
Die jare verander jou nie
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
Sowat ‘n week na ek laas by oom Potjie gekuier het, kry ek ‘n telefoonoproep van hom af: “Ou Wille, ek wil vandag ‘n gunsie vra as jy kan, en wil help.”
“Ai, Oom, hoe vra jy nog, natuurlik sal ek … vra, ek luister.”
Hy maak keelskoon: “Jy onthou Mirna wat jy ‘n week terug hier by my ontmoet het … my buurvrou?”
“Ja, die mooi vrou wat Oom nog eendag vir my iets oor wil vertel?”
“Einste … maar om te vertel … my moed sal my seker begewe voor dan. Hy gee ‘n kuggie. “Ewenwel, sy’t my vroegdag half benoud geskakel oor ‘n stuk dak van haar huis wat na die erge wind van gisteraand dreig om in te val. Ek is egter druk besig, want ek dip en oormerk skaap vandag. Toe dog ek miskien kan jy daar gaan help. Ek’t dit vir haar genoem en sy het opgewonde geantwoord: ‘Wille is meer as welkom hier, solank ons die dêm dak regkry!'”
Ek het geen rede gehad om nie aan oom Potjie se versoek te voldoen nie.
***
Nou is ek op pad na Mirna toe met my bakkie: sommer net ‘n kortbroekdenim en ‘n T-hemp aangetrek, en ‘n paar plakkies. Ek vertrou maar sy’t volk wat die werk kan doen, ek sal net delegeer! Ek sit voet neer, want die vroumens is nogal nie te onaardig nie.
Wanneer ek handrem optrek op die werf, kom sy net om die hoek van die huis gestap. Sy glimlag groot en lig haar hand, met ‘n hamer daarin, as ‘n groet. Dan kom sy haastig na my bakkie toe aangestap.
Agter my sonbril bewonder ek haar pragtige songebruinde bene soos sy naderkom, want sy’t ook ‘n kortbroek aan. Bokant dit het sy ‘n noupassende hempie van rekstofmateriaal aan wat net met twee toutjies oor die skouers daai mooi groot borste binne en bo hou. Sy kan nie al 58 jaar oud wees nie! raas my kop.
“Hallo Wille, welkom hier by my!” glimlag sy weer wanneer sy by die bakkie is. “Dankie dat jy kom uithelp.” Sy maak die bakkie se deur oop. “Ek’t Klaas gestuur om nog volk te gaan haal, dus kan ek en jy solank gou ‘n koffietjie drink.”
In die kombuis gaan sit ek langs die stewige houttafel. Ek hou haar dop as sy die outydse ketel met die tuisgemaakte filtersakkie optel aan die handvatsel met ‘n vadoek – waar dit warm staan en prut op die stoof met ‘n stoompie wat by die tuit uitkom. Die koppies is klaar reggesit en die melk en suiker staan onder doilies op die tafel. Sy skink.
“Help jouself met suiker en melk, ek drink myne net so.” Ek kan nie help om na die mooi rondings van haar ferm borste te kyk toe sy die koppie na haar mond toe bring nie.
“Sê my, Wille … ek skat jou seker al so in jou dertigs … het jy nog nie aan vrou vat gedink nie?”
Ek sug. “Daar was ‘n meisie so paar jaar terug, maar sy’t my gelos soos ‘n vrot pampoen en van toe af loop ek maar verby.” Ek sluk van die sterk koffie. “Maar wat van jou? … na Neels se dood … het jy nog nie weer na mansgeselskap verlang nie?”
Sy sluk klein slurpies uit die koppie en kyk vir my oor die koppie se rand. “Die plaaswerk hou my besig en ek het darem vir jou en arme Potjie met wie ek soms saam ‘n dop drink en ‘n vleisie kan braai.”
