
Ben Newman se kinky illustrasies
Ben Newman teken graag tong-in-die-kies prente van karakters uit fee-verhale wat hulself in erotiese situasies bevind. Daar is eintlik baie min verdere inligting van hom op die interwebs, maar ek weet julle stel in elk geval meer in die prentjies belang.
Ek plaas ook so paar van sy meer waaghalsige illustrasies op Kombiekiehier Vreesloos vir die wat daar rondhang. 😉