Die prys van vryheid (3)
deur Annelise
(Lees vorige episode HIER)
Hy hou sy hand na my toe uit waar ek op die grond van die manstoilette lรช en trek my op wanneer ek dit vat.
Hy kyk na my boobs wat ek probeer toehou met my arms en vra dan weer: โHoeveel betaal jy vir so 100 km?โ
Dis seer tussen my bene. Ek kan nie nou weer โฆ
โโn Blowjob?โ vra ek.
โMmmm,โ mompel hy ingedagte. โDis maar min.โ Dan zip hy sy broek toe en vee sy hande aan sy broek af. โOns kan in die kar verder praat oor die prys, is jy honger?โ
Ek knik net.
โOukei, jy het tien minute om jouself skoner te maak en my buite te kry. Ek sal โn shop soek.โ
Hy trek die buitedeur agter hom toe op pad uit.
Daar is nie โn spieรซl in die plek nie. Daar is eintlik amper niks. Een wasbak met een kraan waaruit โn dun straaltjie water wat lek die wasbak al โn geel streep gekleur het. Een krip wat ook stukkend lyk en een toilet met geen sitplek en geen deur. Daar is nie toiletpapier nie en die plek stink vreeslik. Ek dink nie dit word eintlik meer onderhou nie โ ek dink hier was eens op โn tyd โn stopplek vir lorries, maarย nou gebruik mense maar dit net as hulle regtig moet.
Ek balanseer myself bo-oor die toilet en piepie. Dit brand. Daar is bietjie bloed in die toilet as ek opstaan โ ek spoel dit vinnig weg voor ek te veel daaroor dink.
My wit t-shirt is nie in my rugsak teruggesit nie โ dit lรช seker nog op die vloer van die lorrie se kajuit. Ek besef skielik dat my bootse ook weg is. Ek wil sommer huil. ย Dit lyk darem nie of enigiets uit die rugsak gevat is nie. Heel onder in is my beursie nog, met die R500.
Ek maak my waslap onder die kouekraan nat. Dan smeer ek dit met seep. Ek gaan nie in die Kaap uitkom as mans nie my soontoe wil vat nie en niemand gaan my wil vat as ek nie skoon is nie. Ek trek my short uit en was my poesie en daarna my hele lyf met die seepwaslap en dan vee ek myself met die uitgespoelde waslap weer af.
Daarna borsel ek eers my tande en dan my hare so goed as moontlik uit en maak dit in โn poniestert agter my kop vas.
Ek het nie so baie mooi panties nie. Ek kon net โn paar inpak en elkeen is bedoel om seksie vir mans te wees. Ek het baie van die ene gehou wat seker ook nog agter in daai lorrie lรช. Ek trek die eerste ene wat ek in my sak kry aan. Hy is swart, glibberige materiaal โ amper soos satyn met sulke klein gaatjies in waardeur mens my vel kan sien.
Ek weet nie mooi wat om verder aan te trek nie. Ek het baie min klere, alles moes in die rugsak pas. Op die einde trek ek maar weer my denim short aan met โn nuwe t-shirt. Hierdie een is swart en sit minder styf, maar hy is korter โ eindig halfpad tussen my boobs en maag. Ek dink ek moet maar weer dit sonder โn bra dra. Ek moet nog ver gaan en miskien help dit dat mans sal belangstel.
Die man wag vir my in sy kar wanneer ek uitkom. Dis โn BMW โ nie een van die nuutstes nie, maar nog steeds nice. Die kar ruik lekker as ek inklim. Soos leer en soos kos.
โAl wat ek kon kry is โn garage pie en Coke,โ sรช hy. Hy gee vir my โn plastieksak aan.
โDankie,โ sรช ek.
Ek is baie honger en eintlik ook baie moeg. Maar die Kaap is nog ver. Baie ver. Miskien moet ek omdraai. Sรช-nou die meeste mans is so groot soos die vorige ene? Sรช-nou dis altyd so seer?
Die man ry uit die dorp uit en draai dan na so tien minute in een van daardie piekniekplekke langs die pad in.
โEk wil ook eers eet,โ sรช hy. โKlim uit dan praat ons oor jou prys terwyl jy nie krummels in my kar mors nie.โ
Die windjie is nogal koel so vroeg in die oggend, maar ek gaan sit oorkant hom by die sementtafeltjie en begin eet. Die kos laat my al klaar baie beter voel.
โEen blowjob is te min,โ sรช hy skielik.