“Jy weet wat ek bedoel, Mirna, los maar. Ons mans kan ‘n lopie êrens skoonmaak as die lus druk. Verskoon as dit vulgêr klink, maar julle vrouens sal uitgeskel word as hoere, sou julle ietsie soek om ‘n jeuk te stop.” Ek staan op, onderwerp afgehandel.
“Ons gesels weer hieroor, kom ons gaan kyk eers na die dak,” antwoord sy en stap vooruit.
Die dak se skade was meer as net gebreekte en gekraakte teëls. Sommige teëls het afgewaai. En buiten die een dwars spar wat gebreek het en die dak as ingetuimel laat voorkom het, was verskeie ander balke ook erg gekraak. Dis minstens drie dae se werk, het ek geskat.
Ek en Klaas-hulle het hard aan die werk gespring en aan die einde van hierdie eerste dag was ek uitgeput.
Toe ek eenkeer pas van die leer afgeklim het, staan Mirna daar met ‘n beker koffie: “Hoe erg is dit, dink jy julle gaan kan wen?”
Ek sê dankie vir die lafenis en lig haar in dat ons minstens drie dae sal moet werk, maar ons sal “wen”, probeer ek haar gerusstel.
Na ons gegroet het, ry ek terug dorp toe. Ek sien net uit na iets om te eet, ‘n lekker bad en ‘n slaap. So teen negeuur lui my selfoon net na ek onder die lakens ingekruip het.
Dis Mirna. “Verskoon my dat ek so laat bel, maar ek het aan iets gedink wat ek vir jou wil aanbied voor jy môre kom werk. Na ek vandag opgelet het jy is fisies redelik moeg na die dag se werk, toe dink ek: Hier is vier slaapkamers by my … waar ek mos alleen bly. En jy moet al die pad terugry dorp toe. Jy is welkom om môre hier oor te slaap. En oormôre of so kan jy teruggaan, want dan’s die joppie hopelik klaar. Up to you.”
“Dit sal beslis help, maar sal dit jou nie verontrief nie?”
“Geensins, inteendeel …” Haar sinnetjie hang in die lug en ek wonder hoekom.
Ek lag met: “Ek sal een van my weggesteekte bottels Roodeberg saambring as blyk van waardering.”
“Top! Dan kook ek vir ons ‘n lekker ete daarmee saam. Lekker slaap!” lui sy af.
***
Ek is hoogs beïndruk met my verblyfgeriewe toe sy my gaan wys waar ek sal slaap. Sonder om te veel detail te gee, kan ek volstaan daarmee dat my slaapkamer met sy en suite-stort vyfstergehalte is. Ek’s ook beïndruk met Mirna se sin vir styl en netheid.
Die skaapsnek met kluitjies en groente het vorentoe gesmaak saam met die wyn. Ons het baie lekker gesels en gelag tydens die ete en tussendeur persoonlike dingetjies van onsself met mekaar gedeel. Ons was nou soos ou bekende, amper intieme vriende.
“Wille…ek wil ook gou gaan bad, môre is weer ‘n lang dag. Jy kan gaan slaap as jy baie moeg is. Andersins kan ek jou roep as ek klaar is en dan drink ons ‘n nagsopie, ‘n likeurtjie met Arabiese koffie. Dit sal jou ‘n soete nagrus waarborg.”
“Roep maar, as ek wakker is sal ek kom,” glimlag ek vir haar soos sy alreeds wegstap.
Terug in my kamer trek ek my satyn-slaapbroekie aan. Met ‘n bietjie Djeep-onderarm-sproei, sommer oor my hele lyf, gooi ek die satynjapon (wat ek nog nooit gedra het nie!) ook om my skouers. (Ek slaap ook net met ‘n slaapbroek as ek nie by my eie huis slaap nie.)
Ek het so pas op die bed gaan sit, toe hoor ek Mirna van voor af roep. Ek stoot my arms deur die japon se moue en knoop dit dan toe met die gordel. Gelukkig het ek my pantoffels saamgebring. Ek glip hulle aan en stap vorentoe.
