11 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Ja, mooi bly mooi. En mooier as mooi moet geproe word om te waardeer.

    Reply
  • Wow…. dit bly maar my swakheid en n vrou se grootste bate…. laat ons manne smelt!
    Gou n storietjie hieroor:
    In my studente jare het ons gaan jool tydskrifte verkoop. Pare manlike en vroulike studente het elk n pak tydskrifte gekry om te verkoop, Saterdag oggend in die die stad. Toevallig het my vroulike maat die mooiste paar buuste gehad en sy het spesiaal n lae hals rokkie aangehad op die warm somersdag. Nodeloos om te se – ons tydskrifte is binne n oogwenk verkoop en ons het nog en nog gaan haal.
    Haar tegniek was om haar bates te gebruik en mans het almal daarvoor geval. Sy het n tydskrif in die hand gehad, voor die man gaan staan en haar ogies gerol en skaam gelyk… en haar bates so voor sy neus gehou en hulle hat almal gestaar en die geld uitgehaal en betaal sonder om weg te kyk! Pure vroulike talent!

    Reply
  • Verseker strelende kurwes vir ‘n man wat dit kan waardeer. Steeds bly Annelise s’n baie mooier.

    Reply
    • annelisePost author

      Hehe dankie maar julle kan nou maar ophou nice wees en op die ander weer konsentreer 🤗 Ek het net skuldig gevoel oor ek julle afgeskeep het en probeer opmaak. Maar ek is nou terug 🙂

      Reply
  • Johannnes du Toit

    Oe! So mooi. Dink net wat dit aan my sal doen as ek hulle teen my naakte borskas kan voel.

    Reply
  • Hierdie paar borste is mooi maar onse Edeldierbare s’n is mooier.

    Reply
    • annelisePost author

      Hehehe ag dankie 😘

      Reply
  • Pragtig en mooi en weer n Blou-Maandag!! Is dit Jou mooi borste Annelise??

    Reply
  • Verskoon my maar asseblief as ek staar!

    Reply

Leave a Reply to Pieta Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)