Ek kyk net vir hom. Gaan hy my hier langs die pad los?
โHoe oud is jy?โ vra hy.
โNegentien.โ
โMmm,โ sรช hy weer soos vroeรซr.
โOukei, hierโs my deal. Jy suig my nou af en dan speel jy met my piel die hele pad. As ek weer styf is voor Otjiwarongo, dan gee jy my nog ene. As ek nie vinnig genoeg herstel nie sal hierdie ene betaal vir die pad.โ
Ek weet nie regtig wat om te sรช nie, want ek weet nie hoe lank mans vat om weer reg te kom nie, maar as ek nee sรช weet ek nie hoe vinnig hier weer โn kar sal verbykom nie.
โOukei,โ sรช ek.
Hy loop na my kant van die tafel.
โLig op jou hempโ sรช hy. โJy het vanoggend so toegehou. Ek wil jou tiete sien.โ
Ek lig my hemp op tot bo my boobs.
โJissis, jy het manjefieke tiete. Hulle kan jou amper alleen kry waar jy wil wees.โ Hy vryf hulle. โMaar moenie te veel dink oor wat ek nou-net gesรช het nie, want dan beroof jy โn hele klomp mans van hierdie lyf en dit sal net te hartseer wees.โ
Ek frons, want ek verstaan nie.
Hy lag net.
โOukei, kniel.โ
Ek het videoโs gekyk toe ek my reis beplan het en opgelees en ek dink ek weet wat ek moet doen.
Sy broek is reeds los en sy voรซl reeds uit wanneer ek voor hom in die stof kniel. Die klippies onder my knieรซ maak bietjie seer. Hy is darem nie eens halfpad so groot soos daai ding van die lorriebestuurder nie. Ek weet nie eens of daardie in my mond sou kon pas nie.
Ek suig sy voรซl in my mond in. Dit smaak so souterig, maar is nie te erg nie. Ek is nie seker of ek reg is nie, maar beweeg my tong so bietjie om sy voรซl se punt terwyl dit in my mond is.
Ek suig hom dieper in my mond in en laat hom dan bietjie uitgaan en suig dan weer in. Ek dink dit werk, want ek voel hoe hy styf word in my mond. Ek hou maar so aan terwyl dit lyk asof hy tevrede is. Na โn rukkie begin sy heupe beweeg. Hy druk homself bietjie dieper in my mond in. Ek kan hoor hoe hy vinniger asemhaal. Ek maak weer met my tong โn draai om die kop van sy voรซl en suig en laat los dan weer ritmies. Sy heupe beweeg al vinniger en dan voel ek sy hande agter my kop. Hy druk nou self my kop al dieper oor sy voรซl. En dan verstyf sy voรซl in my mond en sy hande agter my kop. Ek kan nie meer wegtrek nie. In my mond voel dit asof hy dikker en dikker word en dan skielik is my mond vol van iets taai.
Ek probeer wegtrek, maar hy hou my te styf vas.
โSluk,โ kreun hy terwyl hy nog vir oulaas ruk. โHoere sluk.โ
(Nog โn les oor wat mans van hou.)
Ek sluk die dik vloeistof wat in my mond is. Dis nie lekker nie. Ek word amper naar, maar daar is nie regtig tyd vir naarword nie. En dan is dit uiteindelik klaar. Hy trek sy voรซl uit my mond uit. Hy bรชre dit nie.
Ek staan op.
โKlim in,โ sรช hy en begin sommer kar toe stap.
Ek gryp my laaste bietjie Coke en klim ย vinnig in die kar langs hom. Hy trek amper dadelik weg.
***
Ons is nie meer ver van Otjiwarongo af nie. Minder as dertig kilometer. Ek het die hele pad sy voรซl en balle gestreel en op-en-af gevryf. Aan die begin was dit taai van sy kom en my spoeg, maar dit het later droog geword. Aan die begin het sy voรซl ook slap gelรช oor sy balle.
Terwyl ek met my regterhand my deel van die kontrak nagekom het, het hy my vertel van sy dogter wat ook blonde hare het soos ek. Hy is so trots op haar, want sy is baie slim. Sy gaan waarkynlik aanvaar word om Medies te swot oor twee jaar.
Sy piel begin onder my hand roer.
Hy sรช sy kan enigiets word wat sy wil, sy is selfs goed in sport. Elke Saterdag gaan kyk hy hoe sy perdry.
Sy piel is nou stokstyf.
