
Altyd gereed – afwagtende en nat.
deur Altydvreesliklus
Dis ‘n Sondagoggend, die lug is koud. Susan trek die kombers tot onder haar ken en staar na die plafon. Dis ‘n sonde dat sy só alleen deur die lewe moet gaan. Elke mens het ‘n verlange om met iemand te kan gesels, iemand wat jou waardeer, jou kan liefhê of net iemand wat jou oerseksdrange sal kan bevredig. Dis tog moontlik dat jy met iemand kan seks hê sonder die romantiek of emosie wat daarby gepaard gaan.
‘Aaagh!’ dink Susan. ‘Ek is siek van wag vir my ridder wat op sy wit perd na my sal aangery kom, dis mos pure bog!’
Sy gryp haar foon en sy Google. Sy kom af op ‘n webwerf: “Soek jy iemand? Iemand sonder tierlantyntjies? Iemand wat jou sal bevredig en aanstap sonder om ‘n woord te uiter van commitment?”
As jou antwoord “ja” is, het jy gekry waarna jy soek!”
Vreeslik opgewonde begin Susan die applikasie invul en druk “send.”
Elke nou en dan kyk sy of daar enige antwoord is. Sy kyk nog ‘n keer en glimlag toe sy die boodskap oopmaak. Die gewone verwelkomingsgroet en ‘n hele klomp name asook fotos van kandidate. Sy sif daardeur en besluit op Nommer 10.
Hy is heelwat aantreklik, skoon geskeer, bruin oë en effens grys hare aan die kant van sy kop. Dit maak hom bietjie ouer lyk. Sy maak direk kontak en sommer onmiddelik antwoord Nommer 10.
Hulle gesels oor formaliteite – woonplek, werk, Hulle noem mekaar op hulle eie voorname teen die einde van die gesprek. Susan voel opgewonde en wil amper glo Nommer 10 ook! Hulle sê totsiens en belowe om aanlyn te gaan om ses die volgende aand. Susan kan nie wag dat die dag moet klaar kry nie, sy is onrustig by die werk en wil-wil amper kontak maak maar sy beheer haarself.
Uiteindelik slaan die klok teen die muur vyf slae. Sy gryp haar handsak en motorsleutels en hardloop letterlik na die hysbak. Die hysbak bring haar tot op die grondvlak en Susan nael die gang af en is binne minute by haar motor. Die verkeur is druk, maar sy kom gou op die snelweg. Presies om 5:30 trek sy by haar woonstel op en besluit sommer om te parkeer, want sy gaan nêrens heen nie.
Toe sy haar komper aansit, is daar tientalle boodskappe! Sy kyk daardeur en maak Nommer 10 se boodskap oop. Sy is in ekstase toe sy lees hy wil haar besoek. Sy antwoord dadelik en verskaf haar adres. Teen 7 uur lui haar klokkie. Sy kyk in die spiëel na haar voorkoms, glimlag vir haarself, want sy weet sy lyk asemrowend mooi.
Hy stel homself voor en glimlag breed. Sy nooi hom binne en baie gemaklik gaan hy op die sofa sit. Sy gaan langs hom sit en kruis haar bene. Susan voel hoe bloos sy soos hy na haar kyk. Sy bied koffie aan en sy stap na die kombuis. Teen die tyd dat die water kook, trek ‘n warboel van emosies deur haar. Sy skop haar skoene uit en maak haar hare los. Toe sy die bekers vanaf die kombuisrak kry, val dit kaplaks op die vloer.
Nommer 10 verskyn in die deur en hy maan haar om versigtig te wees. Hy stap nader om haar te help. Albei buk en hul voorkop bots. Hulle bars uit van lag. Nommer 10 help Susan op, maar hy hou haar om die lyf vas en die volgende oomblik soen hy haar. Susan sweef van lekkerkry. Die man kan soen! Hulle is bewus van die intensiteit van die passievolle gevoelens wat aangewakker word. Susan voel hoe haar poesie begin klop en nat word. Haar tepels staan stokstyf en penorent. Nommer 10 fluister-vra waar die slaapkamer is. Sonder huiwer neem sy hom aan die hand en lei hom die kort gang af na haar bed.
