
Die landmeter (1)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
Dis vroegoggend op Berg-en-Pan. Die son het so pas oor die kim van die bergrante geloer en die mis het al gelig vanaf die dorpie wat in die kom van die berg lê, soos ‘n voëlnessie in ‘n boom. Yl rokies werwel uit verskeie huise se skoorstene waar die koolstowe al brand.
Daar is net drie groot geboue tussen die veelkleurige huise. Aan die westekant is daar ‘n kerk se toring wat al om die halfuur die tyd uitbeier vanaf sy groot koperklok. In die ooste, aan die buiterand van die dorp, lê ‘n lang gebou waarin seep vervaardig word.
‘n Chinese smous se (nogal!) Japannese bakkie het jare gelede “bande-viervoet” vasgesteek tydens sy besoek aan die dorp. Die enigste mechanic, Sampie, met die kortgekoude vingernaels, het verklaar: “Dié skedonk is heeltemal gefok. Nie eers ‘n ouwerhôl sal hom weer laat loop nie. Nuwe enjin … dis al.”
Win Han het toe maar ‘n leë winkeltjie gehuur met sy spaargeld en sommer agter in die winkel ingetrek en gebly. Sy verskeidenheid mistieke Oosterse ware het aftrek gekry en hy kon ‘n bestaan maak. Hy’t egter Sondae, wanneer sy winkel gesluit moes wees volgens munisipale regulasies, in die berg gedwaal en kruie, plante en bossies geoes wat hy in konkoksies kon omskep om te verkoop.
Een van sy gewildste produkte is ‘n welriekende lyf-en-gesig-seep wat hy uit ingevoerde berkeboomsap, verskeie gedroogde bossieblare en pienk en wit blommetjies. Dié het hy geoes van hartendiefplante wat heeljaar welig op die berghange groei. Hy’t die bestanddele agter in sy winkel tussen sy bed en die agtervenster gekneus en gemeng, gekook en laat set. Dan is dit in blokkies gesny vir verkoop in sy winkel.
Eendag het ‘n Jood, Joe Plaatjes, wat die hele jaar deur die land reis op soek na plattelandse artikels wat dalk sal aftrek kry in die stede, tien koekies seep by Win Han gekoop. Hy wou dit aan ‘n paar boetieks verkwansel vir dubbel die prys. En hy wou dit ook gee as ‘n “eksotiese” geskenkie aan sommige boetiek-eienaresse wat moontlik vir hom ‘n nag tussen hul dye kon laat skôr.
Die seep was baie populêr en sommige kugels het ‘n koekie seep in blokkies gesny om aan die skoonma, susters en vriendinne te skenk – en sodoende guns te wen.
Joe Plaatjes kon ‘n geldmaker kilometers ver ruik en hy is terug Berg-en-Pan toe. Hy het met Win Han onderhandel en met verdagte fondse ‘n fabriekie gebou waarin die seep in groter maat vervaardig kon word. Die klein geboutjie het binne ‘n jaar uitgebrei na ‘n groot fabriek waar 75% van die dorp se mense nou werk. Dit skep die grootste bydrae tot die dorp se welstand.
Arrie Vermetel het in daai jare met groter gekonkel en meer leë beloftes as wat die ANC se skelms ooit kon vermag, die dorp se burgemeester geword. Vir Arrie was aansien die primêre dimensie van sy persoonlikheid. Hy het in koukus gegaan met Joe en Win Han om ‘n stadhuis te bou vir die dorp. Die wortel aan die stok was dat die gebou na hulle vernoem sou word. Daar sou ook ‘n maandelikse “bydrae” wees vir elk, uit munisipale fondse vir die seepfabriek.
Die Joe Plaatjes-standbeeld, met pragtige, kleurvolle blombeddings daarom, was in die middel van die dorp. Daar was net ‘n paar winkels en ‘n klompie huise wat dit met vier strate omgrens het om die dorpsplein te vorm.
Onse mnr. Plaatjes het mettertyd êrens in ‘n kelder tot rus gekom, die blomme is plat geskraap en die derde groot gebou in die dorp het verrys – ‘n eenverdieping, ‘n afgryslike beton-monstrositeit van ‘n kantoorblok.
“Hierdie gebou is nou die baken van ons dorp,” het Arrie Vermetel teatraal in die mikrofoon gegrynslag. ‘n Klompie verveelde omstanders het flou hande geklap by die glasvoordeur van die gebou. “Dis waarin voortaan die stadsklerk, die burgemeester en die munisipale kantore gevestig sou wees,” het Arrie hul meegedeel.