โBegin maar suig, poppie,โ sรช hy. โโn Deal is โn deal.โ
Hy vat my aan my bokstert en trek my kop na sy skoot toe af.
โDis nog โn entjie,โ sรช hy, โso jy kan eers net rustig suig. Ons chat mos anyway sommer lekker so tussen-in.โ
Hy het nog โn jonger dogter ook, vertel hy. Haar ma uitgeknip. โn Donker skoonheid.
Hy druk my kop dieper in sy skoot in.
Sy is haar papa se oogappel, hy kan nie vir haar nee sรช nie. Sy draai hom om haar fyn pinkie.
Sy heupe begin weer beweeg, maar hy praat nog steeds so nou en dan. Ek hoor hulle het โn strandhuis in Swakop.
โO jissis, hou net so aan,โ sรช hy. โEk gaan nou skiet.โ
Ek suig so goed ek kan so tussen sy lyf en die stuurwiel. Hy praat nou nie meer nie, die hand om my bokstert trek nou net stywer en druk my dieper af.
โUrgh,โ kreun hy en pomp weer my mond vol.
Wanneer hy uiteindelik my toelaat om my kop op te lig het ek al meer as een keer gesluk.
Hy sit homself nou terug in sy broek en maak dit dan vas.
Die dorp is nog net tien kilometre ver.
Ek drink die laaste bietie Coke in my bottel en sit my rugsak op my skoot.
โWaar moet ek jou aflaai?โ
Ek weet nie, ek was nog nooit hier nie.
โEnige plek,โ antwoord ek.
Hy steek sy linkerhand na my toe uit en druk dit onder my hemp in. Hy druk my boob asof hy met โn ballon speel. Ons is nou in die dorp. Hy trek by die Spar se parkering in. Sy hand is steeds onder my hemp. Asof vir oulaas lig hy my hemp tot bo my boobs. Dan grawe hy in sy broeksak. Hy haal sy foon uit en neem my af met my hemp so bo my boobs.
โManjefiek,โ sรช hy.
Dan sluit hy my deur met โn knoppie aan sy kant van die kar oop voor hy na my toe draai en sรช:
โJy het jou eie talente, ne? Ek is seker jou pa is ook trots.โ
(Lees volgende episode HIER)

Dis voorwaar ‘n roete met op en af kinkels wat ons meisie stap om by haar eindpunt uit te kom.
Annelise se animasie styl vir hierdie storie maak dit baie opwindend.
Dankie, meesteres van die Pen-en-Papier!
Ai, die storie het ek nou so geniet dat ek spyt is die dorp was so vining daar. Sommer ‘n lekkerte ervaar s terwyl ek gelees het. Baie goed en dit word nou soos “Wolwe dans in die skemer,” op Springbok radio………; kan nie wag vir die volgende episode nie .
Donker… Ek dink ons Lelie het nog ‘n lang pad voor haar…
Metalica sing: “when it comes to me, and you’re seeing a light at the end of your tunnel… it’s just a freight train coming your way…”
Moet net nie ophou skryf nie – ek pes Franse flieks wat in die middel van ‘n storie gaan hang…
Manjefiek geskryf…. ek sien uit na die volgende episode Annelise
Weereens absoluut uitmuntend geskryf Annelise. Lyk my haar geluk het so effens gedraai. Maar die Kaap is nog bitter ver.
Dankie Ysbeer, ek het gedog julle is finaal moerig vir my oor my laaste sin toe almal so stil was ๐ณ๐
OOOO Nee – ons snak net na ons asempies en kry die hartritmes terug.
๐
Waarom die storie nou skielik uitdoof
Hy is nie uitgedoof nie. Ek moet net verder skryf ๐
Annelise, waar is episode 2?
In Vreesloos ๐ Hy is te erg vir hier. (Ek het so aangedui onder aan episode 1) ๐
Ok…verstaan Annelise.
Dankie
Ek het die 2 de episode vir so rukkie in Vreesloos oop gaan maak vir die wat wil lees. xxx
Hi Annelise, Is dit nie moontlik om vir ons armes van dae wat nie op Vreesloos is, net so ‘n kort precis weergawe, sans die verskriklikhede wat nie hier mag verskyn nie, van hoofstuk 2 hier te gee nie? Anders verloor ons heeltemal die draad van die storie.
Hehe dis ner R50 maar ek sal โn plan maak ja ๐
Ek het die 2 de episode vir so rukkie in Vreesloos oop gaan maak vir die wat wil lees. xxx
Jy mag maar Annelise goeie storie๐
Dankie