Wanneer ek die sitkamer binnetree, merk ek dat die huis se ligte al afgeskakel is. Daar is net ‘n breë ligbaan wat vanuit Mirna se slaapkamer se halfoop deur die donker versteur.
Ek aarsel, maar dan kom haar stem na my toe van my linkerkant af: “Ek het ons drinkgoedjies hier …” Ek begin soontoe stap en besef dis by die kombuis. Mirna se stem vervolg: “… maar ek wil gou die nuus kyk op TV en die enigste TV is in my slaapkamer. Sal jy omgee as ons dit daar drink?” Sy’t nou vorentoe getree, want sy verskyn in die ligbaan met ‘n skinkbord in haar hande.
“Volg my,” sê sy.
In die kamer moet ek eers my oë toeknyp vir die skielike skerp lig. Dan ruik ek ‘n egte, vroulike, sagte reuk. Dis soos mistiek in my neus. As my oë skielik weer fokus, sien ek Mirna staan bykans teen my. Sy’t die drinkgoedjies op haar bedkassie neergesit, die hooflig afgeskakel en net ‘n bedlampie brand.
Sy plaas haar hand op my boarm en vryf sensueel op en af oor die satyn. Sy kyk my reguit in my oë asof sy een of ander antwoord soek. Ek staar terug en weet nie watse boodskap ek probeer terugsein nie. Ek weet net dat die oomblik baie intiem is en dat my denke heen en weer en dan vêr vooruit snel … die fisiese oomblik wil ek indrink, en tog wil ek dit ook vermy.
“Jy kan op die onderpunt van die bed sit en ek sommer voor jou op die mat. Die nuus is net 15 minute.” Haar oë verklap dat die onbenulligheid wat so pas uit haar mond gekom het, glad nie betrekking het op wat sy graag wou sê nie. My oë is gefassineer met haar halfoop lippe wat so naby my in die gedempte liggie van die bedlamp blink. Ek sien haar neus en die vleuels daarvan wat vinnig oop en toe gaan. Ek kyk weer in haar oë en ek sien begeerte daarin.
Sy leun vorentoe en haar lippe fluister oor myne met die fynste aanraking: “Kom ons gaan sit.”
Ek sit op die bed se onderent met my gesig na die groot TV-skerm. Sy tel die afstandsbeheer op by haar kopkussing en skuif dit oor die gladde deken na my toe: “Stel solank kanaal 144 in. Ek loop net ‘n blitsige draaitjie.”
Ek verbeel my ek sien vir ‘n oomblik parmantige boude wat wys as die klere wip wanneer sy in die badkamer inspring met die deur wat toegaan. Ek druk die benodigde knoppies amper outomaties. Ek het nog nie eers gesien watse nagkabaai sy aanhet nie, dink ek – terwyl ek my gedagtes probeer bymekaar hou om die kanaal te vind.
‘n Sagte kolk-en-slurp-geluid agter die toe deur word net daarna gevolg met die deur wat oopgaan. Sy verpoos in die deuropening met ‘n haarknippie in haar mond. Al twee haar arms is in die lug agter haar kop, besig om seker nog haarknippies uit te haal.
Ek drink die prentjie in voor my. Mirna het ‘n ligblou, sagte, brokaat-tipe japon aan. Dit hang so tussen haar boude en knieë. Dis egter oopgevlek van haar gevroetel op haar hoof en ek kan sien onder dit is sy geklee in ‘n deursigtige, baie kort blou négligé. ‘n Broekie van dieselfde kleur sit om haar heupe. Sy staan effens op haar tone en haar areolas maak twee donker kolle op die ronde groot borste met haar dik tepels wat soos rosyne in die middel van elk troon. Daar is geen vet op daai lyf nie!
“En as jy so vir my kyk, Wille?” praat sy deur saamgeperste lippe met die haarknippies wat sy nog in die mond vasklem. Ek kyk vinnig op in haar gesig en merk ‘n sweempie van ‘n terglaggie om haar mond.
