Bucket list (4)

deur Pacman

Sy staan op, kom staan by my en soen my. Sy hou my gesig vas en haar oë is toe. Dan val die japon oop en hang oor haar skouers, my hande is op haar heupe. Ek moet al my wilskrag inspan om nie onmiddelik daai borste te begin troetel nie. Dan staan sy terug, hou my een hand vas.

“Neem my af, gee my instruksies, hoe ek moet sit of staan. Geen gesig foto’s nie, asseblief.”

Sy draai om en gaan sit weer op die stoel, haar bene effens oop. Ek kan die French panty sien. Ek sien haar maag, die effense
rolletjie, die groot sagte borste en donker nippels.

“Wat wil jy hê moet ek afneem?” vra ek.

“Net wat jy wil,” sê sy in ‘n sagte stem. “Trek jou hemp en broek uit, die kamera is op die bedkassie.”

Laat ek voor begin …

Dis vroegoggend. My foon vibreer, dis ‘n boodskap van Monica af. Ons het nie baie kontak gehad na ons laaste (stomende) ontmoeting nie. Watter een verkies jy? Dis ‘n foto van panties op ‘n bed. Van links af ‘n swart satyn French cut, dan ‘n pers g-string met kant omboorsel, donkerblou katoen boyshorts, rooi lace bikini cut, en oranje satyn bikini snit met cut-out detail.

My hart klop vinniger. Dit hang seker af van die okkasie, skryf ek terug.

Wil net seker maak jy dink gereeld aan my vandag, as jy dan sou help om iets so privaat te help kies, kom die boodskap terug, en daar is weer so ‘n duiwelgesiggie agterna.

As ek jou my opinie gee, sal jy dit volg, en wat is die kans dat ek ‘n foto kan sien van jou wat dit dra? Ek voel ‘n roering in my broek. Kan my net verbeel hoe hierdie vrou in daardie nommertjies lyk.

Wel, miskien is dit jou gelukkige dag. Of dalk nie! Jy sal maar moet wag en sien.

Sy weet hoe om my gedagtes heeltemal te fokus op haar! Ek moet nou mooi dink, nie te gulsig of jags voorkom nie, maar haar ook aanmoedig om bietjie te waag. French cut, skryf ek.

Jy is nie voorspelbaar nie! sê Monica. Ek vat dit as ‘n kompliment. Dankie vir jou hulp!

Ek wil vra of ek ‘n foto gaan kry, maar los dit eers.

Ek hoor die res van die dag niks van haar af nie. Ek’s bietjie teleurgesteld, sy het my opgewonde gemaak, en ignoreer my dan. Frustrerend!

Net voor vyf nm kry ek weer ‘n boodskap.

Was ek darem nog so ‘n paar keer in jou gedagtes deur die dag? Weer is daar so ‘n paar duiwel gesiggies agterna.

Ek dink bietjie, wil nie oorhaasstig wees nie. Jy het nie nodig om my sò te terg om seker te maak jy bly in my gedagtes nie, skryf ek na ‘n paar minute.

Ek kry onmiddelik ‘n reaksie: Hoe het ek jou geterg? Agterna is ‘n prentjie van ‘n geel gesiggie met ‘n
swart sonbril op.

Ek het gehoop vir ‘n sexy foto van jou in daai French cut panty.

Haar reaksie is weer onmiddelik. So, dan het dit gewerk? Jy het heeldag aan my gedink!

Ek moet myself terughou, want ek wil haar vertel hoe ek daai French panty met my tande sal aftrek en haar klit met my neus sal vryf tot sy drup van die lus! Die idee dat jy so ‘n foto sal neem, vir my, is wat my laat dink aan jou. Nie
noodwendig die foto self nie.

Sy is stil vir so twee minute. Jy het ‘n sexy brein. Ek hou daarvan. Dan is dit weer stil, ek hoor niks van haar af nie.

Na 7:30 nm vibreer my foon. Dis ‘n foto van Monica. Self geneem, in ‘n spieël, skuins van agter af, sy kyk oor haar skouer na die spieël. Sy het niks bo aan nie, en haar een bors is duidelik sigbaar, amper asof sy spog. Want sy mag maar spog met daai vol, sensuele borste. Sy het wel die French cut panty aan.

Miskien wil jy self ‘n beter foto kom neem…

Meteens skop my hart harder en vinniger in my bors. My vingers bewe, en ek moet die sin ‘n paar maal oor tik om die spelfoute reg te maak. Intussen is daar nog ‘n boodskap van die mooi vrou af.

Of gaan jy nou hard to get speel? Weer met so ‘m duiwel gesiggie agterna.

Ek probeer tot my sinne kom! Jy vang my onkant, ek het nie gedink dit gaan my lucky dag wees nie! probeer ek.

