Die ovaal spieël

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

Sy staan met een been op die bankie van die spieëltafel en vryf tussen haar tone droog.

Sy is nakend en het so pas onder die stort uitgekom. Sy ruil haar voete op die bankie en wanneer sy klaar is, laat val sy die handdoek op die mat en kom orent terwyl sy die kam met die vier lang staaltande optel van die tafel af. Haar liggaam gloei warm en tintelend na die deeglike afdroog, van kop tot toon. Sy kyk na haar beeld in die ovaal vollengtespieël langs die tafel.

Sy glimlag vir haarself terwyl sy die kam deur die nat hare op haar hoof van voor na agter deurstoot om enige koekerasies uit te kam. Die glimlag is daar omdat sy met een been, onbewustelik, op die toontjies staan, half oorgevou oor die ander been – dat jy net die bopunt van die poesiehare kan sien uitsteek tussen haar dye. Dit herinner haar aan die kwansuise kuisheid in die eerste volfrontaal-naakfoto’s van Playboy van die sestigs.

Sy laat sak die voet en ruil die kam om vir die silwer haarborsel met die dik ronde handvatsel. Sy buig haar lyf vorentoe terwyl sy haar bos hare nou van agter na voor uitborsel dat die rooi en goue kleur daarvan begin blink soos dit droog word. Sy hoor die water wat nog intap in die bad agter haar toe sy weer regop staan en haar hare agteroor gooi.

Op 35-jarige ouderdom is haar lyf nie te sleg nie, dink sy by haarself. Sy trek die haarborsel prikkelend oor haar skouers en af oor die een vol bors, terwyl sy die ander bors in haar hand neem en met haar duim oor die tepel vryf totdat dit verhard. Die tepels is dik en volrond en die borste is nog op ‘n opwaartse kurwe.

“Net mooi ‘n lekker handvol,” sê Eben altyd.

Wanneer die haarborsel se hare haar kielie onder haar borste draai sy dit behendig om in haar hand, sodat die deel met die borselhare nou in haar hand is en die ronde steel voor uitsteek.

Sy streel oor haar ribbes met die steel tot by haar naeltjie en besef dat haar asemhaling nou vinniger is. Sy kyk na haar gesig en oë en let op dat die blou pupille vergroot het. Die borsel se steel streel nou by haar een lies, maar sy laat dit sak oor haar een bobeen, tot by die knie. Dan bring sy dit weer op oor die ander been tot by die kom van haar vrouwees. Sy laat toe dat die steel net-net rakelings met haar sloot opskuif tot by die klossie gemmerhare aan die bokant.

‘n Ruk gaan deur haar hele lyf wanneer die borsel liggies aan haar klit raak!  Sy kyk weer op na haar gesig en sien dat haar mond oophang en haar oë half toe is. Sy hoor die badwater uitgôr in die badkamer, maar haar aandag is gevestig op die borsel se steel, wat sy nou stadig in haar nat poes opstoot.

Haar linkerhand vryf en knyp haar tepel nou baie hard en sy hyg van lus. Sy stoot die borsel diep in haar in, tot by die borselhare. Sy voel haar vaginaspiere saamtrek en los om die steel. Haar linkerhand sak van haar bors af na onder en skuif die kappie van haar klit terug. Sy ervaar trillings van genot as haar bewende voorvinger aan haar klit raak.

Sy begin die erekte knoppie stimuleer terwyl die regterhand nou die borsel se steel ritmies op en af, in en uit, by haar genotsvrug laat beweeg. Die stimulasie is so intens dat sy haar wimpers laat sak oor haar oë. Maar meteens vlieg hulle oop as sy iets kouds op haar anus voel drup. Sy kyk weer in die spieël en sien Eben se manjifieke voël troon bokant haar boude uit terwyl sy vingers KY-jellie aan haar anus en wyer om in haar boudegleuf smeer. Sy een hand vou ook om die skag van sy manlikheid en smeer ook jellie daarom.

Sy besef dat haar aksies op selfbevrediging gerig gevries het met die skielike indringing. Wanneer sy weer met al twee vingers haar stimulasie begin voortsit, voel sy hoe sy groot hand haar liggies tussen haar skouers druk om verder af te buig.

“Aangesien die hoofingang beset is, sal ek maar met die agterdeur langs inkom,” lag hy saggies. “Hou aan daar, asseblief. Dit gaan jou klimaks die hemele laat inskiet.”

Wanneer sy voël se akker haar holopening stadig, maar nogtans seer oopsper, probeer sy haar boudspiere ontspan. Sy werk die haarborselsteel vinniger in en uit en knyp die kittelaar hardhandig vas om die seer met plesier te vervang.

Sy voel sy manlikheid, baie dik en hard, in haar hol ingly, bietjie vir bietjie. Wanneer die geswelde, groot voëlkop eers verby die opening is, gaan dit vloeiender. Hy begin beweeg en sy voel sy hande hou nou stewig vas om die geronde kante van haar boude. Sy kyk weer in die spieël en sien hoe sy bruin oë afgeslaan is en konsentreer op haar gat terwyl daar ‘n sweetdruppel afloop oor sy neus.

“Fok, Daneel, jy gee my altyd só baie lekkerte aan …” Sy pas begin versnel.

“Eben … my Eben, jy maak my mal!” gil sy amper en stamp so hard asof sy in sy dye wil inboor met haar boude. Sy vryf-knyp haar klit nou amper waansinnig en probeer die borsel nog dieper in haar in en uit laat gly.

Hul liggame stamp nou so hard teen mekaar dat hul sweet letterlik van hul afspat. Hul klimakse bou al twee op tot crescendo’s en skielik snaar Eben se hele lyf stokstyf en hy roep: “Dantjie … bliksem … Dantjie…” Dan skree hy: “Sorry, ek kan nie meer terughou nie!” Sy saad skiet in dik strale in haar in en dit voel vir hom so intens, asof dit dalk nooit gaan ophou nie.

Haar orgasme oorstroom haar terselfdertyd en sy voel haarself skwirt op die haarborsel. Haar binnepoes-spiere klem saam en haar klit voel asof dit gloei van genot.

Sy kyk op in die ovaal spieël. Sy sien sy oë boor vol liefde in haar eie in.

4 thoughts on “Die ovaal spieël

  • Will, weereens flippen fantasities geskryf.

    Reply
  • Willewill

    Dankie manne, dis wat storie-skryf vir my so lekker maak. Wanneer julle dit ook geniet.

    Reply
  • Heerlike storie van ‘n vrou wat weet wat sy wil he en bereid is om dit te gaan haal. Ek is mal oor ‘n vrou wat bereid is om voor ‘n spieel te staan en na haarself te kyk terwyl sy aangedraai is/word.

    Naas flanel ‘passionkiller’ nagklere is ‘n vrou wat skaam is vir haarself vir my baie sleg.

    Dankie vir ‘n lekkerlees storie.

    Reply
  • Jis ou Will jy besit die vermoe om my soooo lus te maak met jou stories!!

    Reply

Leave a Reply to JouBok Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)