Ek kyk egter dadelik terug na die TV: “Ek wonder net hoe ver is jy, want die nuus gaan nou begin.” Ek besef ek het ‘n semi-ereksie en plaas my hand wat die afstandsbeheer vashou daaroor, bo-oor my broekie.
“Ek maak net gou my hare los, want ek slaap nie met knippies in my hare nie.”
Sy kom sit op die mat reg voor my, met platgekruiste bene. Haar rug raak-raak aan my knieë. Sy skuif effens vorentoe op haar boude en leun terug op haar voorarms agter haar rug wanneer die eerste berig begin.
Ek het geen benul waaroor die nuus gaan nie. My bolyf leun vorentoe en my kop is bo hare. My oë is vasgenael, van bo af in haar négligé in, waar ek haar tiete en tepels duidelik kan waarneem! My semi het nou tot amper volsterkte gegroei en ek hoop net sy kyk nie nou om nie!
“Wille, buig jou kop af hier by my … ek wil iets in jou oor fluister.” Sy buig haar gesig nou agteroor, op en terug oor haar skouers. Ek buig vorentoe en ruik haar sjampoe van haar hare wat nou los om haar skouers hang.
Mirna se een arm kom op en gly om my nek. Sy trek my mond af na hare toe: “Ek is nie ‘n hoer nie, maar ek soek nou iets om my jeuk te stop,” fluister sy. My hande gly af en in die négligé in en vou om haar Torings van Babel. Sy suig my dringend in haar mond in. Ek proe ‘n peperment-smakie as ons tonge begin stoei met mekaar. Ek vryf haar tepels, wat nou kliphard is, tussen my vingers.
“Sjoe … joe … kom af hier na die mat toe,” hyg sy, “ek’s nou baie warm, dit was lank laas.”
Ek skuif vorentoe dat my erekte voël, nou uit die satynbroek se een pyp gebaklei, reg bo haar gesig troon. Ek sien haar oë rek. Sy draai vinnig haar gesig weg, maar kom dan op haar knieë en draai om. Sy skuifel nader aan my bekken. My knieë gaan spontaan oop as ek sien in watter rigting sy mik. My boude is stewig op die rand van die bed en my gepantoffelde voete nou ver uitmekaar op die mat – langs haar knieë. Dan is sy by my. Sy vat my meneer half versigtig in haar hand en kyk op na my. “Jou voël is baie mooi … mag ek hom suig?”
Sy wag nie vir my antwoord nie en haar kop sak af. Ek sien net die kroontjie van haar hare. Ek voel hoe sy my voorvel stadig terugtrek, die kop uitpeulend. Dan raak haar lippe aan die ontblote kop. Elektriese golwe flits deur my lus. Ek voel hoe sy die gleufie voor aan die kop prik-prik met die punt van haar tong, My voël ruk van die lekker. Dan vou haar mond om my glans! Dis soos ‘n lewende oesterskulp wat daaromheen vou.
Ek druk met my onderlyf vorentoe, my boude net-net nog op die rand van die bed, sodat sy nog meer van my in haar mond moet inneem. Haar regterhand skuif nou op en af met die regopstaande stang. Die ander hand maak ‘n bakkie om my eiers. Sy lig-lig hul effens, asof sy hulle weeg. Dis genot wat ek nog nooit ervaar het nie, van die lekkerste ooit, dink ek.
Ek leun vorentoe oor haar hoof in my skoot en kry met my regterhand van onder af haar linkertiet beet. Dit wip die heeltyd saam met die aksie van haar mond wat nou op en af gly oor my penis. Die tepel is kliphard en voel soos ‘n albaster wat in my palm rol. Ek stryk my ander hand oor die japon op haar rug, tot by die naatjie wat by haar stuitjie begin. Dan frommel ek die japon met my vuis in om by die nou karig bedekte boude uit te kom. Net die blou broekie is nog tussen hulle en my hand. Terselfdertyd voel ek hoe my volle meneer nou in haar keel afgly. Rillings van genot hardloop deur my hele lyf.