Ek wag vir jou … is die laaste boodskap van haar af.

Ek’s deur die stort, geskeer, aangetrek, bottel wyn onder die arm, en in die bakkie.

Sy groet my met ‘n sagte soen op die wang. Ek kan ruik sy het al iets alkoholies gevat. Sy is in ‘n wit satyn-agtige kamerjas. Dis duidelik dat sy niks onder aan het nie, want haar borste dobber uitloklik rond, en haar nippels is baie sigbaar.

“Kom in, maak jouself tuis.”

Sy kom nie so vol selfvertroue voor in persoon as wat haar selfoon boodskappe voorstel nie. Miskien het ek sekere verwagtinge of voorafopgestelde idees oor haar, en dan wanneer ons saam is, is sy stiller en meer terughoudend as wat ek verwag het. Sy beweeg geruisloos oor die teëls en matte. Haar bewegings en handelinge is elegant, sy maak nie skielike bewegings of praat hard nie. Kalm, rustig, vol styl kom sy voor. Sy vat die wyn, en gee my nog ‘n soen op die wang.

“Dankie, ek waardeer dit,” en sy verdyn die kombuis in. “Wat kan ek jou aanbied? Whiskey, bier, wyn, water?” Sy glimlag terwyl sy praat.

“Whiskey sal lekker wees, dankie. Met ys en bietjie soda. Kan ek jou help?”

“Nee, ek drink dieselfde, so dis vining, ek’s amper klaar.”

Ek kyk die rond in die huis, die skilderye, ander potte en kunswerke. Daar’s ‘n groot drank-kabinet wat oopstaan, met glase en bottel oopmakers, en bottels drank. Lyk amper deurmekaar, maar tog lyk en voel dit reg. Dan staan sy reg voor my, gee my die kristal glas met die heuningkleurige drank in. Sy kom staan reg teen my, ek voel die koel satyn teen my vel. Haar bors skuur liggies teen my voorarm. Sy kyk my reguit in die oë, maar sê niks. Ek is opeens bewus van musiek wat speel, dis ‘n radiostasie met ligte musiek. Sy kom vorentoe en soen my, ‘n lang warm, nat soen. Ek proe die brand van die whiskey, en die fyn reuk van parfuum. Ons tonge vind mekaar, en vleg slymerig en elegant om mekaar. Haar lippe is sag, en sy byt my liggies tussen haar lippe vas. Sy treë terug, en vat ‘n groot sluk van die glas, en begin wegloop. By die deur wink sy vir my. Ek loop agter Monica aan soos ‘n hond wie se baas hom geroep het, sonder om te vra of te aarsel.

Sy gaan sit op ‘n stoel in die hoek van die slaapkamer. Die stoel is laag op die grond, en het nie armleunings nie. Dis oorgetrek in ‘n blink silwerige kleur material. Die gordyne hang van die hoë plafon af tot op die mat. Dis ‘n groot vertrek. Ek sien ‘n vollengte spieël in die hoek.

Die japon het eenkant toe oop geval oor haar bene. Sy het baie mooi bene, bruin en roomagtig. Sy leun terug in die stoel. Daar is net ‘n bedlampie wat brand, en die kleure van haar bruin bene, die room kleur van die japon, die heuning kleur van die whiskey gee die oomblik ‘n atmosfeer van elegansie en ou-wêreldse sjarme.

“Hou jy waarvan jy sien?”

“Jy is ‘n pragtige vrou,” sê ek.

Sy sluk weer aan die whiskey. “Jy laat my goed doen wat ek nooit eers sou van droom nie!” sê sy. “Hoe kry jy dit reg?”

Ek wil nie die oomblik bederf nie, maar ek weet ook sy het bietjie gerustelling nodig. “Solank jy dit geniet, en iets van jouself ontdek. Ek wil die leeuwyfie in jou laat uitkom. Daar is ‘n sexy kat in jou wat smeek om uit te kom,” probeer
ek.

“Wel, glo my, ek het nie gedink daar is so baie om te ontdek nie. Hierdie kat is besig om te ontwaak!”

“Maak die japon toe, en maak vas die gordel. Bly so lê op die stoel.” Sy doen wat ek vra. Kliek, kliek.

“Vou jou arms oorkruis, en vat jou borste in elke hand.” Kliek kliek.

“Sprei die japon oop oor jou bene, hou jou borste in jou hande. Maak jou knieë effens oop.” Kliek kliek.

“Vou jou hande onder die japon in en hou jou borste in jou hande onder die japon.” Kliek kliek.

“Hoe voel jou borste?” Haar oë is op skrefies.

