16 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Lusman

    Daardie boude is so pragtig bollend. En hulle is so oulik teengesteld op en af bewegend. Verder is die mate van inwigting van die kledingstuk in die boudespleet in ook iets wat altyd in detail my aandag geniet. Dis besonder sexy!

    Reply
  • Petrus

    Elke aand droom ek van ‘n different boud…

    Reply
  • Sexiness lê nie in die uiterste alleen nie. Dit word vasgevang in die manier waarop ‘n vrou haar na buite uitbring teenoor mense ( veral mans)
    Baie min, indien enige, man hier het al enige naak deel van Annie gesien?
    Tog met haar eerlike terugvoering, deelname, insetsels en geselsies kom sy baie sexy voor.
    Hoeveel mans, op hierdie werf, het nog nie seks gedagtes gehad oor haar nie en selfs probeer aanlê met haar nie?
    “Sexiness is in the eye of the beholder”

    Reply
      • Ysbeer

        Groter boude is beslis baie mooi. Die sukses daarvan is, hoe die dame dit ‘presenteer’. Sy hoef nou nie haarself af te breek nie, maar met die regte presensie gaan sy koppe laat draai en aandag trek en behou.

        Reply
  • Ramkat

    Pel van my kyk eenkeer na ‘n maisie wat verbystap en laat hoor toe: “Ou Ramkat, daai girl het ‘n paar boude soos ‘n polisieperd se saalsakke…”
    Ek weet nou nog nie of dit ‘n kompliment was nie.

    Reply
  • Annie

    Ag, ek is tog so bly daar is mans wat van groot boude hou. Die media word so oorheers deur vroue met seuntjielywe, dat ons met die groot boude soos die uitsondering voel. En dat daar mans is wat dink selluliet is sexy, dit maak dan van my n moerse sexy vrou🤭

    Reply
    • annelisePost author

      Jy is anyway nog heeltyd baie sexy.

      Reply
    • Uther Pendragon

      Ek wens sommer ek ken jou beter Annie.

      Reply
      • Annie

        Laat julle my nou bloos

        Reply
  • Uther Pendragon

    Hierdie is mooi maar as dit nog groter en selluliet gehad het sou dit regtig vir my nog meer eroties gewees het. Gelukkig val meeste vrouens wat ek ken in my erotiese smaak maar hulle verskyn selde op fliekies.

    Ek wonder of die Groot Gat kompetisie by Cullinan Myn nog jaarliks plaasvind? Nou kyk, daardie tannies wat deelneem het lekker boereboude – soos die vrouens vammelewe toe gesinne baie groot was.

    Reply
  • Pieta

    Mooi Boude en sterk heupe maak my ongelooflik JAGS!!
    Dankie Annelise!! Wys joune ook blief!!

    Reply
  • Ysbeer

    Groot boude – klein boudtjies – voor boudtjies – agter boudtjies – brand boudtjies – koue boudtjies – winter bleek boudtjies – son gebrande boudtjies – eks mal oor boude en veral joune.

    Reply
    • annelisePost author

      🤦‍♀️🤦‍♀️🤦‍♀️🤦‍♀️😁😁

      Reply
    • Dodge

      Baie sexy clip. Alles in die clip is net sexy. Maandag is reggestel. Dankie Annelise.

      Reply
  • Anonymous

    Dankie tog! Ek dog niemand anders hou meer van groot boude hierso nie. Aan die ander kant – ek het begin dink dat ek die ek-hou-van-groot-boude monopolie op Kombiekiehier gehad het – en nou moet ek deel.

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)