
Adri
deur Visser
Suzanne en Adri se paadjies het die eerste keer gekruis net na skool. By die oudit firma in Waterkloof waar hulle, vars uit die skool, altwee as data tiksters gewerk het. Hulle tafels was reg langs mekaar en mettertyd het hulle goeie vriendinne geword. Hulle het oor alles gesels terwyl hulle die eindelose, sieldodende werk van ander mense se uitgawes inskryf gedoen het. Hulle drome, hoeveel kinders hulle wil hê, hoe hulle huisie by die see eendag gaan lyk, hulle liefdesteleurstellings en hulle opinies oor die kliente wat in en uit die kantoor gestap het.
Hulle woonstelle was nie ver van mekaar in Brooklyn nie en hulle het baie saam gekuier en uitgegaan. Adri is nou nie wat mens topmodel in terme van lyf noem nie. Maar sy het ‘n gesig wat mans se knieë lam maak. Met haar lang swart hare en ietwat van ‘n Brasiliaanse trek, kan sy mans om haar pinkie draai. Hulle kyk verby die effe plompheid en sien net die eksotiese vrou met die glimlag wat ‘n kamer ophelder.
Suzanne en Adri se lus is nog iets wat hulle in gemeen het. Menige male het hulle Sondae oggende oor koffie hulle gelukkies van die vorige aand bespreek. In detail. Daaroor gelag, gehuil en bekommer as die een dalk vermoed sy het te ver gegaan en is dalk swanger.
Adri was die strooimeisie op Suzanne se troue en is die peetma van haar kinders. Vandaar hulle verstandhouding. Die enigste ander persoon wat weet van Suzanne se donker kant. Die enigste persoon wat werklik verstaan en haar nie sal oordeel nie.
Adri was getroud, maar dit het net twee jaar gehou. Toe sy haar man eendag wou verras na werk, het sy op hom en ‘n kollega afgekom waar hulle besig was in sy kantoor. Alhoewel sy dieselfde gedoen het, is dit iets wat sy nie kon hanteer nie. Sy sou dieselfde van hom verwag het as die skoen aan die ander voet was. Sy het voorgeneem om nooit weer te trou nie. Sy het verder studeer en het nou ‘n suksesvolle invorderingsmaatskappy.
Adri se “buitemuurse” aktiwiteite is dus baie makliker as Suzanne s’n. Sy het niemand om aan te antwoord nie en sy het haar huis vir haarself. Haar reëls is dus anders as Suzanne s’n.
Die Whatsapp boodskap op Suzanne se foon kom deur net nadat sy na ‘n goeie oefensessie uit die gym stap.
‘Jy kom more vir my kuier!’
Suzanne glimlag. Dit is nie ‘n versoek nie. Dis ‘n opdrag. En sy verstaan die opdrag. As die boodskap ‘n versoek was, sou sy geweet het daar is niks gekoppel aan die kuiertjie nie. Maar die opdrag-boodskap sê vir haar dit is meer as net ‘n kuier. ‘n Kuier soos net Adri kan reël.
Vandat hulle die een aand in 1995 in hulle dronkenskap die aand (en oggend) saam met een ou deurgebring het, is hierdie iets wat al ‘n paar keer gebeur het. Adri reël die vermaak en Suzanne kom om deel te neem.
Die gewone tyd is 11h00. Tien voor elf stuur sy vir Adri ‘n boodskap om te sê sy is voor die hek en kom in. Toe sy voor Adri se huis in die kompleks stop is daar reeds ‘n 4×4 bakkie met ‘n Limpopo registrasie wat geparkeer staan. Sy parkeer en stap na die voordeur. Voor sy kan klop maak Adri die deur oop en groet haar met daai glimlag en ‘n “Hallo skattebol! Kom in!”
Sy stap agter Adri aan, deur die sitkamer en TV kamer na die stoep by die swembad. Daar sit ‘n man op een van die stoele. Hy het donker hare, is besonders bruin gebrand en het ‘n Camel-man look. Die tipe wat definitief in die buitelug werk. ‘n Man man. Hy staan beleefd op en steek sy hand uit.
“Kobus Niehaus”
“Tanya Ungerer. Aangenaam”
“Skattebol! Hy weet jou naam is Suzanne. Hy ken ons storie. Hy sal nie uitpraat nie.”
“Sorry! Mag van die gewoonte,” giggel sy.