Ek lek lang hale oor haar rug as ek haar négligé saam met die japon hoog teen haar byna horisontale rug optrek. Ek los die kleding en laat my hand weer teen haar rug afgaan. My hand se vier vingers skuif by haar boude onder die broekie in. My middelvinger gaan nou voel-voel in haar boudegleuf af. Dan voel ek met my middelvinger die kommetjie van haar anusopening.
Mirna se liggaam verstyf skielik, my voël plop uit haar mond uit en sy beur orent. My linkerhand onttrek tussen haar boude en my regterhand, wat nog steeds op haar tiet was, word ook bevry as sy regop kom op haar knieë. Teleurgesteld sak ek terug op my rug. O fok, sy hou nie van anale dinge nie! gaan dit deur my kop.
“Jammer, ek moet net gou iets kry.” Sy spring op en beweeg om die bed na haar bedkassie toe. Vir ‘n oomblik hoop ek sy gaan ons nagsopies kry. Ek laat sak my voorkop op my vuis, met my elmboog gestut op my byeengebringde knieë. Wat nou?
Meteens verskyn haar voete op die mat voor my terwyl ek Riaan se stem op die TV hoor: “… en nou die weervoorspelling.” Ek lig my hoof. Mirna staan nou poedelnaak voor my! My blik slaan vas op haar vrug wat sentimeters van my gesig af is. Ek ruik haar. Dis soos die geur van skoon water – jy’s nie seker of jy dit regtig ruik nie.
Ek verkyk my, want sy’s nie daar kaalgeskeerd nie – soos wat die meeste vrouens dit mos deesdae doen. Haar heuwel is netjies getrim. Die buitelippe staan dik uit, soos vars sampioene wat teenmekaar gedruk word. Ek merk ‘n nattigheid in die gleufie tussen hulle. My blik gaan op, oor die effense deegvel by haar magie wat bietjie uitstaan. Aan haar sye, in haar hande, sien ek twee houertjies wat lyk soos die snuifblikkies wat oom Potjie gebruik wanneer hy knippies snuif met duim en voorvinger daaruit knyp.
Sy sak weer af op haar knieë voor my. Sy sit die twee houers neer op die mat en lig dan my gesig op van my knieë, na hare, met al twee hande. “Wille … dit was skielik, ek was nie voorbereid nie …” Haar oë soek in myne. “Nie gedink dit sal só vinnig só ver gaan nie.”
Haar gesig kom nader en haar lippe is sag wanneer sy my soen. Haar vingers vryf liggies weerskante op my slape. “Is jy seker jy wil voortgaan van waar ons nou is? Ek is baie ouer as jy?” Haar oë vra weer vrae in myne.
Ek lig my hande van die bed se rand af en plaas hulle bo-oor hare en soen haar innig. Haar mond en lippe voel vir ‘n sekonde stram, maar dan gee sy oor. Ons tonge speel en vou om mekaar. Ek stoot haar gesig weg en ons oë is nou etlike sentimeters van mekaar af. Ek voel haar asem op my neus.
“Mirna, ek weet nie of ek al ooit so intens begeer het om met ‘n vrou liefde te maak nie. Want dis hoe ek nou voel om jou liggaam te kan verken,” fluister ek. Op die agtergrond hoor ek die TV. Edwill van Aarde speel “Tender moments” van Jim Reeves op sy program Goue treffers.
“Kom lê op die bed by my, asseblief.” Sy beduie na die bed toe.
