenoot hulle grootste borg is) het in elke stuk die vroulike hoofrol gespeel, ongeag hoe oud die karakter is … asof dit haar toekom. Sy was 54 maar het gedink sy’s nog baie jonger.

Op hierdie oomblik het sy oorgestap na Duvan en gesê: “Jy hoor wat sê Peter, wanneer kan ons alleen saam oefen? Ons kan dit sommer by my huis doen.”

Duvan het die hoofrol teenoor haar gespeel as die ‘lover’ wat na drie jaar in die oorlog terugkeer na haar toe, maar sy’t intussen getrou met ‘n ryk man wat haar finansiëel baie meer kon bied … so loop die storie.

“Ek wetie, Sue, ek sal met jou telefonies moet reel, want ek werk fleksi-tyd, selfs oor naweke. Sal jou so gou moontlik skakel, okay?”

Sy’t op haar intimiderende manier net kop geknik en weggestap.
Hy kyk haar nog agterna toe hy ‘n vat aan sy elmboog voel. Hy draai om en Annemarie staan voor hom.

“Ek wil jou ‘n groot guns vra as jy kans sien.”

“Natuurlik, as ek kan help.”

“My man ry more-oggend met sy eerstespan span wat hy afrig by die skool, op ‘n toer Namibië toe en hy gaan sy bakkie dus gebruik.”

Sy kyk half verlëe af en dan kom die bruin poele weer op.

“Dink jy jy kan my repetisie-aande kom op- en aflaai ?”

“No problem, maar jy sal my moet beduie waar jy bly?”

“As jy wil kan jy vanaand agter my aanry dan weet jy waar dit is.”

Sy kom nader en gee hom ‘n soen op die wang en ‘n drukkie om sy lyf.

“Dankie, jy’s ‘n skat,” stap sy weg.

Hy’t haar daarna met sy motor gevolg tot sy by ‘n ingang indraai. Nog voor hy tot stilstand kom het sy in sy kar se ligte aangetrippel gekom tot by sy kantvenster.

Na hy die ruit afgedraai het vra sy: “Dink jy jy sal regkom terug?”

“Maklik,” sê hy, maar sy stem word gesmoor met ‘n soen op sy mond. Haar lippe proe soos nektar en soos sy tong haar wil verken trek sy haar kop uit die ruit uit en sê: “Bel my,” en stop ‘n notatjie in sy hand. “Tata. Mooi ry en lekker slaap.” Haar skadu gaan weer by die hoofligte verby en dan is sy by haar hekkie in.

Duvan ry stadig terug na sy huis toe en lek sy lippe asof hy nog steeds haar lippe proe.

Op die nota was die telefoon nommer en Lovies ♥ A. onderaan.

Shit, die vroumens begin nou subtiel hom vastrek in ‘n web wat hy nie in wil wees nie …of dalk WIL hy? het Duvan by homself gedink toe hy dit lees en bêre in sy notebeurs.

***

Sue het hom die naweek gebel en gevra (beveel?) of hy Maandagmiddag miskien kan kom repeteer by haar huis.
Toevallig was sy werkstyd vir die oggend geskeduleer en hy het ingestem om drieuur by haar te wees.

Toe hy indraai by die herehuis met die netjiese tuine dink hy by homself wat kan mens meer wil hê: Rykdom, mag en gemak. Hy lui die voordeur klokkie, maar ‘n huishulp in ‘n kraakvars uniform en ‘n wye glimlag kom om die kant van die huis en met ‘n knieknik vra sy:

“Middag, meneer. Mevrou het gevra ek moet u versoek om my te volg na die patio agter.”

Hy het agterna gestap met die leisteenpaadjie langs tussen die ingevoerde grondbedekkingblommetjies.

Die patio was ‘n grasdakarea met ‘n paar dekstoele van duur hout, ‘n ingeboude braai en ‘n bruin, leerrusbank wat vier mense gemaklik sal laat sit met twee glas sy- tafeltjies aan elke kant. ‘n Kroeg was ingerig aan die agterkant. Dit het uitgekyk op ‘n blinkblou swembad wat so skoon skitter dat jy jou oë wil skram in die somerson. Die huishulp beduie hy kan sit en as hy op die een kant van die rusbank neersink vra sy: “Sal meneer iets te drinke neem? Koffie, tee of miskien ‘n drankie?”

“Gee my maar eers net ‘n Perrier, dankie.”

Met die klein ysblokkies, in verskeie gesiggies gevorm, wat rinkel in sy glas, neem hy ‘n teug en tuur na die tuin. Buiten ‘n goedversorgde rooshoekie wat ooglopend vertroetel word was daar ‘n weelde van verskeie struike groot en klein wat teen die buitemuur die area omring. Verskeie voëls kwetter in die Baakhoutbome aan die buitegrens van die muur.

