
Bergnimf
deur Whale
Dit is ysend koud buite die dun materiaal van die tentjie. ‘Fokken koud’ is ‘n meer akkurate beskrywing. Die wind loei en suis, en ek wonder of my chopper nog staan waar ek hom gelos het. Dis mistig en reën fyn met ‘n swoesj-geluid teen die tentjie. Maar ek is nie alleen nie, baie styf teen my lê die leier van die groepie klimmers wat ek vroeër vandag hier weg het nadat die baie berugte Drakensberg weereens bewys het dat jy nie net blindelings daar kan rondfoeter nie. Ek kan hoor sy slaap, blykbaar min gepla oor die wind wat dreig om ons met tent en al weg te waai. Ek trek die slaapsak wat sy my vroeër gegee het stywer om my. Ek het skaars geland om haar en hulle toerusting op te laai toe die wind so begin waai het, en dit het enige opstyging met iets kleiner as die starship enterprise onmoontlik gemaak. Ek voel lomerig en sluimer in.
-o-
Ek verbeel my nie, sy het tot teen my geskuif, met haar rug teen my lê sy en slaap. Ek weet nie hoe lank ek geslaap het nie, maar dit kan nie lank wees nie, want ek lê steeds in dieselfde posisie as netnou. Sy skuif nog stywer teen my aan en ek voel die roering doer diep onder in my slaapsak. Ek kan haar hare hier by my gesig ruik en dit ruik skoon en vars en vir ‘n onbesonne oomblik laat dink dit my aan ‘n berg-nimf. Die roering daaronder in my vliegpak is nou onmisbaar, ek is besig om ‘n horing te kry. Ek voel versigtig aan haar arm, maar sy lê doodstil. Ek besluit om my kans te vat en sit my arm om haar. In haar onderbewuste voel sy dit, want sy wikkel haarself in die omhelsing in. Al is sy in ‘n ander slaapsak kan ek haar liggaamshitte daardeur voel en dit stoot die koerasie verder op. Ek kan die sagte rondings van haar borste net-net deur die dik materiaal van die slaapsak voel, en vryf liggies met die binnekant van my voorarm daaroor.
Sy kreun liggies en ek stop, bang dat sy agterkom wat ek doen. Maar sy haal steeds egalig asem en ek try weer. Hierdie keer kreun sy nie net nie, sy draai effens na my sodat ek vryer toegang het. Toe weet ek, sy voel dit. Teen hierdie tyd kan ek die kloppende knop in my broek voel en weet ek die gloed op haar wange is nie van die koue buite nie. Haar oe fladder oop en ek kyk in die blouste kykers in wat ek al aanskou het. Woordeloos zip sy die slaapsak oop en ontbloot haar borskas waar die twee sagte bulte nou duideliker sigbaar onder die dik laag klere is. Ek raak van die handskoene wat ek aanhet ontslae, zip die dik baadjie wat sy aanhet oop en gaan voort om haar borste te masseer terwyl ek in haar oë kyk. Sy lê doodstil, maar ek kan aan haar asemhaling agterkom sy raak jags. Op wonderbaarlike wyse kry ek my hand onder haar hemp in ek begin met die sagte puntjies op haar borste speel. Haar asem jaag nou en sy vroetel met my slaapsak se zip. Ek weet wat sy wil hê en ek help haar om van die slaapsak ontslae te raak en sommer my viegpak ook. Ek lê kaalgat nou, en die snerpende koue buite is nie genoeg om die meneer van ‘n horing wat ek het enigsins te beinvloed nie.
Sy glimlag en twee kuiltjies verskyn in haar wange. Sy vroetel ‘n rukkie in haar slaapsak en bring dan die fynste kant bra te voorskyn, gooi dit in die hoek van die tent en vroetel verder. Dan volg ‘n g-string van dieselfde materiaal en sien die nat kol daarin blink voor dit die pad na die bra toe volg. Sy trek die slaapsak op tot by haar ken en kyk my uitdagend aan. Ek aanvaar die challenge, skuif nader en klim saam haar in haar slaapsak in. Haar gladde vel is sag en warm, en haar stywe tepels druk teen my borskas. Weens die beperkte spasie van die slaapsak druk my voël teen haar maag, en ek kan sien sy like dit. Haar hand verdwyn in die slaapsak in en die volgende oomblik vat sy my skag ferm vas en begin hom stadig bewerk. Teen hierdie tyd pyn dit al en ek besluit om die guns wedersyds te maak. Toe ek my vingers teen haar maag afgly ontdek ek ‘n welig bos hare daar onder. Sy lyk nie soos iemand wat dit natuurlik hou nie en ek glimlag vir haar.
Ek stoot my vingers liggies deur die weligheid en vat die knoppie daarin stewig tussen duim en voorvinger vas. ‘n Gedempte kreun ontsnap oor haar lippe toe ek dit met ‘n ligte draaibeweging trek en toe ek los stoot ek my vingers in die nat warmte tussen haar lippies in. Haar asem begin jaag, en toe ek my vingers die derde keer in die natheid indruk kom sy rukkend teen my hand. Dit is my teken en ek rol om tot bo-op haar. Ek kan in die blou oë sien dis seer toe ek my voël in haar indruk, maar sy skulp dadelik haar hande om my boude en trek dit nog dieper in haar in. Ek begin haar ritmies pomp, en met elke stoot kreun sy harder totdat sy met ‘n luide “Ah!” weer kom. Ek voel hoe dit uit haar koekie uit loop. Ek begin haar weer ry, maar die sametrekkings na haar orgasme is een te veel vir my en voor ek kan uittrek kom ek haar vol. Sy glimlag en trek my teen haar vas terwyl my voël nog in haar ruk. Eers toe ek heeltemal slap is en self uit haar uit gly rol ek af van haar af en besef terselfdertyd die reën het opgehou en die son skyn flou buite. Ek weet dit is ons enigste kans om weg te kom en sê dit vir haar. Soos blits pak ons op en stap gebukkend teen die koue na die helikopter toe.
Eers toe ons in die lug is praat sy weer: “O ja, my naam is Sonja, aangename kennis”. En sy glimlag weer die berg-nimf glimlag.