Sy gaan sit op een van die ander stoele en terwyl hy vir hulle sap ingooi kry sy kans om goed na hom te kyk. Hy is ten minste 2 meter lank met ‘n bors soos ‘n skuurdeur. Sy boude is ferm en sy bobene en kuite massief. Hierdie is definitief nie ‘n man wat in ‘n kantoor sit nie.
“Kobus is die eienaar van die Khomoto Lodge. Jy weet mos, daai een waar ek so paar maande terug heen was vir vakansie? Hy was gaaf genoeg om my te vermaak terwyl ek daar was,” verduidelik sy met ‘n knipoog in Kobus se rigting.
“Ek verstaan wat jy bedoel met vermaak, ou girl. Kobus, dit verbaas my jy het dit oorleef. Sy moes jou seker half lam gespyker het?”
“Ek moet erken, ek het in die oggende moeilik opgestaan. Ek het nie geweet ek kan so baie kom nie!” lag hy uitbundig.
Hulle gesels oor ditjies en datjies en peusel aan die versnaperinge wat Adri voorgesit het.
Adri gaan sit op Kobus se skoot. “Suzie, jy moet hierdie man se piel sien. My fok, jy gaan uitpass!”
Kobus lag kliphard. “Nee wat, ek is maar net ‘n boerseun. Ons lyk mos maar almal so!”
“Nee boeta, jy kan kompetisies wen met daai ding,” lê Adri net verdere klem op die punt wat sy prober maak.
“Fok, dis warm,” sê Adri terwyl sy opstaan, haar sarong losmaak en laat val, haar toppie oor haar kop trek en in die swembad instap.
“Kom ou grote, kom vermaak my bietjie!”
Kobus lag weer kliphard, trek sy hemp oor sy kop en spring met sy khaki broek in die water.
Hulle giggel soos twee tieners terwyl hulle mekaar natspat en koppe onder die water probeer druk.
Adri trek Kobus nader en soen hom, eers liggies, dan meer intens. Sy groot hande is op haar rug en hy druk haar styf teen hom vas. Hy stap met haar na die vlakkant en hy gaan sit op die trappie.
Adri los hom en trek haar bikini toppie uit. Haar 38DD plastiek tieties staan punt in die wind en Kobus neem onmiddellik ‘n nippel in sy mond.
Hy lek, knibbel en knaag en Adri se vingers vryf deur sy hare as sy haar kop agteroor gooi soos sy dit geniet.
Kobus lig sy mond op en sit altwee sy hande op Adri se tiete. Hy knie haar tiete hard en sy skree van lekker kry. Asof sy niks weeg nie, lig Kobus haar op en sit haar op die oorkantste plaveisel neer. Sy gaan lê agteroor en hy trek haar broekie af. Sy maak instinktief haar bene op en hy bêre sy gesig in haar poesie. Kobus se kop beweeg heen en weer soos hy Adri eet, haar rug wat krom trek elke keer as hy ‘n spesiale plekkie bykom.
Adri se rug is nou permanent van die plaveisel af en sy druk haar heupe in Kobus se gesig. Hy druk sy tong so diep hy kan in haar in. Toe hy sy stywe tong nog ‘n keer oor haar harde klit vryf kom sy met ‘n lang gil wat die hele kompleks seker gehoor het.
Kobus staan op en trek sy khaki broek af. Sy boude is spierwit. Hy trek Adri regop en sy staan op bewerige bene op die trappie.
Toe Kobus omdraai sien Suzanne waarvan Adri gepraat het. Sy piel lyk soos ‘n piksteel. Baie, baie dik en baie lank. Hy is nie geskeer nie, maar die ding is so groot dat mens amper nie die hare sien nie. Hy gaan sit op die trappie en sy piel steek bo die water uit. Asof sy weet wat sy moet doen, sit Adri haar een been oor syne en sak af op hom. Toe sy kop in haar ingaan gee sy ‘n lang gil en dit hou aan totdat sy hom heeltemal ingeneem het. Hy sit sy groot hand op haar heupe en sy begin op en af op hom beweeg.
Haar gesig is vertrek van plesier soos sy paal haar ooprek. Hy vat haar stywer vas en lig haar op en af op hom. Sy lyk soos ‘n lappop in sy hande. Sy sit haar hande op sy skouers en laat hom toe om haar te naai so hard as wat hy kan. Sy byt op haar lip en gooi haar kop agteroor. Kobus begin soos ‘n dier te grom en Suzanne is bevrees hy gaan haar in twee skeur soos hy haar stamp. Sy kan agterkom dat hulle altwee aan hull einde is, want die aksie is nou verwoed. Kobus ruk Adri nog ‘n laaste keer op hom af en hou haar styf op hom vas. Sy heupe lig uit die water met Adri bo-op hom as hy kom.