“My nippels is kliphard. Ek het nagroom aan hulle gesmeer. Ek knyp hulle, en dit tintel deur my hele lyf.”

“Maak los die japon, en wys my jou borste en harde nippels.” Kliek kliek.

Ek kan sien haar mond is droog. “Vat ‘n sluk whiskey en speel dan met ‘n ysblokkie oor jou nippels.” Kliek kliek.

Dis ‘n hemelse gesig wat afspeel voor my, en Monica is in vervoering.

Ek gaan lê op die mat. “Kom staan bo-oor my.” Kliek kliek.

“Kom sit reg voor my gesig.”

Haar knieë is langs my kop, en die French panty enkele sentimeters van my gesig af. Ek kan haar ruik. Kliek kliek.

“Trek uit die japon.” Ek moet alles inspan om haar nie net daar en dan te gryp en haar te naai tot sy
flou val nie. Voor my gesig is die French panty vol belofte, haar dye is sag en warm. Ek kan lyntjies op
die panty sien, ‘n paar haartjies en definitief die heerlike gleuf. Verder op die borste wat soos ryp
somervrugte hang. Haar hande is op haar heupe.

“Draai om, en staan hande viervoet oor my met jou boude oor my gesig.” Kliek kliek.

“Skuif af, en lig jou boude en sak jou bolyf.” Kliek kliek.

Haar boude is oor my gesig, en ek kan haar geslag nou met sekerheid ruik. My penis wip-wip in my boxer onderbroek.

“Gaan sit wydsbeen op die stoel en lê terug.” Kliek kliek.

Ek beweeg op teen haar bo-been en neem foto’s. Hoe verder ek opgaan, hoe verder maak sy oop. Die satyn span styf oor haar geslag, beur teen die gladde materiaal.

“Druk jou hand voor in jou panty.” Kliek kliek.

Ek sien hoe haar vingers beweeg onder die satyn.

“Maak jou bene effens oop, en hou jou hand daar.” Kliek kliek.

“Geniet jy wat jy doen?” Monica knik net haar kop. “Trek die panty bietjie eenkant toe, ek wil jou nat vingers en bietjie
haartjies sien.” Kliek kliek.

“Hoe lank nog, Nick? Ek wil die panty uittrek,” prewel sy. Ek kan haar skaars hoor.

“Ek wil nog sien hoe jy speel.” Kliek kliek.

Haar vingers beweeg nou met meer ywer, druk dieper, trek harder. Ek kan die natheid hoor. Kliek kliek.

Sy leun agteroor, en haar een arm is agter haar kop. Sy maak haar bene wyer oop.

“Trek die panty effens af, tot op jou dye.”

In een beweging lig sy haar boude en trek die panty af. Kliek kliek.

My hande bewe. Ek sien die breë landingstrip, die nat blink haartjies. Haar lippe is geswel.

“Speel met jouself.” Haar middel vinger gly onmiddelik af in die gleuf, en trek dan op, sirkel ferm oor haar klit. Dan weer ‘n harde nat vryf en op oor die klit. Vinnig, hard, dan stadig en sag. Kliek kliek.

Haar oë is toe, en haar mond is oop. “Trek die panty heel af.”

Die panty val om haar enkels.

“Maak oop jou bene.” Kliek kliek.

Sy vryf en vinger nou harder. Ek gaan sit plat op die vloer, reg onder die stoel. Ek sien hoe haar hand en vingers deur die nat gleuf en geswelde lippe gly en werk. Ek ruik die onmiskenbare reuk van ‘n vrou wat gereed is om oor te gee aan haar drange.
Sy het nou twee vingers wat gly, vryf, druk, sirkel. Haar nek begin van kleur verander, word rooier. Haar vingers blink in die bedlampie se lig. Ek staan op, en verander die kamera se verstelling na video, en begin opneem. Ek plaas die kamera op
die bedkassie, en draai dit in ons rigting.

“Staan op en buk oor die bed.”

Monica huiwer nie, en met haar elmboë op die bed, bied sy haarself aan my. Ek trek my onderbroek uit. My harde penis wip. Ek
gaan staan agter Monica en begin haar ryp vrug bewerk met my vingers. Sy is vuurwarm en nat. Ek het twee vingers in haar, en begin ‘n stadige ritme opbou. Sy beweeg en draai haar boude om saam te werk. Stoot terug sodat ek dieper kan ingaan, en draai wanneer ek uittrek. Sy kreun en haal hard asem. Ek vryf hard oor haar klit wanneer my vingers ingly. Haar hande klem die kombers. Dan vat sy my penis met haar een hand tussen haar bene deur en begin trek en draai. Ons is nou in dieselfde ritme. Ek vinger haar nat vrug en sy bevredig my klipharde penis. Soos ek ingly, trek ek my vingers effens krom. Monica stamp nou terug, haar kreune en asem harder.