“Ek hoop Josephine het omgesien na jou? Wag jy nou al lank?” Erens van agter die bank versplinter Sue se stem die milieu voor hom.

Duvan swaai met sy linkerskouer om en trek saggies sy asem skerp in vir wat hy sien.

Sy kom aangestap vanuit die dubbel glasdeure van die huis met ‘n donkerbril op die neus, ‘n lang sigarethouer in die een hand wat sy sopas die as van afskud.

Sy’t ‘n spierwit, moulose gehekelde oorjassie aan wat nie toegemaak is oor haar lyf nie. Hy kan die beweging van twee kaal borsies sien soos sy stap wat net-net ten volle wil ontbloot. ‘n Pienk , skamele swembroekie bedek iets in die mik van haar benerige heupe. Sy’s maer, hy kan amper haar ribbes sien.

“Nie te lank nie, Josephine het my ‘n drankie aangebied, dankie,” antwoord hy toe sy voor hom kom staan en die bril afhaal van haar neus. Hy wil nog opstaan om te groet, maar sy druk hom liggies terug. “Ontspan”

Sy gaan sit langs hom en die een bors val heeltemal oop. Dit hang peervormig, maar vol plooie aan die bo-kant. Hy sien ook ander rimpels op haar lyf, beslis nie meer vandag se kind nie. Op die maag kan hy keisersnee littetekens sien.

Sy plaas die bril en die lang sigarethouer op die glastafeltjie langs haar en draai terug na hom en sit een hand op sy skouer. Haar oë meet weer syne en dan sê sy: “ Ek wil jou oor so’n paar dinge inlig voor ons verder gaan. Ek hou van gemak, my toneelspel en mans.”

Duvan toon geen reaksie nie en neem ‘n teug van sy Perrier.

“Ek en Herman leef ‘n saai platoniese lewe. Hy is meer oorsee as tuis en stel in sy sakebelange meer belang as in my. Hy het met my getrou om ‘n statussimbool te hê wat pas by sy beeld as welvarende entrepreneur. “

Sy’t intussen weer ‘n sigaret in die houer aangesteek.

“ Ek’s ‘n normale vrou met behoeftes en drange.”

Sy blaas ‘n lang straal rook uit. “Die geld met die gemak en aansien voldoen nie vir my as vrou nie. Ek kan nie eers onthou wanner laas ek en Herman intiem verkeer het nie. Daarom wil ek die intimiteit van ons verhoogrolle fisies uitleef as ons saam repeteer.”

Sy swaai om na die huis se kant toe en roep: “Josephine! Kom dans vir ons hier by die swembad.”

Sy draai terug en sê vir hom, terwyl sy met haar hand agter sy hoof hom nadertrek en vol op die mond soen: “Josephine het die jonger lyf wat jou miskien sal opwek om aan my behoefte te voldoen.”

Haar lippe gaan oor syne en haar tong boor in sy mond in.

Duvan stoot haar meteens liggies weg van hom en sê:

“Sue is jy oortuig, met die volle implikasies, van wat jy nou wil doen?” ( Fok, herdie aanslag van haar was hy nooit te wagte nie!) Moet hy toegee en saamspeel?

Op hierdie oomblik sien hul albei dat Josephine by hul aangesluit het. Sy is omhul met ‘n swart toga wat haar van bo tot onder bedek.

“Ek dans vir u die Vrugtedans, ‘Umdanso Ubili’ in Zoeloe. Dit word gewoonlik uitgevoer deur ‘n aanstaande bruid vir haar toekomstige man, die aand voor hul huwelik,”

Sy draai haar rug na hulle en laat val die toga op die gras en lig haar hande bo haar hoof.

‘n Riempie om haar nek en haar lende verklap die enigste kleding wat sy aanhet oor haar goudbruin, vetgesmeerde lyf met die stewige boude.

‘n Diep-gewortelde neursang kan skielik gehoor word wat eindig met ‘n tongklap. Op die tongklap skiet haar hande horisontaal uit langs haar sye en die een been strek ook uit na die kant toe. Die volgende tongklap na ‘n neursang, swaai sy om en is vooraansig na hulle.

Duvan trek weer sy asem in en voel ‘n roering deur sy hele lyf gaan. Op haar bo-lyf rus ‘n stuk driehoekige wit krale- werk met rooi en donkerblou insetsels waarvan die driehoekpunt tussen die buuste hang. Haar borste is regop en volrond met dik swart tepels. By haar lende hang ‘n vierkantige lappie krale werk wat net-net haar poesie toehou. Dieselfde motief wat ook in haar opgekamde hare op haar hoof voorkom.

Haar sang eindig weer in ‘n tongklap waarop sy met altwee bene, wydgesprei, gelyk voetestamp, halfgebukkend en haar ligbruin tiete in altwee hande kommetjie.

