Blowjob bars

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Iemand het my vertel daar is baie blowjob bars in die Filippyne. Ek het nog net een blowjob bar ervaar ─ in Mexiko in die vorige eeu. Ek weet ongelukkig van geen blowjob bar in Suid-Afrika nie. Dis ’n oulike konsep. Aan die voorkant is ’n oop kroeg, en dan doer in die skemerige agterkant sulke inhamme waar ’n man kan gaan sit, amper soos ’n Spur-hokkie met ’n perdeskoentafel maar meer diskreet, hoewel jou hoof nog uitsteek. Deurgaans speel harde musiek, so geen krete word gehoor nie. Deurgaans vloei die tequila, so die kelnerinne se monde is mooi gesteriliseer. Die tips is massief.

One thought on “Blowjob bars

  • Maffer

    As ‘n blowjob nie bars nie is die job half gedoen

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)