3 thoughts on “Want vroue word ook lus …

  • Ek sal nooit so sterk en dapper soos ‘n vrou kan wees nie – al laat plaas ek ook fotos.

    Reply
  • Weens my orientasie sal ek nou nie sê dat die foto vir my nice is nie – maar die plaas daarvan is flippen blatante intimidasie – hoe kan mens nou oorweeg om fotos van jouself te laat plaas as dit die maatstaf is…

    Reply
    • annelisePost author

      Ha! wat van die foto’s van vroue wat daagliks hier verskyn? Hulle is ook maar intimiderend. Wees sterk en dapper, soos ons. :p

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)