Hy voel ‘n ereksie in sy broek begin en besef dat Sue se hand nou op sy bo-been rus. Josephine oë staar soos swart assegaaie in hulle s’n terwyl sy nou die tepels tussen haar vingers vrywe dat dit soos twee albasters hard word.

Duvan kyk op na haar gesig en haar lang pienk tong speel heen-en-weer oor haar siniese half-oop lippe. Met ‘n neurie en ‘n tongklap kom sy weer regop en strek haar liggaam agteroor terwyl haar vingers oor haar maag afbeweeg en die krale vierkant opruk. Haar hande gaan oor haar mons en sy trek albei haar middelvingers, na mekaar, deur haar vrug dat die lippe natblink. Sy ereksie is nou kloppend volgroeid en hy voel hoe Sue die ritssluiter aftrek en sy meneer uit sy broek lig.

Hy wil nog afkyk na sy ereksie, maar sien net Sue se grys haarwortels op haar swart gekleurde hare, want sy het hom reeds in haar mond geneem. Haar suigaksie ruk sy kop weer op en hy sien Josephine se vingers gaan nou vinniger heen en weer oor haar klit terwyl sy intens kyk na wat Sue doen. Sue is nou op ‘n ritmiese op en af beweging oor sy lang, nat phallus met klein bytbewegingtjies saam met die suig.

Dis vir Duvan intens lekker en dit voel of sy voël nog stywer word. Josephine hurk nou op haar hakskene sowat ‘n trëe van hom af . Haar vingers stimuleer haar groot uitstaande, blink-nat klit nou baie vining en hy kan die pienk van haar binne-lippe daaronder by die swart vrug sien uitsteek.
Meteens spring Sue op: “Bliksem, nou wil ek daai perd ry!”

Haar een vlesige bo-been gly skielik oor sy skoot en sy druk sy wortel wat sy nog steeds vashou in haar poes in.

Sy begin dadelik op en af ry op hom terwyl sy skree: “Josephine … dis … uh … nou …’n … uh meneer …hierdie!”

Duvan maak sy oë toe, want vir hom is dit ietwat van ‘n anti-klimaks, want sy is so groot gerek van binne en ook nat dat hy nie eers die wande van haar koek voel nie, hy stoot maar net.

Hy wonder waar is Josephine nou, toe hy haar aardse reuk ruik en sy oë weer oopmaak. Sy staan langs sy skouer met haar oopgespêrde vulva millimeters van sy gesig af. Hy wil sy tong by die pienk lippe instoot, maar dan kom Sue met ‘n brul en klap haar onderlyf met geweld teen syne sodat sy eintlik sy bo-arms vasgryp om te keer dat hulle nie van die bank afdonner nie. Ter selle tyd skiet nat strale uit Josephine se doos oor sy gesig soos sy ook klimaks met ‘n tongklap en ‘n crescendo waggel-kreet wat uit haar mond kom.

Duvan pomp nog soos Sue haar klimaks laat stuiptrek en Josephine het hom agter aan sy hare nadergeruk dat sy mond nou verswelg in haar nat vulva is terwyl sy nog haar onderlyf hard stamp in sy gesig.

Hy smoor vir asem en stoot Josephine se lyf weg en sy sak op haar maag neer op die gras, kop omlaag. Sue klim van sy lende af en sak neer op die bank langs hom en terwyl sy nog haar koek vryf met die een hand steek sy met die ander hand ‘n sigaret aan en met toe oë leuen sy terug teen die bank en sê:

“Met daai meneer van jou gaan ons van hierdie stuk ‘n groot sukses maak.”

Hy kyk af na sy lyf waar sy nog steeds semi-harde voël half-lê en besef hy het nie eers gekom nie.

Skielik sien hy Annemarie se innemende glimlag voor hom.

(Lees volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

5 thoughts on “Drome van passie (1)

  • Sep 18, 2018 at 10:31 am
    Permalink

    Wow….hier is soveel moontlikhede….. skryf gerus verder …pragtig Wille Will

    Reply
  • Sep 14, 2018 at 1:03 pm
    Permalink

    Annemarie kom nog ouens en Josephine se beurt…
    Dankie vir die komplimente, maar wanneer stories geheel en/of gedeeltelik op ware feite of gebeutenisse gebaseer is is sukses gewaarborg.

    Reply
  • Sep 13, 2018 at 12:28 pm
    Permalink

    Kan nie wag vir die Annemarie gedeelte van die storie nie….

    Reply
  • Sep 13, 2018 at 9:39 am
    Permalink

    Skitterende storie!!!

    Reply
  • Sep 13, 2018 at 9:36 am
    Permalink

    Maaaar hy moet Josie ook naai!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)