Arrie het vorentoe gestap en die blou lint wat dwars oor die ingang gespan is, in sy een hand geneem. Met fleurige taal (wat meestal nie vir homself sin gemaak het nie!) het hy aangekondig: “Mag hierdie gebou soos ‘n monoliet wees van ons dorp se vooruitgang.” Die burgermeestersketting het geklingel om sy skouers toe hy met sy ander hand die blou lint knip met ‘n skêr. Arrie Vermetel het die kruin van sy aansien bereik.
***
Terug by die hede. Samuel Groothand kom by sy stort uitgestap. Hy ruik-ruik die lokale Win-Sol-seep se aroma op sy vel terwyl hy by sy slaapkamer instap en die badhanddoek optel en homself begin afdroog. Eers die effens kroes krulhare op sy hoof en toe om sy bors en maag. Dan neem hy die handdoek weerskante aan die punte agter om sy rug. Hy sien sy onbesnede trul met die groot kop heen en weer swaai in die refleksie van die ovaal spieël terwyl hy sy rug vinnig afdroog.
Na hy gebuk het en sy bene ook afgedroog het, vryf hy laastens die handdoek onderdeur sy ballas en dan oor sy groot meneer. Hy kry dadelik ‘n ereksie. Hy kyk in die spieël na sy dik, goed beaarde piel wat teen sy maag optoring. Soos ‘n monoliet, lag hy by homself oor die burgemeester se woorde.
Goeie donner, Serena se nat vytjie sal hom darem nou lekker te pas kom, dink hy terwyl hy sy horing probeer plat druk en ‘n satynkortbroekie uit ‘n laai haal en aantrek. Hy trek ‘n bypassende blou frokkie oor sy skouers en ruik weer aan sy voorarms as hy dit aan die onderkant reggetrek het.
Samuel is die nagwadrywer op die dorp. Toe Arrie aansien gesoek het, was sanitasie laaste op sy lys. Die dorpsmense gebruik nog steeds nag-emmers by hul huise! Samuel verbeel hom altyd die mense se kakreuke trek in sy vel in. Hy vat die spuitbotteltjie Man to Man-deodorant en spuit dit mildelik oor sy lyf, dat dit amper soos ‘n wolk om hom hang. Hy stap voordeur toe.
Buite stap hy tot teen die voorhekkie. Serena, sy vrou, is besig om met ‘n grasbesem die sand netjieser te vee, al om die blombeddings weerskante van die hekkie aan die straatkant. Sy is nou anderkant die hekkie doenig.
Samuel leun met sy voorarms op die hekkie en vra haar: “Kry ‘n man nie meer ‘n soen wanneer hy van die werk af kom nie?”
Serena swaai met ‘n glimlag om na hom toe. Sy’t ‘n geruite ligblou werksrokkie aan (die soort wat die ryk whiteys altyd vir hul bediendes by Pep koop om huiswerk mee te doen – amper ‘n soort uniform.) Serena het dit vir haarself gekoop sodat haar groot borste, sonder bra, vrylik los daarin kan swaai as sy dalk sweet van haar huiswerkery. Net soms dra sy ‘n pêntie daarby.
Met die vinnige omswaai kom die een vol bors amper heeltemal uit, want sy maak altyd die boonste knopie los. Samuel trek sy asem in toe hy die ligbruin, amper wit, kontoer van die bors, met die donker tepel wat ook uitloer, sien. Laer af kan hy by die oopgevlekte uniform haar binnebeen sien uitsteek, amper tot by haar koek. Hy voel sy ereksie weer reageer, so erg dat dit deur die satynbroek vasslaan teen die ogiesdraad van die hek.
Serena stap tot by hom en laat leun die besem buite teen die heiningdraad. Sy bied haar mond gulsig vir hom aan met: “Môre my man. Ek het jou hoor inkom by die agterdeur en net daarna die stort hoor oopgaan. Omdat ek weet dat jy altyd moeg is en onmiddellik wil gaan slaap, het ek verdere afstof gelos. Ek het buite toe gekom vir skoon vee hier, sodat ek jou nie pla nie. So, lyk my jy’s nie vandag moeg nie of …”
Samuel smoor enige verdere woorde van haar met sy lippe oor hare. Hy sit sy regterarm oor die hekkie om haar skouers en trek haar tot teen die hekkie. Hulle tonge verstrengel soos die slange op Medusa se kop. Met sy ander groot hand gryp hy daai een tiet. Hy druk en knyp dit tot hy die swart tepel voel hard word.