“Uuhh. Uuhh, Nick, ek is naby, Nick.”

Ek werk stadiger met my vingers, en stop dan. Sy is frustreerd.

“Moenie stop nie, wat doen jy?”

Ek self is nou naby aan die keerpunt. “Gaan lê op die bed.”

Haar bene is lam, en sy sukkel om op die bed te kom. Sy trek haar knieë op. Ek staan langs haar. My penis sentimeters van haar gesig af. Sy draai haar kop, en vat my stywe penis in haar mond. Warm en nat lek sy en suig sy. Ek sien die rooi liggie van die
kamera. Ek begin my penis vel op en af trek soos Monica suig.

“Ek wil sien hoe jy speel tot jy oorgee,” sê ek vir haar, en begin nou myself bevredig. My penis is nou nat en glad van Monica se speeksel. Monica se hand is weer hard aan die werk in haar nat gleuf. Ek hoor hoe haar vingers werk. Die prentjie wat voor my afspeel is soos ‘n erotise droom wat waar word. Die mooi vrou, besig om haarself in ekstase in te vinger, haar vol borste rol soos haar liggaam opwerk en begin oorgee. Ek voel die golf opstoot in my.

“Nick, Nick uuhhm, uuhhm, ek gaan nou uuhhm, ek gaan nou kom.”

Sy sukkel om die woorde uit te kry. Ek voel hoe my spiere begin saamtrek. Ek skommel en ruk my penis waansinnig. Ek
kan nie nou omdraai nie. Monica keun verwoed en vinger haarself tot oor die afgrond. Haar onderlyf begin ruk, en sy gee ‘n diep kreun soos ‘n dier. “Uuh, uuhh!!!” Haar vingers fanaties op haar klit, amper asof sy iets wil hard invryf. Ek begin self oorgee. Die gesig voor my is intens, intiem, en te veel. Ek staan nader na haar onderlyf, en mik na waar haar hande nog angstig besig is. My rug trek krom, en ek begin skiet. Skoot na skoot wit sperm tref Monica se lyf. Ek kreun van die ontlading. Ek spuit oor
haar vingers, haar geswelde lippe, haar klit, haar maag. Sy is in ‘n spasma en ruk. Ek skiet my sperm en ek wil nie ophou nie. Ek skommel en pluk my penis. Ek wil haar bedek met my vloeistof, asof ek haar wil eien, merk. My onderlyf ruk onbeheersd. Monica vou in die fetus posisie en gaan lê op haar sy, met haar boude na my toe. Die laaste skoot tref haar boud, en die blink slymerige vloeistof loop af in haar boudgleuf.

Ek val op my knieë. Dit voel of ek elke greintjie energie sopas uit my lyf gespuit het. Ek haal diep asem, en druk die stop knoppie op die kamera. Monica lê doodstil. Haar dye en boude blink van my sperm wat van haar afdrup. Ek vat die French cut panty en vee die sperm van my penis af.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

10 thoughts on “Bucket list (4)

  • June 8, 2017 at 9:18 pm
    Permalink

    my stroop loop skoon me Ek dit gelees het

    Reply
    • June 12, 2017 at 4:05 pm
      Permalink

      Dankie vir die kompliment!

      Reply
  • June 7, 2017 at 12:53 am
    Permalink

    Wat ‘n goeie beskrywing van ‘n lekker ontlading van wellus en sperm, tog het Ek in spanning gehoop dat hy sy stokstywe voël diep in haar gluef druk!

    Reply
    • June 12, 2017 at 4:32 pm
      Permalink

      Daar is nog ‘n storielyn of twee wat moet uitspeel. Watch this space…

      Reply
  • June 6, 2017 at 8:05 pm
    Permalink

    Pacman – wragtig pragtig!

    Reply
  • June 6, 2017 at 4:32 pm
    Permalink

    Is hier dalk iemand wat my hiermee kan uithelp asb???

    Reply
  • June 6, 2017 at 4:30 pm
    Permalink

    Bliksem!
    Voel of ek daar is en ek het juis dieselfde gevoel oor ‘n foto wat speeiaal vir my geneem word!

    Reply
    • June 7, 2017 at 8:29 am
      Permalink

      Ek is seker jy sal iemand kry om aan jou versoek te voldoen, Nostradamus, die voorwaarde is dat jy die foto( ‘s) met ons sal deel daarna ?…☺
      Wille Will

      Reply
  • June 6, 2017 at 3:48 pm
    Permalink

    Uitstekend geskryf ! Ek kon elke oomblik saam beleef.
    My emmer het oorgeloop……

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)