Ek skop my pantoffels uit en skuif op oor die bed, sodat my hoof nou op ‘n kopkussing rus. Ek lê op my rug en my dik, semi-erekte penis rus nou, duidelik omlyn in die satynbroek, op my linkerdy. Mirna verrys van die onderent van die bed en stap om tot teen die kant van die bed, tot by my. Sy plaas die twee houertjies op die bedkassie langs die glasies. Wanneer wanneer sy regop kom, gooi sy haar hoof agteroor en skud haar hare weer los. Haar slanke halslyn het ‘n eie skoonheid, maar dis haar regop dik tepels wat my weereens betower. Dit lyk soos ligbakens vir verlore skepe op ‘n donker see. Wanneer sy op die bed klim, skuifel sy op haar knieë tot langs my.
“Hiermee moet jy my asseblief help,” sê sy skamerig terwyl sy steeds op haar knieë staan. Sy hou een klein ronde blikkie uit na my. Ek kom orent op my een elmboog en neem dit by haar, my gesig vraend na haar gerig.
“Neels is nou al twee jaar oorlede en ek het sedertdien nog met geen ander man omgang gehad nie. Te oordeel na daardie kolos van jou,” sê sy terwyl sy met haar kop knik na my penis wat nou roer op my bobeen, “is jy baie groter as wat Neels was. Om ongerief en pyn te voorkom na so ‘n lang tyd, en sodoende my lekker dalk te verminder, wil ek vra dat jy daai room mildelik binne my sal aanwend en insmeer. Sal jy?” vra sy terwyl sy my hand vat en dit nader aan haar poesie bring.
Ek draai die blikkie se deksel oop en ruik aan die ligpienk jel daarbinne. Reukloos …
“E-en …” Sy bly stil en ek kyk op na haar gesig. Sy slaan haar wimpers skaam af en haar hoof draai effens heen en weer asof sy verbouereerd is: “ … jy moet maar by b-beide gaatjies s-smeer, want ek het jou vinger netnou gevoel hier agter. Ek het nog nooit anale seks gehad nie.” Sy lig haar oë op en kyk reguit in myne in. “M-maar sou jy daarvan hou, is ek gewillig dat jy my leer en wys. Solank jy belowe om dit langsaam en versigtig te vat.”
Ek kom ook op my knieë op die bed en skuif tot reg teen haar, dat my erekte penis in my broekie teen haar dy stamp. My vingers beweeg sensueel oor haar skouers en af totdat ek al twee borste ten volle in my hande het. Haar arms het om my nek geglip en sy trek my gesig af tot ons lippe weer ontmoet. My vingers knyp aan haar verruklike tepels en trek aan hulle tydens ons intieme soen. Ek skuif my handpalms oor haar vel na onder tot ek haar poeshaartjies voel kielie.
Steeds op ons knieë staande, het sy haar duime by my slaapbroek ingehaak en begin dit aftrek. Sy lig my penis op en druk dit teen my maag vas sodat die broek makliker afkom. Ek sit my een arm om haar rug en skuif die ander een oor haar magie, waar ek sirkels maak met my handpalm. Ons sak af met ons sye teenmekaar, tot ons koppe altwee op die kussings lê.
Ek soen haar op haar wange en voorkop. Met ‘n piksoen op die punt van haar neus, kom ek weer op my knieë en tel ‘n los kussing op. My penis staan horisontaal soos ‘n sinjaal. Ek merk hoe sy vinnig na hom loer terwyl ek die kussing dubbel vou en onder haar boude indruk. Haar een hand is besig om een van haar stywe tepels voortdurend te stimuleer met vryf en trek tussen haar duim en voorvinger. Haar oë smeul terwyl sy na my ereksie kyk.
Ek maak weer die houertjie oop wat ek al die tyd met my pinkie en ringvinger teen my handpalm vasgeknyp het. Ek skuif haar bene oop met my elmboë en skuif my lyf op my knieë tussen hulle in. My horisontale sinjaal wys direk na haar gesig.