Hy soen haar orals, haar nek, haar geswolle borste wat net- net wil uitpop. Hy tel haar op en sit haar in die middel van die bed neer. Stadig trek hy haar panties af, dis sopnat. Hy ruik dit en glimlag. Met sy duim vryf hy oor en oor op haar nat klit en Susan hou haar asem op hopend dat dit nie eindig nie. Nr. 10 sprei haar bene wyd en hou aan speel met Susan se nat poesie. Susan voel sy gaan mal raak van ekstase. Nr. 10 buk nader aan Susan en met sy mond en tong begin hy haar klit te suig. Die sappe loop uit tot op die bed. Susan gryp sy kop vas en boor haar poesie vinnig, maar ritmies op sy gesig. Hy suig en soen en terselfdertyd pomp hy twee vingers diep binne haar poesie. Hierdie aksie stoot haar oor die wal van ekstase en Susan gee haarself oor aan die oorweldigende orgasme! Sy ruk soos die orgasme deur haar trek. Sy wens dit eindig nie, maar weet tog die plato-vlak is in sig.
Toe sy haar oë oopmaak, kyk sy reguit in ‘n massiewe, welgevormde, lank en dik pompstok wat plat lê teen Nr. 10 se maag. Sy het nog nooit só ‘n mooi pompstok gesien nie. Sy raak daaraan en dit wip terug. Sy sit op die einde van die bed en bevoel en bekyk die pragtige stywe pompstok. Stadig bring sy haar mond nader en sit dit in haar mond. Dit voel hemels. Sy begin ritmies suig en met haar hande streel sy oor die lengte van sy stywe pompstok. Soos sy suig kry sy daardie oergevoel van naai tot diep binne haar hele wese.
Sy speel met sy testikels en sy voel hoe dit saamtrek. Sy weet sommer hy geniet sy blowjob. Susan kan nie ophou met die suig van sy pompstok nie, want sy geniet dit 100%, maar Nr. 10 is na aan die punt om sy pompstok te wil verlos! Susan proe sy sappe en sy sluk dit en glimlag. Nr. 10 trek haar op en draai haar om en laat haar buk voor hom. Hy sprei haar boude oop en weereens begin hy haar klit te suig en hy pomp nou drie vingers in haar poesie in. Susan ruk van lekkerkry en sy gee oor aan die orgasme wat deur haar trek. Nr. 10 vry oor haar boude en trek sy klipharde pompstok deur haar nat gleuf. Dit maak haar só rasend en sy gryp na sy pompstok en probeer dit binne haar nat kloppende poesie te druk.
Nr. 10 lag vir haar en sê moet geduld beoefen. Stadig steek hy sy lang, dik pompstok binne in haar poesie en hy hou stil, en hy trek uit en stoot weer stadig in, diep in en weer hou hy stil. Susan wil skree van frustrasie, want sy wil genaai word, sy het lank gewag hiervoor. Nog een keer stoot en trek hy uit en stoot weer stadig sy harde pompstok diep binne in Susan se nat kloppende poesie. Toe begin Nr. 10 met sy pompe – ritmies en egalige stote diep binne haar poesie. Dis hemels vir Susan en sy beweeg ritmies met hom. Seker vir só tien minute van stoot en pomp, begin Nr. 10 skielik vinniger pomp en hy uiter ‘n hele reeks kragwoorde soos die golf van orgasme deur sy lyf trek. Hy gryp vir Susan aan haar bos hare en kreun onophoudend. Susan knyp en los, knyp en los haar poesie ‘n paar keer en soos Nr. 10 sy laaste pompe diep instoot, trek ‘n golf van orgasme deur haar hele lyf. Nr. 10 swaai haar om en gooi haar op haar rug en hy naai haar van aangesig tot aangesig. Sy pompstok tref telkemale haar klit en Susan se orgasme kry geen end.
Nr. 10 laat sy laaste vloed van kom uit en hy gooi hom op sy rug neer – hy is pootuit. Susan sit regop, kyk na sy pompstok wat nou nog effens styf lê. Sy neem dit in haar mond en suig hom. Nr. 10 se pompstok raak stokstyf, maar hulle albei is te moeg om ‘n tweede naai te neem.
2 COMMENTS
Julle stories is so warm en realisties
Ai! Waar is die vroue wat n pompstok geniet?