Serena ruk met ‘n blos haar los. Sy bêre die tiet terwyl sy oral om hulle loer en die boonste knoop vasmaak. “Jirre Samuel, die son het noggie eers uit die hemel begin bak nie en hier onder spat jou jags vet al asof dit gaan uitbrand!” skaterlag sy. Sy het nou omgedraai en leun terug teen die hekkie tussen hulle, sy arms om haar gevou.
“Kom ons gaan maak ‘n lêtjie toe,” knibbel hy in haar oor.
“Jy weet goed daar’s twee dinge van jou waarteen ek nie weerstand het nie,” glimlag sy en plaas sy een hand bo-oor die uniform, op haar een bors waar die tepel ‘n dik knop wys. Dan lig sy haar regterhand op en strek dit terug, oor die hekkie. Sy druk dit teen sy wang en vryf teer oor die nag se stoppelbaard. Sy kyk steeds voor haar, weg van hom, as sy praat: “Ons gaan nou binnekant toe. Maar sê my eers wie se lanie-ryding staan vroegmôre daar voor die minisipalityt se deur?”
Samuel kyk oor haar skouer na die swart dubbelkajuit-Pajero met die stoflagie oor. “Ek het gehoor daar begin ‘n nuwe landmeter in oorle oom Piet Plakkies se plek, nou dat hy mos laas maand so skielik aan die kinkhoes dood is. Hy kom glo van êrens in die Vrystaat af. Dis seker hy.”
Hy vryf haar harde, ronde tepel tussen sy duim en voorvinger. Sy’t intussen haar regterhand laat sak. Dis steeds aan sy kant van die hekkie. Oor die hekkie heen vat-vat sy voor aan sy broek. Sy vryf sy staaf bo-oor die dun broekie, op en af.
Serena draai skielik om en gryp die besem. Sy lig dit oor die hekkie en gee dit vir hom aan. Haar stem is ferm as sy sê: “Dra hierdie besem voor jou broek wanneer jy nou ingaan, want tot die bergies daarbo innie berg sal jou vlagpaal kan raaksien.” Sy lag weer tintelend terwyl hy huis toe stap en sy nog ‘n rukkie kyk, voordat sy die hekkie oopmaak.
Wanneer sy deur die hekkie is en omdraai om dit op knip te sit, sien sy ‘n blok van ‘n man wat by die kantore uitkom. Hy stap na die Pajero toe. Hy’t ‘n Sherlock Holmes-pet op sy kop met ‘n bypassende driestuk-tweedpak aan sy lyf. ‘n Rooi strikdas pryk om die nek. Sy broekspype eindig in blinkgepoleerde sandbruin stewels met kamaste. Hy moes haar opgemerk het, want hy lig die pet, wat blonde hare ontbloot, joviaal na haar kant toe. Met ‘n halfskaam, vinnige wuifie hier by haar bors, swaai sy om en haas haar in die huis in.
In die gang begin sy die oorrok se knope losmaak. Sy trek dit uit en gooi dit eenkant toe wanneer sy die slaapkamer binnetree. Dan steek sy haar duime in die pêntie se bo-rek in. Maar voordat sy dit kan aftrek, steek sy vas. Sy staar na Samuel. Hy lê nakend op sy rug. Met sy voël in sy vuis geklem, skuif hy die skagvel stadig op en af. Die groot pers kop steek aan die bokant van sy vier hamdik vingers uit, so dik en lank is dit.
“Jy moes jou van verander het van Groothand na Grootpiel toe,” lag sy skamerig na hom toe terwyl sy die klam broekie vinnig begin uitpluk. Maar haar oë bly in syne.
Hy glimlag terug en antwoord droogweg: “Dit sou nie fatsoenlik geklink het nie.”
“E-ek wil net vinnig buite se stof afspoel,” sê sy en spring onder die stort in. Sy laat die louwarm water vinnig oor haar hele lyf spuit. Dan druk sy haar vingers vroetelend in haar poes in totdat dit daar ook skoon is. Sy draai die krane toe en stap uit om af te droog.
“Los die afdroog, ek kan nie meer waggie,” kom Samuel se stem skor van die bed af.
Serena stap tot by die onderpunt van die bed. Sy merk sy wa staan nou penorent op sy lyf en sy’s seker sy kan die klopping daarin sien. Sy voel die lus wat warm uit haar vloei en meng met die water wat nog van haar poes afdrup.
“Wat is die twee dinge wat jou weerstand laat verkrummel?” vra Samuel. Sy antwoord nie.
Serena gly met haar knieë weerskante van sy uitgestrekte bene op die bed op en gaan sit hoog op hom, op sy bobene. Sy vryf met haar een hand tussen sy borshare en die ander vou om sy stingel. Sy trek sy voorvel vorentoe, tot dit styf oor sy glans span, sy kop heeltemal toegetrek. Dan trek sy dit weer terug, tot die kop heeltemal ontbloot is.