“Wil jy nou omdraai vir my?” vra ek terwyl ek sien dat sy nou al twee tepels op en af trek. Ek lees die onsekerheid in haar oë en ek buk af en soen haar in haar naeltjie. Ek trek dan nat sirkels daarom met my tong wat al hoe wyer uitkring – tot ek net bo haar vrug is. Die feromone van haar afwagting het ‘n reuk van hul eie. Ek trek my tong op en af oor haar gleuf. Dis reeds nat, maar weens my tong vorm daar ‘n meer prominente smeersel. Haar knieë ruk weerskante van my hoof en haar hande is skielik tussen my hare asof sy my hoof wil oplig.
Sy het egter nog geen aanstaltes gemaak om, soos ek versoek het, om te draai nie.
Ek kom weer regop en kyk in haar gesig.
“Wille … sjit, man … ” Sy kyk half benoud vir my met groot oë.
“Ons sal agter se lekker los vir ‘n ander keer,” sê ek gerusstellend.
Gedagtig aan wat sy oor my grootte gesê het, neem ek met die voor- en middelvinger van my regterhand ‘n dik klodder jel uit die blikkie. Dit verdwyn in haar sloot in terwyl ek bly kyk in haar oë. Ek smeer orals binne en oor die wande van haar poeskanaal so diep moontlik. Haar onderlyf begin op en af beweeg met my vingers. Sy byt een hand se kneukels en draai haar gesig weg van myne. Ek trek my vingers vir oulaas stadig uit haar gladde poesie. Ek neem my kloppende voël in my hand om van die jel daaraan ook te smeer.
Mirna sit egter skielik regop en sy gryp my hand: “Wag net…” Sy leun oor na die bedkassie en tel die ander klein blikkie op en maak dit naarstiglik oop. Terwyl sy ‘n titseltjie van die swart salf bewend oppik met haar voorvinger, skuif sy my voorvel af met die ander hand dat my akker eintlik blink van die prekom. Sy wend dit aan al om die gleufie en die voorkant van my glans. Ek voel my ereksie nog stywer word van haar aanraking.
“Dis ‘n eeuoue Chinese balsem by name Pau Yuen Tong wat uit hoogs geheime kruie vervaardig word. Dis spesifiek om die senupunte tydelik te verdoof om jou klimaks te vertraag.” Sy gooi die blikkie eenkant toe en trek my aan my rug na haar toe terwyl sy weer teruglê en haar bene wyer oopmaak. “Kom steek my nou lank – stadig en aanhoudend – soos ek daarvan hou.”
Ek terg haar eers met ‘n truuk wat ek in ‘n pornofliek gesien het. Ek druk die kop tussen haar poeslippe in, beweeg hom met my hand op en af, en trek dan weer terug. Ek herhaal dit nog drie maal voordat sy met ‘n snak skree: “Sit hom nou verdomp in!”
Ek gly seepglad in haar in, soos ‘n geoliede geweerslot wat toegemaak word. Haar hande gryp elkeen een van my skouerknoppe vas en sy trek haar doos stadig terug en stoot dan weer vorentoe. Dié stadige aksie is vir my ‘n eerste en uiters genotvol. Dis asof elke plesiergevoel wat daaruit ontluik, uitgerek word tot ‘n maksimum.
Ek kyk in haar gesig, sien haar glimlag en ek fluister: “Mirna, dis ongoddelik lekker.”
Sy tuit haar lippe in ‘n stille soentjie in die lug na my toe: “Ek weet. Dis waarom ek die Chinese balsem gesmeer het – sodat ons die lekker kan uitrek. Ek hoop net ek kan ook nog ‘n bietjie hou, want jou meneer maak opslae binne my.” Ek voel haar vingers knyp en los op my skouers met elke stadige in en uit van ons ritme.
“Soen en byt my tepels asseblief.”
Ek neem haar een ongelooflik dik en ronde rosyn in my mond. Ek voel hoe haar liggaam reageer. ‘n Kreuntjie ontsnap uit haar mond en spiertjies binne haar knyp en los om my voël. Ekstase riffel binne my. Ek rol haar niekerbol met my tong en ek gee ‘n suigie voor ek dit liggies byt.