Adri gooi haar kop agteroor en gee ‘n nog harder gil as haar orgasme haar hele liggaam deurtrek.
Suzanne staar in verwondering en eers toe Adri haar kop op Kobus se skouer rus kom sy agter dat sy deurnat en haar nippels kliphard is.
Adri draai haar kop na Suzanne toe op Kobus se skouer.
“Suzie, wil jy ook bietjie daarvan hê?”
“Fok suster, as ek nie nou dadelik daarvan kry nie gaan ek myself met hierdie pynappel spyker!”
“Kobus, wil jy nie asseblief vir Suzanne ook so bietjie gaan naai nie? Sy is my gas, en ek wil seker maak sy voel tuis?” sê-vra sy vermakerig vir Kobus.
“Natuurlik sal ek Adri’tjie, as Suzanne wil?”
Hulle altwee kyk na Suzanne se kant toe. Die antwoord is duidelik.
Sy het haar kortbroek uitgetrek en sy staan met haar hande op die stoel se rugleuining. Haar boude wys na hulle kant toe en met haar een hand strek sy haar spleet oop. Sy loer onder deur haar arm na hulle.
“Gaan dit vandag nog gebeur?”
Kobus klim uit die water uit en stap na haar toe. Soos sy onder deur haar arm loer word sy piel al groter soos hy nader kom. Sy kan die groot rooi kop sien en kyk daarvoor totdat hy reg agter haar staan.
“Is jy reg Suzanne? vra Kobus terwyl hy met sy hele hand om die helfte van sy piel staan.
“Sit hom in ou grote!
Sy het nie verwag dat dit so erg gaan wees nie. Kobus het sy piel stadig in haar gedruk en sy het eers gedink dat dit nooit sal ingaan nie. Toe die kop seker halfpad in is, het sy gedink sy gaan uitmekaar skeur. Maar Moeder natuur het oorgeneem en sy het geakkommodeer. Hy het sy hele lengte stadig in haar ingesteek met sy hande op haar heupe. Sy het haar boude gewikkel om seker te maak hy kom die heelpad in. Toe hy die eerste keer uitrrek en terug stoot het sy gedink sy gaan onmiddellik kom. Sy dik piel het haar klit omtrent plat gedruk. Die sensasie was ongelooflik!
Adri het intussen uit die swembad geklim en reg voor Suzanne op ‘n stoel kom sit. Sy het haar een been oor die arm leuning gegooi en was besig om haarself te vinger terwyl sy kyk hoe Kobus haar hartsvriendin spyker. Kobus se hande op Suzanne se heupe het stywer begin vasklem en hy het haar meer ritmies vinniger begin naai. Met elkeen van sy bewegings het sy hom ontmoet en sy piksteel in haar gevoel.
Dit het gevoel of hy haar van hoek tot kant naai. Of sy piel haar hele lyf volgemaak het. Kobus het weer begin grom. Die dierlikheid van sy stem het Suzanne soos ‘n grotvrou laat voel. ‘n Oermens. Hou meer hy begin roggel, hoe wilder het haar terugstamp op hom geword.
“Aaaahhhhhh, eeeeehhhhhhhh, eeeeehhhhhhh, aaaaahhhhhhh!” was al wat sy kon uitkry terwyl hierdie man se balle teen haar boude klap.
Toe sy kom het die oervrou in haar ‘n kreet gegee wat diep uit haar wese gekom het. Sy het in Adri se oë gekyk terwyl Adri self geruk het van plesier.
“Fooooooooooooooooooooook!”
2 COMMENTS
Ek be-aam elke woord wat Lusman sê !
Selde dat van ons stories bietjie talm om ‘n man se groot voël en hoeveel vrouens daarvan hou al sal hulle altyd sê ” size doesn’t matter “
Goeie storie, in gevoelvolle terme vertel. Dis altyd heerlik om in ‘n driesaam – waarvan hierdie maar net ‘n vulletjie was – te ervaar hoe die vroue mekaar se behoeftes op dieper vlak verstaan. En hoe hulle mekaar die plesier van ‘n naai met ‘n man gun en mekaar daarin met aanmoedigende toekyk onderskraag.