6 thoughts on “Bloufoto

  • December 23, 2017 at 11:33 am
    Permalink

    Met so ‘n voorliefde vir krale kan mens seker ook krale op ander plekke van die lyf verwag: Genitale bekraling sou waarskynklik nie tekortskiet nie en ‘n kraletjiebekroonde klitorale kappie sou sekerlik nie onvanpas wees nie. En sou mens in haar bedkassielaai en in haar hangkas kon loer, sou jy waarskynklik ‘n belegging in ‘n goeie kwota plesierkrale-stelsels kon sien. Aaneengestringde anale krale van gegradeerde grootte met, aan die een kant, ‘n handvatseltjie vir stadige insersie en vir langsame, sorgsame en genotvolle kraal-na-kraal-uitglipping verby ‘n knap anusringspier, sou beslis een van die gunstelinge wees. Mens sou ook nie verbaas wees as daar ook ‘n plesierkrale-stelsel met krale van verwisselbare grootte is nie — en wat dalk ook vaginaal gebruik kan word nie. En as jy verder kyk, sien jy dalk ook Luna-krale en Ben Wa-balle. Sjoe, by die gedagte aan al die plesierkrale-speelgoed, reik my hand sommer na my fynbekraalde penisring — met die hoop dat sy iets manliks bypassend sal verwelkom.

    Reply
  • December 14, 2017 at 9:38 pm
    Permalink

    Solank julle net nie rook nie…..

    Reply
  • December 14, 2017 at 3:49 pm
    Permalink

    ‘n Mens sal moet pasop , hier jy kan dalk Maadag aan die klomp juwele “vashaak” en Donderdqag eers “loskom”.
    HAHAHAHAHA

    Reply
  • December 14, 2017 at 3:41 pm
    Permalink

    Ouma het ons, seuns en meisies, leer krale ryg toe ons nog noepsies was…wonder wat sy hiervan sou sê ?

    Reply
    • December 14, 2017 at 9:39 pm
      Permalink

      Solank julle net nie rook nie…..

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)