Serena kyk diep in sy donker kykers as sy uiteindelik praat: “Wanneer jy my soen soos daar by die hekkie, dan word ek sommer nat van onder. En wanneer ek hierdie wonderlike voël sien en voel – selfs net aanraak – dan weet ek ek wil nooit ooit ‘n ander man in my hê nie.”
Sy lig haar lyf en skuif effens vorentoe op haar knieë. Dan laat sak sy haar lyf stadig tot die punt van sy voël in haar spleet is. Stadig begin sy dan oor sy voël verder afsak. Vir ‘n oomblik sien Samuel die pienk van haar binnelippe voordat hy haar neerdaling op hom tegemoetkom. Sentimeter vir sentimeter stoot hy stadig in die nou stadig afsakkende lyf op.
“O Samuel … my Samuel,” kners sy deur haar tande wanneer hy ten volle in haar is, sy boude in die lug gehou.
Hy begin beweeg, maar met toe oë druk sy hard op sy bors en vra: “Wat van my laat jou altyd so begeer en verlang na my?” Haar oë gaan oop en sy staar indringend in syne.
“Jou tiete maak my mal … wanneer ek jou swart, harde tepels op daai volmaakte ronde heuwels sien, wil ek sommer kom. En ook die riffels binne jou moemf. As my meneer daaroor gly, voel dit asof ek een word met jou.”
Samuel se arms reik uit en hy neem albei borste ten volle in sy hande. Sy gryp aan sy voorarms vas. Dan begin hulle met kort haaltjies ry. In en uit … en op en af beweeg hul lywe met ‘n ritme wat onwillekeurig begin toeneem.
“Sa-m-uel … dit voel asof ek in die hemel ingaan-n-n,” sê sy hortend.
Samuel trek sy penis amper heeltemal uit en skuif sy boude bietjie laer af op die bed. Sy groot kop gly weer tussen haar poeslippe in en dan op in die gleuf, tot by haar opening. Hy druk sy kop deur die noute en dan opwaarts. Hy voel hoe dit teen die verhemelte van haar poeskanaal vasdruk.
“Die poorte is nou oop … gaan die hemel binne,” sê hy met oorgawe. Dan begin hy stamp teen wat hy vermoed haar G-kol is. Aanhoudend en ritmies bly sy kop daar stamp.
“Nee-e-e Samuel … o … liewe jir-r-e … wat gaan nou aan?” gil sy. Haar hande gryp haar hare op haar hoof en sy swaai haar kop heen en weer.
Genotsgille en kreune ontsnap uit haar mond. Haar onderlyf het nou ook wyer en harder begin beweeg. In pas met Samuel slaan haar binnekant ritmies vas teen sy peniskop – aanhoudend.
Serena se orgasme, as dit aanbreek, laat haar hele liggaam wriemel in ekstatiese genot. Samuel voel haar sappe wat stroom oor sy piel. Hy hou haar aan haar arms stewig vas totdat die ontploffing in haar bedaar en sy dan inmekaar vou en op sy bors neerplof. Hy streel saggies op en af oor haar rug totdat haar asem ophou jaag.
Haar bolyf begin saggies en stadig orent kom. Sy skuif langsaam ‘n entjie terug en kom weer op sy bodye tot ruste. Sy voël het intussen uitgeglip en lê soos ‘n stuk wors voor haar poeslippe.
“Wat was dit wat so pas gebeur het?” vra sy met ‘n klein stemmetjie. Haar bolyf bewe.
“Jý is my hemel, Serena.” Hy trek sy asem saggies in. “Ons het nou net die poorte saam betree.”
Sy kyk af na sy semi-slap wortel wat voor haar lê. Sy tel dit teer op in haar hand. “Het jy dan ook gekom?” Haar hand skuif sy voorhuid terug oor sy kop. Nog semen loop in ‘n dik straal uit oor sy voël, tot op sy maag.
Hul oë lig op na mekaar en dan glimlag albei. Sy skuif haar lyf af van syne en nestel in sy arms teen sy lyf.
Na ‘n rukkie, terwyl sy met haar lang vingers krulletjies draai in sy borshare sê sy: “Ek het toe die nuwe landmeter gesien v’more.”
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Piele, ou Jack, dankie vir die aanmoediging.’n Storie vat ek al laas November geskryf het. Ek hoop jy geniet die opvolgende episodes net so veel. Cheers !
Ek kan nie wag vir die opvolg nie… baie goed geskryf dankie