“Bliksem, Wille …!” Haar pas versnel die stadige ritme effe.
Ek is verstom dat ek nog nie gekom het nie. Dis asof my saad net onder die oppervlak borrel. Die Chinese kan beslis nie net rys kook nie!
Ek begin my penis met sy sensitiewe glans rond te draai – dit soos ‘n roerlepel om en om te roer – met elke instoot. Ek voel hoe ek aan al haar wande raak binne haar.
“O fok, wat maak jy nou-ou-ou!” gil sy en haar beheer knak. Sy stamp meteens hard en ras teen my met ‘n asem wat jaag.
Haar tempo spoor my ook aan. Ons naai nou baie vinnig. Ons lywe klap teen mekaar en wanneer haar vingernaels in my skouervleis krampagtig vasslaan, skree sy hortend “Ek kan nie meer terughou nie!”
Wanneer sy kom, ruk haar hele lyf in ekstase en haar tiete slaan teen my bors terwyl sy aanhoudend roep: “Wille! … Wille!” Ek voel hoe my Chinese sluise breek. Ek skiet skoot na skoot my sperms in haar in, asof dit nie wil ophou nie.
Ons pas neem uiteindelik af. Wanneer sy my seer skouers los en haar hande langs haar sye val, trek ek my voël stadig uit haar uit. Ek sien hom baie nat en slymerig tevoorskyn kom. Ek rol om tot langs haar, op my rug. Ek maak my oë toe en voel die warmte deur my lyf en ‘n gelatenheid in my gemoed. Stilte hang om ons al twee.
“As ek nie by die jonger meisies van jou lewe bygehou het nie, sê ek jammer. Maar die jare verander jou nie,” verbreek sy die oomblik. Ek maak my oë oop en draai my gesig na haar kant toe. Sy staar op na die dak.
“Mirna, ek het nog nooit sulke seks beleef nie. Jou ervaring en insigte en dinge wat jy my so pas geleer het, kon geen jong meisie my ooit laat ervaar het nie. Dankie dat jy net jy is.”
Haar gesig draai nou na my toe as sy sê: “Jy het my laat kom soos ek nooit ooit by Neels gekom het nie. Jy en jou meneer het dinge aan my gedoen wat ek nog baie lank sal herleef – in baie eensame drome wat soek na seksuele vervulling.”
Ek neem haar hand in myne en gee dit ‘n innige drukkie.
“Wil jy my vertel wat skeefgeloop het tussen jou en oom Potjie?” Sy gee my hand ‘n drukkie terug.
“Jy mag dit asseblief nooit laat uitkom wat my antwoord is nie. Maar die jare of die Buffelsfontein-brandewyn het hom ingehaal. Nie eers met al my vernuf kon ek hom styf genoeg kry dat ons ons lywe kon deel nie.”
Haar oë gaan weer op na die plafon. Ek wonder of sy nog van oom Potjie droom. En ek wonder wanneer skink sy die nagsopies.
6 COMMENTS
Will ou maat skuus ek was stil. Jou stories is befok. Op daai ouderdom sou ek sooo graag ook n tannie wou ordentlik spyker
Ek wil altyd enige tannie bykom…is maar my natuur Jack.
Will jou ou doring. Dis mos nou n storie en n half.ek kannie wag vir die vervolg nie. Absoluut puik.
Dankie JouBok & Always…sulke terugvoer is al wat ek vra na ‘n storie van my geplaas is !
Dit kan negatief ook wees, solank ek weet daar’s lesers wat dit geniet het.
Geen ander vergoeding kan vergelyk met kritiek nie: Dan weet jy as skrywer “I’m alive”
Weereens PUIK geskryf, laat my verlang na die telefoon sentrale girl so 8 jaar ouer as ek. jare trug
Wille ek sien altryd uit na jou Stories
Dis ‘n lekker storie die Wil. Dankie
Man ek verlang nou na ‘n plaas waar ‘n vrou weet hoe om haar stukkie nat te boer.